














K L E I N N E D E R B U R G v s N E W O R L E A N S



2 0 2 5
















![]()















K L E I N N E D E R B U R G v s N E W O R L E A N S



2 0 2 5
















2 0 2 5




Vandag sk iet verdeeldheid al hoe meer wor tel in ons hedendaagse samelewing – waar mense dikwels volgens spanne of standpunte geskei word. Daarom is dit opwindend om deel te wees van ’n beweging wat al jare lank juis die teenoorgestelde doen – bou, verbind en versterk. Derby is nie nét ’n spor tbyeenkoms nie – dit is ’n simboliese ruimte waar twee spanne, met hul eie unieke verhale en gesk iedenisse, mek aar tegemoetkom in die gees van respek , gemeensk ap en gesonde mededinging.
Vanjaar se tema, “ Two Teams – One Spirit” , is meer as ’n slagspreuk – dit is ’n roep tot eenheid in ’n tyd waarin verdeeldheid alledaags geword het. Dit is ’n herinnering dat, al trek ons versk illende truie aan en sk ree ons versk illende k rete van aanmoediging, daar steeds ’n gemeensk aplike ritme k lop – die har tk lop van jongmense wat met trots, drome en vasberadenheid op die veld verskyn.
Wanneer ons leerders die spor tveld betree, betree hulle ’n eerbiedige ruimte waar karakter, dissipline en moed getoets word. Hier word meer as net wenners en verloorders gemaak . Hier word jong leiers geslyp, drome verskerp en grense verskuif – nie ten koste van mekaar nie, maar juis in samewerk ing met mek aar. Twee skole Twee gemeensk appe Twee spanne. Maar in har t, in gees, in waardes – EEN GEES; ’n gees wat sê: Ek sal jou teenstander wees op die veld, maar jou gelyke in menswaardigheid; ’n gees wat sê: Ek ding mee om te wen, maar sal jou altyd met respek huldig. Dít is die ware gees van Derby!
Aan my onwrik bare span by Klein Nederburg Sekondêre Skool – die skoolbeheerliggaam, personeel, ouers, oudstudente, getroue ondersteuners en veral aan ons leerders – elkeen van julle is ’n pilaar in die struktuur van hierdie oomblik . Jul opofferinge, ure van voorbereiding en onvoor waardelike trots in ons skool word gesien en gevier. Julle is die rede waarom hierdie geleentheid jaarliks sinvol is.
En aan ons vriende en teenstanders van New Orleans Sekondêre Skool – julle is nie net mededingers nie, maar medebouers van herinneringe en ’n beweging wat vir jare lank onthou sal word. Jul teenwoordigheid herinner ons daaraan dat ware kompetisie nie skeiding bring nie, maar dieper begrip en respek skep.
Mag Derby 2025 nie net onthou word vir die punte wat aangeteken is nie, maar vir die waardes wat geleef is. Mag ons almal van die veld af stap – nie net as spelers of ondersteuners nie, maar as beter mense
Two teams. One spirit. For in the hear tbeat of true competition, we do not stand against each other – we rise because of each other.
Mag die beste span wen!
Meneer T. D. Kulsen
Waarnemende hoof : Klein Nederburg Sekondêre Skool
2 0 2 5




I t gives me great pleasure and immense pride to write this foreword as we unite for one of the most anticipated events in our school calendar -- the interschool derby between New Orleans Secondar y and Klein Nederburg. This is more than just a spor ting competition; it is a celebration of talent, dedication and the enduring spirit of our learners, educators and community.
Derby Day is not only about winning or losing; it is about respec t -- respec t for our opponents, our teammates, the officials and, most impor tantly, ourselves. I t is about passion, perseverance and pride in wearing your school colours and representing something greater than yourself. These matches, filled with hear t and grit, teach life lessons that go far beyond the scoreboard.
To our learners: as you step onto the field, cour t or track carr y with you the values of discipline, unity and determination. You are ambassadors of New Orleans Secondar y. Let your ac tions reflec t the strength of our character and the legac y of excellence that we continue to build.
To Klein Nederburg: thank you for being wor thy rivals. I t is in these moments of competition that we grow stronger, not only as schools but as a collec tive community striving to uplift and empower our youth.
To our parents, alumni, staff, sponsors and suppor ters: your presence and encouragement mean ever ything. You are the back bone of our success, the wind beneath the wings of our learners. Let this derby remind us of what we can achieve when we stand together, whether in competition or collaboration.
Let us embrace the spirit of spor tsmanship, celebrate ever y effor t and build a tradition that future generations will look back on with pride
May this derby ignite friendships, forge memories and bring us all closer as a community. Let the games begin!
Carlyn Oppelt Principal – New Orleans S econdar y School






























Wednesday 6 August 2025
Saturday 9 August 2025

U.15 Boys Open Girls U.17 Boys U.19 Boys U.14 B U.15 B U.16 B 13h05 13h40 14h15 14h50 15h25 16h00 14h00 15h00 16h00 17h00 14h00 15h00 16h00
U.14 A U.15 A U.16 A Girls rugby NO Pom-Pom Girls U.19 B Display KN Pom-Pom Girls Teams walk out; Principles; Guests; Champagne girls; Photos School songs U.19 A 10h00 10h55 11h50 12h55 13h30 13h45 15h00 15h10 15h25 15h40 16h00 19h00
Learners: R30 Pensioners: R30
Adults: R50 Vehicle: R20
CHILDREN U.13: R30
LEARNERS: R50
PENSIONERS: R50
ADULTS: R70
A-STAND(KN): R100
B-STAND(NO): R100
MAIN STRAND: R150


































































































































































2 0 2 5


S K O O L L I E D E R E
K L E I N N E D E R B U R G
Through all the years of challenge
We have transformed and changed And kept to our tradition That learning is life long.
At our dear school
Klein Nederburg
We always give our best The staff and learners all work hard
And schoolboard, parents too.
When we play at sport and sing our songs
We have one goal
To excel and to hold the torch
N E W O R L E A N S
New Orleans is die bastion wat aan sy kinders bied: die kaart en kompas wat sal lei tot voorspoed en geluk.
Koor:

Our flame for all to see and praise.
Ex educatione fructus
Together we'll chant with one voice
And may our labour when we leave
Bear fruit to do you proud.
Studium et Labor is wat ons leuse is of ons werk of speel of leer ons beste sal ons gee.
In eenheid, borgend saamgesnoer deur die allerhoogste God sal ons ons Alma Mater dien gemeenskap, land tot eer
Koor:

Voorgangers het met toekomsblik die eerste tree gegee hul gawes en talente sal ons tot hoogtes voer.
Koor
Studium et Labor is wat ons leuse is: ons beste sal ons altyd gee} x2 vir jou New Orleans.






















Paarl






Agter: Cara Farmer, Jody-Lee Braaf, Kaylie Philander, Ziona Isaacs en Keesha Jacobs. Voor: Chloe Simons, Brunay Hendricks (onderkaptein), Shanique Anthony (kaptein), Leonay Cloete en Cleo Davids.

NO se 0.19A-netbalspan
Agter: Me-Kayla Carstens, Asheekah Philander, Deuwdenay Fredericks, Shelicia Baron en Annika Abrahams. Voor: Lindsay Pietersen, Shenique Goosen (onderkaptein), Amy-lee Adams (kaptein), Machelene Anthony en Laneque Marsh.
















Agter: Aiden van Niekerk, Theo Cookson, Aneurin du Plessis, Joshua van Rooyen, Jordan Jones, Jayden Matheyse, Luca Geldenhuys, Luke Claasen en Leaghton Jantjies. Middel: Zeeck Williams, Zeke Pietersen, Marquin Malherbe, Quaide Arendse, Uzayr Abrahams, Graywill Solomons, Blake Francis en Jade Davids. Voor: Lorenzo Klaasen, Tristen Naudé, Laykum Cupido, Jaeyhd Fortuin (kaptein), Lee-Wayne Philander (onderkaptein), Jodin Aford en Ainsley Hanekom.

Agter: Alfredo van Wyk, Mcbryan Titus, Marzouk Sampson, Danté Titus, Leighton Abrahams, Levanco van Rooyen, Joshua van der Westhuizen en Leyoton Jantjies. Middel: Liam Dooling, Ronaldo Daniels, Zeeck van Niekerk, Ainsley Dewee, Lesedi Qhu, Zameer Botha en Cole Willams. Voor: Blake Theunissen, Orlando Matthee, Cruz Abrahams (onderkaptein), Daylon Dedericks (kaptein), Davonio Visser, Lincoln Ontong en Hayden Titus.








































































a r o l i s s e n

Agter: Tatum Sass, Cassie Arendse, Leandra Johannes, Grier Smith, Rochay Sacks en Laila Braaf. Voor: Tammy-Lee Petersen, Leigh Benjamin, Ilke Bosch (onderkaptein), Carla Baxter (kaptein), Jamie Manuel, Kiana Kallis en Farryne Hendricks.

Back: Logan Siebritz, Taytum Williams, Chelsey Daniels, Lwandle Gqotso, Gheta Williams en Zia Cupido. Middel: Lathi-thaa Eze, Ilhaam Kamedien, Ikhona Alla, Sibusiswi Putu, Zarah Herwell en Zheenon November. Voor: Donika Martin, Ricqell Goliath, Demi Patience (kaptein), Amber Cornelissen (onderkaptein) en Lenique Daniels.
































Agter: Enro Matheyse, Saliou Camara en Keenen Hoffman. Middel: Jade Philips, Tristan Hesqua, Cruden Speake en Iminathi Kwili. Voor: Jordan Grain, Dwight White, Lyle Isaacs (onderkaptein), Divan van Rooyen (kaptein) en Kendrique Januarie.

Agter: Shandler Otto, Vernon Hendricks en Jhearan Rhamen (onderkaptein). Voor: Angelo Gouws, NaEem Alexander (kaptein), Jordan Abrahams en Liam Matthew







I believe that all people in our country are equal in human dignity and worth, and that through sport I am given the opportunity of making friends and show by my actions that I believe in the equality of all people.
I believe that I must behave like a true sports person and respect my opponent at all times.
I believe that I must be fair towards my opponents while I support my own team.
I believe that I must be modest in victory and ask whether victory has been gained by fair means.
I believe that I must accept defeat with good grace and give my opponents the praise due to them for gaining victory.
I believe that I must use sport, not only for my own benefit and advantage, but also to live out and demonstrate my sincere interest in and concern for my fellow South Africans who are part of our one nation and who are all entitled to fair, just and equal treatment and opportunities in the land of their birth.


vir minder as ‘n appel en ’n ei – want dis ?gratis
Dis maklik, by NovaNews vereis ons diep verslaggewing, nie lesers met d i e p s a k k e n i e . O n s h e t d i e
b e t a a l m u u r g e s l o o p s o d a t a l m a l , v a n l e e rd e r s t o t l e i e r s , e l k e d a g toegang het tot goeie en betroubare nuus. Nova maak weer van nuus ‘n hartsaak: dis trots Suid-Afrikaans, m e t i n t e r n a s i o n a l e , n a s i o n a l e e n p l a a s l i k e n u u s . E n b o o n o p i n
A f r i k a a n s e n E n g e l s . Wa n t a l m a l verdien dit om jou gemeenskap, jou land en jou wêreld se nuusgebeure te lees, te deel en te onthou.

Lees al die nuus wat jy daagliks nodig het by novanews.co.za Die Nuus, gratis! Nuwe








Agter: Taygan Uys, Tristan Hesqua, Muad Ibrahim, Railen Johannes en Chistiano Fillies. Voor: Chordnum Jagman, Jenico Cameron, Tauriq Arendse, Heirin Afrika (kaptein), Lucian Dreyer (onderkaptein), Kaashief Jacobs en Fareed Diedericks.

Agter: Zack Plaatjies, Timothy Davids, Ajay Pietersen en Storme Pieters. Middel: Taylon Filander, Davion Mopp, Mihlali Nomdlomboyi, Tristan Maree, Matthew Adams en Marzooq Davids. Voor: Rayaan Nackerdien, Lethu Gxumeka, Ulan Theunissen (kaptein), Jayden Meyer (onderkaptein) en Devon Dyson.

Agter: Xydon Alderton, Sergeo Benjamin, Brandon King, Zinedine Brown, Yongamela Mangena, Malik Tieties en Deodun Matthys. Middel: Mikyle Arendse, Keegan Baron, Cayden Barry, Branwell Watts, Joshua Fredericks en Kurt Alexander. Voor: Bazil Davids, Tyreeq Louw (onderkaptein), Sisonke Ngxata (kaptein), Maliviwe Xati en Shiquil Klassen.

Agter: Raynaldo May, Abdul Anderson, Ryan Heyns en Raees Latief. Middel: Musawenkosi Maqolo, Sokhana Siyokwana, Nicholas Jacobs, Sibusiso Punayo en Xylon Merck. Voor is Caleb Davids, Liyakha Qwabi (onderkaptein), Theo Plati (kaptein), Ajae Paulse en Indivile Mangwana.

Agter: Jaydon Arendse, Christian Zwaan en Gabrian Jacobs. Voor: Khamna Ndinyana, Jayden Cupido (kaptein), Keenen Koffman (onderkaptein) en Q-wen Timmy.

Agter: Matthew Johnson, Zack Plaatjies en Davion Mopp. Voor: Chadley Jephtas, Camron Francke, (onderkaptein), Timothy Davids (kaptein) en Kieran Adams.

Agter: Zoë Fortuin, Tatum Sass, Atymia Matthys, Skylar Skattie en Amy Tamboer. Voor: Tamaryn Atkins, Lucrecia Julies, Waynique Julies (kaptein), Zoey Philander (onderkaptein) en Kirsty Maralack.

Agter: Jamie-Lee Wild, Endinalo Mbutuma, Keelin Hendricks, Meagan Soldaat, Keisha Damonse, Dimpho Mtamzeli, Eugenique Louw, Femcá Fertyn en Timoné Meyer. Voor: Miko Lufele, Lithemba Mbutuma, Willow Johson (onderkaptein), Zahra Nackerdien (kaptein), Zusiphe Tukani en Mihle Lufele.












































































































