Borskankerbewusmaking: “Spanning maak siek; humor nie” - 3 17 Oktober 2024 - 23 Oktober 2024
EikestadNUUS
GRATIS | FREE
Nuus net vir jou sedert 1950
44 Years at your service • All work guaranteed • Quality maintenance • New installations
021 887 2155
X1YA63L5-EN101024
‘Ek kan weer Bybel lees’ Yaël Malgas
opgewonde om net weer helder te kan sien, want ek is lief vir Twintig pasiënte het Vrydag my Bybel lees,” vertel sy. (11 Oktober) die geskenk van Danksy sy meer as twee beter sig gekry danksy die dekades ervaring en die hulp span van Mediclinic van vele kollegas het Steyn een Stellenbosch en Isoclear. oog van elke pasiënt verhelder. Die pasiënte is een vir een na Oktober is Oogsorgdie teater waar die prosedure bewusmakingsmaand en die van 10 tot 15 minute voltooi is. span, onder leiding van die Dié kort operasie maak vir oogspesialis dr. Steve Steyn, het pasiënte soos Lena Jeffreys (62) staatspasiënte pasella gehelp as die wêreld se verskil. deel van hul korporatiewe “Ek sukkel al vir vier jaar maatskaplike belegging. Dit was met my sig. My linkeroog is die derde pro bono-dag van sy reeds in Januarie gedoen en ek soort. sien uit om weer volkome te Volgens Steyn was die dag ’n kan sien,” sy dié Kraaifonteinsukses met al die prosedures inwoner. wat goed verloop het. Pasiënte Pasiënte vir die dag is deur het ’n katarak-operasie onder meer die Tygerbergondergaan om visie te herstel hospitaal asook deur plaaslike en lewensgehalte te verbeter, oogkundiges verwys. Die meeste verduidelik Steyn. Hy was ook van die pasiënte is deur voorheen betrokke by die Right Tygerberg verwys, waar hulle to Sight-organisasie, wat reeds op die waglys was vir die soortgelyke operasie. oogsorgwerk Benewens doen. die mediese ’n Katarak personeel het is wanneer Isoclear ook iemand se ingespring om natuurlike met skenkings ooglens te help. verswak en sy Isoclear en sig vervaag. Bausch & Katarakte Lomb het die - Dr. Steve Steyn word lense en die veroorsaak nodige deur die viscoelastic saamklont van proteïene in die voorsien. lens wat mettertyd groter kan Ryno Brynard van Isoclear sê word en dowwe visie en later die projek lê hulle na aan die algehele blindheid veroorsaak. hart en daarom is hulle jaarliks Dit was ook die geval vir die deel van die teruggee-dag. vele pasiënte wat Vrydag Steyn sê die projek is ’n opereer is. geleentheid om terug te gee aan Willemina Thomas (74) van die gemeenskap. “Die mense Welgemoed sê na afloop van die wat ons vandag opereer het, het operasie het sy die meeste gewis die operasie nodig gehad. uitgesien om weer goed te kan Van die 20 was 10 so te sê blind. lees. “Hulle gaan my regteroog Met sulke digte katarakte kan jy bietjie meer helder maak. Die niks sien nie – nie eens ’n mens ander een is ook nie nice nie, wat voor jou staan nie. Vir ’n maar ek sal darem kan aangaan oumens om só te leef, toilet toe met die regteroog. Ek is baie te gaan, pille te drink . . . dit is
“Die mense wat ons vandag geopereer het, het beslis die operasie nodig gehad.”
Gratis oogoperasies vir pensioentrekkers
Dr. Steve Steyn (regs) besig met die katarak-oogprosedure om pasiënte se sig te help verbeter. Foto’s: Yaël Malgas
onmoontlik,” verduidelik Steyn. Hy het die personeel geprys vir hul “ongelooflike werk” asook Mediclinic wat ingestem het om weer deel van die geleentheid te wees. Marie Bok (76) van Elsiesrivier het haar ervaring gedeel en gesê hoewel sy bietjie bang was vir die prosedure, kan sy nie uitgepraat raak oor die goeie diens by die daghospitaal nie. “Dit is my eerste keer by die kliniek. Die ander oog is by Tygerberg-hospitaal gedoen, maar ek was ’n bietjie bang vir dié een omdat ek nie geweet het wat die uitslag sou wees nie. Maar ek sê vir die personeel baie dankie. Ons is goed ontvang en hul vriendelikheid spreek boekdele.”
Die verpleegster Carmen Stripp verduidelik aan Jonathan Potgieter hoe om sy oog ná die prosedure skoon te maak.