






![]()







Jamey Gordon
“Wees paraat,” waarsku ’n Strand-inwoner nadat haar gesindie slagoffers van’ninbraak geword hetwaarin hul twee geliefde honde na bewering vergiftig is.
Die 38-jarige ma vantwee dogtersverteldie voorval het op Saterdag 18 April in die vroeë oggendure plaasgevind.
Sy en haar man het onraad vermoed toe hulle omstreeks 06:00wakker geword en gesien het hul bakkie se wiele is gesteel. Hulle het toe ’n soektog na hul hondebegin.
Beide vierpotige familielede is dood aangetref –die driejarige Rottweiler langs die bakkie en die 12-jarige Duitse herdershond langs die muurnaby die hek.
Sy sê haar manhet beeldmateriaal van hul sekuriteitskameraondersoek en bevestig datinbrekers tussen 02:00 en 04:00 toegeslaan het. Volgens haar
Die Lwandle-polisie ondersoek ’n saak van dierewreedheid nadat ’n hond die slagoffer van ’n vermeende steekvoorval geword het en met wonde in ’n dierehospitaal opgeneem is.
Die 65-jarige eienaar van die hond, Marie Plaatjies, het die voorval, wat glo voorverlede Sondag (12April) in Nomzamo plaasgevind het,opDonderdag 16April aangemeld. Volgens ’n polisieverslag het die voorval op die Sondag omstreeks 09:00 in Koyinistraat gebeur.
Plaatjies sê ’n mede-inwoner het na haar gehaas met die hond nadat dievoorval plaasgevind het.Syglo dat Bobby, ’n basterhond wat buite op die werf slaap, deur ’n man, wat aan haar bekend is, geteiken is. Hierdie man het gereeld haar hond met sy honde geteister, veral nadat sy hom onlangs gekonfronteer het toehyhaar eiendom betree het en probeer het om sy honde op Bobby los te laat

OM 03:57HET HULLE WEER
hettwee verdagtes oor die heining van hul woning in De Ruyterstraat gespring nadathul honde vergiftigde vleis gegee is. Ditblyk dat hulle eers die bakkie se wiele gesteel het. Hulle het voortgegaan om die motorhuisdeur oop te maak en andergoed uit te dra, wat hulle oordie muur aan medeverdagtes gegee het.
“Hulle het vir ’n ruk gestop, gesels, om die huis beweeg en weer voortgegaan om die batterye vanons inverters en onskinders se fietse te steel. Om 03:57 het hulle weer oordie muur geklim en gevlug.”
Volgensdie inwoner het hulle onmiddellik die plaaslike buurtwagte ingelig en die owerhede ontbied.
Sy het haar dankbaarheidaan veral buurtwaglede, watspoedig op die voor-
val reageer het, betuig
Strand Patrolhet ’n beroep op diegemeenskapopsosialemediaplatforms met besonderhede oor die voorval gedoen en gevra vir inligting wat moontlik kan help om die misdadigers vas te trek. Kol. Jacqui Johnson, stasiebevelvoerder, het bevestig die Strand-polisie ondersoek ’n saak van huisbraak, diefstal sowel as klagtes onder die dierebeskermingswet. “Niemand is noginhegtenis geneem nie. Die ondersoek duur voort.”
Volgens die inwoner ervaar hulle baie gemengde gevoelens. “Eerstens is onshartseer oor onsdiere. Hullewas só geliefd. Ons is kwaad,want hoe kan mense só iets aandiere doen? Ons wil slegs die boodskap aan ander tuisbring dat hulle jou dophou. Wees versigtig. Ek sal dit niemand toewens nie. ’n Mens kan aardse goed vervang, maar nie jou diere nie. Ons voel onveilig in ons eie huis.”
. Enigiemand met inligting kandie polisiekantoor by 021 854 9100 skakel.

Volgens Plaatjies blaf Bobby baie, maar is hy meestal ’n bang hond wat niemand of niksbyt nie. “Hy is nie bakleierig of aggressief nie. As jy hom laat skrik, hardloop hy weg,”verduidelik sy Daardie oggend toesyBobby met bloed aan sy nek en een poot sien, het sy onmiddellik ’n bekende dierewelsynvrywilliger gebel. Die hondjie is na bewering na ’n dierehospitaal gehaas, waar hy steedsmediese behandeling ontvang.
“Ek voel baie ongelukkig,” sê Plaatjies. “Bobby is al langer as vier jaar saam met my as deel vanons huishouding. Hy was eers my susterskind se troeteldier, maar die rooibruin-kleurige hondjie het so diep in my hart gekruip dat hy later myne geword het.Ekissogewoond aan hom hier. Ek kry hom so jammer –hyverdien nie om so seer te kry deur iemand anders se stoutigheid nie.”
Ten spyte vanherhaalde pogings, het DistriksPos &Helderberg Gazette nie daarin geslaag om die dierewelsyn-vrywilliger telefonies te bereik nie.
Die polisie ondersoek steedsdie saak en geen verdagteisalinhegtenis geneem nie.

BarendWilliams
Twee susters, een huis, ’n desperate plan –’nStrand-regisseur bring hierdie rouverhaal na dieSuidoosterfees.
Tiffani Kayler Dlamini regisseer Uitgedraai,die verhaal van twee susters wat op die punt staan om hulhuis te verloor. Hullebesluit om ’n rooftog uit tevoer, wat uiteindelik in ’n ontvoering eindig.
“Dis ’n storie oorverlies en wat ons doen wanneer ons daarmee gekonfronteer word, en desperaatheid as mense,”sêDlamini.
Die verhaal is geskryf deurChloévan Rooyen, wat lid is vandie 2026- NATiJongsterre-program en ook in een vandie hoofrolle speel. Van Rooyen is ’n gevestigde radioster met ’n lang loopbaan in
om–sonderenige drama-agtergrond –’n vertoning teregisseer.
Syhet in 2020 na die Wes-Kaap verhuis om by die Universiteit Stellenboschsedrama-departement te werk en haar meestersgraad te voltooi. Haar navorsing ondersoek bruinmens-identiteit en Suid-Afrika se politieke geskiedenis deur kuns.
Sy woon in Broadlandspark in Strand en beskryf die Helderbergkom as meer inklusief as ander gebiede
‘MEERVERWELKOMEND’
“Daaris’ngemeenskaplike vlak van stryd. Die mense hier is gereed om oor grense heenteverbind,” sê sy.
Die gemeenskapsgevoelindie Helderberg beïnvloed haar benadering tot teatermaak.Anders as die dinamika watsysoms

Die Uitgedraaispan. Agtervan links: Jairus Fritz (mede-ontwerper), Tiffani KaylerDlamini (regisseur), JuliaMukhada (produksiebestuurder)enCurtley Pitt.Voor: Kerscha Titus, Ivan Abrahams en Chloé van Rooyen(skrywer en aktrise).









29 May -7June 2026 From
We sell: Toys,stationery,officesupplies.lampsand lanterns,cosmetics, handbags,suitcases, party supplies, householdsupplies, kitchensupplies, bath supplies,tools,hardware, home appliances,curtains, carpet rug, camera series,speakers, phone accessories,fitness equipment, sportingequipment, plastic products,ornaments,jewelry,belts,decorative paintings, picture frames,clocks andwatches, batteries,artificialand so on ...

Address: Shop1B& C, 79 Main Rd, SomersetWest, CapeTown, 7130
Email: thepandastore02@gmail.com WhatsApp: 061 060 0133 Somerset West





Stories en vriendskapblominnatuurklaskamer Strand se bejaardes hetonlangstussen fynbosenvoëlgesang nuwevaardighede geleer en nuwe vriendskappe gesmee.Dit wasdie toneelverlede Dinsdag (14April) toedie wyk-85-raadslid Chantal Cerfontien ’n kapasiteitsbouwerksessie by die Helderberg-natuurreservaat aangebied het.Die inisiatief was daarop gemikombejaardes binne diegemeenskaptebemagtig en in te lig. Deelnemers konindie natuurskone omgewing leer,verbind en groei terwyl hullesaam geëet en lewensverhalegedeel het.
Brandwacht-inwoners het op Maandag 6April die hand in eie sak gesteek om hul kinders ’n onvergeetlike gesinspretdag te gee. Die Macassar-gemeenskap het die helegeleentheidsonder enigeborgskappe gefinansier.Hul doelwas eenvoudig dog betekenisvol –omvreugdeen blywende herinneringeteskep
Die dag het prettigespeletjies, aktiwiteite en bederfies gebied,wat ’n lewendige atmosfeer geskephet.Kinders se gelaghet die omgewing gevul terwyl ouers en inwoners saamgekom hetom die spesiale oomblik te vier Brandwacht-buurtwagledewas ook teenwoordig om die inisiatief te ondersteun en ’n veilige omgewing vir almal te verseker.Hul betrokkenheidhet die gemeenskapseverbintenis tot dieprojek beklemtoon.

Die organiseerder sluitbydie pret aan en spring saam met die kinders op die springkasteel tydens die Brandwacht-gesinspretdag.
Die organiseerders kon nie hul dankbaarheid genoeg uitdruknie.“Uitdie diepte van ons hartebedank ons elkeen wat hierdieinisiatief ondersteunhet.Jul vriendelikheid en vrygewigheid het dit allesmoontlik gemaak,” het hulle gesê Diegesinspretdaghet gedienas’n kragtige bewysvan watbereik kanword wanneer ’n gemeenskapsaamstaan. Elke bydrae, hoeklein ookal, het ’n belangrikerol vervul om die inisiatief suksesvoltemaak
Diegange van die SencitResthaventehuis word elke eersteenderde Woensdag van die maand gevul met lag wanneerviervrouemet verfkwaste,speletjies en musiekopdaag
Adriana Smith, Audrey du Toit,Lynn ReynoldsenAnita Marx vorm saam “Goue Oomblikke” –’norganisasie wat in Maart gestig is om vreugde in bejaardes se lewens te bring
Die idee het ontstaantoe Smithen DuToit mekaar by vergaderings van die Vroue-landbouvereniging Kaapland in Stellenbosch en Solidariteit Helpende Hand ontmoet het.
’n Vriendinskaphet uitgeblom en teen die einde vanverlede jaar hethulle besef hulle deel dieselfde visie– om met
bejaardestewerk. Hulle hetbegin uitkyk vir kleiner tehuise in dieHelderberg om hul droom te verwesenlik. ToeReynolds en Marx in Februariebydie groepaansluit, is “GoueOomblikke”geboreenhet hulle op Sencit besluit.Hul eerste besoekwas op Woensdag 11 Maart –’ndag vol speletjies, gelag en nuwe vriendskappe. Diedoelvan diebesoeke is om nie net virdie bejaardesomtegee nie, maar om lag en liefde in hullewetebring.Lag is steedsdie bestemedisyneendit breek dieeensaamheid. . Bel Smithby0847022250 of DuToit by 083200 5942 virnog inligtingoor betrokkenheidofskenkings aanGoueOomblikke.Jykan hulleook by https://www.facebook.com/profile.hp?id=61583757278303 volg.







Barend Williams
Awarrior has risen! Reuben Venter from Somerset Westhas triumphantly returnedasa Ring ContactFighting Arts International (RCFAI) world champion.
Just seven years ago the teenager could barely throw a punch. Now he’s world champion after claiming gold in the under-16 73 to 76 kg division at the RCFAI championships in Vanderbijlpark, which were held fromFriday 3toSunday5 April.
“Winning the world championships Ifelt literally every emotion exceptanger,”Reuben recalled.
“To see my coachesjump with joy mademeproudofhow far I’dcome.”
The first thing he did walking through his front door was to give his mother the hug he’d promised her for months, telling her simply, “I did it.”
The Grade 10 Parel Vallei High School learnerstarted practising Krav Maga at just eight years old at the State of Flow club, which transitioned to Ring Contact Fighting Arts (RCFA) in 2023.
The style blends boxing, judo, wrestling, karate and even ballet into what practitioners call “the ultimate supreme fighting art”.
Reuben’s journey started when coachesSensei Angi Nunez andSensei Joshua Conway suggested he focus on low kicksbecause he’s ashorter fighter
“SenseiAngi andSensei Joshua didn’t justteachmetofight; they taught me how to prepare forany challenge mentally.We are afamilythat supportsone another.”
He proved hismettlethrough WesternProvinceand South African championships, accumulatingtwo gold,two silver and one bronzein2024 and2025, earning selection to represent the country
Balancingacademics, rugby andworld-championship training proved challenging
“Itwas ajuggling act that left my parents with sleepless nights,” Reuben said.
Walkinginto the world championship venuewith his headphoneson, he wasamazed by the hall drapedinflags from differentcountries. Intimidated, his heartbeatfranticallywith every step.
Asthe competition started Reubenentered asurrealstate where his brain switched off. In the lastminutes before his fight thoughts ran rampant: “Why am Idoingthis?”
Sensei Conway approached him, slidonhis glovesand they saida prayertogether.
When the referee’s whistle sounded his body becameliquid, flowing likewateruntil he was crowned worldchampion.
Reuben’sgoals for the future is to achieve his black belt within twoyears and becomea main-event fighter.
His advice for other fighters: “Start slow, beconsistent, disciplinedand never give up.”
Yaseen Gaffar
In 2019, Zenade October wasafamiliar face on track podiums in theHelderberg, earningthe DistrictMail and Supersport Let’s Play athlete of themonth title in August that year.
Today, the 21-year-oldStrand localisstillrunning,but the scenery haschanged drastically. Fromthe local tracks around the basin, she is nowbasedin Tennessee, USA, where she is currently astudent-athlete at Middle Tennessee State University (MTSU).
Herroadtothe US wasnearly derailed by the 2021 Covid lockdown. Like manyathletes, October felt the weight of the world during the hiatus (“Athlete poised fornext year’s meets,” DistrictMail,20December 2021).
“I felt stuck, watching other athletesprogress whileI stayed in the same place,”she recalls. “I won’tlie andsay thatI never thought aboutquitting.”
She credits thatperiod of adversity for her current mental toughness. After years of hard work, she realised running was part of her DNA.“Now, Icarry amindset thatthingswillbe tough, but if Ikeep working throughit, something better is waiting on the other side.”
Forsix years, October felt stagnant, chasing asub 2:13 time in the 800 m. The moment she finallybroke that barrier, it wasn’t just aphysical victory but aspiritualone too.
“Thatmorning,I did my usual meditation Isaidmyusual prayer, but this time it felt different. Ihad astrong sense that something extraordinary was going to happen,”October says.
When the clock confirmed her breakthrough, it changed her entire trajectory. At thatpoint, she hadbeen ready to walk away from the sport andreturn home. Instead, that performance became her ticket to an Americancollege scholarship.
The move to the US was facilitated by her mother, who found an agentonFacebook Now, October is navigating the high-intensity world of NCAA DivisionIathletics
“Training-wise, the difference between high school andcollege is huge,” she admits. Beyond the physicaldemands,the “team-first” points system adds anew layer of pressure. “You’re


notjust runningfor yourself anymore. You’re runningfor points, for yourschooland your scholarship. Youcarry your entire team with you.”
While October continues to dominate the 400 mand 800 m races–and the 4x400 mrelay –her heart is equallyset on a different kind of stage.She is currently studying Film and Acting,a passion shesays she mayenjoy even more thanthe track.
Despite the high-levelcompetition, October remainsgrounded abouther future.
While many expect acollege startoeye the Olympics, she wants to keep heroptionsopen: “Athleticshas mainly been a waytoget to collegeand pursue my studies. If it is God’s will formetogoprofessional and representmycountry, thenthat is somethingI would embrace gladly, butI wanttofocus on my career once I’mdone.”

Though sheisthousandsof miles away, the “Boland spirit” remains partofher kit. She describes tryingtointroduce the South African senseofjoy to herAmericanteammates.
“Ifthere is aloss, we mourn, thenwedance andlaugh.We lift each other up,” shesays As for what shemissesmost? Asidefromfamily andfood, it’s the geographyofhome. “I especially miss the beach –going from beingfiveminutesawayto sixhours awayistragic...” October plans to return to StrandinDecember,looking forwardtoatraditional “South African festive” andthe chance to be surroundedby“herpeople”onceagain


