5 Desember 2024 - 11 Desember 2024
EikestadNUUS
GRATIS | FREE
Nuus net vir jou sedert 1950
Kersliggies skitter op Die Braak
• All work guaranteed • Quality maintenance • New installations
021 887 2155
X1YC6HWW-EN051224
Van Deventer se ‘ouerlike aanslag’ geprys
Fasser nuwe eerste burger Yaël Malgas
gehad. Monwabisi Rataza van die ANC het vertel á drie jaar as van Van Deventer se deel van die leierskap en die ouerlike Stellenboschaanslag waarmee sy munisipaliteit se dream regeer het. Hy het vertel team het Jeremy Fasser hoe hy “met ’n seer hart” die tuig as na haar kantoor is, omdat burgemeester by Gesie sy ouers nie ’n huis van Deventer gehad het nie. Sy het oorgeneem. hulp aangebied en Rataza kon vir sy ouers ’n huis Fasser, wat die afgelope Stellenbosch se burgemeester koop. drie jaar as Jeremy Fasser. Die PA se John onderburgemeester van Andrews het die Eikestad gedien het, is Vrydag (29 Van Deventer aangespoor om haar tyd November) amptelik as uitvoerende saam met haar gesin ten volle te geniet. burgemeester ingehuldig. Fasser is by Die raadslede van die VF Plus, ACDP, die spesiale raadsvergadering wat in die GOOD en die PDM het goeie wense Stellenbosch-stadsaal gehou is, as die gedeel, maar sommige kon nie help om enigste kandidaat vir die pos benoem. ’n laaste stekie in te kry nie. Die EFF“Ons respekteer die getalle aan raadslid Zola Ndalasi het aangevoer daardie kant van die saal,” het die ANC Van Deventer het niks vir Khayamandi skertsend oor die DA se meerderheid of sy inwoners gedoen nie. gesê. “Aangesien ek nie ’n leuenaar is nie, Afskeid is ook geneem van die sal ek liewer niks sê nie,” het Ndalasi voormalige burgemeester, hoewel van gesê na hy deur die speaker, Quintin Deventer nou as DASmit, gewaarsku is. partyverteenwoordiger sal dien. Fasser het gesê as ’n Cloetesville-kind Van Deventer se laaste amptelike is hy trots om “al die inwoners van die aankondiging as eerste burger was dat munisipaliteit te dien”. die Stellenbosch-munisipaliteit sy vyfde Hy meen die standaard wat deur sy agtereenvolgende skoon oudit van die voorganger gestel is, is hoog en hy sal ouditeur-generaal van Suid-Afrika die uitdagings van die munisipale ontvang het. gebied deur vennootskap met rolspelers Sy het al die betrokke departemente aanpak. en munisipale werkers vir hul bydrae Fasser se burgemeesterskomitee is – tot dié prestasie bedank. onderburgemeester, asook beplanning, Van Deventer het by die geleentheid plaaslike ekonomiese ontwikkeling en al die werkers van die munisipaliteit toerisme: Mynard Slabbert; menslike vir hul bydrae tydens haar agt jaar nedersettings: Rozette du Toit; lange termyn bedank. Sy het Fasser korporatiewe dienste: Lwando Nkamisa; bedank vir sy bydrae en sê hul gedeelde infrastruktuur: Reginald Pheiffer; visie as “dream team” en goeie keskermingsdienste: James Williams; verhouding het stabiliteit opgelewer. gemeenskapsdienste: Xolile Kalipa; Sy het ook die opposisie vir hul finansies: JC Anthony; sport, jeug en bydrae bedank. kultuur: Tamryn Kumm; parke en oop Die opposisie het oorwegend goeie ruimtes: Ndipiwe Olayi; en landelike en wense vir die uitgaande burgemeester omgewingsbestuur: Charles Manuel.
N
Harold Phenelope en die eenjarige Emily Apollis, inwoners van Stellenbosch, het Saterdag (30 November) saam met honderde ander Stellenbossers op Die Braak vir die jaarlikse Liggiefees byeengekom. Benewens die optredes deur onder andere Craig Lucas, The Black Ties en Youngsta CPT, en stalletjies wat feestelike bykomstighede verkoop het, was die hoogtepunt van die aand die aanskakel van die Kersliggies deur Stellenbosch se nuwe burgemeester, Jeremy Fasser. Foto: Yaël Malgas
44 Years at your service