Swartland
MIKROGOLF OONDE VANAF
R699
Geldig tot Sondag, 18 Mei 2025 • Terwyl voorraad hou
www.applianceworld.co.za
/
BF&W
De Zwartland Markt Mall - 022 100 1040 MALMESBURY
GRAT IS FREE
Gazette
Darling | Malmesbury | Moorreesburg | Piketberg | Porterville | RiebeekKasteel | RiebeekWes | Yzerfontein | Chatsworth | Abbotsdale | Riverland | Kalbaskraal | Goedverwacht
MALMESBURY 022 487 1280
OPEN 7 DAYS A WEEK
NO.9 DR EUVRARD STREET, MALMESBURY 6 Mei 2025 | Jaargang 29 | www.bolandgazette.co.za
Matrieks hou afskeid
Schoonspruit Sekondêr se matriekklas van 2025 het die afgelope skoolvakansiedag op 30 April behoorlik met die viering van hul matriekafskeid benut. ’n Deftige groep Graad 12-leerders het verlede Woensdag vir ’n spoggerige geleentheid by die Kronenburg-landgoed buite die Paarl opgedaag waartydens gedans en gebaljaar en herinneringe gemaak is om by hul laaste skooljaar te voeg. Nou is die leerders reg om die res van die kwartaal aan te pak en op hul akademie te fokus. Foto: Raynard de Jager