Skip to main content

Eikestadnuus - E-Edition - 16 July 2026

Page 1


‘Groothart’

“Dit was nie omdat hy die hardstegepraat het nie,maar omdat hy ’n groot hart in ’n jong lyf gehad het. Jayden het gelag met sy hele lyf.Wanneerhy’nvertrek binnegestaphet, hetdie energie verander –hy het geweet hoe om die swaar oomblikke ligter te maak. Hy hetgeweet wie se beker leeg was en hy het dit komvolmaak met ’n grap, ’n luister-oor of net deurdaar te wees.” Adams se mees onlangse afrigter, Miguel Cardoso, die breier van Mamelodi Sundowns, het in ’n emosionele skrywe gesê woorde kan nie beskryfwat “Grootman”vir die span beteken het nie. “Ons het jou in ons familie verwelkom vandatekbydie klub aangesluit het.Ons

het saamgegroei! Ek onthou hoe ek jou

teen Stade Malien op Loftus in die Konferensie-liga sien speel het –jou laaste wedstryd vir Stellenbosch. ’n Doel!Daardie ongelooflikebeweging na die voorste paal en die pragtige kopskoot,” skryf Cardoso.

“Jyhet so gemaklik en teen ’n beheerde tempo beweeg, die veld gelees en die bal presies geplaas –asof jy ’n GPS gehadhet om die verkeer te vermy! Jou spel was skoon en presies; jy het jou spanmaats beter laat speel.”

Cardoso vertel verder van die skok nadat die span van Adams se dood gehoor het,maar sê die span sal homaltyd in hul hartedra.

.’nPrivategedenkdienswordvanoggend(Donderdag16Julie)indieStellenbosch-stadsaalgehou,met’ntweedediensom17:00watoopisvir diepubliek.AdamssalnaverwagtingSaterdag 25JulieinStellenboschterrustegelêword.

RonwenWilliams:Jaydenwasatalentedyoungman withsomuchaheadofhim.Morethanthathewasagood person.Playingforyourcountryandyourclubisadream,and Jaydenlivedthatdreamandpride.OnbehalfoftheBafana Bafanafamilyandeveryoneinthesquad,wesendourlove andstrengthtoJayden’sfamilyandfriends.Youplayedwith somuchheart,Jayden,andyouworetheSundownsand BafanaBafanajerseywithpride.Onandoffthepitchyou werehumble,hardworkingandfulloflight.Gonefartoo soon,butyournameandtalentwillneverbeforgotten.You willbemissedbrother.Flyhigh.

GianniInfantino(FIFApresident):It’ssoincrediblysad tohearthatSouthAfricanmidfielderJaydenAdamshas passedawayjustweeksafterfeaturinginhisnation’shistoric FIFAWorldCupcampaign.Mythoughtsandcondolences aswellasthoseofeveryoneatFIFAandtheglobalfootball community,arewithhisfamily,friendsandteammates.The BafanaBafanaandMamelodiSundownsstarwillbesorely missed.Mayherestinpeace.

IqraamRayners:RIP,mybrother,myblood,JaydenAdams.Istillcan’tbelieveyou’regone.Itdoesn’tfeelreal,and Idon’tknowifiteverwill.Youweren’tjustafriend;youwere mybrother,myblood,someoneIcouldcountonthrough goodtimesand bad.Wesharedsomanymemories,somany laughsandmomentsthatI’llcarrywithmefortherestofmy life.Yourloyalty,yourstrength,andthewayyoulookedout forthepeopleyoulovedwillneverbeforgotten.Myheart isbrokenknowingIwon’thearyourvoice,seeyoursmile,or makemorememorieswithyou.ButI’mgratefulforevery momentwehadtogether.Thankyouforbeingthebrother youweretome.Youleftamarkonmylifethatnothingand no-onecaneverreplace.Ipromisetokeepyourmemoryalive andtospeakyournamewithpride.Youwillalwaysbepartof me,andapartofyouwillliveonineveryonewhoselifeyou touched.Restpeacefully,mybrother.Untilwemeetagain,I’ll missyoueverysingleday.Iloveyouforever,JaydenAdams Flyhigh,mybrother.Gonefromoursight,butneverfromour hearts.

TrevorNoah:Atouchingmomentbeforekickoff[ofthe EnglandvsNorwaymatch].SendinglovetoJaydenAdams’ familyandlovedones

SouthAfricanGovernment:SouthAfricamournsthe passingofBafanaBafanaandMamelodiSundownsmidfielderJaydenAdams.Histalent,passionandcontributionto SouthAfricanfootballwillberememberedandappreciated Ourheartfeltcondolencestohisfamily,friendsandteammates.Mayhissoulrestinpeace.

 JanaSwart(@MzanziSoccerGirl):Youhatedthecamera,andIhatedaskingyoutobeonit.Butthetruthis,people wantedtoseeyou,theywantedtoknowaboutyou,they wantedtohearwhatyouthinkbeforeamatch,afteramatch andeverythinginbetween.Becauseyouhadsomethingthat everyonewanted–youwerebornastar,Jayden.AllIcansay is,sorrythattheworlddidn’tdobetter.Thisisthesecond timethatIammakingavideolikethis,thelastonewasfor yourbestfriend,Oshwin[Andries],in2023.Ihopethatyou twoarekickingasoccerballinheaven,andknowthatwewill forevermissyourexceptionaltalentandpresence FabrizioRomano(Italianjournalist):Terriblenews. SouthAfricainternationalandMamelodiSundowns midfielderJaydenAdamshassadlypassedaway.Heartbreaking.AdamsrecentlymadehisWorldCupdebutwith SAandplayedakeyroleinMamelodiSundowns’successful CAFChampionsLeaguecampaign.TwoweeksagoAdams losthisgrandmotherMariannaAdams,butdemonstrated remarkableprofessionalismbyfeaturingforBafanaBafana intheirWorldCupmatchagainstCzechia.Ourcondolences andthoughtsgoouttohisfamily,friends,teammatesand everyoneatMamelodiSundowns.Restinpeace,Jayden IdasValleyAFC:Theclubisabsolutelydevastatedto hearabouttheuntimelydeathofJaydenAdams.Ayoung man,whofromaveryyoungage,showedextremetalent competingatu-18levelwhilebeing15/16yearsold.The coachingstaffknewhewasdestinedforbigthings.Heremaineddisciplined,focusedonhisgoals.Hewentontoplay professionallyforStellenboschFCandMamelodiSundowns, andtheabsoluteprivilegeofrepresentingBafanaBafanaat AFCONandtheWorldCup.Jaydenwasrole-modelformany inStellenbosch.Hewassomeoneeveryyoungplayerlooked upto.HewasjustJayden.Weextendourcondolencestothe familyandfriendsofJayden.Restinpeace.Youwillforever beinourhearts.

BafanaBafana:TodaySouthAfricanfootballmourns thelossofatalentedplayerwhosepassion,dedicationand loveforthebeautifulgameinspiredmany.Ourheartfelt condolencesgoouttohisfamily,lovedones,teammatesand everyoneaffectedbythisdevastatingloss.Mayhissoulrest ineternalpeace.Youwillneverbeforgotten,Jayden OrlandoPirates:OrlandoPiratesFootballClubextends itsheartfeltcondolencestothefamilyofJaydenAdamsat thisdifficulttime.Ourthoughtsarealsowithhisteammates, coachesandeveryoneatMamelodiSundownsFCaswellas theentireBafanafamilyastheymournthistragicloss.

EllyJay:Somenewshitsclosetohome.Restinpeace JaydenAdams.AssomeonefromCloetesville,Stellenbosch, thislossfeelspersonal.Ialsoplayedfootballonthose samelocalfieldswhenIwasveryyoung,beforemyjourney tookmeabroadtopursuemusic.Wefolloweddifferent dreams,butwecamefromthesameghetto.Jaydenmade StellenboschproudbyrepresentingSAonthebiggeststage attheFIFAWorldCup.Heshowedeveryyoungpersonfrom ourhometownthatnodreamistoobig.YoumadeStellenboschproud.Yourlegacywillliveonandcontinuetoinspire generationstocome.Mydeepestcondolencestoyourfamily, friends,teammates,andeveryonewhoselivesyoutouched Restinpeace,JaydenAdams.

Tributes pourinfor Jayden Adams
Jayden Adams in aksievir BafanaBafana in hul openingswedstryd teen Mexiko. Foto:Carl de Zouza/AFP

Leerders by eerste jeugraad-sessie

Yaël Malgas

Leerders van Jamestown tot Langebaan het deel van hul skoolvakansieafgestaanom aan die eerste Youth Council Advisory-sessiedeel te neem.

Dié jeugraad-program is deur DeleciaDavids,verbonde aan die UniversiteitStellenbosch se fakulteit van opvoedkunde, van stapel gestuurnadat sy vele interessante gesprekke om die

Lückhoff,Curro Langebaan, Hoërskool Malibu en die Tegniese Hoërskool Delft het die afgelope naweek byeengekom vir die geleentheid.

“Onderwys is nie net ’n hulpmiddelvir jongmense se toekoms nie;dit gaan ook daaroor om aan jongmense die selfvertroue te gee om huleie toekoms te vorm

“Só is hulle nie net toeskouers nie,maar aktiewe deelnemers aan hul eielewensreis.Dit is waarom vandagsospesiaal is –hierdie is “Ek sien uit om te gesels oor

Die span en leerders van die eersteYouth Council Advisory, watdeur Delecia Davidsvan stapel gestuur is.

Diegene agterdie Circular Cement-jeugentrepreneurskapprogram,wat verledeDonderdag(9Julie) in Stellenboschbekendgestel is, hoop hul projek salplaaslikeentrepreneurs bemagtig Foto:YaëlMalgas

Bouers bemagtig

Plaaslike entrepreneurswat plaaslike probleme oplosisdie streweagter die Circular Cement-jeugentrepreneurskapprogram.

Die bekendstelling van dieprogram is verlede Donderdag (9 Julie)bydie Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad se Stellenbosch-kampusgehou Dié projek is ’n gesamentlike program van ImpactHub Cape Winelands, die Universiteit Stellenbosch (US), die sosiale onderneming sonder winsbejag Fix Forword en entrepreneurs

Die idee het vlamgevat ná ’n gesprek tussen prof. John Babafemivan die US se departement siviele ingenieurswese en Marli Goussard, mede-stigter van die Impact Hub.

Nou sal entrepreneurs in verskeie provinsies leerhoe om bakstenevan afvalmateriaal te maak en huleie ondernemings te bestuur.

Babafemi en sy span het navorsing gedoen oor die volhoubaarheid daarvan om bakstene van afvalmateriaal te maak. Watter materiaal deurwatterentrepreneur gebruik sal word sal afhang van die beskikbare afval in hul gebied.

In die Noord-Kaap kan dit die vliegas van Eskom wees, in KwaZulu-Natal word die boumateriaal dalk van suikerrietbagasse gemaak en in die Wes-Kaap kan ystererts-slak dalk die hoofbestanddeel virdie bakstene wees.

Volgens Babafemi is dit ’n geleentheid om afvalprodukte te verminderenombekostigbare bakstene te vervaardig. “Dit

wasbelangrik dat hierdie navorsing nie net op ’n rak lê en stof opgaarnie. Ons woudie kundigheid in die handevan mense sitvir wie dit die grootste verskil sou maak. Hierdie program beteken ons navorsing komtot uitvoering,” meen Babafemi.

Die Worcesteriet Okuhle Makatesi is een van dieentrepreneurs wat deel is vandie projek, en hy is opgewondeoor watdit vir sy onderneming kanbeteken.“Ek sien daarna uit om te kyk wat bakstenevan alternatiewe afvalmateriaal prakties beteken watbetref die kostebesparing vir konstruksieprojekte asook hoe voordelig dit vir die omgewing is,” verduidelikhy.

“Indien dit slaag [omkostes te verminder] kanons meer konstruksieprojekte aanpak wat onsinstaatstel om meer geboue opterig, meer werksgeleenthede te bieden’nvolhoubare sakemodel te skep,”sêMakatesi.

Hoewel Makatesi se onderneming tans op konstruksie fokus, verduidelik hy sy strewe isomuiteindelik die konstruksie-waardeketting te skep waar sy eie bakstene, deur sy eie maatskappy vervoer wordnaprojekte waar dieselfde onderneming die konstruksiewerk doen.

Benewens die bakstene saldie entrepreneur mentorskapontvang,die tegniese kundigheid van die navorsing, entrepreneurskapondersteuning en geld.Finansiering vir die program komdeels vandie Nywerheidsontwikkelingskorporasie van SA, diedepartement van indiensneming en arbeidendie PresidensiëleInisiatief virJeugindiensneming.

SpateofkillingsinF’hoek

ChantélleHartebeest

The Western Cape Provincial Serious Violent Crime (SVC)detectives have launched an investigation into adeadly shooting in Franschhoek on Monday evening (13 July) Constable NdakheGwala,provincial police spokesperson, confirmed the fatal incidentataspaza shop in LavenderStreet “Franschhoek policerespondedtoreports of ashooting at 19:30,and onarrival foundtwo adult males who had sustained gunshot wounds. They weretransported to amedical facility for treatment and later declared deceased.”

Two more peoplewere shot andcritically injured. “The motive forthe shooting is extortionrelated and the suspects are yet to be arrested.”

Acommunity member, who asked to remain anonymous, also confirmed that themurders are extortionrelated. “This hasbeen goingonfor months and nothing isbeing done. There are two extortion groupsthreatening business owners in Franschhoek. The extortionists are not from this town.”

In May three people were killed and two seriously injured after two gunmen opened fire at ahome in Jakaranda Street. This shootingisalso under investigation.

At this stage information surrounding the death toll of the recent incident is contradicting, as the community member claimed three people have died. No arrests have been made.

Verdagte in reeksmisdryweopN2aangekeer

Polisiebeamptes van die Somerset-Wes-misdaadvoorkomingseenheid het verlede week tydensteen-misdaadoperasies op ’n motor afgekom wat met verskeie misdrywe in Stellenbosch, Kleinmond, Bothasig en Table View verbind word. Beamptes het verlede Woensdag(8Julie) omstreeks05:45 die grys Honda BRVop die N2-hoofweg gewaar.

Pogings om die bestuurder vandie Honda te kry om af te trek het gefaalendie verdagte het teen hoëspoed op die N2 in die rigting van Kaapstad gejaag.

Tydens die jaagtog het beamptes gesien hoe die verdagte twee sakke by die motorvenster uitgooi.

’n Vuurwapen asook rekenaars, ’n kamera en ander toerusting, wat voermedelik die vorige aand in Bettiesbaai gesteel is, is in die sakke gevind.

Die motorwordverbind met huisbrake en’ngeval van verkragting.

Na ’n langdurige jaagtog is ’n 32-jarige buitelandse man op aanklagte van diebesit van ’n ongelisensieërde vuurwapen en gesteelde goedere, dieoortreding van die immigrasiewet en roekelose en nalatige bestuur in hegtenis geneem.

Die polisie het op dievoertuig beslag gelê endit sal as bewysstuk dien. Die verdagte sal in dieSomerset-landdroshof verskyn sodrahyaangeklaword.

Co

I64th athon (Wednesday the were lenb T wart who editions Mossie Smit. lies complete sures Johan it Ever Hillary cause on him light

Rugbyspannewoeker

virplekenpromosie

Tasmin Cupido

Dingebeginnou vinnig na ’n kanttoe beweegindie klubrugbyligas van die Westelike Provinsie.Tog is daarnog baie om voor te speelenmoontlike promosieplekke op die spel. Dis veral in SuperligaCwaar sake bo aandie punteleer interessant lyk. Diekomende naweek se wedstryd tussen Kylemore(3de) en Watsonia Warriors (2de) salsondertwyfel vir ’n verandering sorg

Die plaaslike span reis Saterdag (18 Julie) na die Vygieskraal-sportveld in Athloneom dingemet dietuisspan uit te spook, maar hy hettot dusver nie so goed in wegwedstryde gevaar nie. Diewedstryde waar die spanvan die Dwarsriviervallei hierdieseisoenaan die verloorkant was,was wegteen Eersterivier (22-15) en Raithby Universals (44-41).

Toghet Kylemore oortuigende seges in sy ander drie weg-wedstryde aangeteken.Die span sal dus met’npositiewehouding die stryd teenWatsonia Warriors benader,veral nadat hy die afgelope naweek’nruskans gehad het. Alhoewel ’n oorwinning nie’nverandering aanKylemore se plekopdie punteleer salbring nie, sal’n segewel sy aanspraakopdie ligatitel versterk. Diespan het tot dusver slegs 10 wedstryde gespeel en staan op 43 punte, teenoorWatsoniase12wedstryde (2de, 48 punte) en Rangersse 11wedstryde (1ste,50punte).

PniëlVillagers,nog ’n span watsystem in Superliga Cdikmaak, sal hoop om Saterdagop sy wen-momentum voort te bou wanneer hy na Langa reis om metBusy Beekragte te meet. Die plaaslike span beklee tans die vierde plekopdie punteleer, met43punte ná 11wedstryde. ’n Sege sal die span se topvierstatusversterk, asook sy aanspraakoppromosie.Hyhet

dieafgelope Saterdag met’n 37-34-segeoor ScottsdeneCentral in Pniëlsykanse versterk en is vyf punte voor Eersterivier, wat die vyfdeplek beklee

Dusislaasgenoemde se komendewedstrydteenRaithby Universals(RU)inRaithby ook ’n belangrike stryd vir Pniël. RU hetvroeërindie seisoen gesukkel, maar het’npaarweke gelede momentum gekryen gewys hy gaan lê nieplatnie In Superliga Ahet Van der Stel-Evergreens weer eens die kniegebuig– die keerwas dit Kuilsrivierwat op die Van der Stel-sportterrein ligte werk van dieStellenbossersgemaak het en ’n 14-89-segeaangetekenhet VDEismet -8 punte onder aan diepunteleer,nadat hy weens verbeurde wedstryde deur die loopvan dieseisoengestraf is Gelukkig saldie span komende naweek’nruskans geniet. Franschhoeksal hoop om sy kanse viroorlewinginSuperliga A’nhupstoot te geewanneer hy diekomende naweeknátwee afweke weer in aksie is.Hyverwelkom diesukkelendeUnimil op dieGroendal-sportterrein metdie hoop om die maksimum punte (5) uitdie stryd te kry. Dieafgelope naweekhet vir ’n paarnaelbyt-wedstrydein dieNoordelike-liga gesorg. Die voorloper,Blue Stars United, hetsynederlaagvan die vorige naweekagter homgesit en ’n 3836-segeoor Fisantekraal in Klapmuts behaal.Stellenbosch-Coronation hetvyf punte opgetel ná GordonsbaaiPioneers die wedstryd verbeur het. Excelsior hetveggees gewys,maarkon nieFaure se krag stuit nie (2129), Whistling Wheels hetBlakes tuisgeklop (31-36) en Cloetesville hetsyeerstewen van die seisoengehad,met ’n 24-21-oorwinningoor Police Blackheath. Al diespanneindie Noordelike liga hetdie komende naweek’nloslootjie.

Joshua Glyn-Cuthbert on his training ground, the Vredenheim Dam.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Eikestadnuus - E-Edition - 16 July 2026 by Novus Media - Issuu