Skip to main content

Eikestadnuus - E-Edition - 15 May 2025

Page 1

15 Mei 2025 - 21 Mei 2025

GRATIS | FREE

Nuus net vir jou sedert 1950

NM10009861-EN010525

Students of Stellenbosch University’s Faculty of Medicine and Health Sciences commemorated International Nurses and Midwives Day with the theme “Our Nurses, Our Future – Critical in Time of Crisis” on Monday 12 May – the birthday of Florence Nightingale. The event highlighted the key role of nurses and midwives in healthcare, especially in crisis, and celebrated the achievements of the Department of Nursing and Midwifery, including the launch of its primary care textbook.

Nurses’ critical role recognised

Skote klap in Cloetesville

Dit was ’n bloedige begin van die week toe ’n skietery Maandagoggend (12 Mei) in Cloetesville uitgebreek het.

Dié skietery volg ná weke se geweld. In die jongste voorval is twee mans gewond terwyl hulle om 06:50 op pad werk toe was. Volgens die Cloetesville-polisie was dié twee in Langstraat in ’n, onderweg na hul werksplek. “Terwyl die slagoffers in Langstraat onderweg was, het twee verdagtes uit die bosse gekom en begin skiet. Die slagoffers kon die verdagtes sien, omdat die voertuig se ligte op hulle geskyn het. Die twee het uit die voertuig gespring en ’n ander voertuig voorgekeer, wat hulle na die Stellenbosch-hospitaal vervoer het,” het AO Zenobia Sedeman, ’n polisiewoordvoerder, gesê. Een van die slagoffers is in sy linkerarm getref en die ander het ’n skietwond aan die linkerkant van sy liggaam opgedoen. “Cloetesville leef in vrees. Mense is paniekbevange as gevolg van hierdie bendes. Dit raak net erger,” het ’n inwoner gesê. Volgens dié Cloetesviller moet

Twee in jongste bendegeweld gewond

bendelede deur beide inwoners en die polisie uit die gemeenskap gedryf word. “Hulle moet gejaag word soos ’n hasie wat deur ’n leeu gejag word. Die mense moet uitgedryf word; soveel so dat hulle nêrens rus kan vind nie,” meen hy. Inwoners vertel hoe skote soggens en saans in die buurt gehoor kan word. Beroepe vir die weermag om weens die bendegeweld in te gryp, noodkrete vir inwoners om saam te staan en vrae vir gebede is weer ná Maandag se voorval geopper. Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement was só bekommerd oor werkers se veiligheid dat die Aan Het Pad-kliniek se deure Dinsdag gesluit was. Die departement het die kliniek Woensdagoggend weer oopgestel nadat personeellede die vorige dag na ander gesondheidsfasiliteite in Stellenbosch uitgeplaas is. “Dienste soos Sassa (Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid) is reeds weg as gevolg van die geweld. Selfs

Tim’s Tim’s

MEGA MEGA DEALS DEALS

ek maak seker om bedags al my goedjies klaar te kry om so gou moontlik weer in my huis te kom. Ek is nie ’n bang mens nie, maar jy voel dit aan jou lyf as jy buite loop – daar is net ’n gevoel in die lug.” ’n Gemeenskaplid het vandeesweek aan Eikestadnuus gesê ouers is deel van die rede waarom die bendegeweld nie opgelos kan word nie, omdat baie hul kinders beskerm. “Die ouers van die bendelede is bang vir hulle. Hulle rule die ouers, nie andersom nie. “Die oplossing kan nie net voor die polisie se deur gelê word nie. Mense moet begin saamwerk!” Volgens Bettie Nieuwoudt, die voorsitter van die Cloetesville- en Idasvalleigemeenskapspolisiëringsforum (GPF), is daar baie werk wat deur die forum en polisie gedoen word om die gemeenskap te probeer veilig hou. “Die ideaal sou wees om inligting aan die polisie deur te gee en onmiddellik

Ball Bearing Drawer Runner 500mm

Plascon, Polvin Super Acrylic White, 20L

R55 per pair

R999 ea

Ingco

Cordless, Brushless Impact Drill Kit, 13mm Chuck 66NM Includes: 2 Piece 2.0Ah Battery pack (FBLI20011) 1 Piece Charger (FCLI2001) 47 Piece Accessories 3 Piece Masonry Drill Bits

R1515 ea Stellenbosch: 22 Planken St, Plankenbrug 021 887 3618 info@timbuildstellenbosch.co.za www.timbuildstellenbosch.co.za

Kitchen Work Top Meribel Gloss Or Laniakea Gloss 600 x 3600 x 32mm

R1299 ea Shutterply York Pine 2440 x 1220 x 18mm C/C Face

R565 ea

reaksie te kry, maar ons almal weet daar is ’n kapasiteitsprobleem. Die Cloetesville-polisie word deur die Pops (openbare-orde-polisiëring) bygestaan, maar dit neem hulle ’n halfuur om uit Paarl te kom en dan is die skietery verby,” verduidelik Nieuwoudt. In ’n poging om die polisie te versterk, doen GPF-lede en inwoners verbonde aan StellSorg se “Oog op die kind”-program patrollies in die buurt. Nieuwoudt sê sigbaarheid is een van die belangrikste maniere om die geweld hok te slaan. Sy voeg egter by dit is nie altyd realisties om te verwag gemeenskapslede gaan teen kwaaddoeners uitpraat nie, want hulle leef in vrees. “Bendegeweld is so oud soos die mensdom. Dit is ’n ekonomie wat onderhou word en vir sommige is dit hul voedingsbron. Daarom sal hulle nie sommer hul man, vrou of kind verklap nie. Ons moet egter die gemeenskap laat verstaan inligting kan anoniem aan die polisie deurgegee word.” Nieuwoudt sê meer moet gedoen word om tegnologie vir misdaadbekamping in te span.

Ingco Cordless Grinder Kit 20V, 115mm

Includes: 1 x C/less Grinder 10 x Discs, 1 x Charger 1 x Battery, 1 x Carry Case

Leg Worktop Matt Black 710 x 60mm

R125 ea

Straight Hinge Soft Close F/Overlay + Plate

Interior Door Embossed Colonial Or 4 Panel 2032 x 813mm

R10.95 ea

R395 ea

R1375 ea

Somerset West: Cnr of Reitz St. & Victoria St. 021 851 7160 info@timbuildsomersetwest.co.za www.timbuildsomersetwest.co.za

Prices valid from 1 May to 30 May 2025 only. WHILE STOCKS LAST E&OE. Terms & Conditions Apply.

Woodstock: Cnr Fairview Ave & Victoria Rd 021 447 4075 info@timbuildwoodstock.co.za www.timbuildwoodstock.co.za VISIT US TODAY - SAFE & SECURE PARKING


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Eikestadnuus - E-Edition - 15 May 2025 by Novus Media - Issuu