64
NEW STORE NOW OPEN AT EIKESTAD MALL!
WHERE QUALITY MEETS CONVENIENCE
99
99 each
Beste Buy Potatoes 7kg Pocket
Check out our exclusive launch offers inside. VALID UNTIL SUNDAY 10 NOV
99
per kg
Whole or Half Lamb
Address: Eikestad Mall, 81 Andringa Street, Stellenbosch, 7600. Trading Hours: Monday – Friday: 08:00 – 19:00, Saturday: 08:00 - 18:00, Sunday: 08:30 - 16:00 including P ublic Holidays. X1YB98P9-EN071124
Nuus net vir jou sedert 1950
7 November 2024 - 13 November 2024
GRATIS | FREE
EikestadNUUS
44 Years at your service • All work guaranteed • Quality maintenance • New installations
021 887 2155
X1YB8GG9-EN071124
‘Daredevils’ hit the road for awareness Thousands of men, young and old, donned purple swimming trunks as they took on the annual 5 km Hollard Daredevil to raise vital awareness of prostate and testicular cancer across the country last Friday (1 November). Among them were local runners who proved they are “man enough” to put in the hard yards to the finish line in Stellenbosch and bring awareness of the cause to raise funds for the Cancer Association of South Africa (Cansa) and Prostate Cancer Foundation of South Africa to be used for testing in under-resourced areas and to increase awareness, support and research. The local participants ensured a sea of purple moved through the towns streets.
Dorpstraatmark gesluit ‘Sulke markte wêreldwyd gevier’ Yaël Malgas Stellenbosch se ouderwetse Sondag-mark is nou geskiedenis nadat die Stellenbosch-munisipaliteit besluit het enige dorpsmark moet na ’n “meer gepaste” staanplek skuif. Die Dorp Street Sunday Market is in 2020 begin nadat die Covid 19-grendeltyd talle sakeondernemings in die dorp lamgelê het. Die medestigters Danneel Stone, die eienaar van Adam &
Eve Collab, en Leani Breedt het aanvanklik sakelui in Dorpstraat genader om weer ’n voet in die middedorp te kry. “In daardie stadium het dit soos ’n spookdorp gelyk. Ons het eers na ’n buurman met ’n restaurant gegaan en gesels. Almal was in dieselfde bootjie,” verduidelik Stone. “Ons het toe op ’n retail-dag besluit, wat op die verskeie ondernemings se stoepe sou wees.” Skielik is die dooie Dorpstraat Sondae in ’n mark met meer as 80 stalletjies
omgeskep. Alles van vars brood tot Vinyl DJ Paulie se musiek het die straat gevul. Breedt voer aan hulle het oor die jare verskeie kere na die Stellenbosch-munisipaliteit uitgereik. “Ons het die munisipaliteit herhaaldelik uitgenooi om self te kom kyk om te verseker ons kom alle nodige munisipale verordeninge na. “Wetstoepassers het in ’n stadium gesê daar was ’n paar goed waaraan ons aandag moet gee, wat ons gedoen het. Ná die regstelling het ons bevestiging gekry alles is in die haak en so het dit aangegaan vir 2021, 2022 en 2023,” sê Breedt.
Sedert die stigting het die mark ’n hoofbron van inkomste vir vele van die stalletjiehouers geword. Benewens plaaslike mense wat hul goedere verkoop, is daar stalletjiehouers van so ver as Swellendam. “Ons het uitstallers wat sedert die begin nooit ’n mark gemis het nie. Baie van hulle beplan hul hele week om die mark. Buiten die finansiële kant van die saak het ’n organiese gemeenskap by die mark ontstaan. “Die stalletjiehouers en hul gereelde kliënte het mekaar leer ken. Dit is die enigste straatmark van sy soort en die atmosfeer van die mark is ook
Prices valid from 10 October to 14 November 2024 only. WHILE STOCKS LAST E&OE. Terms & Conditions Apply.
eensoortig,” meen Stone. Alles het egter Sondag 23 Julie tot ’n einde gekom. “Wetstoepassingsbeamptes het opgedaag en gesê die mark moet toemaak en die stalletjiehouers moet huis toe,” vertel Breedt. “Dit was ’n skok en baie intimiderend toe die vier patrolliemotors met beamptes op ons toesak. Ten spyte van ons verbasing is dit rustig hanteer en die mark is gestaak.” Vir die afgelope vier maande het die Dorp Street Sunday Market-span gespook om die mark terug in die hoofstraat te kry. V Na bladsy 2
VISIT US TODAY - SAFE & SECURE PARKING X1YB8GKD-EN071124