Skip to main content

EikestadNuus E-edition - 13 March 2025

Page 1

13 Maart 2025 - 19 Maart 2025

GRATIS | FREE

44 Years at your service

Nuus net vir jou sedert 1950

• All work guaranteed • Quality maintenance • New installations

021 887 2155

NM10002884-EN130325

Wêreldklas-tartanbaan Nuwe fasiliteit sal atlete só help

Yaël Malgas

E

en van die sportfasiliteite waarmee die Eikestad pronk, is die nuwe wêreldklas-tartanatletiekbaan by die Hoërskool Stellenbosch (HSS). Suid-Afrikaanse wêreldkampioene soos die verspringer Luvo Manyonga, Akani Simbine (die Suid-Afrikaanse rekordhouer oor 100 m) en die Olimpiese silwermedalje-wenner-spiesgooier Jo-Ané du Plessis was van die groot name wat die nuwe baan by ’n byeenkoms op 5 Maart, wat deur 4 000 toeskouers bygewoon is, op die proef gestel het. Die nuwe baan pronk met Wavelight-tegnol-

ogie – ’n eerste vir Suidelike Afrika. Dié tegnologie behels onder meer spesiale ligte wat vir pasaangee-doeleindes gebruik word. Toeskouers en atlete kan dus sien wat die pas van ’n provinsiale, nasionale of wêreldrekord is indien die baan só geprogrammeer is. Die stelsel het ook ’n elektroniese tydhoustelsel van Swiss Timing. Die baan is ’n vlak 2-geregistreerde baan by Wêreldatletiek. “Hierdie baan is ’n mylpaal vir sportontwikkeling en die resultaat van ’n visie om atletiek en fietsry op ’n internasionale standaard in Suid-Afrika te bevorder,” sê Theo Pellissier, die HSS-skoolhoof. Hy sê die nuwe tartanbaan is nie net ’n aanwins vir die skool nie, maar sal ook ’n rol vervul in die ontwikkeling van talentvolle jong atlete in die provinsie. Die baan is opgerig uit ’n vennootskap

die dorp en omliggende skole kan deelneem. Die wêreldklas- elektroniese toerusting en pas-aangee-ligte sal atlete kans gee om tye aan te teken wat deur Wêreldatletiek aanvaar sal word.” Vanweë die program het ’n ooreenkoms met HSS gevolg, waarvolgens 100 leerders met beurse by die Hoërskool Stellenbosch geakkommodeer word. “Dié baan simboliseer hoop en moontlikhede. Dit gaan nie net prestasie verbeter nie, maar ook deure oopmaak vir kinders wat andersins nie die geleentheid sou kry om hul volle atletiekpotensiaal te ontwikkel nie,” sê Meyer.

tussen die HSS en die Athletics and Cycling Trust (ACE Trust) en is moontlik gemaak deur die inisiatief van die Olimpiese-silwermedalje-wenner Elana Meyer. Meyer meen elke atleet verdien ’n kans om hul potensiaal te bereik ongeag hul agtergrond en daarom lê haar werk met die ACE Trust-beursprogram haar so na aan die hart. “Ons het begin met 18 atlete wat in die eerste jaar beurse ontvang het. Dit het gegroei tot 28 in die tweede jaar, 45 in die derde en in die vierde jaar het ons selfs fietsry by die program gevoeg. Die baan sal hoofsaaklik dien as oefenfasiliteit vir die Stellenbosch ACE-beursprogram en atletiek binne die skool, maar ligabyeenkomste word beplan, waaraan

Die wêreldklas-atletiekbaan by die Hoërskool Stellenbosch. Foto: André Esterhuizen

SA LIGHTING ELECTRICAL FOR ENQUIRIES

021 887 2786

ENERGY EFFICIENT - LONG LASTING - CERAMIC ELEMENTS

ENERGY EFFICIENT PTC ceramic uses around 25% less energy than wire elements

Simply put, our geyser elements

HEAT WATER FOR LESS! XTEND Elements are a game changer in geyser element technology. They use a self-limiting ceramic called PTC, which, coupled with the innovative design, reduces energy use by 25%. Retrofit your geyser and start saving energy today!

STOP REPLACING ELEMENTS

Marine-grade stainless-steel outer casing makes them ideal for hard water applications

INVERTER FRIENDLY

20-25% higher efficiency and 25-33% lower draw are perfect for solar systems

SIDE BY SIDE COMPARISON 2kW XTEND Element vs 3kW Standard Spiral Element

Heat up curve in 150L, B rated geyser *Results from a major geyser manufacturer in South Africa

Water Temperature (°c)

75

XTEND 2kW element

65

Standard 3kW element

55 45 35 25 15

AMBIENT AIR TEMP 19°C

0

15

30

45

60 75 90 105 Duration (minutes)

120 135

150 165

HARD WATER ISSUES?

How often do you replace your geyser element?

If you replace your element regularly, XTEND Elements will save you even more money. How many calls outs would pay off your XTEND Element investment?

switch & save

XTEND Elements will remain efficient, not break if exposed to air and can be serviced to remove scale buildup.

SIMPLE TO INSTALL

• Same as with a standard element • No additional parts required

R2800 Including VAT NM10003173-EN130325


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
EikestadNuus E-edition - 13 March 2025 by Novus Media - Issuu