Skip to main content

BloemNuusExpress - E-Edition - 30 April 2026

Page 1

GRATIS Donderdag 30 April 2026

Tel: 051 404 7600

Skitter, smul, lag en gil op skou Bloemskou het oudergewoonte die dag voordat die bedrywighede amptelik vir die publiek geopen het, op Woensdag 22 April, 498 kinders en 62 toesighouers van verskillende instellings in die stad by die pretpark verwelkom. Kinders van Engo se kinderhuise, Club X Society, Therapea en Angel Arms kon onbeperkte ritte in die pretpark onderneem. Met die opening van Bloemskou op Donderdag het reënweer ’n effense demper op die bywoning van die skou geplaas, maar oor die naweek het die weer opgeklaar en duisende mense het na die aktiwiteite en uitstallings gestroom. Dié naweek duur die program voort, met die gewilde Famfest waarmee die skou op Saterdag 2 Mei afsluit. Sien nog berigte en foto’s op bll. 2 en 9. Besoek bloemskou.co.za vir die volledige program. FOTO’S: Lientjie Mentz

DIE NUWE

XPRESS BATTERY VAN

VERKRYGBAAR BY BLOEMFONTEIN BATTERYE 18 MAANDE WAARBORG

ZASTRONSTRAAT 57 • BLOEMFONTEIN TEL. 051 430 8898 • TEL. 051 430 4040

DIE PRYS IS FANTASTIES! NM10055724-BX300426


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
BloemNuusExpress - E-Edition - 30 April 2026 by Novus Media - Issuu