Skip to main content

BloemNuusExpress - E-Edition - 9 April 2026

Page 1

GRATIS Donderdag 9 April 2026

Tel: 051 404 7600

Tree vlug en vaardig op vir ’n eerste landing in sy soort Twee lugambulanse het op 31 Maart op St. Andrew’s School Bloemfontein se sportveld geland om twee pasiënte, en later ook ’n derde, na die Mediclinic Bloemfontein (in die agtergrond op dié foto) te vervoer. Lees die berig op bl. 3 en sien nog foto’s en ’n video op BloemNewsExpress.co.za. Toegang tot alle berigte op die webwerf is gratis. FOTO: Verskaf


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
BloemNuusExpress - E-Edition - 9 April 2026 by Novus Media - Issuu