












![]()













Jamey Gordon
Vir die meeste mense bly ’n nuwe motor net ’n droom. Hoewel die kanse skraal was, was die geluk grootvir ’n Gordonsbaai-ma van driewat danksy ’n trekking met splinternuwe wiele spog.
Veronique Isaacs onthou nog goed hoe verras sy was toesy die nuus ontvang hetdat haar kaartjie uit al die ander getrek is.
“Ek was geskok, ek kon dit nie glo dat ek die motor gewen het nie. Uit al die kaartjies is my naam getrek. Wat was die kanse?” sê sy.
Dit was egter’nuitkoms wat
sy nooit sou kon voorspel het nie. Isaacs erken dat sy nooit werklik verwag het om te wen nie –endit is maklik om te verstaan hoekom.
“Ekhet nog nooitiets gewen nieenhet ooknie verwag om hierdie keer te wennie,” sê sy. Nietemin was dit ’n oomblik wat sy dadelikmet haar geliefdeswou deel.Die eerste mense wat die grootnuusgehoorhet, was diéwat die naaste aan haar is,haar man, Reinhard, en haar kinders
Die bemarkerFrancideJager verduidelik datdie Laerskool HendrikLouw en Hoërskool Strand gedurende April en Mei met’nfondsinsamelingbegin hetwaarin deelnemers ’n splin-

Die Laerskool Hendrik Louw se hoof,JacquesHorne,het Donderdag(14 Mei) die sleutelsvan die nuweSuzuki Celerio aandie wenner, Veronique Isaacs,bySuzuki Helderbergoorhandig.Saam met hulle is AvaIsaacs, Veronique se dogterengr. 5-leerder aandie skool
ternuwe Suzuki Celeriokon wen.
“Die uitgangspunt van die projek was om ’n wenner in onsStrand-gemeenskap te kry. Ons het lootjies van R100 elk verkoop. Die hele proses is deur ’n onafhanklike maatskappy, Adminwiz, geoudit,” sê De Jager.
Die lootjietrekking het op Vrydag8Mei by ’n byeenkoms by die Laerskool Hendrik Louw plaasgevind,endie skoolhoofde vanalbei skole het die trekking behartig.
OPGEWONDE
Isaacs het ’n lootjieter ondersteuning van die Louwtjies gekoop– en dit is duidelik datdie skool ’n spesialeplekinhaar gesinsehart beklee.
“Die skoolbeteken baie vir my gesin. Al drieons kinders wasinHendrik Louw,enons jongsteisnog daar,” sê sy.
Dit wasdus geen verrassing datDeJager en die skoolse gemeenskap opgewondewas oor die uitslagnie.
“Onswas verheug toe die wenner ’n ma vaneen vandie Laerskool Hendrik Louw se gr.5leerders was,”sêDeJager.
Die LaerskoolHendrik Louw se hoof, Jacques Horne, stuur namens die skoolgemeenskap sy hartlike gelukwense aan VeroniqueIsaacs en haar gesin metdie wen van die Suzuki Celerio-lootjietrekking.“Onsis ongelooflik dankbaar teenoor onsskoolgemeenskap en ons


Reinhard,Veronique en AvaIsaacs saam met die Laerskool Hendrik Louw se hoof, Jacques Horne,bydie amptelike sleuteloorhandiging by Suzuki Helderbergin Gants-sentrum, Strand. Foto’s:YaseenGaffar
naburige skool, dieHoërskool Strand, vir hulgeesdriftige ondersteuningvan hierdie fondsinsamelingsprojek, en ons is veral in onsskikdat die wenner ’n ouer van die Laerskool HendrikLouwis. ’n Opregte dankie aanalmal wat ’n lootjie gekoophet,asook aanSuzuki Helderberg virhul bydrae om hierdie inisiatief so ’n uitstaande sukses te maak,” sê Horne Isaacs laatnie na om haar dankbaarheid teenoor almal betrokke by dietrekking uitte spreeknie
“Ek wilnet ’n massiewedankie sê aan dieLaerskool Hendrik Louw,die HoërskoolStrand, Suzuki en almal wat betrokke wasomdie lootjietrekking so ’n sukses te maak. Dankievir jul hardewerkentoewyding in die beplanning en reëling van die geleentheid. Ek is so dankbaar vir hierdie ongelooflike prys
Nogmaals dankievir alles wat julle virons kinders en gemeenskap doen,”sêsy. En diegroot vraag –het sy al agter die stuur ingeklim? Ja,ensyhet geen klagtes nie. “Dit voelgoedomin’nsplinternuwe motor te ry,” sê Isaacs, wat erken dat sy nogsteedsnie heeltemal diewerklikheid daarvan besefnie Haar eerste rithet ’n besondere bestemming gehad.Syhet dadeliknaStellenboschgeryom haar ouersdie nuwe aanwins te gaan wys –’noomblikwat sekerlik netsoonvergeetlikwas as diewen self.
En natuurlikwas haar man en kinders ooklangs haar as haar eerste passasiers.Alhoewel Isaacs erken dat sy nogaltyd gedroom hetvan ’n Suzuki Jimny,issymeerastevrede met haar nuwe wiele.“Ek is baie gelukkigmet die kar.”





Barend Williams
“Dit betekenvir my alles om’nma te wees. Ek het sonder ’n ma grootgeword en ek kan nie kyk hoe ander my kinders grootmaak nie –dis hoekom ek baie keer as ek voel om op te gee aan hulledink.”
Dis waarom Chante Fransman (29),’n ma van twee dogters,aanhou vegterwyl sy virdie afgelope 15 jaar pynverduur watsyasondraaglik beskryf –pyn so ergdat sy soms nie haar bene reguitkan maak of kan loop nie.
Sy is gebore en getoë in Gustrouw, Strand,waar haar ma se tannieenoom haar grootgemaak het.
“Ek het my ma op die ouderdom van sesjaar verloor,”vertel sy Sy het grootgeword en skool toe gegaan –maar op 12-jarige ouderdom hethaar gesondheid begin verswak Fransman leef metCrohn sesiekte, ’n inflammatoriesedermsiekte.Dit is ’n outo-immuun siekte van diedermkanaal waar die dermslymvliesvoering ontsteek is, wat ulserasie, gastroïntestinale simptome soos krampe,diarree en rektale bloeding veroorsaak.Aangesiendit ’n outo-immuun siekte is,kan ditorgane buite die dermsowel as die gewrigte,oë, vel,ensovoorts beïnvloed.
“Dit voel soos ’n virus wat binnein jou liggaam vreet. Dit bly nie netby jou derm nie –dit versprei,” verduidelik sy Dit het begin met maagpyneensyhet na die kliniek gegaan, maar hulle het haar huis toe gestuur. Die pyne hetegter vererger.
Vir drie jaar kon sy niebehoorlik eet nie.Syhet begin opgooi.Haar liggaam het begin verswak. Uiteindelik het sy na ’n private dokter gegaan,wat haar na die
hospitaal verwys het vir ’n kolonoskopie. Sy is oorgeplaas na Tygerberg-hospitaal virverdere toetse en Crohn se siekte is amptelik op 15-jarige ouderdom by haar gediagnoseer,terwylsydie Hoërskool Gordon bygewoonhet.
ONSIGBARESIEKTE
Toe die dokter haar aanvanklik gediagnoseer het, het sy dit nie ten volle ingeneemnie. Dit was eers toesy30pille perdag moes neem dat die werklikheid haar getref het.
Tygerberg-hospitaalsou ookdie plek word waar haar eerste operasie plaasgevindhet –toe ’n gedeelte van haar derm verwyder moes word.
“Mynaelhet begin opswel en het gebars,” sêsy.
“Ekwas vel en been en het letterlik by die dood omgedraai.”
Diesiekte het haar jeugjare ingrypend beïnvloed. Sy het ’n hele jaar van skool weens hospitalisasie misgeloop. Hierdie patroonhet haar in haarvolwasse lewe gevolg –sykon nie stabielewerk behou nie, wantdie siekte kanenigeoomblik opvlam. En wanneer dit gebeur, stop alles.
Fransman word nie net fisiek geraak nie–ook haar geestesgesondheid ly daaronder.
Crohnword beskryfas’nonsigbare siekte –vir die buitewêreld lykdie persoon gesond, maar Fransman ly in die stilte
“Ek loop al agtjaarmet my sak. Mense kan ditnie sien nie, maar dit is elke dag my lewe,”verduidelik sy. “Dit veroorsaak dat ek soms voel ek wil net alleen wees en asof niemand vir my omgee nie.”
Bo allesaffekteer die siekte haar vroulikheid.“My menstruasiepyne is moeilik

AgterChanteFransman se glimlag skuil 15 jaar se pyn, operasiesen’nstryd om aan die lewe te blyvir haar twee dogters.
omdat my derm buite is en omdat ek nierversaking het –asmymaandstonde kom,isek inmekaargevou vandie pyn.”
Maar midde-in haar lyding was daar ookgoeie oomblikke –oomblikke wat haar herinner aan presieshoekom sy aanhouveg.
In 2018, terwylsyinremissie was, het sy swanger geraak methaaroudste dogter. Dit was vir haar ’n wonderwerk
Ongelukkig het die siekte teruggekeer –maaromdat sy swanger was,kon die dokters niks doen nie. Ná diegeboorte was sy weer vir byna ’n jaarindie hospitaal. Dit is ’n jaar watsynooit kan terugkrynie.
“Haar eerste verjaarsdag hetekuit die hospitaal gevier.”
Sy het in 2023 die lewe geskenkaan haar jongste dogter –’ntyd wat sy beskryfaseen van haar swaarste periodes van depressie.
OPVLAMMING
Aangesien sy die eerste in haar familie is metCrohn se siekte, hou sy haar dogters noukeurig dopenbid dat hulle nooit salhoefteervaar watsydeurgemaak het nie.
“Ekwens dit niemand toe nie,veral nie my eie kinders nie.”
Vandag woon Fransman in Bettysbaai –’nbewuste keuse om van diegeraas wegtekom en haar kragte te spaar

ChanteFransman (29) vegal15jaar teen Crohn se siekte –’nonsigbarestryd
Maar diesiekte hethaargevolg
Haar siekte is tansin’nernstige opvlamming wat nieonder beheer is nie Fransman se immuunstelsel is so gekompromitteerdat selfs die kleinste hoeveelheid stres opvlamming kan veroorsaak –wat beteken sy moet dikwels in isolasie leef.
“Opdie oomblikisdaar’nlaasteopsie –medikasie wat van oorsee af kom,maar ditisook nie’nwaarborg dat dit sal werk nie.”
As ditnie werk nie, saldokters ’n laaste operasiemoetuitvoeras’ningrypende stapwat beteken dat sy haar liggaam soos sy ditken,permanentsal verloor.
Maar Fransman geenie moed op nie; nieterwyl haar dogtershaarnodig het nie.
“Hoeveel keerhet ek niebydie dood omgedraai nie–enGod hetmygered.”
Sy het’nBackaBuddy-veldtog gestig om geld in te samelvir diemedikasie wat haar laasteopsie is . Om haar te ondersteun,besoek gerus: www.backabuddy.co.za/campaign/ crohns-warrior






BarendWilliams
The Catholic parish of St Peter’s, Strand sufferedasignificant losslastweek.Its deacon,Rev LesterMay, whogave29 years of faithful service to thecommunity and the Helderberg, died aged77on Saturday 9May.
“He desired that people know and grow in their faith, especially young people,” said parish priest Fr Brandon West, whoalso serves St Monica’s, Lwandle.
May ministered across False Bay, including St Paul’s in Somerset West,StStephen the Martyr in Macassar and OurLadyof Montserrat in Betty’s Bay,before serving his final eight years as permanent deacon at St Peter’s and St Monica’s.
For nearly three decades hewas involved in every aspect of parish life,leading Wednesdaycommunion services, running confirmation classes, presidingover the Good Friday serviceatStMonica’s and distributing food parcelstothose in need.
“Becausehewas well-known,some parishioners tended to approach him first about family issues and he would, to the best of his ability, counsel whereverhe could,” West said.
Long before he wore thecollar May was simply aboy from Simon’s Town, and to hiswife, Heather (74), he never really stopped being that person. Thetwo grew up in thenaval area,both working forthe SouthAfrican Navy, and acourtship quietly blossomed.
“He was quiteanoutgoingboy,” she recalled. “Lester loved talking to people and engaging with them.”
The couple married in 1972 andhad two daughters, Marcelle and Dominique. May was 47 when ordained, his calling rooted in adesire to give people abetter understand-

ing of the church and to foster adeeper love forthe Lord,though this didnot always make life simple.
“Sometimes things were difficult, because he would just sitdown to lunch and the priest would call to say he was not able to go to Busamed in Strand,asking Lester to please oblige, and he did,” shepointed out. “Interestingly, the church always tells deacons their family comes first.”
May found ways to weave hisfaith into his family life. Among hisproudest moments was marrying bothhis daughters andbaptising all six of his grandchildren. He also visited Rome three times,meeting Pope Benedict XVIand PopeFrancis
Maybattled skin cancer since the late 1980s.InNovemberlastyear he was diagnosed withtwo brainmelanomas and his healthdeclined rapidly afterwards
“Tosee the person Ilivedwith for 54 years suffer in thisway effectively destroyedme,” his widow declared. “He foughtthe fight. He ranthe raceand Iam sure he is getting his rewardnow.”
May’s legacy lives on through every funeral he presided over, every marriage witnessed, every child baptised and every young person prepared for confirmation.
.ArequiemmasswasheldonMonday(18May) atStPatrick’schurch,Mowbray

Familyties were warmlyrekindledonSunday(17 May) at aspecial gathering held in honour of awomanwho hasleftanindelible markonall who have known her.Anne Gordon, belovedmember of the Gordon clan of theHelderberg, celebrated aremarkable97thbirthdaysurroundedbythe peopleshe holds most dear.Gordonisnot onlycherished andmuch-lovedwithin her family, but also acelebrated resident at Sencit ResthavenHome forthe Aged,whereshe proudlyholds the distinction of being the facility’soldestresident.Her bond with the Strand facility runs deep;she is one of the fewwho cantrace their chapteratthe home allthe waytoits humblebeginnings, making her as muchapartofthe institution as the institution is apart of her Her storyisalsowarmlywoven intothe fabric of localmedia history. Gordon dedicated nearlytwo decades of her work life as aproud employeeof DistrictMail &HelderbergGazette, aseasonofher life she looksback on with greatfondness and asmile. Photo: Yaseen Gaffar

Ruwyda Brinkhuis celebrated her 60th birthdayat herhome in 8th Street,Strand on Saturday18April.




Die Helderberg-seniorklub vergader op Dinsdag 2Junie by die NG kerkHelderberg in Somerset-Wes. Tee word om 09:00
voorsien en die program begin om 09:30, metdie Helderberg se slangvanger Blackie Swart as gasspreker. Toegang: lede R10 en besoekers R20.Vir navrae, bel vir Apolonia Maritz by 021 853 7560 of 082 507 7091.

Two pressing needs in Strand –ashortage of sign language interpreters and employment foryoungpeople –wereaddressedwhen acommunity-developmentproject was heldin Weltevreden last week.
From Monday 11 to Friday 14 Mayyoung peoplefrom Morkel’s Cottageand AllanBoesakVillage attendeda South African Sign Language(SASL) course at the BeverlyHillsLife ChangeCentre. Thecourse was facilitated by DeafNET Centre of Knowledge, an internationalNPO thataims to disseminate knowledge,expertiseand skills to empower all people with hearing loss andrelated communication barriers on the African continent to achieve their full potential
Participants between the ages of 16 and26completed aNational Qualifications Framework (NQF) level-4 SignLanguagecourse, organised by localNPO Oasis –Reachfor yourDreams and sponsored by the provincial DepartmentofSocialDevelopment.
Facilitators “Bra” Eddie Tsubella andAnneka Manuel taught students to sign effectivelyin SASL, communicate with people who arehearing-impaired and usefinger spelling.
Tsubella,whose fatherisdeaf andwho haspersonalexperience navigating the public healthcare

system,saidthe course is importantnot onlyfor empowering youngpeople butalsofor assisting the deaf community.
He said even though SASL was declared an official language in SouthAfrica 2023, people with hearing loss still struggle to access basic facilities because interpreters areinshortsupply He hopesthatbygiving young people the opportunity to learn signlanguage, theywould be able to assist deaf people at localclinics,policestationsand courts.
Theproject served notjustasa fruitful stepping stone in making aminority community in South Africa seen, nottomention heard,but alsoprovidedthe next generation with the invaluable opportunity andskills to change lifeasitiscurrently lived.


’n Gesamentlikegemeenskapsuitreikprojek, watdeurStrand se veiligheidsorganisasiesgereël is, hetdie afgelope Donderdag (14Mei)inCasablancaplaasgevind.Strand se polisiekantoor, -gemeenskapspolisiëringsforum en -CommunityinBluehet die uitreik-inisiatiefbydie Casablanca-saal aangebied, waar sopaan inwoners uitgedeel is. Die geleentheid hetopHemelvaartdag plaasgevind en is die organisasies se manier om die Christelike waardes vanaktiewe diens te bewysenomdie gemeenskap te wysdat veiligheid oor meer gaan as netinhegtenisneming. Hier deel lt.kol. Noxolo PatienceRulwa (die bevelvoerder vandie Strand-polisie se sigbarepolisiëringseenheid),LisaVisser (CommunityinBlue),Monadia Toffar (CommunityinBlue) en Lillian Albertyn (waarnemende voorsittervan die Strand-gemeenskapspolisiëringsforum) ’n warm bakkie sopuit aan jongelinge.

Oasis –Reach foryour Dreams neem die stryd teen omgewingsbesoedeling na Strand se strate. Dié organisasie sonderwinsoogmerk se vrywilligers het die afgelope Donderdag(14 Mei)pamflette in Weltevredenas deel vanhul omgewingsopruimingsbewustheidsveldtog versprei.Vrywilligers hetmet inwoners oor die belangrikheid vanomgewingsbeskerming gepraat, aangesien die Soetriviernabyisenal’ngeruime tyd’npotensiële gevaar inhou. Die pamflet verduidelikwaarom inwoners van’nskoon omgewing bewus moetwees, geewenke oor behoorlikeafvalverwydering en biedraad oor hoe om dit te doen. Getruida Hendricks,die projekbestuurder vanOasis in Strand, beklemtoon die noodsaaklikheid vandie veldtogomdie gemeenskap gesond te hou. Op die foto linksoorhandig die vrywilligerFayroez Samuels ’n pamflet aan die inwonerAnnline Russouw tydens Oasis se omgewingsveldtog in die Weltevreden-gemeenskap Foto’s:BarendWilliams




Harbour Island and Gordon’s Bay Harbour transformedinto abustlinghub of open-waterswimming on Sunday (17 May), as the venues played host to the highly anticipated Orca Harbour2Harbour Swim.
Powered by KFC and presented by Fluidlines,the eventdrewhundreds of athletes as this year’s edition marked amassive milestonefor the competition, recording 25% growth in participation over last year, withatotal of 530 swimmers taking to the startingline.
The clear, calmwaters hosted fierce competition across both the3 km challenge and the popular 1,6 km sprint
In the premier 3kmmen’s open category, Antony Clayton put on aclinical performance to cross the finish line first, followed closely by Matthew vanColler and Callum Lewis. In the 3kmwomen’s division,renownedopen-water aceand South African swimmerMichelle Weber showcased her world-class pedigree,capturing goldahead of Caitlin Evans and Kirsten Engelbrecht Meanwhile, the 1,6 km distancedelivered high-octane racingfrom start to finish.Luan Terblanchesecuredthe top

spotinthe men’sdivision, while Maric De Roubaix claimed astellarvictory in the women’s category. Proceedings got underwayearly, at 07:00, with registrationkicking off at Krystal Beach Hotel on Harbour Island. Every competitor who braved thewaters walked away with acommemorative finisher’s medal andanofficial event goodie bag. Withentry numbers growing dramatically andthe coastal backdropdelivering flawless conditions, organisers extended heartfelt thanks to all sponsors formaking theevent aresounding success.

Amongthe first out of thewater (from left) were MaricdeRoubaix (first woman, 1,6km), Matthewvan Coller (second man, 3km), Antony Clayton(first man, 3km), Michelle Weber (first woman, 3 km), Thomas Klopstra (second man, 1,6km) andLuanTerblanche (first man, 1,6km).

’nVasberadeClaudiusThomasvandieStrand-rugbyklubskuddieverdedigingspogingvanVuyolwethuPetervan dieLanga-rugbyklubaftydensdiétweespanneseSuperligaC-kragmetingindieLanga-stadion.Diewedstrydis dieafgelopeSaterdag(16Mei)gespeel,metdiebesoekerswatmet36-24diekniemoesbuig
Foto:Rashied Isaacs
JamesAlbanie,Jacques Gabrielsand Ruben Matthews,all HelderbergVikingsVeterans players, representedBoland at the under-50 interprovincial tournament,which took placeinBenoni, Gauteng from Tuesday12toSaturday16May Whilethe Boland veterans’ team finished seventh out of eight teams in the tournament ultimately wonbyKwaZuluNatal,Matthews delivered a standout individual performance, finishing as the competition’sleading wicket-taker with nine wickets.

Die HoërskoolCloetesville doen’n beroep op die gemeenskap om uittekom en hul rugbyspanteondersteun by ’n spesiale geldinsamelingsgeleentheidwat Maandag(25 Mei) by Panarottis Somerset Mall gehou word.
Die geleentheid, wat daarop gemik is om geld vir nuwe rugbytruievir die skool se span in te samel, beloof ’n pretvolle aand vir die hele gesin Vyftien rugbyspelers van dieskoolsal die aand as kelners optree en 10% van die restaurant se inkomste wat daardie aand gegenereerword, sal direk aandie rugbyprogram geskenkword Gaste staan’nkansommet opwin-
dende pryse wegtestap, waaronder ’n Spin the Wheel-speletjieen’ngelukkige trekking op dieprogram–met pryse van diegewilde restauranthandelsmerke Spur en RocoMamas.
Dieorganiseerders moedigondersteunersaan om hulfamilie en vriende saam te bring en beklemtoon hoegroter die opkoms, hoegroterdie voordeel vir diespan.
“Hoe meer mense, hoemeergeldvir onsspan,” hetdie skool in sy promosiemateriaal aangedui
Dieaandgeleentheidisoop viralmal en wordaangeprys as ’n lonende uitstappieter ondersteuning van ’n goeiedoel.

Woensdag,20Mei 2026


Yaseen Gaffar
Wet and muddy fields on Saturday (16May) produced a thrilling roundofWestern Province club rugby actionacross the leagues
From heavy forward battles in the Northern League to high-stakesrunning rugby in the super leagues, regional clubs experienced aweekend of contrasting fortunes.
On awaterlogged pitch at the Naval Sports Grounds in Gordon’s Bay, Faure Rugby Club put on amasterclass in forward dominance and clinicalrunning rugby to dismantle Gordon’s Bay Pioneers 43-15 in aNorthernLeague encounter.
The elements were notthe only thing punishingthe GB Pioneers, astheir discipline let them down dismally under pressure.
The home team were crippled by six yellow cards, all stemming from repeated scrum infringements astheir pack struggled to cope with Faure’s weight and technique.

Despite playing with aseverely depleted defensive line for large portions of the match, Pioneerscaptain GermaineSimons led fromthe front and never stopped fighting, putting in amassive shiftfromthe fronttokeep his team motivated Followingthe defeat, GB Pioneers sit eighthonthe Northern League log with10points fromseven games. They nowface alengthy break to recalibrate before their nextfixture against Whistling WheelsonSaturday 6June.


It is adead heat at the summit of the Super League Bstandings, with Macassarand AllSaints separating themselves as the teams to beat this season. Both powerhouses areunbeaten with perfect five-from-five records, sitting tied at 24 points each.
The Olla Boys kept up theirblistering form by securing ahard-fought 34-22 victory againstCollegians on Saturday, trailing top-ranked Macassar on points difference only St George’s suffered aheartbreaking defeat, falling 35-31 to Hamediehs in a high-scoring thriller. The narrow loss leaves the Lulu Boys in 14th position with nine points, desperately needing awin to climbout of the lower tiers of the table
In Super League A, Helderberg travelled to take on Villager at Brookside, but found themselves on the wrong side of a24-14 scoreline.
The loss keeps Bergeinseventh positiononthe tablewith 16 points from six games,hovering justbelow the top tier of the tournament.
It was amixed bagofresults for the Helderberg’s representatives in Super League C.
RaithbyUniversalssecured the
standout result of the tier, executing a brilliant game plan to overcome Atlantis 26-17.
The vital second win of the season boosts RU to 11th on the table with 13 points.
Strand United continue to endure a tough season, falling 18-10 to Busy Bee. The defeat leaves them anchored at the bottom of the SLC log in 16thplace. Strand RFC fell 33-24 to aphysical Langa side, leaving them in 15th position, just above theirneighbours.
Sir Lowrians did not feature over the weekend, but currently occupy sixth place with 16 points.
Several local teams face defining moments in theirrespective campaigns thiscoming weekend, with fixtures expected to draw large crowds.
All Saints will defend their unbeaten streak against third-placed CPUT in a mouthwatering top-three clash, while Macassar travel to Goodwood looking to protect theirflawless record.
Fixtures forSaturday23May:
–SLA: Helderberg vs UniMil; –SLB: All SaintsvsCPUT, Goodwood vs Macassar, St George’svsNTK; –SLC: Watsonia vs Strand RFC, Eersteriver vs Sir Lowrians, Scottsdene vs Strand United.






