

46 Years at your service
âą All work guaranteed
âą Quality maintenance
âą New installations

021 887 2155
![]()


46 Years at your service
âą All work guaranteed
âą Quality maintenance
âą New installations

021 887 2155
Yaël Malgas
Twee verdagtes staan tereg op drie aanklagte van poging tot moord nadat twee kinders en ân man die afgelope Sondag (7 Desember) in ân skietery in North End-straat, Cloetesville, gewond is.
Volgens die polisie is die twee verdagtes â onderskeidelik 27 en 31 jaar oud âdanksy inligting wat deur hul informantnetwerk sowel as ooggetuies verskaf is, opgespoor.
Al twee verdagtes is sowat twee ure nĂĄ die skietery aangekeer.
Leah Jooste (4) was in die nek getref, sowel as ân 7-jarige seun wat in sy arm geskiet is en ân man is sy been.
Theolita Jooste, Leah se ma, het gister (Woensdag) bevestig haar dogter is erg getraumatiseer deur die skietery
âSy word [Woensdag] ontslaan, maar ek kan sien die trauma is erg. Wanneer sy slaap sal sy so ruk en ek kan sien dit vat aan haar,â vertel die ma, vanuit die Tygerberg-hospitaal waar Leah mediese behandeling ontvang het.
Jooste sĂȘ sy weet nie hoe sy werklik oor alles wat gebeur het voel nie, want drie dae later was sy steeds in ân mate van skok.
Die sewejarige seuntjie sal na verwagting vandag (Donderdag) ân operasie aan sy arm ondergaan. Eikestadnuus het na sy ma uitgereik, maar sy wou nie kommentaar lewer nie.
Sondag se skietery is slegs dae nadat ân tiener (14) in Sylviastraat in dieselfde buurt afgemaai is.
âKWESSIEVANTYDVOORNOGSTERFTESâ
Die bloedige paar dae volg nadat die Stellenbosh-munisipaliteit, die plaaslike polisiegroep en hul misdaadsvoorkomingsvennote ân gesamentlike vakansie-veiligheidsinisiatief van stapel gestuur het.
Lede van die munisipalewetstoepassing-eenheid, saam met hul kollegas van die brandweerdienste, die plaaslike polisie en buurtwagte het hulle

DIE MOORDENAARS HOU FEES
WANNEER HULLE IEMAND
VERMOOR. HOEVEEL

MOEDERS MOET NOG ROU?
by die geleentheid daartoe verbind om die Stellenbosch-streek te help beveilig Volgens ân Cloetesviller, wat met Eikestadnuus op die voorwaarde van anonimiteit gesels het, het bendelede lank reeds Cloetesville oorgeneem.
âDie moordenaars hou fees wanneer hulle iemand vermoor. Hoeveel moeders moet nog rou? Hoeveel kinders is getraumatiseer? Sommige van hierdie moordenaars se ouers staan nog saam met die kind. Bestaan âmy kind is jou kindâ nie meer nie?â wil sy weet.
Dié ouer, wat soos talle Cloetesvillers
self iemand aan bendegeweld verloor het, sĂȘ dit is net ân kwessie van tyd voor nog iemand sterf. âDie gemeenskap moet nou regtig saam opstaan teen die gemorste; so kan dit nie aangaan nie.â
ân Plaaslike gemeenskap-aktivis wat in die buurt woon meen wat dit nog ernstiger maak, is dat dit tydens die 16 Dae van Aktivisme-veldtog plaasgevind het.
âSITUASIERUKHANDUITâ
Die raadslid JC MacFarlane van die VF Plus het Sondag se voorval as ân âskending van elke beginsel van veiligheid en beskerming van kindersâ genoem MacFarlane voer aan ân gespesialiseerde teenbende-eenheid moet permanent in Cloetesville en omliggende hoĂ«risiko-gebiede ontplooi word.
âDit is onaanvaarbaar dat kinders nie eens in hul eie woonbuurt veilig
kan speel nie. Hierdie probleem is niks nuut nie. Cloetesville en omliggende gemeenskappe leef al lank onder die juk van bendegeweld. Wat wel duidelik is, is dat die situasie nou handuit ruk en indien dit nie dringend en daadwerklik opgelos word nie, gaan onskuldige slagoffers sterf,â sĂȘ MacFarlene.
Die Stellenbosch-DA het op sy beurt ân versoekskrif van stapel gestuur in die hoop om die nasionale minister van polisie te dwing om die Wet op die Suid-Afrikaanse Polisiediens sowel as die Strafproseswet te wysig âom die lewering van polisiĂ«ringsdienste te verbeterâ Volgens die DA belemmer diĂ© wette tans vredebeamptes se magte om op te tree.
Intussen meen talle inwoners dat People Against Gangsterism and Drugs (Pagad) moet ingryp.

Yaël Malgas
Geen berou en geen genade, daarom sal Solomzi Bakubaku (31) en Shane Smith lewenslank agter tralies moet bly vir die moord op Cheney Prins (23) in Februarie 2020.
Die twee mans van Khayamandi is in die hooggeregshof aan Prins se moord, aanranding met die opset om ernstig te beseer, sowel as regsverydeling skuldig bevind.
Prins se dood kom nadat sy inligting aan die polisie verskaf het oor ân gesteelde voertuig. Bakubaku, Prins se kĂȘrel, was betrokke by die diefstal en hy het haar op Januarie 2020 met ân panga te lyf gegaan nadat hy gehoor het sy het met die polisie gepraat.
Prins het ân klagte teen haar kĂȘrel aangemeld, maar is ân maand later deur Smith na Bakubaku se woning gelok, waar hy haar met ân gordel doodgewurg het. Dit was op 10Febuarie 2020.
Die mans het Prins se liggaam in ân munisipale drom gedruk en haar in ân drein gegooi, waar hulle haar aan die brand gesteek het.
Waarnemende regter Pinda Njokweni het beaam dat Prins ân jong ma in die fleur van haar lewe was. Hy het Prins se besluit inligting die polisie te verskaf, so liggaam ruik

In sy uitspraak het Njokweni gesĂȘ Bakubaku en Smith se grudade bewys hulle het geen respek vir wette of lewens nie. âDie oorledene het haar huis in Delft verlaat en op soek na ân beter lewe na Khayamandi gekom, maar al wat sy gevind het, was haar dood,â het hy gesĂȘ.
âDie skuldiges het geen genade aan [Prins] of ha kind betoo nie. Hulle
Jana Scheepers
ân Geliefde voormalige Paarl Gimnasium-leerder en Universiteit Stellenbosch-student se lewe is verlede Maandag (1 Desember) kortgeknip toe hy in ân motorfietsongeluk in Durbanville dood is Thomas Bath (19) het op diĂ© dag op sy motorfiets gery toe hy teen ân lamppaal gebots het, waarna hy deur mediese personeel op die toneel dood verklaar is Volgens sersant Wesley Twigg, ân woordvoerder vir die Wes-Kaapse polisie, het die ongeluk om 20:45 op die hoek van Hoof- en Kerkstraat gebeur Twigg bevestig dat die Durbanville-polisie ân saak van strafbare manslag ondersoek
In ân Facebook-plasing op die OudGimmies-Facebookblad spreek die blad sy medelye teenoor die Bath-familie uit Luidens die Facebook-plasing het Bath in 2024 aan die HoĂ«rskool Gimnasium Paarl gematrikuleer
Die Universiteit Stellenbosch (US) het bevestig Bath was ân BCom-student in wiskundige wetenskappe en ân inwoner van die Huis Visser-koshuis
âOns gedagtes en innige meegevoel gaan uit na sy dierbare familie, vriende, Huis Visser-mede-inwoners en klasmaats in hierdie moeilike tyd. Die skielike verlies van ân jong lid van ons universiteitsgemeenskap word diep deur ons almal gevoel
âIn hierdie baie moeilike tyd moet ons ruimte laat vir Thomas se familie

en vriende om te rou,â sĂȘ dr Leslie van Rooi, waarnemende studentedekaan van die US, in ân verklaring Dr Charl Davids, koshuishoof van Huis Visser sĂȘ: âThomas was ân gewaardeerde en gerespekteerde lid van Huis Visser Hy was iemand wie se stille krag, warm teenwoordigheid en gemaklike omgee op ân besonderse manier tot die hart van ons gemeenskap bygedra het
âThomas was nie net bekend vir sy toewyding tot sy studies nie, maar ook vir die opregtheid waarmee hy met diegene rondom hom omgegaan het â Eikestadnuus het na die Bath-familie uitgereik, maar hulle het aangedui dat hulle nie in hierdie stadium kommentaar wil lewer nie



The Western Capeâs agricultural sector received a significant boost on Saturday (6 December) as more than 200 qualifications were awarded at the Elsenburg Agricultural Training Institute (EATI) graduation ceremony
Dr Ivan Meyer, provincial minister of Agriculture, Economic Development and Tourism, presided over the event, which saw 101 Bachelor of Agriculture degrees, 62 agricultural diplomas and 59 National
68,1% of those aged 18 to 35 more likely to find employment compared to the national average of 41,7% Six months post-graduation, 42% secured employment, 18% entered internships and 2% became self-employed
Top performers received special recognition, with Dux awards presented to Kara du Toit and Claudia Monin for Bachelor degrees and Emily Klue for the Diploma programme
Meyer highlighted international part-











































Sports coaches from in and around Stellenbosch participated in the Sports Coaching Workshop at the Markötter Indoor Facility on Saturday 15 November The training session was hosted by the eâBosch Heritage Project in partnership with the Stellenbosch Academy of Sport and CSV Construction Participants have now completed the theoretical portion of the training and will soon embark on the practical aspect of the training After successful completion of the practical section they will be awarded certiïŹcates of completion

