Skip to main content

Gazette-ST-E-edition-12 August 2025

Page 1

Swartland

6KG VOORLAAI WASMASJIEN

DAW392

- Manhattan Grys - 2 Jaar waarborg +1 Jaar beperkte waarborg

SLEGS R4 199 MALMESBURY - 022 100 1040 DE ZWARTLAND MARKT MALL

GELDIG TOT SONDAG, 24 AUGUSTUS 2025 | Terwyl voorraad hou

www.applianceworld.co.za | B F & W

GRAT IS FREE

Gazette

Darling | Malmesbury | Moorreesburg | Piketberg | Porterville | Riebeek RiebeekKasteel Kasteel | Riebeek RiebeekWes Wes | Yzerfontein Yzerfon | Chatsworth | Abbotsdale | Riverland | Kalbaskraal | Goedverwacht

12 Augustus 2025 | Jaargang 29 | www.bolandgazette.co.za

Groot rugby dié naweek Die jaarlikse Interskole-kragmeting tussen die Hoërskool Swartland en die Hugenote Hoërskool word die naweek in die Swartland beslis. Die rosettemeisie, Kerryn Busch en die Rockie-mannetjie wys hul ondersteuning vir die eerstespan-rugbykaptein, Martin Neethling in aanloop tot die groot wedstryd Saterdag 16 Augustus. Die voorstelling van die eerstespan vind om 13:45 plaas met die hoofwedstryd wat om 14:10 afskop. Laai gerus die volledige Interskole e-boekie af by swartlandgazette.co.za/supplements/ Foto: Ernest Kilowan

Veediefstal raak al meer Charlotte Lesch

Veediefstal in die omgewing van Malmesbury vier hoogty. Dit kom nadat 72 merino ooie tussen 30 Julie en 8 Augustus in afsonderlike voorvalle as gesteel aangemeld is. Die

geskatte waarde van die vee wat gesteel is, is sowat R180 000. So het sers. Henry du Randt, woordvoerder by Malmesbury-polisiekantoor bevestig. Een koei is ook as gesteel aangemeld, maar die karkas is later die dag ontdek nadat dit op die plaas geslag is. Die waarde van die koei was R17 000.

Volgens Malmesbury se veediefstaleenheid word veediefstalle steeds aangemeld, hoewel hulle patrollies in samewerking met grondeienaars in die omgewing, opgeskerp het. Dit kom nadat verskeie voorvalle van veediefstal reeds die afgelope maand aangemeld is. Nog geen verdagtes is in die stadium in

Supporting Local at Swartland High Interschools Visit our Hyundai Malmesbury stand at Swartland High Interschools and get a free gift as a small thank-you for being part of our community. See you there!

022 495 0019

|

*Ts & Cs Apply. Vehicle colours & specifications may vary.

verband met die veediefstalle in hegtenis geneem nie. Die ondersoek duur voort. In nog 'n voorval is tien hoenders tussen 6 en 7 Augustus van 'n plaas in die omgewing van Riebeek-Wes gesteel. Behalwe vir die pluimvee, is 'n windpomp ter waarde van R89 000 ook vanaf dieselfde plaas gesteel.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Gazette-ST-E-edition-12 August 2025 by Novus Media - Issuu