
whenever
falls in the
![]()

whenever
falls in the
LIENTJIE MENTZ
The DA in the Free State is calling a motion to debate measures to address the failures in provincial government, financial accountability and service delivery in Parliament.
According to Dr Igor Scheurkogel, DA Member of Parliament and the National Council of Provinces’ (NCOP) spokesperson on the Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs (Cogta), the Free State’s municipalities are in free fall
“Rivers have become open sewers, waste piles up in our streets, and taps run dry During the NCOP 2025 Provincial Week, the auditor-general (AG) confirmed that not one municipality in the province has a clean audit This is not because the Constitution has failed us, it is because ANC municipalities lack the political will and have no consequences for officials who fail to perform,” Scheurkogel said
The metro’s December equitable share allocation may be withheld due to severe and
persistent breaches of the Municipal Finance Management Act (Read more on p 2 )
“We have submitted a motion to debate in the NCOP to hold the Free State Provincial Government accountable for the collapse of municipalities The province has failed to enforce consequence management, fill key posts, support municipalities, or address the widespread service delivery and financial failures affecting every community in the Free State”
Scheurkogel said the Constitution and municipal legislation obliged provincial governments to support and strengthen municipal capacity, monitor performance, and design capacity-building programmes to deliver better services Instead of using these tools, the Free State Department of Cooperative Governance is not utilising the legislative tools in the Municipal Systems Act and the Municipal Finance Management Act to address key issues
All Free State municipalities, without exception, have failed to fill key vacant posts within six months, have not updated their indigent registers, and have an average revenue collection rate of 38% The province also fails to

fulfil its duty to compile Municipal Systems Act
Section 47 performance reports, which provide a clear assessment of local government and guide provincial support
“Municipalities submit poor-quality financial statements, ignore irregular expenditure and defy court orders Debts to water boards and Eskom have ballooned Mafube, Matjhabeng and Kopanong face criminal cases for polluting rivers, and the National Treasury has withheld transfers because Free State municipalities owe R24,8 billion to water boards
“Wastewater plants have collapsed, and untreated sewage now poisons rivers and dams
“This is not just a service delivery failure it is a health crisis,” said Scheurkogel
He has stated that the DA will push for the following through local structures to fix municipal finances:
■ Implement correct billing systems, update indigent registers, and cut wasteful and fruitless expenditures
■ Forge firm partnerships with civil society to drive collaborative service delivery and community-led development
■ Reduce excessive wage bills and restructure municipal organograms to professionalise the administration and ensure efficiency
■ Implement and enforce service-delivery-oriented bylaws that promote local economic growth, youth empowerment, and clean governance
■ Ensure that all municipal officials are qualified, capable, and fit for purpose, with merit-based appointments that put residents first
Residents of the Free State have a chance to change this through the 2026 Local Government Elections Elections allow communities to replace corrupt and incompetent councils with leadership that honours the Constitution
Read about old and delapidated infrastructrue leading to flooding en road erosion during the heavy spring rain (Read more on p 8 ) Scheurkogel said Free State Cogta’s so-called support has not developed the monitoring systems and capacity-building programmes required by the law
“Weak internal controls and the absence of credible performance reporting have created a culture of impunity”
We are here for you 24/7. Our expert team is ready to assist day or night.
This festive season, let Busamed Bram Frischer Private Hospital be your trusted partner in health.
24/7 Emergency Centre – whether it's a minor concern or a major emergency, our doors are always open. your
• Fast response
• Compassionate care
• World-class facilities
Your safety never takes a break and neither do we
Visit Busamed Bram Fischer Private Hospital for peace of mind this holiday season.
*All Medical Aids Accepted

LIENTJIE MENTZ
Bevorder die Franklin-wildreservaat en Naval Hill eerder as om ’n belegger toe te laat om dit te koop of te verhuur en in ’n pretpark te omskep.
Inwoners van Bloemfontein het skerp gereageer nadat die Mangaung-metro ’ n kennisgewing uitgereik het van sy voorneme om 14 bates te verkoop of te verhuur
Een van hierdie eiendomme is Naval Hill in die middel van die stad, wat die Franklin-wildreservaat huisves Die reservaat is een van net drie reservate in Afrika wat binne ’ n stad geleë is (die ander is die Tafelberg Nasionale Park in Kaapstad en Kenia Nasionale Park in Nairobi)
Naval Hill is enig in sy soort, ’ n plek van ontspanning en opvoedkunde, en bevat ook geskiedkundige en kultuurbelaaide elemente
Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum is die openbaredeelnameproses rakende die voorneme om van

eiendomme ontslae te raak gebrekkig, ondeursigtig en in stryd met die vereistes vir behoorlike openbare deelname
Andri Grobbelaar, stigter van die Vriende van Franklin, sê hulle sien net in die media van hierdie voorneme en daar was nog geen gesprekke met
hulle nie Vriende van Franklin het die afgelope paar jaar reuse-werk gedoen om na die diere en plantegroei in die reservaat om te sien Christo Groenewald, AfriForum se distrikskoördineerder in Bloemfontein, sê hulle het al talle pogings aangewend om meer inligting te kry oor die beplande transaksie, maar die metro het nog geen terugvoering gelewer nie
DA-raadslid Tjaart van der Walt sê hulle is bekommerd oor die advertensie wat vra dat kommentaar gelewer moet word oor die verkoop van munisipale eiendom, sonder die goedkeuring van die metroraad of behoorlike waardasieverslae soos voorgeskryf deur wetgewing
Sello More, die Mangaung-metro se stadbestuurder, het in ’ n nuusbrief gesê die bates onder bespreking waarin beleggers moontlik belang stel, spruit uit die metro se beleggingseminaar in Februarie vanjaar
Hy sê van die persele wat ter sprake is kan beter aangewend word om die ekonomie te stimuleer
Grobbelaar het intussen namens
dié bewarings-organisasie in die stad ’ n brief van beswaar aan die metro gestuur
In die brief sê sy die metro se voorneme om ’ n pretpark op Naval Hill te vestig, is teen die metro se eie beleid in die ruimtelike beplannningsraamwerk (IDP) van 2022 tot 2027 waarin gesê word dat Naval Hill en die Franklin-reservaat een van Bloemfontein se oop ruimtes is wat bewaar, onderhou en uitgebrei word om die ekologiese verbintenisse en biodiversiteit te bevorder
“Daar is talle eiendomme in die stad wat beter aangewend kan word vir ’ n pretpark,” skryf sy
“Eerder as om afstand te doen van die reservaat, moet die metro die Franklin-wildreservaat en Naval Hill promoveer as ’ n vlagskip-stedelike bewaringsmiddelpunt soos gesien kan word by internasionelle modelle van volhoubare stedelike ontwikkeling”
Die Vriende van Franklin het ’ n openbare proses begin waarin belanghebbendes gevra word om hul besware teen die ontwikkeling van ’ n pretpak aan die metro te stuur

LIENTJIE MENTZ
Die Megaforce Motorbike Club het op 15 November ’n vrag skenkings vir drie liefdadigheidsorganisasies oor Bloemfontein heen afgelaai
Nie eens die deurdringende reën kon keer dat die groep hul omgeehart wys nie
Die groep het eerste stilgehou by Engo, waar ’ n vrag afgelewer is
Daarna het hulle vertrek na die kantoor van Solidariteit Helpende Hand in Langenhovenpark
Solidariteit Helpende Hand is ’ n Christelike organisasie wat welstand in en deur Afrikaner-gemeenskappe wil bevorder
Van die projekte wat Solidariteit Helpende Hand nasionaal dryf, is HelpHetta, waar die organisasie sanitêre ware aan jong meisies verskaf om hulle op die skoolbanke te hou van die begin tot einde van elke maand
Marli Buys van Solidariteit Helpende Hand in Bloemfontein verduidelik duisende skoolgaande meisies loop elke maand byna ’ n week se skool mis omdat hul huishoudings
Hulle sê as jy gee, is jou hand oop om te ontvang
Dit is presies wat gebeur het op 31 Oktober nadat Engo ’ n wenner in sy jaarlikse Projek van Hoop aangewys het
Oom Izak Gelderblom (81) was die wenner van ’ n splinternuwe voertuig
Net ’ n rukkie later dié oggend het De Wet Claassen, uitvoerende hoofdirekteur van Engo, die boodskap ontvang dat hulle ’ n draai moet kom maak by Avis Car Sales in Nelson Mandelarylaan
Daar gekom, het verkoopspersoneel ’ n Volkswagen Polo, ’ n

15
onderneem waar sanitêre doekies en toiletware vir tienermeisies en vroue in nood uitgedeel is.Van links is Louise Wiese (sekretaris van Megaforce MC),Marli Buys (Solidariteit Helpende Hand),Johan Herbst (Guardian and Angel) en Marius Wiese (president van Megaforce MC) FOTO S: Lientjie Mentz
nie sanitêre ware kan bekostig nie
HelpHetta is in 2015 deur Solidariteit
Helpende Hand begin om meisies te help met sanitêre doekies en ander noodsaaklike higiëneprodukte
Die derde organisasie wat ’ n skenking ontvang het, is Guardian and An-
2024-model, aan Engo oorhandig
Die skenking kom nadat Morne Julyan van VKB op 8 Mei aan Avis se gholfdag deelgeneem het
Hy was die wenner van die prys waarin hy kon kies aan watter liefdadigheidsorganisasie ’ n nuwe gebruikte motor van Avis oorhandig moet word Hy het besluit om die Polo, met slegs 25 000km op die odometer, aan Engo te skenk
Claassens meen dit is ’ n wonderlike geskenk “Ons gaan dit gee vir ons maatskaplike werker wat van Kroonstad tot in die Oos-Vrystaat werk,” het hy gesê

by die Vrystaatnasorgsentrum.

gel, wat maandeliks sowat 300 vroue en tienermeisies help met sanitêre doekies en badbenodigdhede
Dié organisasie is in geheel afhanklik van skenkings deur die publiek en ondernemings
Johan Herbst wat namens Guardian

die skenking is van links Rene en Tom Venter (streekspresident van
en Paul Pitout (vise-president van Megaforce MC)
and Angel die skenking by Solidariteit se kantore in ontvangs geneem het, sê skenkings is skaars en dié organisasie kry baie swaar “Buiten die vroue en tienermeisies versorg ons bejaardes en ook kinders
Ons het ’ n voedingskema by skole


Vrystaat-nasorgsentrum se Liggiefees skep ’n towerwêreld van liggies in alle kleure.Inwoners,dagwerkers

of
waar ons behoeftige kinders
Ons waardeer mense soos
MC vir al hul omgee en liefde
ons behoeftige gemeenskap “Kom ons help vroue en meisies om hul trots te behou”

“Sorg wat beweeg,lewens wat verander” dié woorde is aangebring op die Volkswagen Polo wat aan Engo oorghandig is



jongspan kan uitsien na ’ n nternuwe weergawe van die oogstuk van Martin Schwella se storie Die ware wenner, hierdie Desember
Die ware wenner, Schwella se eerste storieboek, was die begin van groot avonture vir kinders Schinck Stories het gevolg op dié boek, waar Schwella unieke Afrikaanse oudiostories vir kinders 10 n jonger voorlees
Dit was vir my belangrik om tiewe stories, met goeie es en lewenslesse, te vertel,” verduidelik dié pa van vier kinders
“Storietyd is kosbare tyd wat
kinders saam met hul ouers kan deurbring Meer as dit: Luisterstories bied voordele in die sin dat dit kinders se verbeelding ontwikkel en hulle help om beter te konsentreer”
Schwella sê dit is vir hom belangrik dat ouers moet weet dat die platform veilig is en dat daar geen donker temas in die stories is nie
Hoewel Die ware wenner in 2019 op die verhoog was, het Schwella besluit om ’ n nuwe weergawe van dié storie met Skillie en Haas aan te bied CJ Laten het dit vir die verhoog verwerk
Die groot wedloop begin op Saterdag 6 Desember in die Doxa Deosaal, Bloemfontein-suid Die twee vertonings is om 09:00 en om 11:00 Kaartjies kos R50 op webtickets co za Vind Schink-stories op schink co za
The Co-Incidence of Circumstances, a solo exhibition by Wessel van Huyssteen, is open at the Oliewenhuis Art Museum until February
The exhibition features a decade of work that explores landscape, materiality, and the marks of power on our environment Van Huyssteen is interested in concepts of place and how to engage with the representation of landscape in the age of the Leviacene the current era, defined by the dominant, destructive power of states, corporations and artificial intelligence
As an artist who grew up in rural South Africa during apartheid, he is particularly interested in how power structures leave marks on the natural landscape He works in a multitude of mediums, allowing for its materiality to steer his practice
Currently he produces intimate and highly detailed watercolour paintings and collages, as well as abstract fields of large, densely stitched textiles The majority of the works on exhibition consist of textiles or “stitchings” , as he prefers to call them The textiles used are mostly viscose, rayon and nylon; occasionally cotton These “stitchings” are used to reflect on the textile’s toxic production processes resulting in environmental degradation Rayon and viscose are produced by acid stripping wood
These “cheap” textiles form the core of the “fast fashion” industry that exploits cheap labour in far-off countries for hapless social media addicts who consume its products to construct and post ever-shifting selfie identities while feeding machines whose masters are tech-bros with increasingly authoritarian ambitions, the exhibition description states
The interconnectivity of politics, power, capital and how it shapes identity and impacts on natural eco systems function as the mood music to Van Huyssteen’s art making process
The “stitchings” consist of fabric layers that are cut and sewn and re-sewn to excavate and construct disrupted and deliberately unpredictable geographies
In addition to materiality, work, time and craft are all essential elements to unpack his practice of craft that is impossible to dupli-

cate by AI or robots, as the manual dexterity needed to execute these “stitchings” hopefully lies years beyond the reach of the most sophisticated of artificial minds
Van Huyssteen would like to invite the viewer to engage with the work on a tactile, optical and auditory level Auditory in the sense that the viewer should imagine the repetitive, persistent, but ever-changing tone and rhythm of the machine as the artist guides the needle across the material
The textiles he uses are bought from his local textile shop in Bethlehem, where the seemingly insulated home grown and the capillary networks of global capitalism meet Provincial tastes for exuberant colours determine what the shops stock, which he embraces as a celebration of the local The meeting of worlds can also be witnessed by increasingly industrialised agricultural practices taking hold across his district where gigantic farming equipment leave swathes of parallel lines marks he often mimics in his work when ripping, tilling, and harvesting monoculture crops Van Huyssteen has been active as an artist, arts educator, curator and film maker since 1986 He holds a Master of Arts in Fine Arts, with distinction, from Wits University He has been nominated and won several local and international documentary film awards The Co-incidence of Circumstances is his fifth solo exhibition His works are in several public and private collections, amongst others the Nirox Foundation, Spier Arts Trust, Modern Art Projects and the South African National Art Bank He lives in Rosendal, where he co-owns the Ark Contemporary gallery

THURSDAY 27 NOVEMBER
The community policing forum (CPF) for Park Road will report back at the annual general meeting at 17:00 at the Dutch Reformed Churgh Fauna in 10 Bleskbok Street Contact Marshall Neyschens on 082 540 6991 for more information
FRIDAY 28 NOVEMBER
Free hearing screening tests are being offered from 10:00 to 15:00 by Kind2Hearing at the Fichardtpark Library Make an appointment at 072 207 6045
SATERDAG 29 NOVEMBER

Die OVS Filateliese Vereniging vergader om 10:00 by Kopano Nokeng langs die Maselspoortpad Dit is die vereniging se afsluitingsgeselligheid vir die jaar Twee lede sal uitstal en lede sal medaljes en sertifikate ontvang Rig navrae aan Voet du Plessis by 082 449 9488
HL Music and Cantando@bloem presents Handel’s Messiah at the Dutch Reformed Church Berg-en-dal in Dan Pienaar, starting at 19:00 Soloists are Adri Maryke van Heerden, Anisja Smit, Thuso Stoffel and Dumisani Rini The performance is conducted by Heinrich Lategan Tickets cost R140, and R100 for pensioners School learners pay R50 Tickets are available on quicket co za Call 073 651 2611 for more information
n Asemskep-oomblik vir swanger vroue en nuwe ma’s begin om 09:00 by die Lewende Woord-kerk se koffiewinkel Suster Appel 'n babakliniekverpleegkundige, kom gesels oor emosionele welstand ná geboorte
Kaartjies kos R120 en is beskikbaar op quicket co za Rig navrae by Elizma Kriel by 082 773 4103
'n Paddanag begin om 17:00 by die Bybelhuis by Nelson Mandelarylaan 220 Deelname kos R100 Deelnemers word aangeraai om 'n piekniekmandjie en kos kampstoel waterskoene kopliggies en musiekweerder te bring Rig navrae aan Elrika Senekal-van der Merwe by 082 940 5783 Bespreek by quicket co za
The Rebel 500 will take place from 07:00 at The Buffalo with R10 000 in lucky draws to be won Entry fee for bikers is R150 and for visitors is R100 There will be food and market stalls Scallywag will perform
SONDAG 30 NOVEMBER
Die ware wenner deur Schink Stories, geskryf deur Martin Schwella en verwerk vir die verhoog deur CW Laten is om 09:00 en weer om 11:00 te sien in Doxa Deo Bloemfontein-suid Kaartjies na hierdie vertoning vir kinders en die hele gesin kos R50 op webtickets co za
SUNDAY 7 DECEMBER
RAAF tree op by Picnic@Warm Karoo, om 14:00 Die deure open om 12:00 Raafontuur-wyne sal te koop wees Kaartjies kos R225 per persoon en R100 vir kinders 12 jaar en jonger Kaartjies kan op quicket co za gekoop word
WOENSDAG 3 DESEMBER
Historiese sketse oor die St Paulus Evangeliese Lutherse Kerk in Dan Pienaar word gebied as deel van die kerk se 150ste verjaardagvieringe Sprekers is dr Pascal Pienaar, prof Matildie Wium en dr Gideon van der Watt Bespreek voor 1 Desember by 082 780 8038
SATURDAY 6 DECEMBER

SATERDAG 13 DESEMBER
The police in Heidedal is inviting the community to a meeting at the Norman Doubell Hall to report on drownings at the Heidedal quarry Witnesses and family members of drowning victims at the quarry are asked to attend The meeting will start at 14:00 Contact Sgt Mahlomola Kareli on 082 527 6634
Jannie du Toit tree om 15:00 in die Naval Hill Planetarium op met De wals van de liefde Die vertoning se program bied sy gunstelinge uit die Nederlandse kleinkuns van die twintigste eeu Marcel Dednam (klavier) en Deryn Dednam (alt-saksofoon) tree saam met hom op Kaartjies kos R150 en kan bespreek word by Ebeth Wilson van die ATKV-tak Gemeenskapsteater, deur 083 560 9178 te skakel
DINSDAG 16 DESEMBER
The Dennis and Brian Show performing hits of Neil Diamond, Elton John, Billy Joel and other legends start at 19:30 at the Aasvoëlklub Tickets cost R100; dial 084 559 8991

Adam Tas tree om 19:00 in die Aasvoëlklub op Hy bring hiermee sy vertoning Die Gelofte na Bloemfontein Kaartjies kos R200 en is by 084 559 8991 beskikbaar
LIENTJIE
’ n Groot rugbylegende in die Vrystaat, Tat Botha (79), is op Sondag 23 November ná ’ n lang siekte oorlede
Botha was ’ n legenariese rugbyafrigter, administrateur en pilaar in die Vrystaatse rugby-gemeenskap, insluitend ’ n afrigter by Kovsies-rugby
Hy was bekend daarvoor dat hy talentvolle rugbyspelers wat later vir die Springbokke sou speel, uit die geledere van die Vrystaat en die Universiteit van die Vrystaat (UV), geïdentifiseer het Cheetahs Rugby het op Facebook hulde gebring en gesê sy dood raak almal wat die eer gehad het om hom te ken, van hom kon leer en sy passie vir rugby gedeel het

“Oom Tat het sy lewe aan rugby gewy en met onversetlike toewyding nie net spanne oor generasies heen gevorm nie, maar ook die spelers en hul leiers Sy wysheid, mentorskap en liefde vir die sport en ‘ n ewigdurende op almal op die veld gelaat by elke organisasie waarby hy betrokke was ”
Herhold Verster, voormalige besturende direkteur van die Vrystaat Cheetahs, sê Botha was ’ n baie geliefde
en gerespekteerde rugbybestuurder
“Ons het vroeër vir baie jare saam gewerk by Kovsies-rugbyklub Tat was ’ n uitstaande rugby-beampte Mense onthou hom vir sy persoonlikheid en hoe hy met mense omgegaan het”
Verster sê dit is danksy Tat dat talle Kovsie-rugbyspelers later vir die Cheetahs en uiteindelik vir die Springbokke uitgedraf het Hy sê dit sluit spelers in soos Bismarck en Jannie du Plessis, Helgard Müller, Naka Drotské, Brenden Venter, Ollie le Roux en Chris Badenhorst Hy sê Botha het ook ’ n groot bydrae gelewer as afrigter van die Cheetahs se o 21- en o 20-spanne
“Ons sal hom onthou vir sy warm, aangename persoonlikheid en sy omgee vir mense ”
Sy lewensviering vind op Vrydag 5 Desember om 10:00 op Shimlapark by die UV plaas
’n Nuwe weeklikse, gedrukte Afrikaanse koerant gaan binnekort oor Suid-Afrika heen versprei word
Novus Media, ’ n afdeling van die JSE-genoteerde Novus Holdings, het Woensdag 26 November die bekendstelling van Die Papier aangekondig: ’ n weeklikse, Afrikaanse koerant wat van 6 Maart 2026 af sal verskyn Hierdie strategiese uitbreiding versterk Novus Media se posisie in die drukmedia-mark, waar dit voortgaan om titels te bekom en te
media eer terwyl dit moderne tegnieke en digitale vernuwing omhels Die bekendstelling van Die Papier spreek die groeiende vraag na gehalte- Afrikaanse inhoud aan Met meer as sewe miljoen Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika, beoog die publikasie om as ’ n belangrike skakel tussen lesers en hul gemeenskap te dien” Beukman, wat as die eerste redakteur aangestel is, voeg by: “Die besluit om ’ n nuwe koerant te begin verteenwoordig ’ n historiese oomblik Dit spreek Afrikaanse lesers se volgehoue behoefte aan, ook as Suid-Afrikaners, soos beskryf





Meer as 86mm reën het al in November in dele van Bloemfontein geval, met 91mm in Oktober en 76mm in September in Westdene
Bloemfonteiners is baie dankbaar oor die reën maar storms beteken dikwels dat paaie oral in die stad onder water is en gevaar vir motoriste inhou
Die stad se vervalle stormwaterstelsel kan nie groot massas water hanteer nie Met donderstorms dam water soms so erg op, dat motors se enjins uitsny of nommerplate verloor Corize van Rensburg, DA-wyksraadslid in wyk 20 wat Heuwelsig, Dan Pienaar, Brandwag en dele van Westdene en Pentagonpark insluit, het vrae aan die stadsbestuurder, Sello More, en relevante amptenare voorgelê om formele verduidelikings te eis vir die metro se voortgesette versuim om infrastruktuur te onderhou en sy grondwetlike verpligtinge na te kom “Soos die reënseisoen voortduur, dra inwoners en ondernemings in Mangaung weer die ergste van ’ n ANC-beheerde metro se chroniese verwaarlosing,” sê Van Rensburg “Oorstroomde paaie, geblokkeerde stormwaterdreine, riool wat opdam en die Bloemspruit wat moet help om stormwater weg te voer, maar dikwels juis keer dat water wegvloei omdat dit toegegroei is, is net paar van die probleme
“Vir ondernemings beteken elke oorstroomde straat of pad vol slaggate vertraagde aflewerings, minder kliënte en hoër bedryfskoste Vir inwoners beperk swak infrastruktuur toegang tot werksplekke, skole en noodsaaklike dienste, terwyl dit ook eiendomswaardes verlaag en nuwe beleggings in die stad ontmoedig” Benewens water wat opdam, is een van die ander probleme rioollekke wat tydens reënbuie vererger en riool saam met reënwater laat lê
Van Rensburg sê die ouditeur-generaal (OG) se jongste verslag ontbloot waarom Mangaung steeds ly
Dit sluit in R1,34 miljard in ongemagtigde besteding en R122 miljoen in vermorsende besteding
Dit toon dat slegs 2% van die infrastruktuurbegroting aan instandhouding bestee is, ver onder die aanbevole 8%
Daar is R194 miljoen in voorwaardelike toelaes wat nie bestee is nie
Verder is R297 miljoen deur die Nasionale Tesourie teruggehou weens mislukte projekimplementering
In Mangaung is 60% van die paaie in swak toestand, met ’ n rehabilitasie-agterstand van R7,5 miljard


Stormwateropenings wat toegeval het of verstop is keer dat reënwater wegspoel.
FOTO’S: Verskaf
Diemetro het slegs 45% van diensleweringsdoelwitte in 2023-’24 bereik, ten spyte van 11% oorbesteding Van Rensburg sê elke rand wat swak bestee word, elke verwaarloosde pad, elke geblokkeerde dreinering, lei tot hoër koste vir inwoners en verlore inkomste vir ondernemings Sy sê gemeenskappe tree op en maak ’ n groot verskil om strate te onderhou, maar dit behoort nie hul

Noticeisherebygiventhat:
1. Gebeyehu Bahiru Yirda trading as Las Vegas Tavern situated at 891 Ebbis, Gabou, Bothaville.
2. Chalale Elia Ramokoai trading as T-Zone Shebeen situated at 414 Industrial Area Manyatseng, Ladybrand.
3. Leulseged Desta Woldetsadik trading as Blue Moon situated at ERF No.1122, Douglas Street No, 3, Bloemfontein.
4. Danielle Annandale trading as Smoke and whistle 100 PTY situated at Plot 3, Midway Settlement, 3 Masselspoort Road, Bloemfontein.
Intends submitting an application to the Free State Gambling, Liquor and Tourism Authority for a Limited gambling machine site operator license at above mentioned sites.
These applications will be open for public inspection at the offices of the Free State Gambling, Liquor and Tourism Authority from 28 NOVEMBER 2025 to 28 DECEMBER 2025 Attention is directed to the proviso of section 67 of Free State Gambling and Liquor Authority Act, 2010 which makes provision for lodging of writtenrepresentationsinrespectoftheapplication.Suchrepresentationsshouldbe lodged with the Chief Executive Officer, Free State Gambling, Liquor and TourismAuthority,85CornerMarkgraafandHenryStreet,Bloemfontein, Free State, 9300, within 30 days from 28 NOVEMBER 2025 Any persons submitting representations should state in such representation whether or not they wishtomakeoralrepresentationsatthehearing NM10038609-BL271125
las te wees nie
“Die DA-raadslede werk saam met inwoners om die metro se leemte te vul deur onder meer met gemeenskaps- en straatgroepe saamwerk om parke en openbare ruimtes te onderhou”
Die DA in Mangaung ondersteun buurtinisiatiewe om veiligheid en toeganklikheid op paaie te herstel “Ten spyte daarvan dat inwoners

Inwoners van Diazsingel in Dan Pienaar het geld ingesamel om die padoppervlak herseël
getrou hul tariewe en belasting betaal, sien hulle minimale opbrengs op hul bydraes as ’ n onregverdige las wat ekonomiese groei verstik en vertroue in Mangaung as ’ n plek om te woon en sake te doen, ondermyn
“Die reënseisoen het die koste van verwaarlosing blootgelê Nou is dit tyd vir die metro om op te tree, lewensbestaan te beskerm en Mangaung te herstel as ’ n stad wat vir beide sy mense en sy sakesektor werk”
LIENTJIE MENTZ
Die polisie in Bloemfontein doen ’ n beroep op die publiek om te help met inligting om vier gewapende verdagtes op te spoor nadat ’ n selfoonwinkel in Westdene vroeër dié maand beroof is
Die rooftog het op Donderdag 6 November plaasgevind Die eerste twee verdagtes het om 09:10 by die Talk2Me Vodacom-winkel in Pres Steynstraat ingestap en gemaak asof hulle klante is deur met die personeel te gesels
Kort op hul hakke was nog twee verdagtes Die een het ’ n vuurwapen getoon en die personeel is gedwing om na die kombuis te gaan en daar op die grond te lê, waar hul hande met kabelbinders vasgebind is Gerda le Roux, eienaar van die winkel, het alles van haar kantoor gesien en agter die lessenaar geskuil, waar sy die paniekknoppie gedruk het

van
Die verdagtes het selfone en skootrekenaars gesteel en van die toneel gevlug
Die polisie het daarna met ’ n helikopter oor Westdene gevlieg op soek na die verdagtes
vra dat enigeen wat inligting oor dié voorval van misdaad in Westdene het, hom by 082
kontak
LIENTJIE MENTZ
Die Mangaung-metro se gesloer om ’n ooreenkoms met die Vrystaatse Rugbyunie (VRU) vir die gebruik van die Vrystaat-stadion te finaliseer, kos Bloemfontein miljoene en beroof die stad van die geleentheid om weer toetswedstryde aan te bied.
Armand Cloete, VF Plus-lid van die Vrystaatse Wetgewer sê die munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, Gregory Nthatisi, moes Dinsdag 25 November aan die Vrystaatse wetgewer verslag doen oor die vordering met die ooreenkoms, maar was duidelik onvoorbereid en kon geen terugvo-
er gee nie ’ n Ooreenkoms moes reeds voor die Mangaung-metroraad gedien het om bekragtig te word, maar dit het eenvoudig nie gebeur nie
Die VF Plus sal nou Gayton McKenzie, minister van sport, kuns en kultuur, versoek om toe te tree om die ooreenkoms met die metro te versnel Cloete sê die verbetering van die Vrystaat-stadion om weer toetswedstryde aan te bied, is afhanklik van hierdie nuwe ooreenkoms tussen die metro en die unie nadat die vorige een tot ’ n einde gekom het
“Daar is ook nog geen eenstemmigheid oor die agterstallige munisipale skuld van die unie nie Die Vrystaat-stadion is vroeër vanjaar na ’ n C-klas-stadion afgegradeer en
word gevolglik nie meer vir toetswedstryde oorweeg nie”
Internasionale toetsrugby is ’ n groot ekonomiese inspuiting vir Bloemfontein, en die verlies daarvan is ’ n ernstige terugslag vir die stad
“Nthatisi en sy administrasie se gesloer is ’ n klap in die gesig van die provinsie se rugby-ondersteuners wat nie die geleentheid gegun word om internasionale wedstryde by te woon nie Die huidige gesloer dui op ’ n metro wat onder ANC-wanbestuur verval het en selfs met ’ n artikel 139-intervensie nie omgekeer kan word nie,” sê Cloete
“Die VF Plus dring daarop aan dat die metro alles in sy vermoë doen om die stadion weer gereed te kry vir internasionale rugby”
Several Free State government departments are chronically transgressing the Occupational Health and Safety Act (OHSA) risking the health and safety of employees The Department of Employment and Labour's Occupational Health and Safety (OHS) specialist report has laid bare the alarming state of compliance
In a media statement issued on 17 November, the Department of Employment and Labour expressed grave concern about the provincial government departments’ low level of compliance with the provisions of the OHS, underscoring the condition and maintenance of buildings Inspections at 187 government offices and facilities across the province revealed alarming findings and flagged 129 facilities as non-compliant
Manelisi Luxande, provincial chief inspector, said an Inspection and Enforcement Services (IES) specialist conducted inspections during the first semester of the 2025-'26 financial year at 187 government offices and facilities across the province He said the OHS specialist report revealed alarming findings
“Of these, 129 were found to be non-compliant with one or more requirements of the Occupational Health and Safety Act (OHSA) Furthermore, 29 facilities were issued with prohibition notices This resulted in the closure of premises or the suspension of specific operations due to the immediate danger they posed to the health and safety of employees and members of the public,” said Luxande
“The Inspection and Enforcement Services of the Department of Employment and Labour in the Free State remains deeply concerned The extent of non-compliance we have recorded is alarming”
“Many of these facilities particularly clinics, schools, and municipal offices show serious

signs of neglect These conditions not only endanger employees, but also compromise the safety of community members who depend on these services It is crucial that corrective measures be taken immediately to safeguard lives”
The most affected facilities include clinics, schools, Social Development offices, police offices and municipal offices and workshops Luxande said despite ongoing engagement by the Department of Employment and Labour with the affected departments, progress in addressing safety hazards remained limited
The department therefore wishes to remind all government departments that, while service delivery is essential, the health and safety of employees and the public must remain paramount Luxande has re-emphasised the severity of the situation
“The conditions we have observed during inspections are deeply concerning and, in some instances, pose an immediate danger to both employees and members of the public Government departments must lead by example”
The Electoral Commission of South Africa (IEC) reported its preparations are on track for the 2026 local government elections (LGE)
Achievements were highlighted in a media statement released on 4 November According to the IEC, strides were made in terms of voters registering and updating their details; South Africans have acted on the call to do this through various platforms ahead of local government elections in 2026-’27
From January to September 2024, more than 305 206 new voters registered, while 60 752 voters updated their registration details The highest number of new registrations recorded was in September (71 324), followed by August (51 714), and February (39 967) The IEC revealed that of this total of registered voters, 76,8% were captured via the Voter Management Devices (VMD), 12% used the online registration portal and 10% visited their local IEC office “This is a reflection that more and more South
Africans, especially young first-time voters, embrace digital innovation and the Electoral Commission’s ongoing drive to make registration simpler and smarter,” the IEC stated Voters are urged to register where they live and vote at the voting station where they are registered
The IEC reported that its achievements include continued strong performance across all operational areas Building on five consecutive clean audits, the commission reported it achieved 92% of its key performance targets during the 2024-’25 financial year It reported a 90% compliance rate among represented political parties, with 18 of 20 submitting audited financial statements for 2024-’25
The IEC has put forward a proposal for legislative amendments to electoral legislation
The primary subject is section 15 of the Electoral Act, which allows objections to the voters’ roll at any stage


Die Gerontologie-kommissie, (sinvolle veroudering) van die Aandbloemgemeente het ’ n geleentheid aangebied wat die kreatiwiteit en verskeie verborge talente van die Westerbloem-gemeenskap in die kollig geplaas het
Daar is met verwondering ontdek dat daar ’ n ware skatkis van kuns en geskiedenis in hul midde lê, ’ n rykdom waarvan talle inwoners dikwels min of niks weet nie
Dit het inwoners wat die uitstalling op Woensdag 29 Oktober in die kerksaal bygewoon het, laat besef dat daar die potensiaal is om ’ n eie “kunsgalery” én “ museum ” hier te vestig
Terwyl klavierspel op die agtergrond geklink het en dit besoekers teruggevoer het na die sorgelose dae van hul jeug, het die uitstalling ’ n verskeidenheid handgemaakte kunswerke onthul
Dit het alles ingesluit van skilderye, kwilts en batik-werk selfs ’ n kunswerk met tarentale gemaak deur een van die manlike inwoners tot fyn handwerk
Alles is met trots deur inwoners geskep
Die uitstalling het ’ n skatkis van oudhede onthul, sommige waarvan besoekers nog nie die voorreg gehad het om self te sien nie
Ander antieke stukke het diepe nostalgie ontlok en besoekers herinner aan hul

’n Verskeidenheid persoonlike artikels is uitgestal op die Gerontologie-kommissie se oggend op 29 Oktober FOTO: Verskaf
kinderdae, of aan die bekende warmte van Oupa en Ouma se huis
Onder die uitgestalde artikels was ’ n ou plaat wat op ’ n klassieke grammofoon gespeel is en ’ n houtkissie wat destyds in die konsentrasiekamp op Ceylon vervaardig is ’ n Fluweel-fotoalbum uit die 19de eeu het ’ n tikkie elegansie en geskiedenis gebring, terwyl pragtige teestelle en ’ n klein emmertjie, waarmee kinders op die strand gespeel het, die eenvoud van vervloë dae weerspieël het
Ou Bybels en persoonlike lewens- en reisverhale in
boekvorm het insigte gebied Foto’s van Bloemfontein uit 1961 het ’ n blik op die stad se verlede gebied, en motorbandkettings, wat destyds gebruik is om modderige paaie te trotseer, het besoekers laat glimlag oor hoe dinge verander het in vergelyking met vandag se 4x4-voertuie
Die uitstalling van verskeie koerante en publikasies was ’ n samevatting van belangrike historiese gebeure waaroor berig is Dit was ’ n kuiergeleentheid wat die hart verwarm het en boonop ’ n kans gebied het om nuwe vriendskappe te smee



T411/2016 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T411/2016 passed by SCHALK VENTER, Identity Number : 590111 5030 08 6 and

H.J. VAN WYK
In die boedel van wyle HERCULINA JOHANNA VAN
T5447/1978 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T5447/1978 passed by MICHAEL JOHANNES JCOBS (born on 26 March 1906) in favour of
JACOBS
EK KOOP NETJIESE gebruikte klere, skoene, linne, gordyne, komberse



T3584/2003 LOST OR DESTROYED DEED
VENTER, Identity Number : 591217 0092 08 5, Married in community of property to each other in favour of JEREMIA THERON duly authorised hereto by a resolution of the Directors of

Identity Number 391029 5018 08 6 Married out of Community of Property in respect of ERF 521 DEALESVILLE, D I
, PROVINCE FREE STATE IN EXTENT 4114 (FOUR

480216 5014 08 0, BOEDELNOMMER: 7991/2025, in lewe van EENHEID 58 BEWAREA, BLOEMFONTEIN, 9301 Kennis geskied hiermee aan Krediteure in bogemelde boedel om hul eise by ondergemelde adres in te lewer binne 'n tydperk van 30 (DERTIG) dae vanaf publikasie hiervan. BEUKES & BEUKES Prokureurs vir Eksekuteur President Swartstraat 58 Posbus 15 BULTFONTEIN 9670 Tel Nr. 051 – 8531110 J.J. MARITZ NOTICE TO CREDITORS IN DECEASED ESTATES All persons having claims against the under-mentioned estate must lodge it with the Executor concerned within 30 days (or as indicated) from date of publication hereof Late estate JOHANNES JACOBUS M A R I T Z , I D - n o 5611285110085, date of birth 28/11/1956, last address: 20 FILLOPIUS STRAAT, HOSPITAAL PARK, BLOEMFONTEIN. Province of the Master's Office FREE STATE and M
Estate-no. 7546/2025 Advertiser Name: EVERT PHILIPPUS JACOBUS KLEYNHANS 29 PRESIDENT STEYN AVENUE, WESTDENE, BLOEMFONTEIN, 9320





K.T. Robertson
In the Estate of the Late:
Kathryn Teresa Robertson Estate number: 002127/2025
I
: 5311120123084
Date of death: 21/02/2025
Date of death: Last address: 21 Goosen Avenue, Fichartpark, Bloemfontein, 9301
All persons having claims
a g a i n s t t h e above-mentioned estate are required to lodge their c l a i m s w i t h t h e undersigned within 30 days after the date of publication hereof.
Name and address of Executor or Authorised Agent: Juanita Botha CA(SA)
2 1 G
F
Bloemfontein, 9301
P o B o x 1 3 0 8 3 , Arboreturm, 9305
Email: info@juanitabotha.co.za Telephone: 0842645281
Reference: JB/ROBERTSON

C. VAN DER WALT
In the estate of the late: CHARMAINE VAN DER WALT Identity number: 590323 0024 08 5
Born: 1959-03-23 Died: 2024-09-29
O f l a s t a d d
e s s : BLOEMFONTEIN, FREE STATE Estate number: 8339/2024
The First and Final
L i q u i d a t i o n a n d Distribution Account ( u n l e s s o t h e r w i s e mentioned) in the above-named estate will be open for inspection to all persons interested therein for a period of twenty one (21) days at the Master's Office : BLOEMFONTEIN and a copy thereof at the Magistrate's Office: N/A, For a period of twenty one ( 2 1 ) d a y s f r o m : 2025-11-27
Name and address of executor or agent:

D.J. FICK IN DIE BOEDEL VAN
WYLE: DENESE JOAN FICK Identiteitsnommer: 350128 0011 085 In lewe van STILLEHAWE TEHUIS VIR BEJAARDES
DEWETSDORP, 9940, Boedel No: 009045/2024 Die Eerste en finale
l i k w i d a s i e e n distribusierekening in bogenoemde Boedel sal TER INSAE lê by die
Bloemfontein en by die L
Dewetsdorp vir die periode van 21 (een en twintig) dae vanaf die 28STE NOVEMBER 2025
ADRES: MNRE CARROLL VAN DE WALL & JOUBERT Kerkstraat 20

J.A. NELL
In the estate of the late : JOHANNA ALIDA NELL
Identity number: 410623
0009 08 7
Born: 1941-06-23
Died: 2024-08-05, Of last address: SANTé A202, CHRISTO GROENEWALD
S T R E E T , H E L I C O N H E I G H T S , BLOEMFONTEIN
Estate number: 6008/2024
The First and Final L i q u i d a t i o n a n d
Distribution Account ( u n l e s s o t h e r w i s e mentioned) in the above-named estate will be open for inspection to all persons interested therein for a period of twenty one (21) days at the Master's Office : BLOEMFONTEIN and a copy thereof at the Magistrate's Office: N/A, For a period of twenty one ( 2 1 ) d a y s f r o m : 2025-11-27
Name and address of executor or agent:
C H A R L J O H A N N E S STANDER, EXECUTOR, c LOVIUS BLOCK INC,

J.J. VAN DER WESTHUIZEN LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION
In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the l i q u i d a t i o n a n d distribution accounts (amended first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified or from the date of publication hereof, whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court and Magistrates as t t d Sh ld

P.L. NIEUWOUDT LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the l i q u
i o n a n
distribution accounts (first and final) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days from the date specified or from the date of
whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court and Magistrates as stated Should no objection thereto be lodged with the Masters







The Knights were crowned as the champions of the 2025-’26 season’s T20 Knockout competition after their 11-run victory over the Eastern Cape Iinyathi on Monday 24 November
The encounter went on to the reserve day at the Mangaung Oval after rain halted play on Sunday
Batting first, the Knights got off to a solid start, with Gerrit Snyman contributing a 26 runs off 14 balls, including two fours and two sixes
Isaac Dikgale anchored the innings with an impressive 57 runs from 51 balls, striking four boundaries along the way Cole Abrahams and Ruan Haasbroek also added valuable runs, with 16 and 23 runs respectively, and the hosts reached a respectable total of 155/7 in their 20 overs Iinyathi’s Alindile Mhletywa and Kgaudise Molefe took two wickets each
in the bid to restricts the hosts Chasing 156, Iinyathi were also off to a good start
Nathan Roux led the charge with a determined 43 runs off 34 balls
Knights' bowlers, led by Gerrit Snyman, who took three wickets, kept the opposition in check Jason Niemand and Michael Copeland contributed 31 and 26 runs respectively, but their efforts were not enough to steer Iinyathi to victory
With wickets falling at regular intervals, Iinyathi struggled to build partnerships, and as the pressure mounted, they fell short, finishing their innings at 144/6
Sisanda Magala and Malusi Siboto ensured the Knights maintained control of the game
A disciplined bowling attack, combined with a few key breakthroughs, proved pivotal in securing the championship
With this win, the Knights added this season ’ s T20 Knockout title to their accolades
LIENTJIE MENTZ
Kort ná Kaylah Meyer se deelname aan die wêreld-ouderdomsgroep-trampolienkampioenskap in Pamplona, Spanje, is sy in Desember weer op pad om Suid-Afrika te verteenwoordig Die kompetisie in Spanje is van 13 tot 16 November aangebied en meer as 400 gimnaste van 40 lande het deelgeneem Kayla, ’ n leerder van die Laerskool Universitas wat lid is van die Central Finity-gimnastiekklub, was die enigste Suid-Afrikaner uit die Vrystaat wat aan die internasionale kompetisie deelgeneem het Sy het ook die hoogste plek en punt van al die Suid-Afrikaanse gimnaste in die dubbel-mini behaal Sy het deelneem in die ouderdomsgroep 13 tot 14 jaar waar sy 14de uit 42 deelnemers gekom het Sy berei nou voor vir die Streek 5-kompetisie waar sy van 9 tot 11 Desember in Namibië aan die junior tuimel en Euro-trampolien-afdelings gaan deelneem Nog ’ n gimnas van dié klub wat uitblink, is Henro Loubser (14) van die Hoërskool Jim Fouche wat goue medaljes op die vloer en brons vir sy spring-nommer op die Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms op 4 Oktober in Centrurion verwerf het Hy het ’ n algehele silwermedalje in sy groep ouderdom 14 tot 18 jaar verower Op dié byeenkoms het Franco van Pletzen, ’ n gr 1-leerder van die Laerskool Willem Postma, ’ n algehele tweede plek in die rekstok behaal


in aksie op die mansringe



Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee het Donderdag 20 November die spanlede wat ingesluit is in die Suid-Afrikaanse Span vir die Afrika
Jeugspele in Luanda, Angola aangekondig
Anri Rautenbach, ’ n hoogspringatleet van die Hoërskool Jim Fouché, is een van die spanlede Die byeenkoms vind van 10 tot 20 Desember plaas
Benewens atletiek, bestaan die Suid-Afrikaanse span ook uit deelnemers aan pluimbal, strand-handbal, strand-vlugbal, fietsry, judo, karate, swem, tafeltennis, taekwando, tennis en gewigoptel
Some of the bravest cyclists from all over South Africa were drawn together at the Windmill Casino on Wednesday 26 November for the start of the non-stop 1 500 km Munga single-stage race Cyclists started the gruelling event at 12:00 leaving Bloemfontein on the long and dusty route The route stretches from Bloemfontein through Vanderkloof Dam, Britstown, Loxton, through the Tankwa Karoo to Ceres, before the final stage ends at the Doolhof Wine Farm in Wellington
The final cut-off is Monday 1 December at 12:00
Held annually, the Munga is known for being a challenging ultra-endurance event in a semi-supported format with five race villages and 10 water points providing food, rest, and mechanical assistance Riders must navigate the non-technical route using GPS, as it is not marked Dubbed “the toughest race on earth” , riders face brutal winds, gruelling roads, and scorching heat For some, it is a race; for others, a pilgrimage The Munga is a test of survival, revealing the
life and person you can become Because participants determine their own ride, it is common for some to sleep under a tree along the route
Cyclists have to navigate themselves with GPS and the official route file that they receive just before the start No family members are allowed to support participants along the route, and they must carry everything they could possibly need on their bikes
Riders are allowed to help each other if necessary The biggest challenge is not the physical aspect, but the mental endurance required to face the extreme weather - hot by day, freezing at night - of the Karoo
