










![]()











JameyGordon
“Wat die seerste maak, is hoe vier jy een kind se geboortedag terwyl jy afskeid moet neem van die ander?”
Só vra KatrienaJack, ’n 33-jarige ma van Macassar, wat een van haar driejong kinders weens ’n tragieseongeluk aan die dood afgestaanhet. Die noodlot het Sondagaand (15 Februarie) toegeslaantoe ’n motor in hul Wendy-huis in die SmartieTown-gemeenskap vasgejaag het. Dievoertuighet na bewering deurhul slaapvertrek gebreeknet toe die gesin gereed gemaak het om te gaan slaap. Die hartverskeurende verlies van haar oudste, die negejarige Dorian,kom slegs dae voorsy jonger boetiesesesdeverjaardag. Jack vertel dathullevroeër daardienoodlottige aand besig was met Dorian se huiswerk omdathulle die kerkdiens bygewoon het. “Wanneer ons Sondae kerk het, dan eet ons en dan speel hy. Hy’s een wat heeldag saam met sy tjommies kan speel, dan kom hy so vroegaand terug. Maar snaaks genoeg was hy Sondag rustig –die hele tyd by die huis; heeltyd rondom ons as familie.”
Volgens haarhet Dorian voordathulle gaan slaap het, besluit dat hy die volgende dag verder sou gaan met sy skoolwerk “Dorian was op daai oomblik ’n gelukkige kind,” onthou sy. “Ek en sy sustertjiehet sjokolade op ons bed geëet en hy’t gesê: ‘Mam-
mie, gee vir my ook’. Ek het gesê nee, ons moet die helfte vir sy pa hou want dis sy pa se sjokolade.
Hy’t toe gesê: ‘Nee, gee net nog so ’n laaste stukkie vir my’.
“Hyhet sy laastestukkie saam metmy en sy sustertjie geëet. Toe sêekhy moetgaanslaap want môre is skool,” vertel Katriena. “Ek en my dogtertjie het op die bed aan die eenkantvan die vertrekgelê, myman het aan die voetekant gestaan endie twee seuns het op ’n anderbed aan die anderkantgeslaap. Dorian het net in die kooi geklimenlangs sy broer gaan lê toe dienoodlot tref.”
‘DAARVALDIEKAR!’
Die oomblikkevoor die tragedie is duidelik in Katriena se geheue ingegraveer. “Onshet die gestruwel met die kar gehoor toedie bestuurder sukkelomdit onder beheer te kry.”
Terwyl haar man, watblind is, aandie voetenentvan hul bed gestaan het, het sy uitgeroep: “Daarval die kar!”
Watdaarnagevolg het, was ’n oogwinkvan chaos en vernietiging. “Net toe die kar val, voel ek ’n drukking by myrug en alles raak deurmekaar One-two-three toe is alles oor,” beskryf sy die slag.
“’Boet, my kinders!’ het ek geskree,” onthousy. Die gesin het desperaat deurdie puin na hul drie kindersgesoek. Hulle het Patrick Junioreerste gekry, wat verskrik maar veilig onder die planke uitgetrek is. Haar eenjarigedogtertjieisonder die

Katriena Jack, ’n ma vandrie, wyshoe dievoertuig vanKramat-wegafdeur hul agterplaas, watvan die padafsigbaar is, gejaagendeur hul woning in Japonicastraat geploeg het
motor gekry, maar was gelukkig nie ernstig beseer nie.
Dorianislaastegevind –bewusteloos op die stoep van die naburige woning met bloeding en kopbeserings. Tenspyte van sy ma se desperaate pleite –“Dorian, praat vir mammie! Respond vir mammie!”–was daar geen reaksie nie. Paramedici het bevestig dat hy nie meer gelewe het nie.
“Ek kandit nie glo nie. Hoe kon so iets binne onseie huis gebeur?
Ek konnie eens my kind in sy eie huis beskerm nie,” sê sy tussen snikke.
“Dorianwas so ’n liefdevolle, vreedsame kind. Hy was saggeaard –altyd vriendelik en hulpvaardig. Die huis voel nouso
leeg sonder sy lagensyliefdevolle hart.”
Tenspyte van diehartverskeurende verlies kiesKatriena dankbaarheid bo bitterheid Sy dink terug oor komplikasies tydens swangerskap toeDorian se hart wou gaan staan en hoe hierdie nege maande uitgebrei het totnegekosbare jare saam.
“Ek is dankbaar vir die jare wat ek gehad het om met hom te deel,”sêsymet oortuiging.
OMSTANDERSGRYPBESTUURDER
Die Macassar-polisie ondersoek ’n saak vanstrafbare manslag ná die voorval waarop hulle omstreeks 21:20 reageer het. Getuies beweer die 37-jarige bestuurder


van ’n silwerkleurige Opel Astra het beheer verloor. Twee insittendes, insluitend die bestuurder, is met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem nadat gemeenskapslede hulle aangeval het
Katriena het haar seuntjie Vrydagoggend (20 Februarie) amptelik gaan uitkenentref nog reëlings vir ’n begrafnisdiens by Zandvliet Sekondêre Skool op Sondag 1Maart
Marvin Park Primêre Skool het Dinsdag 17 Februarie hierdie inskrywing op Facebook gedeel: “Ons skoolgemeenskap treur oor die heengaan van een van ons kosbare leerders. [Dorian] sal vir altyd in ons harteleef vir die blydskap wat hy aan almal rondom hom geskenk het.Ons dink aan sy familie en bid vir hulle in hierdie moeiliketyd.”
BarendWilliams
Twomen from Kirstenhofface murder charges for last month’s triple murder at Gordon’s Bay Mall.
According to aWestern Capepolice statement, Tyron October (32) and Byron Dryer (36) made their first appearance in theStrand Magistrates’ Court on Monday 16 February.
“The pair are accused of opening fire on thevictims whilethey were seated in avehicle at themall’sparking lot,” said provincial police spokesperson Colonel Andrè Traut.
Athird person is also scheduled to appear in court at alater stage, thestatement confirmed.
The triple murder occurred around 20:20 on Tuesday 27 January,when gunmen, now believed to include October and Dryer, allegedly entered parking area of the shopping in avehicle. They approached a stationary ToyotaCorolla withthree occupants, opened fire and fled thescene.
It has now been confirmed via court documentsthat thevictims are Keagan Potgieter, Yusuf Morris and Lee-Roy van Rooyen. Two of thevictims succumbed to gunshot wounds sustained while inside thevehicle, whilea third was found fatally wounded outside thecar.
It is unclear which of thedeceased were found in thevehicle.
The shooting is believed to have been gang-related, withthe trio believed to be affiliated withawell-known gang on the Cape Flats.
The incident led to amanhunt which saw four people brought in forquestioning, but they were ultimatelyreleased from police custody after48hours. October and Dryer were arrested on Saturday 14 February. It is unclear whether theduo were part of thefour who were brought in for questioning and whether they are affiliated to any gangs.
October and Dryer’s next court appearance is scheduled for Thursday 26 February, when they are expected to formally apply for bail. They remain in custody.
From page 1
Despite the focus on the shoreline, the delegation conducted awhistle-stop tour of severalhigh-priority infrastructure sites.
The delegation included Francine Higham, Mayoral Committee member forCommunity Services and Health, Subcouncil 8 representatives, and the municipal Coastal Management team.
Site inspections weredone atthe Trappies Sewer Upgrade, Gordon’s Bay Rising Main, Gordon’s Bay Pump Station and the Sir Lowry’s Pass River Upgrade.
In aformal response to the Bays of Sewage (BOS) Helderberg petition, the City maintained that current scientific data does not support claims thatspills are “devastating” localhealth or the economy.
While acknowledging the seriousness of pollutionincidents, the City asserted that it exceedsnational sampling standards.
However, officials noted that arealtime “flag system” remains impracticaldue to the24-to-48-hour laboratory processing times requiredfor bacterial samples.
The City furtherchallenged petitioners to provide “verifiable evidence”ofspecific economic losses or medical cases directly linkedtowater exposure, stating that such impactshave not yet been substantiated by medical authorities.
ZahidBadroodien, MayoralCommittee member for Water and Sanitation, concluded that the City remains committed to evidence-based decision-makingand continued infrastructure renewal.
Shareyourthoughts!DistrictMail&Helderberg Gazetteinvitesreaderstocommentbysendingan emailwithyourviewsto districtmailhelderberg@novusmedia.co.za.

Localswere treated to aonce-in-alifetime wildlife encounter earlyon Tuesday 17 February as ayoung, white crabeater seal beached the sands ofStrand Beach for awellearned rest.
The visitor, estimated to be about ayear old,drewacrowd of curious onlookers, but safety remained thetop priority. SecuritePublic Safety officers arrivedpromptly, providing essential support to manage thescene.
Lisa Starr of HelderbergOcean AwarenessMovement (Hoam) as well as volunteersofHoutBay SealRescue was also onhandtomonitor theseal and ensure the public kept arespectful distance.
Despite their name, crabeater seals are Antarctic natives. They areincrediblyrare visitorstothe SouthAfrican coastline. In the last 70 yearsonlyabout 35 individualshave been recorded in the country.
Thisparticular youngster appeared to be in good health. According to Starr, the seal was vaccinated against rabies and tagged by the Two Oceans Aquarium duringits morning. “The sealwas not injured; shewas simply resting until shewas ready to head backintothe water,” Starr explained
The travellereventually bidfarewell to Strand,slipping backintothe surf just after14:00. “Whereshe will next haulout is amystery,” Starradded.
While these seals arethe most abundant large mammals on Earth –with populationsbetween 2and 10 million in the Antarctic –their livesremaina mystery due to theirisolated habitat Interestingly, theirname is abit of a historical blunder Not crabs, but krill: They don’t eat

crabsatall. They feed on Antarctic krill usingspecialised,multi-lobed teeth that act as asievetotrapthe tiny shrimplikecreatures.
Adangerousjourney: While this visitor left safely, the trek north is often perilous.
Far from theiricy home, theseseals can accidentally ingest large amounts of sandwhiletrying to feed. This often leads to fatal complications like colic, a reminder of why monitoring these“va-
grants” is so critical.
The successful monitoring of the seal was ateam effort. Starr expressed deep gratitude for the ongoing support of SecuriteSecurity, whose quick response helped keep both the publicand the wildlife safe.
Experts remind the publicthat if they encounter aseal or any marine wildlife, they should stay at least 30 maway. This gives the animal the space it needs to rest without stress.







JameyGordon
’n Dekade het verloop sedert ’n gesin van Sir Lowry’s Passdie hartverskeurende verlies van hulgeliefde dogter en susterervaar het. Dit is ’n onbeskryflike seer waarmeehulle al tien jaar saamleef –sonder antwoorde op talle vrae en sonderafsluiting wat moontlik vrede kan bring en hul harte kanheel.
Abigail Bell bly vermis sedertsy en twee vriendinne op 5Januarie 2016 by Dappat se Gat, Kogelbaai,deur sleurstrome meegesleur is. Diekoerant het voorheen oordie tragiese voorvalberig (“Ma hoop op wonderwerk,” 14 Januarie 2016).
Abigail, wattoe 19 jaar oud was,is daardie middag om 13:40 saammet een van haar vriendinneuit diehuis. “Mammie, ons gaan strandtoe,”het sy aan haar moeder, Debbie gesê –haar laaste woorde tuis.Die hartverskeurende nuus het die familie om 19:20 bereik
Volgens dievriendinne se getuienis het hulledie skynbaar rustige water ingegaan, maar is onverwagsdeur kragtige sleurstrome aangeval.
Een vriendin kon uitswem,die ander eenisvan diestrand af gered, maar Abigail is laas gesien netvoordat die stroom haar weggevoerhet.
Sy is ten spyte van ’n uitgebreide soektog deur die NSRI en nooddienste nooit gevind nie.
In ’n koffie-afspraak met DistriksPos &Helderberg Gazette van die dekade van verlange, deel Debbiesoeteherinneringe van haar dogter.Sybeskryf haar as ’n talentvolle, lewenslustige tiener wat betrokke was by alles –
van hokkie (eerste span op skool) tot jeugleierskap by diekerk. “Sy was’n liefdevolle vriendin met ’n goeiesin vir humor en ’n onafhanklike gees,” vertelDebbie.
“Abigail het van jongs af ’n sterk werksetiek getoon en by verskeie plekke gewerk voordat sy ’n kontrakpos by haar pa se siviele-ingenieur-maatskappy gekry het. Sy sou daardie Maandag begin.Ten spyte daarvanhet sy van ’n loopbaanasomgewingswetenskaplike gedroom –veral om met diere en die seelewe en in dienatuur te werk en dit te beskerm.”
GLINSTER IN DIE OOG
Debbie deel voorts met ’n glinster in die oog datAbigail’nbewonderenswaardigestylvolle,sentimentelejong vrou was
“Syhet ’n gawe gehad om uitrustings uitons weggegooiklere bymekaar te sit.Syhet ook klein skatte in boksies as kosbare herinneringe bewaar,” het sy vertel.
Debbie sê aanvaarding vanhaar dogterseverdwyning is steedsbaie moeilik. Sy leef met diewete vanwat moontlikgebeur het, maar het ditnog nie regtig aanvaar nie. Sy glo egter alles saluitwerk totdie beste en staan op die Skrifgedeelte watlui: “Trust in the Lord and lean not on your own understanding.”
“Die Here is die vertrooster, en Hy maak daardie rou, oop wond gesond,” verduidelik sy Sy het elke dag op ’n spesiale stoel gesit endeur die venster gekykomte sien of Abigailkom. Ná tien jaar sê sy steeds “syisweg” eerder as “sy is dood”.
“Vanweë diemoontlikheid dat Ab-

igaildalkgered is en versorg word,
raak ek kwaad wanneer mense sê sy is by die engeleofindie hemel,”vertel Debbie.
“Die verlies het ons familie se perspektief op die lewe heeltemal verander. Voor Abigailseverdwyning het ons nie in vrees geleef of gedink so iets kongebeur nie. Nadat Abigail van ons weggeruk is, raak ons paniekbevange wanneer ons mekaar nie telefonies kan bereik nie. Ons besefnou dat ons nie’nuitsondering is nie –die lewe gebeur met almal en daarom tref ons voorbereiding virdie moontlike ergste scenario,” sê sy
BORSKANKER OORLEEF
Debbie het ook borskanker oorleef en
moes haar werk as bestuurder van ’n rehabilitasiesentrum laat vaar omdat die stresvlak te hoog was en sy nie gesond kon wordnie. Maar daardie tyd het haar in staat gestel om haar jongstedogter se troue te beplan, ’n woonstel by hul huis vir die pasgetroude egpaar gereed te maak, ’n reis na Rome te geniet en Abigail se goedjies eindelik uit te sorteer.
Sy het ook haar eie private praktyk geregistreer en wil graag ’n trauma-sentrum open waar mense ’n veilige hawe kan vind en professionele ondersteuning kan kry, omdat sy self ervaar het hoe belangrik dit is om die regteondersteuning tydens droefheid te hê.
Sy het voorheen trauma-groepe gefasiliteer, waar mense wat verlies ervaar het, mekaar kan help en ondersteun. Sy glo daar is ’n groot gebrek aan trauma-nieregeringsorganisasies in Suid-Afrikaendat daar wegbeweeg moet word van die stigma rakende sielkundige hulp.
“Dit is baie moeilik om oor trauma te praat omdat dit alles weer wakkermaak, maar hulp is beskikbaar en mense moet dit opsoek wanneer hulle sukkel. Geen skaamte is daaraan verbonde nie,”beklemtoon sy. Abigail sou op 7Februarie haar 30ste verjaardag gevier het. Volgens Debbie probeer hul familie altyd onthou hoe Abigail in verskillende situasies sou reageer het.Hulle wonder wat sy nou sou gedoen het, of sy getroud sou gewees het en hoe sy vir haar verjaardag sou gevier het. Haar boodskap aan ander: “Dinge sal beter word. Elke mens genees teen sy eie pas. Indien jy moet, kryprofessionele hulp.”










JameyGordon
Charles Appolis is Vrydag(20 Februarie) in die Strand-streekhof skuldig bevind aan die moord op Nadia Lotz, die ma van sy drie minderjarige kinders.
Die 32-jarige ma van Temperance Town is op 4Maart 2023 in ’n noodlottigemesaanval op ’n rit van Strand na Gordonsbaai vermoor (“Pa vermoorglo ma van 3”, DistriksPos &HelderbergGazette, 8Maart 2023).
Die vervolging se saakhet sterk gesteun op die ooggetuie, vriendin en kollegaKristine Moodley, wat getuighet dat Appolis Lotz vanagter aangevalhet terwylsybestuur het.Die aanval het plaasgevind nadat diepaartjieenMoodley by ’n park en later by ’n kroeg gekuier het.
Terwyl Moodley bestuur het met Lotz in die passasiersitplek en Appolisagter, hethyskielik ’n mesuitgehaal, Lotzse keel gesny en haarherhaaldelik daarmee gesteek. Lotz het uit diebewegende voertuig geval en later aanveelvuldige steekwonde gesterf.
Appolis het Moodley met die mes gedreigvoordat sy direk na diepolisiekantoor gery het.
’n Onafhanklike getuie wat agter hul voertuig gery het, het bevestig datsy’n vrou uit die motorsien valhet en die slagoffer gevind het met haarkeel gesny. Polisie-sersantehet getuig dat Appolis by die stasie aangekom hetvol bloed, ’n mesgehad en erken het “ek het my meisie gesteek” terwyl hy steekbewegings gedemonstreer het.
FORENSIEBEWYSE
Appolis het later verantwoordelikheid

Foto:JameyGordon
ontken en beweer dat Moodley Lotz aangeval het weens romantiese jaloesie terwyl hy bestuur het en dathyprobeer ingryp het.
Diehof het egter gevind datsyweergawe ontwykend en onwaarskynlik was en weerspreek is deur alle fisieke bewyse en getuieverklarings.
SKULDIG
Dieregter het bepaal datdie vervolging se getuies geloofwaardig wasendat Appolis se erkenningsaan diepolisie waarheidsgetrou was.Die hofhet tot die gevolgtrekking gekom dat Appolis doelbewus Lotz uit die agtersitplek aangeval en dodelikewondein’ndaad vanhuishoudelike geweld toegedien het.
Appolis is aan moord met huishoudelike geweld- verswarende omstandighede skuldig bevind
Diesaak het die verwoestendeimpak op dieoorlewendes beklemtoon, met Moodleywat voortdurendetraumaendepressie
ervaar en hospitaalbehandeling en berading benodighet. Appolis en Lotz se drie kinders is sonder beide ouers gelaat en hul sorg was ten tyde van vonnisoplegging nog onseker.
Die vervolging het lewenslange tronkstraf gevra onder minimum vonniswetgewing vir femisied, terwyl die verdediging versagtendeomstandighede gevra het, gegrond op gebrek aan beplande opset, alkoholgebruik en gesinsomstandighede.
Die saak verteenwoordig ’n beduidende huishoudelike-geweld-moord met implikasies vir Suid-Afrikaanse strafreg en minimum vonnisse virintieme-vennoot-geweld.
Die saak is tydens die39-jarige beskuldigde se hofverskyning vir vonnisoplegging tot Donderdag 19 Maart uitgestel.
Die burgerregte-organisasie Action Society het die skuldigbevinding verwelkom. Die organisasie se Kaylynn Palm het gesê die uitspraak is ’n kritiekestap
viraanspreeklikheid.
‘HOUHULAANSPREEKLIK’
“Nadia se familie het vir 1084 dae die pyn van vertraging, teenstrydigheid en hofsaaltrauma verduur. Vandag se skuldigbevinding bevestig die getuienis het geseëvier en aanspreeklikheid is moontlik –selfs ná verlengde verrigtinge,”het Palm gesê.
“Maar as ons ernstig is oor die vermindering van geweldsmisdaad in Suid-Afrika, kan sakesoos hierdie nie die uitsondering wees nie. Bestendige skuldigbevinding en werklike gevolge is die enigste betekenisvolle afskrikmiddel. Wanneer oortreders weet hulle sal aanspreeklik gehou word, verander dit gedrag. Geregtigheid mag nie onseker of skaars wees nie. Dit moet verwag word.”
Moodley het in ’n emosionele oomblik aan naasbestaandes, ondersteunende gemeenskapslede en hegte vriende gesê: “Toe ek daardie dag in die hof staan en vertel hoe daardie mes teen my keel gehou is, het ek vasgestaan en gery en heeltemal bewerig en senuweeagtig teruggekom, maar dit was alles vir geregtigheid vir Nadia omdat my vriendin daardie dag in daardie motor deur die hel gegaan het. Ek het alles gesien wat gebeur het. Selfs in haar alledaagse lewe... ek was betrokke in haar lewe vir ’n rede –ek kon nie toelaat dat ditmet my vriendin gebeur nadat ek self uit ’n mishandelende verhouding gekom het nie. Ek het elke keer saam met die familie by die hof gestaan omdat ek geregtigheid vir Nadia, my beste vriendin, my suster, wou sien.” Lotz se niggie, Sylvia Scheepers, het buite die hof gesê die familie hoop vir die beste. “Ons wag al drie jaar hiervoor en eindelik het die dag van vergelding aangebreek.”



















Rulers andgoodbyesmarked thesecond week of Gordon’s BaySpiritual Crime PreventionGroup’s anti-bullying campaign as coordinatorSergeant JeremiahNaidoo departed.The team distributed rulerspromoting kindness to Gordon’sBay Primary School learners on Thursday19February,continuing their mission despitethe impending farewell.While learnersshowedyouthful energy andexcitement receiving the stationery, an undercurrentofsadness ranthrough the group as memberspreparedtogreet their valued coordinator. Naidoo completedhis final campaign before transferring to adifferentunitat the station, wherehis musclewillbeofmoreuse.He thankedeveryone who supported the journey,saying his tenure madearealdifferencetothe precinct.
ABOVE LEFT: SergeantJeremiah Naidoo, dubbed the group’s “muscleman,” with rulers during his farewell anti- bullying campaign event
Afarewellmoment between Naidooand Marlon Solomons, chairperson of theKhayelitshaSub-district CommunityPolicing Forum.
Die Strand-polisie het die afgelope Vrydag (20Februarie) ’n opedag vir die Slagofferbemagtigingsprogram aangebied. Die geleentheid wasdaarop gemik om bewustheid te verhoog en gemeenskapsteun vir slagoffers vangesinsgeweld te versterk. Dit wasook bedoelomdie dienstevan die Slagofferbemagtigingskamer by die polisiekantoor bekendtestel. Bywoners hetopleiding ontvang oor die prosesseom aansoek te doen vir teisterings- en beskermingsbevele.Die doelwas om hulle metkennis vanhul regteenbeskikbarebeskermingsteen gesinsgeweld te bemagtig. In die tweede gedeelte vandie program hetvrywilligers vandie kamerenstasiebeamptespamflette oor gesinsgeweld aan gemeenskapslede in die strateoorhandig. Die dag was’ngroot suksesomdat 200 pamflette uitgedeel is en nuwevrywilligers vir die kamer gewerf is. Alle vrywilligers is gekeur om veiligheid en professionaliteit te verseker.Van die vrywilligers en Strand-polisiebeampteswat die opedagbygewoon het (van links) is Jason Hendricks, Tania Dyers, lt.kol. Noxolo Rulwa(Vispol-bevelvoerder), Malusi Siphelele, Amina Faviers, kol. Jacqui Johnson, Lillian Albertyn (waarnemende voorsittervan die Strand-gemeenskapspolisiëringsforum) en ShariefFaviers.

Brandwacht-inwoners in Macassar het Sondag22Februarie ’n nuwe buurtwag-leierskapgekies in reaksie op verskeiemisdade watdie afgelope maand in diegebied plaasgevind het.Gregory vanRheede is op ’n gemeenskapsveiligheidsvergadering as die nuwevoorsitteraangewys om diebuurtwagtelei.Bradley Steenkampsal as ondervoorsitteroptree,terwylAshley Isaacs die posvan tesourier inneem.Tammy Jantjies saldie verantwoordelikheid vanwoordvoerder hê,enLillian Isaacs is as sekretaris aangewys met Robin Paulse as adjunk-sekretaris.Om diespanafterond,salMicheal Willow die buurtwagseprojekkoördineerder wees.Diesewebestuursledeisgereed om hulgemeenskapveilig te houdeurgereelde patrollering,saam metdie Macassar-polisie te werk en die aanmelding vanmisdade.Boisdie nuwe leiers vanBrandwacht-buurtwagsaam met lede vandie Macassar-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF).Agter(vanlinks) is Jody Jantjies (GPF adjunk-projekkoördineerder),Micheal Willow,Gregory vanRheede,Bradley Steenkamp,Ashley Isaacs en Ricardo Abalson(GPF-projekkoördineerder);(voor) TammyJantjies,Robin Paulse,Meagen Solomons (GPF-ondervoorsitter) en Lillian Isaacs







Barend Williams
Amptenare van die Stad Kaapstadsê hulle is nie verantwoordelik vir boumateriaal nie nadat desperate Kersdag-brandslagoffers verlede Woensdag (18Februarie) die strate van Sir Lowry’s Passmet protesaksie ingevaar het.
Hulle het omstreeks 05:00opdie hoek van Sir Lowry’sPass-pad en Mandelalaan vergader, waar hulle dieverkeer ontwrig het deur bande aandie brandte steek, maar owerhede het die betoging stopgesit en die pad teen08:00 skoongemaak.
Dié inwoners is steeds haweloos ná die brand wat op Kersdag (Donderdag 25 Desember) by Mataungstraat 799 uitgebreek het en waar vyfstrukture vernietig en 30 mense haweloos gelaatis.
Furzel Bitterbosch, eenvan die brand-
slagoffers, beweer ná die brand het dieStad die inwoners belowe hulle sal boumateriaalontvang om hul strukture te herbou. Maar, twee maande later hethulle steeds niks ontvang nie en as gevolg hiervanhet die inwoners besluit om ’nbetoging te houomdat hulle voel dieStad het hulle gefaal.
“Hoekomkan jullenie die mense help nie? Het julle nie harte nie?”vra Valrie Mentoor, wat vir die vyfhuisgesinne vesting ophaar erf gegee het, gefrustreerd. “Jirre, hulle soek nie ’n dubbelverdiepinghuis nie; hulle vra net vir ’n klein plekkietjie.”
Haar seun Rayn Mentoor sê hy is desperaat virdie materiaalomdat sy gesin vanvier vanrusbank tot rusbankmoet beweegasgevolgvan die brandwaarin hullealles verloor het.
Petrolene“Sister Lee” Alberts, ’n gemeenskapsleier in Sir Lowry’s Pass, beweersyendie inwoners vra al sedert
die dagvan die brand bystandvir die slagoffers. “Nágister (Dinsdag 18 Februarie) het hulle besluitgenoeg is genoeg,” sê Alberts.
Bitterbosch het destydsbeweer’nvrou het die brand gestig. “Die meisiekind aan die ander kant sing ‘Let it burn’ensy soek olie,” het die 52-jarige vertel
Die Somerset-Wes-polisie ondersoek’n saak van brandstigting. ’n Vrou (22) is in hegtenis geneem en sal op Maandag 30 Maart weer in die Somerset-Wes-landdroshofverskyn.
Die betogershet bygevoeg hulle het by die wyk-84-raadslid Norman McFarlane aangeklop vir hulp, maar is van die hand gewys. “Hy sê sy hande is afgekap; noustaanhyeenkant. So, wat doenons nou?” vra Bitterbosch.
McFarlane het verduidelik dit is nie onder sy beheer om die wonings te vervangnie en ontken die Stadhet ooit boumateriaalbelowe.
McFarlane en die Stad se burgemeesterskomiteelid virmenslikenedersettings, die raadslidCarlPophaim,het bevestig dienasionale departement van menslike nedersettingsisverantwoordelik om dieinwonersmet boumateriaalte help.
Pophaimhet verduidelik die Stad het dienodigeinligting van die brandaan dienasionale departement voorgelêsodat hulle kan oorweeg om boumateriaalaan diebetrokke huishoudingstevoorsien.
Maar TsekisoMachike, ’n woordvoerdervir dienasionale departement van menslike nedersettings, hetegter bevestighulle drageenkennisvan die voorval nie.
“Indie gees van samewerking en interregeringsverhoudinge salons met dieStad in verbindingtree om diestatus van die saak te bepaal,” hethygesê. Machike hetbygevoegsydepartement salingryp indien die situasiedit vereis.


In an industry built on tradition, hardwork, and familyties fewstoriesspancontinents, wars and generations quitelike thatofthe Te Roller family.
After morethan sevendecadesinSouth Africa’s meat and butchery tradebrothersHendrik (76) and Luigi(75)teRoller have retired,closing aremarkable chapter thatbegan in the aftermath of WorldWar II
The story starts in theNetherlands, wheretheir father Willem Annéwas born in Winterswijkin 1914 into afamily thatowned a retail butcheryfor generations In 1940 Willem left to fulfil his militarydutyinItaly,wherehe metAdele from Ortona.
Their wartime romanceled them to SA in 1945,arriving in Durbanand marrying on 7September 1946
Settling in Bredell,Kempton Park,the couple openedtheir ownbutchery in 1949,operating in an erabeforemodern refrigerationwith sawdustfloors and stricttrading hours.
The familygrewwith three sons: Willem Annéin1948, Hendrik in 1950 andLuigi in1951. When Willem Sr died in 1963, Adele carried the familyforward
She proved atrailblazer, becoming SA’s firstqualifiedfemaleblockman (butcher)in1959.
After working forothersshe reopenedthe familybusiness in 1965 under the name Biladele,a blend of Bill and Adele
The brothersgrewupimmersedinthe trade, working



alongsidetheirmother from 1965
Luigimoved to the Cape in 1978,startingatMeatinHelderberg before partneringwith otherstoopenAuroraRanch.
Hendrik spent20years in pharmaceuticals,gaining expertise inqualitycontrol and production systems.In1988he joined Luigi, andtogetherthey transformedthe business
Thebrothersdeveloped a uniquepartnership: Luigi, the qualifiedbutcher,handled the craft;Hendrikbrought rigorous systems andhygiene standards
Startingsmall, theygrewrapidly,employing 48 staff within a decade and expanding into multiple stores as equal partners
The1990s and2000s brought
bold expansion
In 1999 they purchasedpremises in Brackenfell and built a state-of-the-artfacility.
At itspeakthe operation employedmorethan 354staff, turned over more than R20million monthly, and supplied majorretailersincluding Pick nPay,Woolworths, Checkersand Spur restaurantsacross 12 stores
Luigi’schildrenjoined as directors,strengtheningthe multi-generational core
Despitechallengessprouting from supermarkets cancelling leases,the brothers adapted, sellingtheir mainfactory to Checkerswhile retainingprofitable partnerships with Food
Lover’sMarket. Their approach wasrooted in familyvaluesand integrity. “Being honest and nevertried doingasupplier or customer,” wastheir philosophy. “[Beyond business]weare two husbands grandfathers and dedicated fathers...”
After yearsoftotal dedication they dissolvedBiladele in February
TheTeRollerfamily’sbutchery tradition continuesstronglyinto thenextgenerationwith Luigi’s threechildren becomingdirectors and Willem Anné’s children remainingactive in meat retailing, including onemanaging Food Lover’sMeatinNatal, while Luigi’seldestdaughterhas establisheda successfuloperation in Italy, bringing thefamilycraft full circlebacktoEurope.

Hendrik shared this on business:“It’s all about trustand honesty, don’t take shortcuts, neverthink money is everything.Without staffand customersyou won’thaveabusiness Enduring business success is built on patience,trust, integrity, familyand people.”








Discover aplace wherelifefeels easier,brighterand more connected
The brand-newRobari Assisted Living LifeRightsunitsatthe Helderberg Societyofthe Aged (HSFA) arethoughtfullydesigned to providethe independenceyou valuewith just theright amount of support, all within awarm, welcoming community.
The unitsare perfectlypositionedclose to shops, healthcare facilities and essential amenities foreverydayconvenience.
At the Robari Assisted Living LifeRightsunits, residents enjoy comprehensive care services.These services include:
• Nutritiousdailydining: Residents enjoy afreshlyprepared three-course middaymealevery
day, crafted to nourish anddelight. Housekeeping and laundry: Weeklyapartmentcleaning and laundry services free up residents time forthe activities they love
• Medicationmanagement: Residents’medicationisexpertly blister-packedand administeredon schedule forpeace-of-mind.
• Utilitiesincluded: All waterand electricitycostsare coveredinthe monthlylevyfor simplified budgeting.
• Modernconnectivity: DSTV packages available on request; the buildingisfibre-readyfor fast, reliable internetconnection
• Weekly wellness support: Regular health monitoring including blood pressure checks,blood sugartests and INRtestingwhen required, with qualifiedstaff available forhealth consultations.
Each unit als0 boasts high-qualityfinishes, with warm interiors and,inselect apartments,stunning mountain views.
Retireescan have their pick of one-bedroom and studio units.
Theone-bedroom unitsrange in size from 44 m² to 65 m²,with pricesfromR1500 000
Courtyard-facingand mountain-facingoptions areavailable dependingonthe unit size
Thestudiounits rangefrom 20 m² upwards, with pricesfrom R650 000
Optionsinclude mid-size courtyard-facingstudios with akitchenetteand larger mountain-facing studioswith an en-suitebathroom. Themonthly levies startfromR4 950.
TheRobari Assisted Living Life Rights unitsare sellingfast, with


additional phases plannedfor this year At present, thereare three one-bedroom mountain-facing unitsavailable,eight one-bedroom courytard-facing units, twolarge mountain-facing studios, two
mid-sizestudios withkitchenette (courtyard-facing), andtwo large one-bedroom cortyard-facing units Formoreinformationonthe
Robari AssistedLiving LifeRights unitsorother HSFA offerings, send an email to info@hsfa.org.za


Anew coaching and mentorship initiative aimed at addressing identity challenges among young peoplehas launched in the Helderberg.
Ross Marshall and his team officially launched FortifiedArts& Leadership Academy on Monday 16 and Tuesday 17 Februaryin Somerset West, drawing parents, teachers, sponsors and youngperformerstothe opening event.
Marshall,knownlocallyfor his theatre production Vanguard SchoolofRebels staged last year, identified three keystruggles facing today’s youth:identity issues influenced by social mediaand peerpressure,lack of discipline to pursue dreams, and loneliness despite digital connectivity “Young peopletoday are struggling with identityshaped by false labelsfrom peers,social media, or thepast,” Marshall told attendees.
He cited additional challenges including “dreams without discipline” and loneliness in an increasingly connected world. Fortified offersa progressive
four-tier system:Foundations programme focusingonvision and purpose;Mentorship programme providing holistic personal development; Academy level offering advanced performance opportunities; and ModelLab building confidence forindustry exposure.
The faith-inspired initiative uses storytelling,performing arts andmentorship to guide participantstoward whatMarshall calls “genuine transformation”.
The launch attracted support fromlocal parents,educators and sponsors interested in youth development programmesinthe area.
Marshallemphasised that beyond structured programmes of the initiative, Fortified aims to create “a place where expression isencouraged, compromise is unwelcome, andself-worth is rediscovered”.
Fortified is nowaccepting enquiries fromorganisations, parents and individuals seeking coaching and mentorship services.
Formoreinformation,sendanemail tohelmbold11@gmail.com.
THURSDAY26FEBRUARY
Strand:SUNSETBOOKSonBeach Roadhasbecomequitethecommunity hub,especiallyforseniors.EveryThursday transformsintoPensioner’sDay,creating awarmsocialatmospherewherethe over-sixtiescanenjoyasliceofcakeand cappuccinoforjustR59whilestockslast. TheThursdayroutineincludesmorning arttherapysessionsfrom10:00to12:00, whereparticipantsengageinrelaxing doodlingprocessesthatmakeeveryone feellikeanartist.Thesesessionsrequire bringingyourownmaterialsbutofferfree entryandapeacefulcreativeoutlet.Later intheafternoon,theknittingcirclegathers from13:30to14:30,workingtogetheron meaningfulprojectslikeblanketsand prosthesesforbreastcancersurvivors.The organisersprovideallnecessarymaterials toanyonewhowantstocontributewhile enjoyingsocialconnection.
VRYDAG27FEBRUARIE
Stellenbosch:DieWits-trio,bestaandeuitMalcolmNay(klavier), ZantaHofmery(viool)enSusanMouton (tjello)isom19:00opdieverhoogvandie ENDLER-SAALinWarandPeace.Indié emosioneelgelaaideprogram,watdeel vormvandieEndler-konsertreeks,word tweeikoniesewerkeuitvoer,Beethoven se“Archduke”,watdikwelsmetidealevan vryheidenhoopverbindword,enShostakovichseKlaviertrioNo.2,’nskroeiende reaksieopdieverwoestingvandieTweede Wêreldoorlog.KaartjieprysebeloopR170 (algemenetoegang),R130(pensioentrekkers)enR50(studente).Universiteit Stellenbosch-studentemet’nstudente-


Gordon Forbes, aformer construction project manager turned adventurer with an extraordinary athleticcareer spanning marathons, iron man competitions, and travel to fiftycountries, willsharehis remarkableEverest Base Camp experienceatthe UNIVERSITY OF THE THIRD AGE (U3A) HELDERBERGmeeting on WEDNESDAY 4MARCH. Theevent takesplace at the DutchReformedchurch Helderberg, wherethis inspiring speaker willrecount his successful trek to Mount Everest’sbasecamp in April 2024.Members attend free,visitors payR20 at the door. Forenquiries, call DeniseFourie on 072211 1173
kaartgenietgratistoegang.Bespreekjou plekaanlyndeurWebtickets
SATURDAY28FEBRUARY
SomersetWest:TheCOUNTRYCRAFT MARKETisagenuinecraftmarket offeringawideassortmentofquality handmadeartsandcrafts,withtheadded bonusofthecrafterhimselfsellinghis crafts.Itwillbeopenfrom09:00to14:00 atSouthey’sVines,186MainRoad.There isavarietyoffoodonoffer,withtheopportunitytorelaxintheshadewithmusic. Plentyofsafeparkingisavailableoff DummerStreet.Themarketispet-friendly,withpoochesonleasheswelcome.For moreinformation,contactLesleyon083 5909197orinfo@countrycraftmarket.org
DONDERDAG5MAART
Strand:’nInspirerendeskrywersgesprek vindbySUNSETBOOKSplaaswaar tweeromanse-skrywersuitverskillende generasiesbyeenkomomoor“Konneksies”tegesels.DiegevestigdePretoria-skrywerFrancineBeaton,metmeeras 50gepubliseerdeboeke,deeldieverhoog metdieopkomenderomanse-skrywer StephanieduToit,watreedsvinnig’nindrukindiegenremaak.Diegesprekfokus opdaardieonsigbaredradewatmense, storiesenemosiesaanmekaarbind,en
hoeverhoudingsboekevormenverdiep Dieskrywersverkenwaaromromansenie netoorliefdegaannie,maaroorgevoel, ontsnapping,rouemosieendiemenswees agterelkehartklop.Lesers,skrywersen boekliefhebbersworduitgenooiomdie gratisgeleentheidbytewoonwaarhulle vraekanvra,storieskanvier,enselfs boekprysekanwen.Virnavrae,skakel078 8018218.
WOENSDAG11MAART
Strand:STRAND-BUURTWAGse jaarvergaderingvindom18:30indie Strand-buurtwagsaalbyMasonicstraat 3plaas.Dieagendasluitin’noorsigvan 2025,finansies,verkiesingvanbestuursledeenalgemenesake.Tansisdaartwee vakanteposteindiebestuur,naamlik onder-voorsitterenintel-bestuurslid, waarvoornominasiesverwelkomword. Nominasievormsvirbeidevakanteen huidigepostekanverkrywordbydiesaal opDonderdag26Februarieom18:00, ofbyCarlGersbachby0836352114.Alle nominasiesmoetingedienwordteenVrydag6Maart.Diegemeenskapwordhartlik uitgenooiomdiejaarlikseAGMbytewoon endeelteneemaanhierdiebelangrike geleentheidwaardieorganisasiese voortganghersienwordennuweleierskap verkiesword

Die NATi-teaterfeesprogrambydie Suidoosterfees gaan feesgangers ongetwyfeldherinner waarom dié fees ’n broeikas van vernuwingen gehalte in die Suid-Afrikaanse kunstewêreld is.
Die fees word vanjaar van Woensdag 29 April tot Sondag 3Mei indie Moederstad aangebied. Diefeestema is “Tuiste” en sluit aan by Kaapstad wat langer as twee dekades reeds die tuiste van die fees is
Die Suidoosterfees se vlagskip-drama in 2026 is Eugene.InSaartjie Botha se poëtiese verhoogverwerkingvan Kirby vander Merwe se veelbekroonde romanneem Nico Scheepers se regie die gehoor op ’n stylvolle reissaam met’nman wat tussen wêrelde leef. Carlo Daniels is in die titelrol en LynetteduPlessisenVan der Merwe self (inhoedanigheid as skilder) is ook op die verhoog.
Eugene kyk met ’n fyn oognagemarginaliseerde manlikheid, geestesgesondheid en trauma, en verweef temas van liefde, haat, vertroue,verraad en vergifnis. Dié drama worddeur die fees as ’n ko-produksie met dieVrystaat-kunstefees en die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied.
Diebekroonde aktrise Sandra Prinslooisopdie planke in Die ander dogter,gegrond op Annie Ernaux se teks wat deur Naòmi Morgan vertaal en deur Botha vir die verhoogverwerk is. Lara Foot is die regisseur Dié produksiegaan oor ’n skokkende ontdekking wat ’n vrou ooriets in haar kinderjare maak en word beskryf as ’n ragfyn ondersoek na skuld, familieen verlies. Met Wolf Britz se ontwerp en beligting word dit in ’n intiemeruimte

aangebied waar stilte, herinnering en die onuitgesproke emosies van ’n gesin weerklank vind
Die geliefde teaterveteraan Frank Oppermanistesien in twee produksies watdie menslike kondisie elkop hul eie manier verken. In Carla Smith se CRYBABY deel hy die verhoog met Nicole Holm, Wian Taljaarden René Cloete. ’n Dagsorgsentrum word hier die afspringplekvir ’n absurde tragikomedie waarin ’n kind binne sekondes verouder onder diesware las vannuus, koeranthoofopskrifte en ’n wêreld watuitmekaarval.
In Eerste vir alles deur Wessel Pretorius speel Opperman teenoor Margit Meyer-Rödenbeck. Hulle vertolk die karaktersAdamenEva wat eeue ná die val vandie Paradys terugkyk op liefde, kinders en huishou en wonder of hulle kans sien vir nóg’nlang pad saam. Dis’nkomedie oor oudword, ou wondeenouappeltjies wat steeds
geskil word– veralasiemand jou nog ’n ribbebeen skuld.
Pieter-Dirk Uys, een van Suid-Afrika se grootste ikone, bring weer sy onmiskenbareteenwoordigheid na die fees met twee produksieswat wys hoe skerp satire en medemenslikheid pasmaats is. In Evita @90 is die 80-jarige Uys te sien as die90-jarige Evita Bezuidenhout, wat haar mond vol het oor Suid-Afrika se verlede en haar oor uitleen vir dieTikTok-vrae van haar kleinkinders.
In The Echo of aNoise deel Uys oomblikke uit sy lewe met sy aansteeklike humor en inspirerende wyshede –’n lewensverhaal watsnaaks, hartseer en aangrypend is en die gehoor ongetwyfeldgaan meevoer
DieSuidoosterfees het ’n aantal produksies helpontwikkel wat die NATi-teaterfees se hartklop verdiep.
In Joshlin:Meer as ’n naam,moontlik gemaak deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en vervaardig met die ondersteuning vanTribuo en die Proscenium-dramakompetisie, bring ’n ensemblejong akteursdie verhaal na die verhoog.
HerschelleBenjamin se teks oor die meisie wiesestorie Suid-Afrikaners steedsaan diehartgryp, is teater wat indringendevraestel oor geregtigheid, gemeenskappe,’nkind wat weggeraak het en nie net uit ons geheue mag verdwyn nie.
Die Suidoosterfees brei vanjaar verder uit as Kunstekaap, die tradisionele spilpunt van feesaktiwiteite, met verskeie nuwevenues wat benut word.
Volledigebesonderhedeisopdie feesprogram, watnou op suidoosterfees.com beskikbaar is, en kaartjieskan deur Webtickets bespreek word
Die dramadepartement vandie Universiteit Stellenbosch bied van Saterdag 28 Februarie totSaterdag 7Maart Louis Emmitt-Stern se bekroondetoneelstuk, F*k jouinmyspaceship,in’nnuwe Afrikaanse vertaling deur André Gerber aan, watdie ook regie vandie teaterproduksie behartig. Die teks is in 2023 vir die eerstekeer by die VAULT-fees in Londen opgevoer, waar dit as bestenuwe produksie bekroon is. Daarna het die stuk na dieSoho Theatre geskuif en voor uitverkoopte gehore gespeel. In die stuk nooi twee paartjies –albeiop soek na verandering en vernuwing binne hul verhoudings –’nderdepersoon hul intieme wêreld binne. Leo en Dan probeer hul fantasieë met ’n aantreklikeingenieurstudent uitleef (’n alien-kostuum ingesluit), terwyl Anna en Emily vir Robert nader om sperm te skenk sodat hulle ’n kind kanhê. In albei gevalle word die grense van liefde, aanvaarding, intimiteit en vertroue onverbiddelik getoets.
Die bekroonde produksie beleef nou sy Suid-Afrikaanse première. Die stuk ondersoek hoe ’n jonger generasie binne nietradisionele verhoudings die kompleksiteite van kontemporêre normeverskuiwings navigeer: Wat gebeur wanneer jy onverwags op iemand anders verlief raak? En op wattermaniere vernietig ons mekaar –dikwels sonder om dit te bedoel? Gerber beskryf die stuk as “ontwrigtend, snaaksendiep menslik”. “Dit vra eerlikevrae oor intimiteit, begeerteen die broosheid van moderne verhoudings,” verduidelik hy F*kjou in my spaceship is op die verhoog van die Adam Small-ouditorium te sien. Die produksie is nie geskik vir onder 13’s nie.
Kaartjies,teenR110elk,kanaanlyndeurQuicketgekoopword





























Helderberg local Fadia “Fadz”Abels is once again preparing to wear the green andgoldonthe worldstage.
For the second time the SomersetWest coachhas been selected to represent South Africaatthe 2026 Tag Rugby World Cup, in Coffs Harbour, New South Wales, Australia in October.
For the passionate athlete andmentor thehonourisdeeply meaningful. “I never take the opportunity to representmy country forgranted. It’saprivilegethat motivates me to keep pushing harderand striving for more, notjust for myself, but
for the young players who look up to me.”
Abels is not only anational tag-rugby player, but also adedicated tag-rugby coach in Somerset West, mentoring children aged nine to 14. Through her coaching she focuses on skills and tactics, also building confidence, teamwork,resilience andbelief.
Addingtoher sports résumé, Abels is also acompetitive swimmer who will represent her team, Cape TownMasters, at the South African Masters’ Swimming Championships next month.
Balancing two demanding sporting codes at ahigh level is no small feat,yet she approaches both with the same discipline, focus and determination.
finish in their category and bringing home theshield, aproud achievement forboth her team and her community.
Now her sightsare set even higher. “My goal for 2026 is to finish in thetop three and, if possible, to bring theWorldCup home,” she declares.
Competing at an international level comes withsignificant costs. Abels is required to raise R65 000 to cover flights, accommodation, entry fees, official kit and more, for thetournament
Forher, however, this journey is about more than competition. It is about representation, inspiration and showing young athletes in theHelderberg that their dreams are valid and achievable.















Woensdag,25Februarie2026


Inahigh-stakes regular-season finale, Helderberg Pirates Baseball Club secured their spotinthe upcoming play-offs with athrilling comeback victory over Thistles BaseballClub at Radloff Park on Saturday 21 February
Thewin ensured Pirates a place in the quarter-finals and keeps their dreams of silverwarealive
The afternoon did notbegin according to planfor the home side, as the they got off to ashaky startand trailed 1-4 after the first two innings.

Rocco King finds the sweet spot while batting forHelderbergPirates during their match against Thistles Baseball Club on home soil this past Saturday(21 February).
Team leadership attributed the early deficit touncharacteristic mentalerrors andavoidable mistakes.
However, the tide began to turn in themiddle innings. Showing remarkable composure, Pirates chipped away at Thistles’ lead, manufacturing runs withdisciplinedbatting
By theend ofthe sixth inning, thePirates had clawed their way backtolevel the scoreat5-5, setting the stage for atense final frame.
The home team’s defense was anchored by astellar performance from pitcher Zack Crowther. With thegame on the line in the final
inning, he delivered amasterclass on the mound, shutting down Thistles’ offense and preventing them from crossing the plate.
Crowther’s heroics gave the Pirates offense the opportunity they needed to “walk the game off” in the bottom of the inning
After two solid hits andaseries of defensive miscues by Thistles, Ethan Burgess stepped to the plate with the game in his hands.
Burgess didn’t miss, connecting with abrilliant line drive straight up the middle.The cleanhit allowedChris Groenewald to sprint home,scoring the winning run and sending the Pirates’ dugout into afrenzy.
While the game was hard-fought andcompetitive, both sides were praised forthe highspirit in which the match was played.
Pirates now shift their focus to the quarter-finals as they prepare foraknockout clash against Bellville Baseball Club in Bellville on Saturday (28 February).


























