Eikestadnuus - E-Edition - 29 January 2026

Page 1


021887

“Nee, Here.Net nie dit nie!”

Dit was die woorde van Sonja Baartman (35) van Klapmuts nadat sy haar verlede Vrydag (23 Januarie)nadie plaaslike kliniek gehaas het nadat haar agtjarige seuntjie by die skool seergekry het.

Sonja sê aanvanklik is vir haar gesê haar jongste seun,MatthewCheswin Baartman, is geskok by Klapmuts Primêr.“Die oggend heteksybroodjie, sap en vrugte ingepak. Ek het druiwe in sy bakkie geplaasen’npruimvir hom ingepak, maar hy hetgesê ek moet liewer die pruim vir my vat,” vertel Sonja. Die ma vertel Chessy, soos sy familie hom genoem het, is Vrydagkaalvoet skool toe nadat hy vroeëreen vansy skoolskoene laat wegraak het. “Ek het gesê hy moet maar wagtot dieeinde van die maand vir nuwe skoene.”

Ná ’n klapsoen en ’n belofte om haar later te sien is Chessy by die deur uit. “Want as ek met hom skooltoe stap en ons kom by die winkel om die draai,dan sê hy ‘jy kan maar nethieromdraai, mamma, dis orraait’, dan hardloop hy na sy tjommies om saam met hulleskooltoe te stap.”

Sonja was nie lankterug by diehuis nie en het na gospelmusiekgeluister toe sy ’n oproep vandie skoolontvang. “Ek trektoe sommer ’n sweetpakbroek bo-

oor my slaapbroekie aan en ek beweeg

Toe ek in die grootpad kom, sien ek ’n vriendwat toeskree ek moetkom,want Cheswinisgeskok. Ek vra toe ‘wat?!’ en ekhardloop... soos ek hardloop skree mense Cheswin lê daar [bydie skool] en toe ek by die hoek vandie skool kom, sê iemandekmoetnadie kliniek gaan, want hullehet homkliniek toe gedra.”

By diekliniek is Sonjagesê sy kannie onmiddellik vir Chessy sien nie, want hullewas nog besig om homtehelp. Sonja vertel van die senutergende oomblikwat dit aanvanklik geblyk het haar seuntjie het weer sy bewussynherwin, maar uiteindelikwas dit alles tevergeefs.

Beamptesvan Stellenbosch-munisipaliteitsewetstoepassers, lede van die plaaslikeonderwyskringbestuur en werkers vanEskom was Vrydag op die skoolterrein ná die voorval. Die presiese oorsaak van sy dood is nognie bevestig nie,maar volgens die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) was daar geen bewysdat die seuntjie doodgeskokisnie.

Die WKOD het sy medelyemet die Baartmansbetuig. Kerry Mauchline, woordvoerder vir die Wes-Kaapse minister van onderwys, David Maynier, het by navraag gesê daar is geen bewyse datelektriese bedrading metdie seun se doodverbindkon word nie.

“Onshet sosialemedia-bespiegeling opgemerkwat lui’nkragverbindingwas betrokke. Die skool het leerders huis toe gestuur ná die voorvalen’nassesser-

ring ge

drade of elektriese verbindingswat betrokke was, te ondersoek.

“Geen bewyse kon gevindwordomdie bewering te ondersteun nie,endie skool het Maandagmet volle bywoningheropen. Ons doen ’n beroep op diepubliek om nieonbevestigde inligting en gerugte te versprei nie. Die polisie onderneem’n ondersoek watdie oorsaak van sterfte sal insluit, en onssal hulle onsvolle ondersteuning gee,” het Mauchline gemaan.

Die Klapmuts-gemeenskap is ontstoke gelaat deur die departement se kommentaarenvele meen Chessy se doodword noutoegesmeer.

Die skoolhoof, LeeHoffmann, het Saterdag (24 Januarie) in ’n verklaring op die skool se Facebookbladdie gemeenskap verseker allenodige stappe is geneem om die skoolterrein te beveilig.

Hy het verduidelik die skool het onmiddellik die voorgeskreweprotokol gevolg ná afloopvan die voorvalmet Chessy.Dit het ingesluit om die voorvalbyVeilige Skole en die WKOD se hoofkantooraan te meld.Saam hiermee is die departement van maatskaplike dienste in kennis gestel

Hoffmann het bygevoeg onafhanklike kontrakteurs is aangestel en die WKOD se Infrastruktuur- en Beplanningsdirektoraat was byderhand “omdie veiligheid vandie skoolperseel deeglikteassesseer”. Teen Vrydagaand is die skoolterrein veilig verklaar.

“Noodsaaklike voorsorgmaatreëls is ingestel, veral in die betrokke deel, om

gereik virkommentaar, maar hetteen druktyd geen terugvoer ontvang nie Intussen sê Veronica Gelant, ’n Klapmuts-gemeenskapsaktivis, die belangrikste van alles is om dieBaartman-familie deur diehartseertyd te ondersteun. “Ons as gemeenskap moet regtighier wees virSonjaendan moet onsook die familieondersteun ná diebegrafnis. Dit is moeilik virSonjaomteaanvaarsyhet haar kind skool toe gestuurenhyhet nooit terugkom nie.

“Wat dievoorvalbetref, kan onsnie bespiegel oorwat by die skool gebeur het, of op hoorsêgaannie.Alwat onswil hê,isdat geregtigheid moet geskiedsou daar’nfoutweesvan diedepartement se kantafbyKlapmuts Primêr,sodatSonja vrede vind na haar kind se afsterwe,” meen Gelant. Sondag(25 Januarie)het maatjies, familieendie Klapmuts-gemeenskap in die stampvolKlapmuts-veeldoeligesentrum byeengekom om die lewe van die gr.3-leerdertevier.Sonja bedank almal in diegemeenskap wat haar sedert Vrydag ondersteunhet hetsymet ’n boodskap, drukkie of ’n woord van bemoediging

Eikestadnuus hetnadie polisie uitgereik virmeerinligting oorChessy se lykskouing, sowel as dieamptelike oorsaak van sy dood, maar hetteen druktyd geen terugvoer ontvang nie.  ’n Gedenkdiens word vanoggend (Donderdag) by die skoolgehou en sy begrafnisis Sondagom09:30 vanuitdie skoolsaal.

Yaël Malgas
Bewerings oorkragdrade bekyk

VerdagtesinDeKoker-moord vas

Yaël Malgas

Vir die familie van die 77-jarige Piet de Koker, wat vroeër vandeesmaand in die Onder-Papegaaiberg-begraafplaas doodgesteek is waarhy ’n graf besoek het, is die inhegtenisneming van twee verdagtes ’n effense ligpunt in ’n andersins droewigetyd.

Darren Staphanus (38) en RyanMunnik(20) hetVrydag(23 Januarie) in die Stellenbosch-landdroshofverskyn.

Diétweeword verdink vandie moord op De Koker, watopSaterdag 17 Januariesyseun se grafindie plaaslike begraafplaas besoek het. Ure nadathy niebysydogter, Liezel Vermeulen, se huis inOnder-Papegaaiberg opgedaag hetnie,het sy en haar mannaDeKoker gaan soek.

afgekom het. Eikestadnuus het verledeweeknaVermeulenuitgereik vir kommentaaroor die inhegtenisnemings, maar in daardie stadium het die Stellenbosch-polisieVermeulennog nie ingeligoor die verwikkeling in haar pa se saak nie. Sy het wel gesê die inhegtenisnemings is goeienuusin’ntyd van geweldige hartseer.

Stephanus en Munnik is volgenskapt.

Anna-stigterselfvir Epic in diesaal

Om die Anna-stigting in Raithby se 20ste bestaansjaar te vier gaan die stigter, Anna Brom, die eerste keer self die uitmergelende AbsaCape Epic aandurf.

Hoewel die stigting al 13 jaar lank ’n amptelike liefdadigheidsvennoot vandie Absa Cape Epic is,isdit die eerstekeer dat Annaself dié692km lange bergfietsren, wataseen van die moeiliksteenongenaakbaarste ter wêreld beskou word, sal aanpak. Die 2026-uitgawe van die renwordvan Sondag 15 tot Sondag 22 Maart aangebied. Deelnemers sal oordie agt daedie skoftered vanaf die Meerdendal-wynlandgoed in Durbanvilleaanpak, deurdie Kaapse Wynland, Overberg na die eindstreep in Stellenbosch.

Annadurf die roete saam met haar man en die Anna-stigtingse bedryfshoof, Pierre-Henri Olivier,aan. Sy beoog om die stigting se kernwaardes vanveerkragtigheid en deursettingsvermoë aan die kinders wat deur die organisasie ondersteun word, te demonstreer, terwylsy terselfdertyd groterbewustheid enhulpbronne virlandelike onderwys sal werf. Anna het oor hulkomende ren en voorbereidings met Eikestadnuus gepraat

 DieAnna-stigtingisal13jaar’namptelike liefdadigheidsvennootvandieAbsaCapeEpic. WaaromdiebesluitomdieEpicnoutery?Onshet verledejaardieAnna-stigtingse20stebestaansjaar gevier.Ditis’nmerkwaardigeprestasieenterviering hiervanwouonsietsbetekenisvolsdoen–ietswat ’newemerkwaardigepogingvergenbewustheidvir dieorganisasiesalskep.Wattergroterenmeerepiese manierisdaaromdittedoenasdieAbsaCapeEpic!  Jyisniewerklikself’nfietsryernieenhetnog nieaanbaiefietsrygeleenthededeelgeneemnie.

HoeenhoekomhetjybesluitomdieEpicaante pak?Asjyjoukopop’nbloksitooriets,salditaltyd moontlikwees.Dítisietswatekaandiekindersmet wieonswerk,wilwys–jyisaltydtotmeerinstaatas watjydink.Hoewelditwaarisdatekbaiebeperkte ervaringhet–ekhetslegsdieWines2Whalesin2021 gedoen–pakekhierdieuitdagingmetvolleoorgawe aan.

 Hoehetjouoefenprogramtotdusvergelyk? OnsheteersinNovember2025uitgevinddatons ’ninskrywinghet,dushetditmynetdrieen’nhalf maandegegeeomteoefen.Ekhetletterlikmyfiets uitdieskuurgaanhaal,ditafgestofenbeginrydie dagtoeonsdienuuskry.Ekhetoplangdaeindiesaal gefokusomteleerhoeomtegnieseroetesteryen hetookkragoefeningeindiegimnasiumbygevoeg. Myagtergrondinbergnaellope(trailrunning)help gewisopdieroete,aangesienekdaaraangewoond isomroetesteenbergtoppeoptekies;ditisnetnie dieselfdedingwanneerjyooknogdiefietsteendie bergopmoetkrynie!

 Hetjy’nspesialefietsnodigomdieEpictery?

Ja!Diefietsmaak’ngrootverskil.Ekrynoudanksy GiantBicycleshulLivPiqueAdvanced,watspesifiek virvroueontwerpis.Enwat’nbederfisditnie.Die verskilindiegewigvandiefietsisregtigbeduidend wanneerditbydieopdraandeskomendiefietsrol oorklipperigeterreinasofdiepaaiegladis!Pierrery dieGiantAnthemAdvancedenas’ngesoutefietsryer waardeerhydieverskilwathierdiefietsgemaakhet  Jouingesteldheidmoet’nbelangrikerolin’n uitmergelendegeleentheidsoosdieAbsaCape Epicvervul.Hoegaanjyditbestuur?Ekdink’n menssegeestesgesteldheidiswaarskynlikeenvan diebelangriksteaspekte.Metdieoefenprosesgaan ditdaarooromteglodatekdaartoeinstaatis–om teweetekkanmoeilikedingedoen–enomnietoe telaatdatvreesmyverlamomteprobeernie.Ekhet voorheenenigietstegniesvermymetdieverskoning dateknieregtigkanbergfietsrynie,maarnou–omdatekmóét–hetekmyhoudinghieroorverander Skielikdoenektegniesedingewateknooitvantevore

Anna

souprobeerhetnie!Enja,ekhetal’npaarkeergeval, maarekhetopgestaanenweerprobeer.Hierdieis goeielewenslesseomdiekindersteleer  Oefeningverskilvandiewerklikeren.Hoe gaanjydieuitdagingstydensdaardiebrutale agtdaehanteer?Ekhetnognooitvantevoresoiets gedoennie,dusisekniesekerofek[diévraag]kan beantwoordnie.Ekhoopdatekkalmkanbly,opmy spanmaatkanstaatmaakvirondersteuning(watook mymanis;opwiebeterkanekdusleun?)ensteeds diegroterprentjievooroëhou.

 Gaanjydusdievolle692kmvoltooi?Ja,ekgaan ditmaak!Solankdieweernietewarmoftenatofte winderigisnie;solankeknievalof’nmaagkiemopdoennie;solankmyspanmaatmyteendieopdraandesopstoot!Ja,ekisverbindtotal692kmvanhierdie roeteensal150%geeomdaardieeindstreeptehaal!

 DieAnna-stigtingisnouallangeras’ndekade bydieAbsaCapeEpicbetrokke.Hoesoujydie

uitwerkingvanhierdiejarelangevennootskap beskryf?Ekwilgraagmyopregtedankteenoordie AbsaCapeEpicuitspreekvir’nvennootskapwat oor’ntydperkvan13jaaropgebouis.Elkejaarisdit ’nhoogtepuntoponskalenderendiekinderssien daarnauitomdieCapeEpic-rendorptebesoeken deelvandieopwindingtewees.Ditisdieenigste internasionalesportbyeenkomswaaraanhullekan deelneemenditisietswathulleelkejaarinspireer DanksydieAbsaCapeEpicsal2026virhulle’nselfs groterenmeeropwindendegeleentheidbiedomvir huleieAnna-stigtingspanteskree!

 Raakbetrokke:OmAnnaenPierretehelpom huldoelwitvirlandelikeonderwystebereik,word ondersteunersgenooiom’nkilometerteenR100 teborg.Virnoginligtingofom’nskenkingtegee, besoekhulgeldinsamelingsblad:Conqueringthe Epic:692kmforRuralEducation.

Brom, diestigter vandie Anna-stigting, salter viering vandie organisasie se 20stebestaansjaar saam met haar man, Pierre-HenriOlivier,aan die 2026-AbsaCapeEpic deelneem. Die span is vasberade om die 692-km-roetetot by die eindpunt af te lê om geld vir landelikeonderwys in te samel.

Familiehuismet hart

YaëlMalgas

In Skoolstraat, Kylemore, staan ’n huis reeds vir 100 jaar en die familie wat sedert 1925 daarin woon, hoop die woning bly nog lank staande.

Die Jacobs-familiewoning pronk steeds met sy sinkdak, houtvloere en oorspronklikestoep sedert John Jacobs dit gekoop het Hoewel BrianJacobs,’nKylemore-boorling, jare terug reeds uit die huisgetrek het, woon hy vandag net oorkant die paden onthou sy grootwoordjareindié tweeslaapkamerhuis nog goed.

“Voordat my pa hom hierin Kylemore gevestig het, het hy in Kyk-in-die-Pot gewoon. Toe hy in 1925 in Kylemore aankom, was die huis reeds staande.Hyhet die grond en die huis wat daarop staan met’nlening vir 800pond gekoop,” vertelBrian, watbyna 40 jaarbydie Stellenbosch-instituutgewerk het.

Brian kan nie sê wanneersy pa se eerste vrou, SpasieMorris, oorlede is nie,maar saam hetdié ouerpaartjievyf kindersgehad. Saam met Johna, Minnie, Willie, Edward en Henry, het die gesin van ses later10geword toeJohn met Brian se ma, Christene, getroudis. Saamhet hulledrie van hul eie kindersgehad –June, Errol en Brian,die jongste vir wie die familiehuis net so belangrik is soos dit destyds was. “Ons het lekker so ’n klomp opmekaar gebly,” onthou Brian. “Ons kinderjare in die huis was

altyd pret.Ons hetgoed oor die weg gekom enasjyouer broers het,isjyaltyd gelukkig wanneer hulle vir jou iets koop. Dit was altyd lekkeromtuis te wees.”

Die 101 jaar ouewoning het slegs ’n kombuis, voorkameren twee slaapkamers gehad, maar daar was altyd mense op die res van die erf ook.

Brian meen een van sy pa se bekendstekaraktereienskappe was sy omgee-hart.

“Hywas liefomuit te reik en te help. Toe ek my verstand kry, was hy lief om mense met huisvesting te help. ‘Nee’ was nie ’n antwoord nie,wanthyhet altyd’nplangemaak.Syhulp metblyplek het van dae na weke geword, en vanwekenamaande, watweer jare geword het. Daar het later10gesinne op sy grond gewoon.”

In1990 het ’n nuwe behuisingsontwikkelingin Kylemore tot stand gekom en John het gereël dat al die gesinne wat op sy grond gewoon hetdeur middelvan dié skema gehelp word alvorens hy ingestem het omsygrond vir die

ontwikkeling in die mark te sit. HoewelJohndie transaksie met die destydse streeksraad begin het, het hy nooit die uiteinde van sy hulp gesien nie. Hy is oorlede voor die ontwikkeling voltooi is.

Brian en sy ma het voortgegaan en uiteindelik die meeste van die erwe verkoop. Deesdaebesit die familie enkele erwe op die grond wat Johngekoop het.

Een van die erwe is waar die Jacobs-familiewoning steeds pronk. Christene het tothaar afsterwe ’n paar jaar gelede in dié huis gewoon.Vandag pas een van die agterkleinkinders, Keeton, die huis op.

Brian sê oor die dekades is geen groot veranderings aan die huis aangebringnie, hoewel een buitemuur vervang moesword nadat dit ingeval het.

“Die huis is definitief gebou om te hou,”sêBrian skertsend. Benewens sy herinnering van die huis onthouBrian sy pa se groenvingers. “Daardie jare het onsuit die grondgeleef. My pa was baie lief vir tuinmaak en het op klein skaal metvarke, beeste en hoenders geboer. Ons het groente en aarbeie geplant. Sy aarbeie was so gesog dat hy dit destyds aan Rhodes Fruit Farms verkoop het,”onthouBrian.

Hy sê dit is ’n eer en voorreg om die familiehuis steeds in familie-besit te hê. “Een honderd jaar nadat my pa dit gekoop het, staan dit steeds en dit moet gekoester word. Hierdie dorp is besonders en een van die lekkerste plekke om te woon,”meen hy.

Diespanvan die e’Bosch-erfenisprojek sowelasvan hul tallemedewerkers en vennotehet die nuwejaar metywerbegin en is gereed om vanjaar hul werk in Stellenboschse14dorpies voort te sit Foto:YaëlMalgas

e’Boschmaakplanne

Die e’Bosch-erfenisprojek het dienuwe jaar op Vrydag 16 Januarieamptelik metdie bekendstelling van sy 2026-program by dieMarkötter-klubhuisbegin

Die geleentheid hetvennote, medewerkersenbelanghebbendes byeengebring om die organisasiesestrategiesevisie, beplande programmeensleutel-inisiatiewe virdie jaar wat voorlê, te deel.

Die jaarhet op ’n positiewe noot begin(op Saterdag 10 Januarie) metdie suksesvolle afsluiting van die e’Bosch-skoolvakansieprogram, wat weer eens kinders,fasiliteerdersen vennote van oordie dorpies heen in ’n gedeelde ervaring van leer,ontwikkeling en groei verenig het(“Vakansievol gees en sport”, Eikestadnuus,15 Januarie).

Watvanjaarverderbesonders maak, is dieviering van e’Bosch se 15de bestaansjaar.

Dieorganisasie hetoor die afgelope 15 jaar ’n belangrike rolindie versterking van diedorpies van Stellenbosch gespeel deur jeugontwikkeling, waardegedrewe programmeen inklusiewe vennootskappe wat op volhoubaremaatskaplike invloed gemikis.

e’Boschbly metdie oogop dietoekoms verbind tot die bemagtiging van jongmense,die bewaringvan erfenisensamewerkingmet vennote om veerkragtige en florerende dorpies te bou.Die jaar 2026 beloof om met ’n sterk grondslagen’nduidelike strategieserigting ’n jaar van volgehoue groeienbetekenisvolle impak te wees  Virnog inligtingoor die e’Bosch-erfenisprojek,die 15-jaar-vierings- inisiatiewe en ander projekte,stuur ’n e-posnaoffice.ebosch@gmail.com; skakel 0615954085 of besoek www.ebosch.co.za.

–SaamgesteldeurStacySwartz

John Jacobsvan Kylemore

Briewe van ons lesers |Lette

Binnelandse

’n Paar jaar gelede was ek in George en het ’n foto geneem van die skokkende toestand van die gebou waarin die Departement van Binnelandse Sake gehuisves is.

Ek het dit uiteindelik nie vir Naledi Pandor, die destydse minister van binnelandse sake, aangestuur nie, want sy het destyds nie haar departement bestuur nie –dit het gelyk of sy te besig was met haareie politieke sake.

Toe ek van dienuwe minister van die departement, dr. Leon Schreiber,lees en verneem hy is boonop’nStellenbosser en ’n oudleerder van Paul Roos Gimnasium (jammer,hykon seker nie toelating in Rondeboschkry nie),was ek aanvanklik bly.

Ek het met groot belangstellinggevolg hoe vinnig hy dinge sou omdraai –sóvinnig dat ’n mens glo binne ’n jaar ná jou aansoek selfs ’n ID-kaartjie sou kry.

Ek was [in November] vir die tweede keer by die plaaslikebinnelandse-sake-kantoor om my ID te vervangnadat dit saam met my selfoon in die see geval het. En, soos te verwagte,isRicardo –wat saam met my werk en gewoonlik vir my in die ry gaan staan –wéérteruggestuur met die aankondiging dat “die rekenaar van lyn af” is. Dit klink my dinge is eerder“van diespoor af”.

Ek heg ook foto’s van die ljo rugvo ing gn

NOTICE OF LAND DEVELOPMENT APPLICATION IN THESTELLENBOSCH MUNICIPAL AREA MULTIPLE LANDUSE PLANNING APPLICATIONS: FARM 510/845,STELLENBOSCH ANDERF 172, JAMESTOWN

Application Property Address: FresnoStreet, Jamestown, Stellenbosch, 7600

Application Property Number: Farm 510/845, Stellenbosch andErf 172, Jamestown

Applicant: TV3 Projects (Pty)Ltd –L Radebe (contactdetails:021 8613800)

Owner: ShopriteCheckers (Pty)Ltd &StellenboschSquare(Pty) Ltd–M Abrahamse (contact details: 021980 4877)

Application Reference: TP1399/2025 Description of Proposed Development: Theapplication is madeinterms of Section 15(2)the StellenboschMunicipality Planning By-Law, 2023 on Farm 510/845,StellenboschDivisionfor thefollowing:

1. Applicationinterms of Section15(2)(a)ofthe saidBy-lawfor therezoningofFarmNo510/845,Stellenbosch Division;

1.1. From Subdivisional AreaOverlayZoneconsistingof1 Mixed use Zoneportion,1 Multi-Unit Residential Zone (group housing, privateroad andopenspace andutility servicesand 1Multi-unitResidential for flats,

1.2. To Subdivisional Area OverlayZoneconsistingof1 Mixed-Use Zone for business purposes, 1Mixed Use Zone for private parking,1 Multi-Unit ResidentialZonefor flats and1Utility ServicesZonefor an electrical substation.

2. Applicationinterms of Section15(2)(d)ofthe saidBy-lawfor thesubdivision of Farm No. 510/845, Stellenbosch Division into four portions of;

2.1. Portion 1(±8077m² -Mixed use Zone)

2.2. Portion2(±1955m² -Mixed use Zone)

2.3. Portion3(±2883m² -Multi-UnitResidential Zone)

2.4. Portion4(±24m² -UtilityServices Zone)

3. Applicationinterms of Section15(2)(e)ofthe saidBy-lawfor theconsolidation of Portion 2with Erf172 Jamestown.

4. Applicationinterms of Section15(2)(b)ofthe saidBy-lawfor apermanent departure to relaxthe on-site parkingrequirementsfrom6baysper 100m² GLA to 5baysper 100m² GLA for theshopping centreon Portion 1.

5. Application in terms of Section 15(2)(o)ofthe saidBy-lawfor aconsent use to permit aliquorstore on the shopping centre on Portion1.

6. Application is madei.t.o. Section 15(2)(g) of the Stellenbosch MunicipalLandUse Planning By-Law, 2023 for permissionrequired i.t.o. the zoningscheme on Farm510/845,Stellenbosch to approve theSite Development Plan for the shoppingcentreonPortion1

7. Request in termsofSection 24(2) ofthe By-law foranexemptionfor theregistrationofa private rightofway servitudeover Erf 172, JamestowninfavourofPortion 1.

Notice is herebygiven in terms of the provisions of Section 46 of the said Bylaw that theabove-mentioned applicationhas been submitted to the Stellenbosch Municipality for consideration. Theapplicationisavailablefor inspection on the Planning Portal of the Stellenbosch Municipal Website for the duration of the public participation process at the following address: [https://www.stellenbosch.gov.za/planning portal/planning-notices/land-use-applications-advertisements].Ifthe website or documentscannotbeaccessed,anelectroniccopyoftheapplicationcanberequestedfromtheApplicant.

Youare hereby invitedtosubmit comments and/ or objections on theapplicationinterms of Section 50 of thesaidbylaw with the followingrequirementsandparticulars:

· The comments must be made in writing;

· The comments must refertothe ApplicationReference Number and Address,

· Thename of the person that submits thecomments;

· The physical addressand contact details of thepersonsubmittingthe comments;

· The interest thatthe person hasinthe subject application;

· The reasons for the comments, which must be set outinsufficient detailinorder to:

o Indicate thefactsand circumstances that explain the comments;

o Where relevant demonstrate theundesirable effect that theapplicationwillhaveifapproved;

o Where relevant demonstrate anyaspect of the applicationthat is notconsideredconsistent with applicable pol cy;and

o Enable the applicant to respond to the comments.

The comments must be addressed to the applicant by electronicmailasfollows:TV3 Projects(Pty) Ltd– L. Radebe lindelwa@tv3.co.za The comments mustbesubmitted within 30 days from thedate of this notice to be receivedonorbeforethe closing date of 2March 2026

It should be noted that the Municipality, in terms of Section 50(5)ofthe saidBylaw,may refuse to accept anycomments / objection received after the closing date.

For any enquiries on the Application or the above requirements, or if you are unable to write and/or submityourcomments as provided for,you may contacttheApplicantfor assistanceatthe e-mail address provided or telephonicallyat021 8613800during normalofficehours

Whoisthe committee trulyrepresenting?

Iamaresident of Wemmershoek andbelieve I'ma strong leader along with many others in our community. In the edition of 27 November 2025, aphotograph andcaption was publishedabout acommittee thatwas established in ourcommunity (“Nuwe leierskapvir Wemmershoek”, Eikestadnuus)

Iamassumingthis information was shared with the newspaper by IsaacDavids. However, some of ourstrongcommunity leaders feel aggrieved by this information andbelieve the information supplied is not accurate.

This committee,infact, does notrepresent Wemmershoek as awhole

It is ourunderstanding that the meeting held was specifically aimedatbackyard dwellers andthat it aimedtohighlight the plightfor housinginthe area

Thus thereare some discrepancies andwerequestthatclarity be providedinthisregard. As the broadercommunity, we are looking into this matter

FISCHER, EMAIL

IsaacDavids, chairperson of theWemmershoekCommunity, responds: The meeting the writer referstowas apublicmeeting, which wasopen to all residents of Wemmershoek. Thisletter seems to be moreof apersonal attack,aswas done

throughfailed legalaction against me in past.Some people have been leadingthis community for many yearsand havebeen biased when it comes to community matters.

The communitychose andelected acommittee. As acommittee, we arehere to be themouthpiece of thecommunityand liaise with themunicipality.Itisour right to formthis organisation

These so-called community leaderswhom the writer refers to have done nothingofvalue for thecommunityinthe past

They refuse to involve fellow residentsand do notwant change in Wemmershoek. They arebiased andmandatedby political parties

Section18ofthe Constitution referstoFreedom of Association, broadly statingthat“everyone hasthe right to freedom of association”

Thisfundamentalrightisthe basisfor people to cometogether andform variouscivil society organisations, including community groups, for acommon objective

Idon't have time for power plays or to complain aboutpositionsinthe media

The communityelected me and mandatedmetoserve them, and Iwillhonourthatmandate at all times.

In abid to worktogether, I have reached out to the other so-called community leaderson many occasions, buttheyrefused

KENNISGEWING VANGRONDONTWIKKELINGSAANSOEKINDIE STELLENBOSCH MUNISIPALE AREA VEELVULDIGE GRONDGEBRUIKSAANSOEKE: PLAAS 510/845,STELLENBOSCH EN ERF172,JAMESTOWN

Adresvan aansoekeiendom:Fresnostraat,Jamestown, Stellenbosch, 7600

Aansoekeiendom beskrywing: Plaas510/845,StellenboschenErf 172, Jamestown

Aansoeker: TV3 Projects(Pty) Ltd–L Radebe (kontak besonderhede: 021 861 3800)

Eienaar:Shoprite Checkers (Pty) Ltd& StellenboschSquare (Pty)Ltd –M Abrahamse(kontak besonderhede:021 980 4877)

Aansoek Verwysing:TP1399/2025

Tipe aansoek: Die aansoekwordingevolgeArtikel 15(2) vandie StellenboschMunisipale Ruimtelike Beplanningsverordening, 2023, ingedien ten opsigtevan Plaas 510/845,StellenboschAfdeling,vir die volgende:

1. Aansoek ingevolge Artikel 15(2)(a) vanbogenoemde Verordeningvir die hersonering vanPlaas Nr.510/845, StellenboschAfdeling; 1.1. Vanaf'nOnderverdelingsgebied bestaande uit 1Gemengde Gebruiksone, 1Multi-eenheid Residensiële Sone (groepsbehuising,privaat pad,oop ruimte en nutsdienste) en 1Multi-eenheid Residensiële Sone vir woonstelle,

1.2. Na 'n Onderverdelingsgebied bestaande uit 1Gemengde Gebruiksone virsake-doeleindes,1Gemengde Gebruiksone vir privaat parkering, 1Multi-eenheid Residensiële Sone virwoonstelleen1Nutsdienste Sone vir 'n elektriese substasie.

2. Aansoekingevolge Artikel 15(2)(d) vanbogenoemde Verordeningvir die onderverdeling vanPlaas Nr 510/845, StellenboschAfdeling,inviergedeeltes, naamlik:

2.1. Gedeelte 1(±8077m² –Gemengde Gebruiksone)

2.2.Gedeelte 2(±1955m² –Gemengde Gebruiksone)

2.3. Gedeelte 3(±2883m² –Multi-eenheid Residensiële Sone)

2.4. Gedeelte 4(±24 m² –Nutsdienste Sone)

3. Aansoekingevolge Artikel 15(2)(e) vanbogenoemde Verordeningvir die konsolidasie vanGedeelte 2met Erf 172, Jamestown

4. Aansoek ingevolgeArtikel 15(2)(b) vanbogenoemde Verordeningvir 'n permanenteafwyking om die vereistes vir op-perseel parkering te verslap vanaf 6parkeerplekke per 100m² BVRna5parkeerplekke per 100m² BVRvir die winkelsentrumopGedeelte1

5. AansoekingevolgeArtikel 15(2)(o) vanbogenoemde Verordeningvir 'n toestemmingsgebruik om 'n drankwinkel indiewinkelsentrumopGedeelte1toetelaat.

6. Aansoekwordingevolge Artikel15(2)(g) vandie StellenboschMunisipale Ruimtelike Beplanningsverordening, 2023, ingedien vir dietoestemming watingevolge die soneringskema op Plaas 510/845,Stellenboschvereis wordomdieTerreinontwikkelingsplanvirdiewinkelsentrumopGedeelte1goedtekeur

7. Versoek ingevolge Artikel 24(2) vandie Verordeningvir 'n vrystelling vandie registrasie van'nprivaat reg-vanwegserwituutoorErf172,Jamestown,tengunstevanGedeelte1.

Kenniswordhiermeegegee in termevan die voorskrifte vandie Artikel46van die genoemde Verordeninge dat bovermelde aansoekbydie StellenboschMunisipaliteit ingedienisvir oorweging.Die aansoek is beskikbaar virinsae op die Beplannings Portaalvan dieStellenboschMunisipaliteit se Webtuistevir die tydsduur vandie publiekedeelname proses by die volgende adres: [https://www.stellenbosch.gov.za/planning portal/planning-notices/land-use-applications-advertisements]. Indien die webtuiste of tersaaklike dokumente nie toeganglikisnie, kandie Aansoeker versoek word om 'n elektroniese kopie vandie aansoekbeskikbaartestel.

Kommentaar en/ofbesware kan vervolgensgedienwordopdie aansoek in termsvanArtikel50van die tersaaklikeVerordening watdievolgendevereistesenbesonderhedemoetbevat:

· Die kommentaar moet skriftelik wees;

· Die kommentaar moet die aansoek se verwysingsnommer en adres insluit;

· Die naam van diepersoon watdie kommentaar lewer;

· Die fisiese adresenkontak besonderhede vandie persoon watdie kommentaar lewer.

· Die belang watdie persoon watdie kommentaarlewer, in die aansoek het

· Die redesvir diekommentaar watgelewer word, welkeredes genoegsame besonderhede moet bevat tenopsite vandie volgende aspekte:

o Die feite en omstandighede aantoon watdie die kommentaar toelig;

o Indien toepaslik,aantoon watdie onwenslike resultaat salweesindien die aansoek goedgekeur word;

o Waar toepaslik moet aangetoon word indien enige aspek vandie aansoek strydig geagwordmet enigerelevantebeleid;

o Datdie insettevoldoende inlgting salgee watdie aansoeker in staat salstelomkommentaar daarop te lewer.

Die kommentaar moet by wyse vanelektroniesepos aan die aansoeker gestuur word as volg: TV3 Projects (Pty)Ltd –L.Radebe lindelwa@tv3.co.za

Die kommentaar moet binne30dae vanaf die datum vanhierdie kennisgewing gestuur word en moet ontvang word voor of op die laastedagvandiesluitingsdatumvan2Maart2026

Daar moet kennisgeneemworddat die Munisipaliteit,interme vanArtikel 50(5) vandie vermelde Verordeninge, mag weierom enigekommentaar/beswaarteaanvaarwatnadiesluitingsdatumontvangword. Indien daar enigenavraeopdie aansoek of bovermelde vereistes virdie lewervan kommentaar is,ofindien dit nie moontlik is om geskrewekommentaar te lewerofdie kommentaaropdie wyse te lewersoosvoorsiening gemaak is nie, kandie Aansoeker geskakelwordvirbystandbydievermeldeelektronieseposadresoftelefoniesby0218613800gedurendenormalekantoorure.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.