Swartland
GRAT IS FREE
Gazette
Darling | Malmesbury | Moorreesburg | Piketberg | Porterville | RiebeekKasteel | RiebeekWes | Yzerfontein | Chatsworth | Abbotsdale | Riverland | Kalbaskraal | Goedverwacht
MALMESBURY 022 487 1280
OPEN 7 DAYS A WEEK
NO.9 DR EUVRARD STREET, MALMESBURY 20 Mei 2025 | Jaargang 29 | www.bolandgazette.co.za
Verbypad vorder Vyf nuwe brûe en ’n nuwe wisselaar gebou
D
ie bou van die splinternuwe 6,7 km lange verbindingsroete buite Malmesbury is goed op dreef, sê Jandré Bakker, die kommunikasiehoof van die hoofdirektoraat vir strategiese bestuur en bedryfsondersteuning by die WesKaapse departement van infrastruktuur.
"Die projek maak tans baie goeie vordering," sê hy opgewonde. Die departement sal later vandeesweek uitbrei oor die vordering van die Malmesbury-verbypad-opgraderings, wat onder meer daarop gemik is om veiligheid in die streek te bevorder.
Die nuwe pad sal eersdaags die Hopefield-wisselaar op die N7-hoofweg met die aansluiting van die R45, wat na Wellington lei, en die R46 na Riebeek-Kasteel naby Malmesbury, verbind. Benewens die verbindingsroete sluit die projek die bou van vyf nuwe brûe en ’n wisselaar by die R45/R46-aansluiting in.
Een van die vyf brûe wat tans as deel van die nuwe Malmesbury-ompad-opgraderings in aanbou is.
Fuelled by Sport, Driven by Community. Hyundai Malmesbury Supports Swartland High School's Sports Event! Join us at Swartland High School's sports event, where Hyundai Malmesbury is proud to be a sponsor! Come check out our display of stunning Hyundai vehicles and meet our team. We're excited to support our local community and showcase our amazing cars.
When
: 23 & 24 May 2025
Where
: Swartland High School
Don't miss out on the action-packed event and the chance to explore our vehicles up close! 022 495 0019 | *Ts & Cs Apply. Vehicle colours & specifications may vary.