


![]()



YaëlMalgas
Twaalf huurders van munisipale grond salnou moet wag om te hoor hoe hul huurooreenkoms moontlik geraak word nadat dienasionale tesouriedie Stellenbosch-munisipaliteit ingelig het dié huurooreenkomste voldoen nie aan die nodigebeleid nie.
Op diejongste raadsvergaderingop Dinsdag31Maart hetdie Stellenbosch- munisipale raad besluit om die status van die in-beginsel-goedkeuring vanhuurooreenkomste te oorweeg Dit omdatdie nodige mededingendeprosesse nie gevolgisnie. Onder die huurders is die Stellenbosch-vliegveld, die Nuwe Apostoliese kerk in La Motte en dieAnimalWelfare Society Stellenbosch (AWSS) Die nasionale tesourie in Mei2025 die munisipaliteit laat weet het dat die voormalige burgemeester Gesie van Deventer en haar burgemeesterskomiteenie by regte was om van hierdie huureenkomstegoed te keurnie. Die besluit is nie in die mag van ’n burgemeester of raadslede nie. Anton Bredell, Wes-Kaapse LUR vir plaaslike regering,omgewingsake en
ontwikkelingsbeplanning, het Dinsdag bevestig dat hy die potensiële onreëlmatighede met die huurooreenkomste na die provinsiale tesourie asook die provinsiale regsdienste in die kantoor vandie premier verwys het. In ’n verklaring het Bredell gesê indien ernstige wanpraktyke of wanadministrasie geïdentifiseer word, sal ’n volle ondersoek van stapel gestuur word
VERKEERDEBELEID
Die magtiging deur die burgemeester en die burgemeesterskomitee spruit uit ’n beleid wat in 2022 deur die raad goedgekeur is. Die beleid het bepaaldat die burgemeester, saam metdie burgemeesterskomitee, besluite mag neem oormunisipale nie-roerende eiendom. Die tesoruie het uitgewys dat hierdie proses afwyk van’n mededingende proses, wat nie ooreenstem metdie Wet op PlaaslikeRegering: Munisipale Finansiële Bestuur (wet 56 van2003) nie. In ’n skrywe aan Stellenbosch se munisipale bestuurder, Geraldine Mettler,
Die12betrokkeeiendomme:
• Stellenbosch-vliegveld;
• Stellenbosch-perdryklub;
• Technopark-parkering; Happy Folks-parkering;
• L’Abri-plek vanveiligheid;
• Stellenbosch-dierewelsynsorganisasie; NuweApostoliesekerk, La Motte;
• U-Turn Ministeries-skuiling;
• Mercedes Benz-parkering; Hanna’sCharity; en
• FLX-EV Minibustaxi- elektriese herlaaistasie
oor die huurooreenkoms met die Stellenbosch-vliegveld het die tesourie uitgewys dat die munisipaliteit versuim het om regulasie 35, 36 en 45 van die Munisipale Bate-oordragregulasies (MATR) in ag te neem RAADSBESLUIT
Dinsdaghet die munisipale raad gestem dat Mettler en burgemeester Jeremy Fasser dringend metdie nasionale tesourie moetskakel deur die kantoor van die LUR

Die Animal WelfareSocietyStellenboschinDevonboschiseen vandie munisipaleeiendomme wat “onwettig” verhuur is. Foto:YaëlMalgas
vir plaaslikeregering in die Wes-Kaap;dat met die bystand van die kantoor vandie LUR konsultasie met die nasionaletesourie gefasiliteer word; en dat dieuitslag van hierdie konsultasie en die pad vorentoe aan die raad voorgelê word.
Na bladsy 2.

Yaël Malgas
Die opvolgvergadering wat dieStellenbosch-munisipaliteit virverlede Woensdag (25 Maart) geskeduleer het, is die aand weer uitgestel nadat bywoners kapsie gemaak het teen die geleentheid.
Die munisipaliteit het Woensdagmiddagin’nplasingopsy kommunikasiekanale inwoners uitgenooi na ’n gemeenskapsvergadering dieselfde aand in die Hoërskool Lückhoff se saal.Dit kom nadat ’n gemeenskapsvergadering die vorige weekgehouis.
By dié vergadering het die burgemeester, JeremyFasser,onder meer die drie gesinne wat wetlik uithul woning in Rustenburgweg, Idasvalleigesitis, bespreek.
By die opvolgvergadering was daar egter nie veelnuusoor diegesinnese huidige omstandighede nie. Met die uitsetting het die munisipaliteit gespook om alternatiewe blyplek vir die inwoners te vind, maar teen daardie Woensdagaand was hulle steeds sonder heenkome. Inwoners van Idasvallei hetgekeer dat Wendyhuise op ’n oop stuk grond in Kreefgat opgerigword, en later dieaand het boere glo gekeer dat die gesinne by die munisipaliteit se Mountain Breezeoord geakkommodeerword(“‘Munisipaliteit faal gesinne’”, Eikestadnuus,26 Maart). Sedertdien hetdie gesinneby vriende en familiegebly, maar daar is steeds geen uitsluitsel oor die munisipaliteit se oodbehuisingsbeleid nie.
Die munisipaliteit is verplig omnoodbehuising aan inwoners te verskaf wat weens wettige uitsettings of rampe hul wonings kwyt is Fasser het verseker noodbehuising

Gemeenskapslede luisternadie burgemeester,JeremyFasser,op’ngemeenskapsvergadering oor behuising
Foto:Yaël Malgas
sal op vandeesweek se raadsvergadering bespreekword, maar Dinsdagoggend (31 Maart) isdie betrokke raadsitem weer vandie agenda onttrek.
Op die gemeenskapsvergadering sou Fasseren beamptes van die munisipaliteitdie planom17erwe in Talanastraat in Idasvallei deur middel van ’n openbare veiling te verkoop, bespreek. Die Stellenbosch-munisipaliteit beplanomdié 17 erwe in Idasvallei op ’n openbareveilingaan Idasvallei-boorlinge te verkoop (“Erweworddalkopgeveil”, Eikestadnuus,12Maart).
Inwoners van Talanastraat het op die vergadering gesê hulle is nie ten gunste van diéplan nie. Volgens inwoners is dit dieenigstespeelplek vir hul kinders.
Ander het gekladat 17 erwe gans te
APPLICATIONFOR REZONING ANDAMENDMENT OF CONDITION FOR EXISTINGAPPROVAL– ERF 181, KOELENHOF, DEVONBOSCH
The following land use applicationinterms of theStellenbosch Land Use Planning Bylaw refers:
ApplicationProperty Address: Alberto Drive, Devonbosch
Application Property Number: Erf 181, Koelenhof
Applicant: Anton Lotz Town andRegional Planning, alotz@iafrica.com
Owner: DB Property DevelopmentCompany (Pty) Ltd
Application Reference: TP1223/2025
Description of land developmentproposal: Application hasbeen made in terms of Sections 15(2)(a)and 15(2)(h) of the Stellenbosch Bylaw for Tourist Accommodation and amendment of theSite Development Plan for Erf 181 which will be implemented in vephases.
Notice is hereby given in terms of theprovisionsofthe said Bylaw that the above-mentioned applicationhas been submittedtothe Stellenbosch Municipalityfor consideration. The application is availablefor inspectionon the Planning Portal of the Stellenbosch Municipal Website for theduration of the public participation processatthe following address: https://www.stellenbosch.gov.za/planning/documents/planningnotices/land-use-applications-advertisements.Ifthe website or documents cannot be accessed, an electronic copy of the application must be requested from the Applicant.
You are hereby invited to submit commentsand /or objectionsonthe application in terms of Section 50 of thesaid bylaw. Written comment,which must include the reference to the application, thename,contact detailsand physical address of the person to submit thecomments, thereasons forthe comments, and the interest of thepersonwho submitsthe comment in the application, may be submitted to theApplicantbyelectronic mailasfollows: Anton Lotz Town and Regional Planning, alotz@iafrica.com.By lodging an objection, comment or representation, thepersondoing so acknowledges that information may be made available to thepublic and to theapplicant.
Thecomments must be submitted within 30days from thedate of thisnoticeto be receivedonorbefore the closing dateof Wednesday, 6May 2026.
TheMunicipality, in terms of Section 50(5) of thesaid Bylaw, mayrefuseto accept any comments/ objection received afterthe closing date.
For any enquiries on the Application or theaboverequirements, or if youare unable to write and /orsubmit your comments as provided for, you may contactthe Applicant for assistanceatthe e-mailaddressprovidedor telephonically at 083 487 7869 during normal ofce hours.
Anton Lotz
veel is om in die beperkte ruimte in te pas.
Klagtes oordie sloot agterdie huidige woningsisook genoem.Inwonerssêdie sloot oorstroom gereeldwanneerdit reën en meen om nogwoningstebou saldie probleemvererger. Die inwoners het’n versoekskrif aanFasseroorhandigmet hul insaeenklagtes.
Die vergadering het nie op veel uitgeloop nie.
Meeste bywoners het gekla oordie kort kennisgewing en was van mening behuising is te belangrikomslegs met’n handjievol gemeenskapslede te bespreek en gevradat die vergadering weer uitgestel word.
'n Nuwe datum vir die vergaderingis nognie bekend gemaak nie.
AANSOEKOMHERSONERING EN GOEDKEURINGSVOORWAARDE-WYSIGING:ERF 181, KOELENHOF,DEVONBOSCH
Dievolgende grondgebruiksaansoek in termevan Stellenbosch se Verordeninge op Grondgebruikbeplanning verwys:
Adresvan aansoekeiendom: AlbertoRylaan, Devonbosch Aansoekeiendombeskrywing: Erf181,Koelenhof
Aansoeker: Anton Lotz Townand Regional Planning; alotz@iafrica.com
Eienaar: DB Property DevelopmentCompany(Pty) Ltd
Aansoek Verwysing: TP1223/2025
Besonderhede vandie grondgebruiksaansoek: Aansoek word gedoen)interme vanArtikels15(2)(a)en15(2)(h) van die genoemde Verordeningvir Toeriste-Akkommodasieen‘nwysiging van die goedgekeurde Terreinontwikkelingsplan virErf 181 en implementering daarvanin5 fases.
Kennis word hiermee gegeeinterme vandie voorskrifte vandie genoemde Verordeninge datbovermelde aansoekbydie Stellenbosch Munisipaliteit ingedien is vir oorweging. Dieaansoek is beskikbaar virinsae op die BeplanningsPortaal vandie Stellenbosch MunisipaliteitseWebtuiste vir die tydsduur vandie publieke deelname proses by dievolgende adres: https://www.stellenbosch.gov.za/planning/documents/planningnotices/land-use-applications-advertisements. Indien diewebtuiste of tersaaklikedokumentenie toeganglikisnie, moet dieAansoeker versoek word om ‘n elektroniese kopievan dieaansoekbeskikbaar te stel.
Kommentaaren/ of beswarekan vervolgens gedien word op dieaansoekin terms vanArtikel 50 vandie tersaaklike Verordening. Skriftelikekommentaar, watbesonderhede tenopsigte vandie verwysings nommer van de aansoek, diename, sieseadres en kontak besonderhede vandie persoon watdie kommentaarlewer,die redesvir diekommentaar, en die belangvan die persoonwat diekommentaarlewer in dieaansoek, by dieAansoeker ingedienword by wyse vanelektroniesepos as volg: Anton Lotz Town and RegionalPlanning; alotz@iafrica.com Deur 'n beswaar,kommentaar of vertoë te rig, erken diepersoon watdit doen datinligting aandie publiek en aan die aansoeker beskikbaargestelkan word.
Diekommentaar moet binne30dae vanafdie datum vanhierdie kennisgewing gestuurword en moet ontvang word voor of op dielaaste dag vandie sluitingsdatum van Woensdag, 6Mei 2026
Daar moet kennis geneemword datdie Munisipaliteit, in terme van Artikel 50(5) vandie vermelde Verordeninge, magweieromenige kommentaar/ beswaar te aanvaarwat na diesluitingsdatum ontvang word Indien daar enige navrae op dieaansoekofbovermelde vereistes vir dielewer vankommentaaris, of indien ditnie moontlik is om geskrewe kommentaarte lewerofdie kommentaaropdie wyse te lewersoosvoorsienning gemaak is nie, kan dieAansoeker geskakelword virbystand by die vermeldeelektroniese posadres of telefonies by 083487 7869 Anton Lotz NM10053111-EN020426
Van bladsy 1. Rld. Jacobus Davids (ANC) het gesê hoewel die munisipaliteit nou poog om sy fout reg te stel, was die proses onwettig. “Ons kommer is dat in die proses om die fout te korrigeer daar reeds verwagtinge by die huidige huurders geskep is. Dalk het hulle hul reeds tot seker verpligtinge op die grond ingestem wat hulle geld uit die sak gejaag het. Tot watter mate is die munisipaliteit nou kwesbaar virfinansiële kostes?Sal hierdie ook aangepak word tydens diekonsultasies met die departement? Onsisnou blootgestel vir eise [teen die munisipaliteit] en hoe gaan ons dit oplos?” wou Davids weet. Good se Marius van Stade meen daar moet gevolge wees vir die munisipaliteitsefout wat die goedkeuring betref. “Die publiek moet hierdie raad kan vertrou om ingeligtebesluite te kan neem wat in lyn is met nasionale wetgewing. Hierdie is ’n groot, sensitiewe saak,” het VanStade gemaan. Rld. Otniel Jooste(ACDP)isdeur die speaker, Quinton Smit,geroskam vir sy uitlating dat VanDeventer die raad “omseil” het om die huurooreenkomste goed te keur.Die uitlatings komonder meer ná ’n aanlyn “onafhanklike nuusen meningskoerant” verskeie aantygings teen diemunisipaliteit gemaak het. Onder meer dat VanDeventer en verskeie lede van die administrasie gemaak en breek het soos hulle wil met die munisipale geld, bates en ontslae geraak het van sowat 34 amptenare. Smit het harde woorde vir Jooste gehad. “Alles wat jy gelees en gehoor het oor die aangeleentheid is nonsens,” het hy gesê. Die speaker het bewerings dat inligting weerhou is as onwaar afgemaak en het gesê diegene wat die artikel geskryf het, is welkom om hom te kontak “om die ware feite te kry”. Die DA het intussen aangedui die party oorweeg regstappe teen diepublikasie vir die uitlatings.

(muhammad.brinkhuis@novusmedia.co.za) 084 7357866
Yaël Malgas
Die grootste tennissterre in die wêreld weet hoe uitmergelend ’n Wimbledon- of Roland Garros-eindstryd kanwees, maar van uitmergelende tenniswedstryde kan Casper Steenkamp (42) ook getuig
Casper het van 6tot 8Maart altesaam 50 dubbelwedstryde in 51 uur op die Stellenbosch-tennisbane gespeel in diehoop om sy eie wêreldrekordvir die meeste agtereenvolgende dubbel-tenniswedstryde te verbeter.
Casper, oorspronklik van Velddrif, het in 1998 na Paul Roos Gimnasium gekomvir skool en in die koshuis gewoon. “Ek het ’n tennisbeurs na Texas in Amerika gekry om daar te speel. Ek wasvir 11 jaar daar en ditisook waar ek my vrou ontmoet het,” vertel Casper. Hy het aangehouomsemi-professioneel tennis te speel, maar in 2014 besluitomnaSuid-Afrika terugtetrek.
Casper het sy bestaande


een rekord verbeter is, wasdie geleenthedealmalsuksesvolle insamelings. Die besluitombergpieke aantepak,het gevolg
Watdie spel in Stellenbosch betref, sê Casper dit wasnie net 51 uur van tennis nie, maar ook deurlopende lof en aanbidding.
“Die loof en pryshet onsbeslis gehelp om deur die lang tydperk vanspel te kom.Omtebid,selfs




YaëlMalgas
Die skoolgemeenskap van Klapmuts Primêr het op Woensdag 18 Maart’n gemeenskapsvergaderinggehouoor hul kommer oor die plaaslike skool Onderdie klagteswas die tekort aantoilette, die elektrisiteitwat reeds weke lank af was en die algemeneveiligheid by die skool. Eikestadnuus het na die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) uitgereik vir kommentaar oor die stand vansake In reaksiehet die departement gesêdie skool het reeds kwotasiesgekry omdie toilette te herstel. “’nMotivering is van die departement se direktoraat vir infrastruktuurvir terugbetalingontvang,” het Bronagh Hammond, ’n woordvoerder vir die WKOD, bevestig. Elektrisiteit by die skool is vroeg vanjaar
deur Eskom afgeskakel. Dit nadat Matthew Baartman (8) by die skool doodgeskok is.
Hoewel die departement meen die seun isnie dood weens ’n elektriese skoknie, het die Klapmuts-polisie bevestig die oorsaak van Matthew se dood was ’n elektriese skok.
’n Onafhanlike ondersoek na die leerder se dood is deur die departement begin, maar die bevindingsisnog nie bekendgemaak nie.Hammondhet gesê die elektrisiteit wordtansbydie skool herstel.
Sy het ook gesê die klaskamers wat aanvanklik buite gebruik was ná Matthew se dood op Vrydag 23 Januarie, is weer oop vir gebruik.
“Veiligheidsmaatreëls is ná die voorval ingestel terwyl die ondersoek aan die gang was,” het Hammond oor veiligheid by die skool gesê.

Mauricia Petersen
’n Jongleier uitdie KaapseWynland-distrik het geskiedenisgemaak deur die eerstepersoon uitdié gebied te word watdie Wes-KaapseJeugparlementtoegespreekhet –’nmylpaal wat hy metgroot trotsenverantwoordelikheidsgevoel aanvaar.
As nuut-ingeëdigde afgevaardigde vir ’n termynvan 12 maande is Byron Scheepers van Groendal Sekondêr in Franschhoek vasbeslote om konkrete verandering in die lewensvan plaaslike jongmense te bewerkstellig deur die unieke uitdagingsvan die wynstreek aan te spreek.
Die Kaapse Wynland biedweliswaar geleenthede in die landbou-, wyn-en toerismesektore, maar jongmense in die gebied staar steeds ernstige uitdagings in die gesig. Beperkte toegang tot tersiêre opleiding,swak openbare vervoerin landelike gebiede, armoede en dwelmmisbruik is van die knelpunte wat aandag verdien
“Jeugwerkloosheid, gebrek aanvaar-

vanGroendalSekondêr.
ByronScheepers
Diefokusisopdie bekamping van kernprobleme wat jongmense raak, naamlikwerkloosheid, vaardigheidsontwikkeling, kuberafknouery wat tot emosionele skade en selfs selfmoordrisiko lei, en bendegeweld.
Hy sê wat hommotiveer,isdie passie

YaëlMalgas
In the lead up to the national municipal elections later this year, the team at the Winelands’ Independent Electoral Commission (IEC) offices are hard at work preparing forthe big day.
During astakeholder session in Paarl last Thursday (26 March),the IEC’s Cape Winelands team confirmed work is underway for the upcomingpoll in the 100 local wards, but various by-elections are also takingplace. The district currently has just

The localelection is set to take place between 2November2026 and30January
Candidates hoping to represent thecommunity of Ward 16 have until Wednesday 8 April to register forthe upcoming by-election.
TheElectoral Commission (IEC)calls on locals intending to stand for theposition of ward councillorofthe Cloetesville area to apply. Candidates must ensure they are registered voters in the municipal area and, if contesting independently, they must submit at least 50 signatures of registered voters from the relevant ward in support of the nomination. Candidates can be nominated by aregistered political party.
The by-election in Ward 16 comes after theformer councillor Elsabé Vermeulen decided to leave theDemocratic Alliance for thePatriotic Alliance. She is standing as her new party’s candidateinthe by-election, which is set to take place on Wednesday 29 April. All required documentation, along with theprescribed election deposit, must be submitted by 17:00 on 8April. Manual submissions of candidatenominations can be done at theStellenbosch IEC offices at 21 Electron Road,Techno Park, Stellenbosch.


Anew destination for thoughtfullycurated, fashion-forward jewellery has arrived in the heart of the Cape Winelands
The Makery Collection, aSouth African jewellery brand knownfor its distinctive blend of handmadebeadeddesigns andgold accents,opened its newest boutique in StellenboschonThursday26 March.
Founded in Johannesburg by former magazine editor Jacqui Myburgh Chemaly and her business partner Heidi Gresty, the brandreflects both women’s passion forfashion and accessorieswitha touch of unique, bohostyle.
The Makery Collection hasbecome synonymouswith modern, wearable pieces thatfeel luxurious.
The brand’s signature aesthetic merges bohemian ease with refined styling, offering jewellery that seamlesslytransitions fromeverydaywear to special occasions.
At the core of The MakeryCollection is abelief that jewellery is every woman’s opportunity to tell her style story.
The founders maintain there’s no right and wrong when it comes to jewellery, each piece designed to be layered, stacked and styled to reflectthe style of thewearer.
Fromdelicate gold chains andtextured hoops to vibrant beaded necklacescreated in their Johannesburg studio and charm-inspired details, the collections invite customers to build alook that feels entirely their own.
The Makery Collectionhas also become apopular gifting destination. With beautiful packaging andanaccessible price point the brand serves as ago-to option for celebrating milestones, friendships or special moments.
The new Stellenbosch store at 5Plein Street captures the essence of The Makery Collection. Partnered with Sitting Pretty clothing, theboutique is warm, inviting, andvisually inspiring.
“Our goal has always been to create jewellerythatfeels specialyet effortless,” said Myburgh. “Opening in Stellenbosch allows us toconnect with acommunity that appreciates craftsmanship, style and storytelling. We’re excited to introduce The Makery Collectiontothe Western Cape in away that feels authentic to whoweare.’”
With its unique blend of bohoflair and contemporary design, The Makery Collectionisa must-visit destinationfor fashion lovers, stylists and gift-givers.
AStellenboschrestauranthas made culinary history by becoming thefirst African establishmenttocrack the top60ofthe world’s mostprestigious steakhouse rankings whilesimultaneouslyearningacceleratedrecognition at home.
VUUR, the fire-driven dining experience located at Remhoogte Wine Estate, was ranked 52nd in the World’s 101 Best Steak Restaurants Awards announced on Monday 23 March –the highest ranking ever achieved by an African restaurant.
On the same evening,the restaurant was awardedtwo stars at South Africa’s Eat Out Awards, doublingits previous year’s single-star recognition.
The World’s 101 Best Steak Restaurants Awards, established in 2019, evaluateestablishments across multiple continentsbased on consistency, quality of cuts, cooking technique andoverall dining experience.



Die 23ste Suidoosterfees word vanjaar van Woensdag 29 April tot Sondag 3 Mei in Kaapstad aangebied.
Die 2026 tema is “Tuiste” en sluit aan by die Moederstad wat reeds meeras twee dekades lank die tuiste van die fees is –asookbydie gevoel van behoort en samehorigheidwat die fees jaarliks aan feesgangers, borge,kunstenaars en teaterluibied.
Die fees brei vanjaar verder uit as die Kunstekaap, die tradisionele middelpunt van feesaktiwiteite, met verskeie nuwe venues wat benutword.
“Kort voor lank” is een van Suidoosterfees se gewildste programafdelings –’n fees binne ’n fees waar uiteenlopende stories in treffende 30-minuut-vertonings lewe kry. Vanjaar dien hierdie platform weer as ’n broeikasvir innoverende vernuwing,enbied dit aanfeesgangers ’n toeganklikemanieromnuwestemme, genres en vorme van teaterte ontdek. ’n Onbetwiste hoogtepunt op die program is Jakobregop –die première van Hennie Aucamp se heerlikondeunde saterspelwat reeds in 1988 in Sjampanje vir ontbyt verskyn het, maar nog nooit voorheen opgevoer is nie. Hierdie slegs-vir-volwasseneskomedie met Dean Balie, Marcel Meyer en Anzio September, en onder regievan FredAbrahamse, speelsensueel, stylvol en skreeusnaaks met temas soos menslike begeerte, die weë van die ouderdom en die magsverhoudings tussen mense.
Nog ’n spogitem op die program is “Adam Small 90” –’nreeks nuwe kort tekste waarin Small se werkherverbeel worddeur jong skrywers en spelers van die Proscenium-dramakompetisie In Ongekarteerde drome, Langsdie pad uitsak, Tussen vlugte en Waar oekal djy

DeKlerkOelofseneemfeesgangersop’nspeelseenverrassendereisdeur’nversamelingeenbedrywe,mimiek enpantomimeinEenmanstuk Foto:NardusEngelbrecht
belong word temas soos behoort, drome, identiteitenverliesondersoek teen die agtergrond van ’n samelewing wat steeds deur ongelykhedegekenmerk word. Hierdie reeks bring jongkunstenaars in kreatiewegesprek meteen van Suid-Afrikasemeesinvloedryke literêre figure. IngridJonker se enigste toneelstuk kry nuwe lewe in ’n Seun na my hart,onder regie vanMarí Borstlap,terwyldie digteres en aktrise Veronique Jephtas in Oumaslaan’nses hemeltoe geloof,rou en verlies in ’n poëtiese, intieme solovertoningondersoek. Op musiekfront staan Stadskoor, -Choir, -iKwayarasingdiva-pop uit as ’n uitbundige produksie waarin ikoniese poptreffersuitgevoerword metryk koorharmonieë, energieke vertolkings en ’n
vars, kontemporêre klank In Eenmanstuk neem De Klerk Oelofse feesgangers op ’n speelseenverrassende reis deur ’n versameling eenbedrywe, mimiekenpantomime.Met minimale hulpmiddels en ’n oorkoepelende fokus op die menslike verbeelding worddie verhoog ’n oopspeelveld waarteater as medium self ondersoek en bevraagteken word.
Humor en sosiale kommentaarloop hand aanhandin Baggage (JurgenMcEwanenAviwe Ngabom), Flip-flop (Deon Lotz en Gary Naidoo) en Pick aStruggle (Zach Esau en Roland du Preez)
Kabaret en musiek blom in Karamonkie metBianca Flanders, André Schwartz bring hulde aanmentorsen kunstenaarvriendein Net’nbietjie liefde en Corneil Müller skep in Verweef ’n intiemeklankwêreld waarin stem, tjello en klavier saamvloei.
Die studente van die Waterfront-teaterskoolstel hul talent metsang,toneelen dans ten toon in Encore en Northlink Kollege-studente is ook in The Magic of Musicals: From Good to Great op die verhoog Dansproduksies soos SboNdaba’s Bolero, Unmute en Sands of Time fokusop die liggaam as draervan storie, emosie en betekenis.
Die “Kort voor lank”-program word verder verrykdeur Opera Trios:Love Triangles,Trysts and Intrigue (Opera UCT), Op reis (LunaPaige), Songs van die hart (Jodi Jantjies en Karen Petersen), The Tramp (Bite-sized) deur Wêla Kapela en AVictorBorgeTaster (Winand Grundling).
Dievolledigefeesprogramisbyaanlyn by suidoosterfees.combeskikbaar en kaartjiesvir alle vertoningskan deur Webtickets bespreek word


Three-time Grammy Award-winning R&B and neo-soul icon JillScott willperform at the Grand Arenain GrandWest on Wednesday11November at 20:00, as part of her To Whom This MayConcern worldtour.This marksthe singer-songwriter’s fourth visit to South Africa, following memorable performances in Johannesburgand Durban, with the Cape Town showserving as the spectacularfinalethe global tour.After her 2024 Kyalami performance, Scottexpressed herdeep connection to localaudiences, saying: “I’llalwayscome back. Whenyou sing back, Joburg, it’ssobeautiful and overwhelmingly wonderful.”The tour supports hersixth studio album To Whom This MayConcern –her first releaseinovera decade, whichdebuted in the Top10acrossseven Billboardcharts and has generatedover35million streams worldwide Tickets arenow on sale at www.showtime co.zaand www.ticketmaster.co.za
THURSDAY2APRIL
Stellenbosch:TheSUBOTANICALGARDENhosts itsfirststudentexhibition,featuringartworksbyunexhibitedartistsasyoungas10years.Theexhibition, curatedbyKarenStuart,showcasesworksinmany mediumsandsubjectsofnature.Itwillbeondisplay untilFriday17AprilandismadepossiblebytheJames &ShirleySherwoodProject.SendemailtoAnnerie Senekalatamsenekal@sun.ac.zaorKarenStewartat studio@karen-stewart.co.zaformoreinformation.
SATURDAY4APRIL
Paarl:CapeTownOpera(CTO)andtheCapeTown PhilharmonicOrchestrauniteforinacelebrationof baroqueandclassicalchoralbrillianceatthePAARL TORINGKERKat15:00.Thechurchwillcomealive withtwoofthemoststylishandbelovedsacred worksevercomposed:AntonioVivaldi’s“Gloria”and JosephHaydn’sNelson“Mass”.Theorchestrawillbe conductedbyJanHugo,andtheyarejoinedbythe CTO’ssoloistsBrittanySmith(soprano),Nonhlanhla Yende(mezzo-soprano),LukhanyoMoyake(tenor) andConroyScott(baritone).KhayakaziMadlalaand NicaReinke,bothJudithNeilsonYoungArtistsandthe CTO’sVocalEnsemble,roundoffthelineup.Thedoors openat14:00andseatingisunreserved,sobookingis advised.CostR295throughWebtickets
SUNDAY5APRIL
Stellenbosch:MIDDELVLEIWINESholdsitsEaster BrunchandEasterEggHuntfrom09:30to11:30, promisingamorningofdeliciousfarm-stylefoodand Easterfestivitiesforallages.BrunchincludesfavouriteswithaplayfulEaster-inspiredtwist,witheggand baconroosterkoekandhotcrossbunjafflescreating adeliciousblendoftraditionalEasterflavours.While adultssavourtheirmealoveraglassofMiddelvlei wine(orBoeretrooscoffee),themorning’sfestivities willcomealiveforyoungervisitorsat10:00,when thehuntwillbeheldfollowedbythechancetopaint Eastereggsandmeetabunnyortwo.Theluckyboyor girltofindthegoldeneggwillwinthechancetohost theirnextbirthdaypartyattheBarnvenue.Bookon info@middelvlei.co.za0218832565.
TUESDAY14APRIL
Stellenbosch:AfricanDrummingTuesdays,aprogrammeoftheSUMUSEUM,willbeheldfrom13:00 to14:00.Itaimstoenhancewellnessandwell-being oncampus,withsessionsfreeandopentoall.Contact RickyBrechton021 8083660orsendemailto rickyb@sun.ac.zatobook.
SATURDAY18APRIL
Ida’sValley:SPEELKRINGPRE-PRIMARYholdsa colourrunattheschoolinDahliaStreetfrom09:00to 13:00.TicketscostR50;childrenenterfreeofcharge Ticketcollectionisat08:30.Bringthefamily,picnic basketandcampingchairsforamorningoffun. Stellenbosch:TheTOKARARAREPLANTFAIR& AUTUMNOPENGARDENwillbeheldfrom08:00 to16:00.Explorethefarmgardenwithsecluded cornersandscultures,andbuyavarietyofplants fromspecialistgrowers.Guidedtoursareavailableon afirst-come,first-servebasis.Refreshmentswillbe onsale.AdmissioncostsR60;childrenunder10enter freeofcharge.AllproceedsgototheCamphillFarm CommunityinHermanus.
Stuurallekalender-inskrywingsviae-posnaeikestadnuus@novusmedia.co.zavoor14:00Maandae


Nicolaas Steenkamp, aGrade 10 learner at Hoërskool Stellenbosch, is oneof South Africa’s young scientistswho again demonstratedexcellence on the global stage, achieving outstanding results at the International Festival of Engineering Science and Technology in Tunisia (IFEST²).
He was one of three learners who flew the country’s flag at the sciencefair from Monday23toSunday29March, and the only one to be awarded agold medal for his project.His fellow budding scientists Nathan Moolmanfrom Leeuwenhof Akademie and Diya Zacaria from The High Schoolfor Girls Potchefstroom earned a silver and bronze medal respectively. The learnersreflected on theirachievements as both fulfillingand affirming, highlighting that the recognition received at the competition wasa demonstration of their hard work anddedication.They also emphasisedthe value of engagingwith fellow participants from across the globe,
gaining new perspectives andexperiencing diverse cultures.
“Winning an award at IFEST² was incredibly rewarding,asitshows that allthe hard work thatIinvested into the project has paid off,” Steenkamp said. “It reassured me thatwhatIwas doingwas interesting not just to me,but also meaningful to others. The highlight of IFEST² was going tothe different heritage sites in Tunisiaand learningabout the richhistory of Tunisia. It was incredibly fascinating visiting the Amphitheatre of El Jem and theBardo Museum.Culture night was also very memorable, as it highlightedthe diversityinour world and the differences between cultures. Iwas pleasantly surprised to realise just howdiverse South Africa is in comparison to some other countries.”
The participants were selected based on thescientific merit, relevance andinnovation demonstrated in their research projectsatthe Eskom Expo for Young ScientistsInternational ScienceFair(ISF) in October last year.
APPLICATION FOR CONSOLIDATIONAND SUBDIVISION OFTHE REMAINDER PORTIONS 13,22AND 43 OF FARM WELMOED ESTATENO. 468,STELLENBOSCH
The followingland use application intermsofthe Stellenbosch Land Use Planning Bylawrefers:
ApplicationPropertyAddress: FarmWelmoedEstate,Stellenbosch
ApplicationPropertyNumber: RemainderofPortions13,22and43ofFarm468
Applicant: Friedlaender,BurgerandVolkmann-M.B.Straughan, Tel:0218864004
Email:mark@fbvsurvey.co.za
Owner: LaSerenaTrust
ApplicationReference: TP1436/2025
Descriptionoflanddevelopmentproposal:
Application is made in terms of Section 15(2)(d) and Section 15(2)(e) of the Stellenbosch Municipal Land Use Planning By-Law,2015 for the subdivision and consolidationofland.Theproposalentails:
i. TheconsolidationofRemainderPortion13(51.2221ha)andRemainderPortion22 (75.1741ha)tocreatePortionA(±126.3962ha);
ii. ThesubdivisionofPortionAintoPortionB(±63ha),PortionC(±44ha)anda Remainder(±13ha);
iii.TheconsolidationoftheRemainderofPortionAwithRemainderPortion43 (33.8228ha)tocreateaconsolidatedportionof±47ha.
Noticeishereby given in terms of the provisionsofthe saidBylaw that theabovementionedapplication has been submitted to the Stellenbosch Municipality for consideration. TheapplicationisavailableforinspectiononthePlanningPortalofthe StellenboschMunicipalWebsiteforthedurationofthepublicparticipationprocessat thefollowingaddress:https://www.stellenbosch.gov.za/planning/documents/planning -notices/land-use-applications-advertisements.Ifthewebsiteordocumentscannotbe accessed,anelectroniccopyoftheapplicationmustberequestedfromtheApplicant
Youare hereby invitedtosubmit comments and/orobjections on the application in terms of Section50ofthe said bylaw.Written comment, which must include the reference to the application, the name, contact details and physical addressofthe persontosubmitthecomments,thereasonsforthecomments,andtheinterestofthe personwhosubmitsthecommentintheapplication,maybesubmittedtotheApplicant by electronicmail as follows: Friedlaender,Burger and Volkmann -M.B. Straughan, mark@fbvsurvey.co.za and charne@fbvsurvey.co.za.Bylodginganobjection, comment or representation, the person doingsoacknowledges that information may bemadeavailabletothepublicandtotheapplicant.
The comments must be submitted within 30 daysfrom the date of this notice to be receivedonorbeforetheclosingdateof4May2026
TheMunicipality,intermsofSection50(5)ofthesaidBylaw,mayrefusetoacceptany comments/objectionreceivedaftertheclosingdate.
ForanyenquiriesontheApplicationortheaboverequirements,orifyouareunableto writeand/orsubmityourcommentsasprovidedfor,youmaycontacttheApplicantfor assistance at the e-mail address provided or telephonically at 021 886 4004 during normalofficehours.
Die eindronde van die Hennie Joubert-klavierkompetisie, virdeelnemers tussen die ouderdom van 10 en 19 jaar,is verledeSaterdag(28 Maart) in dieEndlersaal gehou, metHermanus Schmidt, ’n leerder aan Paul Roos Gimnasium,wat aandie einde as die wenner gekroonis. Die vyffinaliste het elk ’n beweging uit ’n klavierkonsert saam metdie Kaapstadse Filharmoniese Orkesuitgevoer, metJacobusdeJageropdie podium. Dié uitvoering wasdie hoogtepuntvan ’n week-langeleerskool wat deur die Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium fasiliteer is en aandeelnemersvan die kompetisiedie unieke geleentheid gebied het om na afloopvan dietweede en derde rondes (Maandag 23 en Dinsdag 24 Maart) verder deel te neem ’n Groot groep vandie 12 gekeurde mededingershet voortgegaan metdie klaviersimposium en die geleentheid geniet om meestersklasse te ontvang, lesingsbytewoon,inetensuurkonserte op te tree en na uitvoeringsdeuruitgelese pianiste soos LeoGevisser,Emanuil Ivanov en Ludmil Angelov te luister
Die klavierkompetisie se hoofborge wasdie Kaapstadse Filharmoniese Orkes, die Rupert Musiekstigting, die John Roos Trust en Cape Piano. Dit is ’n opwindende nuwe projekwat ten doel stel om klassieke musiek vir die breër publiek toeganklik te maakdeurmiddel vanopvoedingsgeleenthede en inspirasionele ervarings.
Die kompetisie is in 1984vir die eerste keer as die Dietman-klavierkompetisie aangebied en vier vanjaar 40 jaar nadat dit ter nagedagtenisaan Hennie Joubert se nalatenskap hernoem is Deelnemers het die geleentheid gekry om voor ’n beoordelaarspaneelvan kenners te speel, insluitend Ivanov, Francois du Toit, Megan-Geoffrey Prins, Andrew Warburton, Bennie van EedenenPieter
KENNISGEWING VANGRONDONTWIKKELINGSAANSOEK AANSOEK OM KONSOLIDASIE EN ONDERVERDELING

raughan, rk@f survey rne@f urvey kommentaarofvertoëterig,erkendiepersoonwatditdoendatinligtingaandiepublieken aandieaansoekerbeskikbaargestelkanword.
Die kommentaar moetbinne 30 dae vanafdie datum van hierdie kennisgewinggestuur wordenmoetontvangwordvoorofopdielaastedagvandiesluitingsdatumvan4Mei2026 Daar moetkennisgeneemword dat die Munisipaliteit,interme van Artikel50(5) vandie vermeldeVerordeninge,magweieromenigekommentaar/beswaarteaanvaarwatnadie sluitingsdatumontvangword.
Indien daar enige navrae op die aansoek of bovermelde vereistes virdie lewervan kommentaar is,ofindien dit nie moontlik is om geskrewe kommentaartelewer of die kommentaar op diewysetelewer soosvoorsienning gemaak is nie, kandie Aansoeker geskakelwordvirbystandbydievermeldeelektronieseposadresoftelefoniesby021886 4004gedurendenormalekantoorure. NM10052655-EN020426

pianis Emanuil Ivanovbydie prysuitdeling vandie Hennie Joubert-klawierkompetisie Foto:TiffanySchultzPhotography.
Grobler (voorsitter van die paneelen organiseerdervan diekompetisie). Schmidt, ’n matriekleerder, het die Hennie Joubert-trofeeontvang, asook’n goue medaljeenkontantprysvan R25000. Ander pryse wat Schmidt gewen het, was vir die besteuitvoering van ’n Virtuoso Etude (R2000 kontant); diebeste uitvoeringindie derde ronde (Allmusic-koopbewys); en DieJohn Roos-prys virdie beste uitvoerding van ’n concerto (R5000).
DieJohn Roos-silwermedalje en ’n kontantprys van R15000 is aanDylan Price toegeken, terwyl Aran Sing diebronsmedaljeen’nkontantprys van R10000 ontvang het.
Dievierdeplekisaan SingranEmilie Yang toegekenendie vyfdeprysaan Eléna Monvoisin.
Spesialepryse is aanDylan Price (beste uitvoering van ’n Bach-prelude en -fuga), SingranEmilieYang (Joande Villiers-prys virdie besteuitvoering van ’n klassiekesonate),Weien AmyLuo (beste uitvoering van ’n Suid-Afrikaanse komposisie) en Damian Philander (André Serfontein-prys virdie mees belowende deelnemerwat nie na diefinaleronde deurgedringhet nie) toegeken.
Geleenthede wink vir Suid-Afrika se jong klassieke musikante, met 25 instrumentaliste wat ’n happie van die R180 000-prysgeld by die 42ste NasionaleJeugmusiekkompetisie (NJMK) kankry. Musici tussen 14 en 19 jaar kan nou registreer vir die gesaghebbende kompetisie; benewens die prysgeld, sal deelnemers meeding om die gesogtegoue, silwer- en bronsmedaljes.

Aileen Maas, koördineerder vandie Nasionale Jeugmusiekkompetisie
Die 2026 NJMK vind van Maandag 30 November totSaterdag 5Desember in die Endler-saal in Stellenbosch plaas.
“Dié kompetisie is al beskryf as een van die mees uitmergelende Suid-Afrikaanse musiekkompetisies. Dit bied ’n platform vir jong talentvolle musici, aangesien die kompetisie daarop gemik is om tienersterre te identifiseer, bloot te stel en te ontwikkel,”sêAileen Maas, koördineerder van die NJMK.
“Dit is die enigsteSuid-Afrikaanse kompetisie waar die finalistehul laastestryd voer begelei deur die Kaapstadse Filharmoniese Orkes (KFO).”
Voornemendekandidatekan vir die kompetisie registreer deur dieinskrywingsvorm op www.nymc.co.za te voltooi. Al die inligting en reëlsvan diekompetisie is pas op die webwerf gepubliseer.
’n Maksimum van25kandidatekan gekies word om in diekompetisie te speel Hulle sal in vyf kategorieë vir orkesinstrumentemeeding: klavier; strykinstrumente; houtblaasinstrumente; koperblaasinstrumente; en ander orkesinstrumente (harp, perkussie, marimba, xilofoon, ensovoorts). Oordie vyf dae lange kompetisie moet die gekose suksesvolle kandidate’nwye repertoire vanhul keuse uitvoer watverskillende stylperiodes en Suid-Afrikaanse komposisies dek InskrywingssluitDinsdag23Junie












TCl
golf
Junior saw co ti their tion, es sports appreciative Brian day, er co and Bar mas gen lenge signing lenge,” ag hole. feat,” and prizes ing. and to in Kui who in Pr



