Skip to main content

BloemNuusExpress - E-Edition - 2 Julie 2026

Page 1

GRATIS Donderdag 2 Julie 2026

Tel: 051 404 7600

Skouer aan skouer in strate om strenger wetgewing te vra Verskeie belangegroepe het op Dinsdag 30 Junie deelgeneem aan ’n gekombineerde optog deur Bloemfontein se strate om beswaar aan te teken teen onwettige immigrante in Suid-Afrika en om te vra vir die beskerming van alle Suid-Afrikaners. Sowat 600 mense van verskillende organisasies het aan die vreedsame optog vanaf Ramkraal tot by die premier se kantoor in St. Andrew-straat deelgeneem. Hulle vra vir strenger wetgewing en die toepassing van wetgewing teen onwettige immigrante, asook die beskerming van werksgeleenthede vir Suid-Afrikaners. Memorandums is by die aankoms van die optog by die O.R. Tambo-gebou aan premier Maqueen Letsoha-Mathae oorhandig.Lees meer op bl. 2, asook op die gratis aanlyn nuusblad bloemnuusexpress.co.za. FOTO: Lientjie Mentz


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
BloemNuusExpress - E-Edition - 2 Julie 2026 by Novus Media - Issuu