Skip to main content

BloemNuusExpress - E-Edition - 4 Junie 2026

Page 1

GRATIS Tel: 051 404 7600

Donderdag 4 Junie 2026

Laat die tonge klap met dubbel-dosis sukses Die wenners van die Tinteltong-eerbewyse is op Donderdag 28 Mei deur AfriForum Sakenetwerk by Coffee Talks Café in Rayton, Bloemfontein, aangewys. Leatitia de Smidt (14) van die Hoër Meisieskool Oranje se onderneming Tisha’s is as een van die vier wenners aangewys. Hier saam met haar is haar ma, Ilze, en haar pa, Thian de Smidt. Thian het ’n Tinteltong-benoeming gekry vir sy onderneming in Ventersburg, The Fat Butcher. Lees meer op bl. 3. FOTO: Lientjie Mentz

FRENCH

MARKET

6 JUNE 2026 09:00 - 15:00

R40 NM10059024-BX040626


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
BloemNuusExpress - E-Edition - 4 Junie 2026 by Novus Media - Issuu