GRATIS Tel: 051 404 7600
Donderdag 3 September 2026
Plant fluks op Lentedag vir ’n beter ‘eendag’ Die Fichardtpark Woonbuurtvereniging (FWA) en die provinsiale Karee-kwekery het op Lentedag, 1 September, bome saam met gr. R-leerders aan die Laerskool Fichardtpark en die Klein Begin-speelgroepie in Welthagenpark in dié woonbuurt geplant. Duart Hugo (links by die kareeboom) het die kinders geleer hoe belangrik dit is om bome te plant en te versorg. Saam met hom is George Ralekoala (Karee-kwekery, middel) en Jacques Meiring (bestuurder van die FWA). Hulle het ook nog bome in Stantonpark geplant. Die FWA sou eindelik 80 inheemse bome plant om die woonbuurt te verfraai en koelte in dié parkies te verskaf. FOTO: Lientjie Mentz
Ground Beef
Pork Loin Chops
R59
95 /kg
Whole Chickens
R49
95 /kg
Pork Mince
R54
95 /kg
Namib Wors
okkie@skycountry.co.za
R89
95 /kg
Pickled Tongue
R85
051 421 0802
95 /kg
R59 95
Smoked Gammon
Beef Bil tong
95
/kg
R279
/kg
R89 95
Pork Steak
Lamb Rib
/kg
R85
95 /kg
R119 95
Pork & Beef Mince Mix
/kg
R84 95 /kg
Game Centre next to Shoprite Fleurdal BFN NM10071714-BX030926