Skip to main content

EikestadNuus E-edition - 20 March 2025

Page 1

20 Maart 2025 - 26 Maart 2025

GRATIS | FREE

44 Years at your service

Nuus net vir jou sedert 1950

• All work guaranteed • Quality maintenance • New installations

021 887 2155

NM10003810-EN200325

Cape 1000 rally revs up town

Petrolheads and vintage car lovers in Stellenbosch had a chance to get an eyeful when The Cape 1000 rally made its way through town on Monday (17 March). The Cape 1000 is a motoring rally featuring 65 unique cars, which started the ride from the V&A Waterfront at the start of the week. The various vintage and modern supercars were hand selected for the four-day long ride, which had stops in Stellenbosch as well as Franschhoek and Hermanus. The drivers will head back to Cape Town for the awards dinner tonight (Thursday 20 March). Car lovers made sure to capture a photograph or two of the cars on display. Here a visitor takes a snap of the Porsche GT3 RS (2023) and the Porsche 718 Cayman GT4RS (2023). The rally was first held in 2022 and is hosted in partnership with investment and wealth management business, Private Clients by Old Mutual Wealth.

‘Skrikbewind’ in buurt Yaël Malgas

“Ons kan bid en pleit, maar dit alleen gaan nie Cloetesville red nie.” Dít was ’n Cloetesville-inwoner se siening nadat die soveelste inwoner die afgelope naweek in hierdie buurt doodgeskiet is. Skietery in Cloetesville is byna ’n daaglikse verskynsel. In die jongste voorval is ’n man vroeg Sondagoggend (16 Maart) in Pinestraat doodgeskiet. Nog ’n jong man is in die voorval beseer en na die plaaslike hospitaal gehaas. Talle inwoners voel die voortslepende geweld sal so aanhou aangesien noodkrete aan die polisie en die Stellenbosch-munisipaliteit “op dowe ore val”. Die Cloetesville-polisie sê die slagoffer is om 06:00 noodlottig geskiet. Die omstandighede oor die skietery asook die motief word nog ondersoek. “Die tweede slagoffer is in die voorval gewond. Hy het ’n skietwond aan sy linkerbobeen opgedoen,” het AO Zenabia Sedeman, ’n polisiewoordvoerder, bevestig. Vreedsame optogte en biddae blyk nie veel uitwerking op die situasie te hê nie en sommige inwoners meen ’n drastiese stap, soos om die weerwag in te kry, is al wat sal help. “Cloetesville is gatvol.

Skote klap byna daagliks in Cloetesville

Ek dink ons sal binnekort by die punt wees waar die gemeenskap die reg in eie hande neem, en waar gaan ons dan wees? Die polisie bly vra dat die gemeenskap vir hulle inligting gee, maar wanneer ons inligting deurgee, kom daar niks van nie. Sake loop net dood. Hoe werk dit?” het ’n gemeenskapsaktivis onlangs aan Eikestadnuus gesê. Volgens die Cloetesville-polisie doen beamptes en hul misdaadvoorkomingsvennote intensiewe patrollies om skietvoorvalle soos dié van Sondag te voorkom. “Die gemeenskap word weer eens aangemoedig om enige inligting aan die polisie te gee. Alle oproepe en inligting sal anoniem hanteer word,” sê Sedeman. Sy voeg by inligting uit die gemeenskap is skraps, terwyl inwoners ook kla dat niks aan die voortslepende geweld gedoen word nie. Verskeie faktore vererger glo die bendegeweld in die buurt. Volgens die polisie moet die departement van justisie ook ’n deel van die skuld dra, aangesien talle misdadigers weer terug in die gemeenskap geplaas word, wat in

seker opsigte die geweld vererger. ’n Ma van Cloetesville sê in die byna vyf dekades wat sy al in Stellenbosch woon, was die skietery “nog nooit so erg nie”. “Niks noemenswaardig word gedoen nie. Die mense voer ’n skrikbewind in ons gemeenskap en hulle gebruik ons kinders! Niemand voel meer veilig om selfs winkel toe te stap nie. Daar is groepies kinders wat elke dag vir die skurke deur die strate beweeg,” sê sy. By navraag het Stuart Grobbelaar, ’n woordvoerder vir die Stellenboschmunisipaliteit, gesê veiligheid in Cloetesville bly ’n voorkeur. Hy sê in dié verband word gesamentlike optredes weekliks by die Stellenbosch-veiligheidsvennote (SSP) se vergaderings beplan. “Hierdie samewerking tussen die Cloetesville-polisie, spesialis-polisie-eenhede soos die Teen-bende-eenheid en Openbare Orde-polisie asook munisipale wetstoepassers, is gerig op die bekamping van bendegeweld en misdaadvoorkoming in die gebied,” sê Grobbelaar. “Deurlopende, sigbare patrollies en gesamentlike misdaadvoorkomingsoptredes speel ’n sleutelrol in dié strategie. Die

Hardboard Pine Batten Standard Brown 2440 x 1220 x 3.2mm Stable Door 2025 x 810mm

R120 ea

Pine Rough CCA, H2 Treated 38 X 38 X 3.0M

R31 ea 38 X 38 X 3.6M R36 50 ea

15 March - 10 April

Blum Hinge Clip Top, Straight + Plate, 107 Deg

Table Leg Matt Black 870 x 60mm

Plywood, Birch, BB/BB 2440 x 1220 x 15mm

R1395 ea

DIY DEALS

R845 ea

R195

R29 50 ea

ea

SMART DIY Grocery Unit 2600 x 600 x 450mm

R1995 ea

Stellenbosch: 22 Planken St, Plankenbrug 021 887 3618 info@timbuildstellenbosch.co.za www.timbuildstellenbosch.co.za

gereelde teenwoordigheid van wetstoepassers en die polisie help om ’n veiliger gemeenskap te skep en misdadigers af te skrik. “Daarbenewens is ’n spesialiteitsvoertuig reeds ontplooi en dit sal aanhou gebruik word as deel van die geïntegreerde benadering tot misdaadbekamping.” Volgens die munisipaliteit beklemtoon die gekoördineerde pogings ten gunste van misdaadbekamping “die toewyding van alle betrokkenes om Cloetesville vir sy inwoners veiliger te maak”. “Dit help ook nie dat inwoners die Cloetesville-polisiebeamptes, hul voertuie en selfs paramedici met klippe bestook wanneer hulle op ’n toneel is nie,” sê Sedeman. Sy doen ’n beroep op inwoners om saam te werk, nie misleidende inligting te verskaf nie en met wetstoepassers hande te vat. Inligting oor misdaad in en om Cloetesville en Idasvallei kan met die volgende beamptes gedeel word: • Stasiebevelvoerder: lt.kol. Monique Fortuin by 082 411 2911; • Vispol-bevelvoerder: kapt. Sabelo Sinyeke by 082 443 6892; • Speurderhoof: kapt. Rian Wiese by 082 778 9952; • AO Zenobia Sedeman by 082 4112915; en • AO Tania Wells-Allen by 082 522 3216.

Plascon Tradepro Solvent-Based Primer, 20L

R925 ea

Somerset West: Cnr of Reitz St. & Victoria St. 021 851 7160 info@timbuildsomersetwest.co.za www.timbuildsomersetwest.co.za

Prices valid from 15 March to 10 April 2025 only. WHILE STOCKS LAST E&OE. Terms & Conditions Apply.

Cretestone Plaster 40Kg

R355 ea

Laminated Pine Worktop 1800 x 600 x 32mm

R1395 R999 ea R1595 ea Pastel, 20L 3000 x 600 x 32mm R1099ea R1995 ea

ea Plascon Micatex Std. Colours, 20L 2400 x 600 x 32mm

Woodstock: Cnr Fairview Ave & Victoria Rd 021 447 4075 info@timbuildw info@timbuildwoodstock.co.za www.timbuildwoodstock.co.za www.timbuildwoodstock. VISIT US TODAY A - SAFE & SECURE PARKING AY


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook