Skip to main content

Bloemnuus - E-edition - 26 Junie 2025

Page 1

Donderdag 26 Junie 2025

Tel: 051 404 7600

GRATIS

Robin en kie kielie gehoor se lagspiere Hans Haas maak sy verskyning in die Shongololo-woud in Robin in the Hood van Xander Art Productions wat verlede week die verhoog van The Rabbit Studio met lewendige toneelspel omskep het. Dié produksie is vroeër die week deur skole-akteurs opgevoer, en van Donderdag 19 Junie tot Saterdag kon gehore die kaskenades van volwassenes in dié musiek-teaterstuk, deur Xander Steyn geskryf en gechoreografeer, ervaar. Foto’s: Lientjie Mentz

Witch Wanda (Elmarie Potgieter) en Prince Cyril (Christina Couvaras). Witch Wanda is verlief op die agterbakse Prince Cyril wat van almal belasting eis.

Prins Cyril (Christina Couvaras, middel) word eindelik onttroon. Hier help die Japanese Ninjas Ha Le Lu en Ja, van links Le (Chrisma Steenkamp), Ha (Jalene van Niekerk) en heel regs Lu (Joané Janse van Rensburg), vir Koning Donald (ja, die een met die blonde kuif: John Stevens) om sy kroon terug te neem.

Die blinde Lady Marian (Kayla Gouws) en Robin in the Hood (Mario Lategan).

Verskaffers van auto elektriese onderdele En batterye vir motors en vrag motors. Suppliers of auto electrical parts and batteries for cars and trucks. KONTAK ONS BY 3A Grey Street, Hilton, Bloemfontein | 051 430 9125

www.electro-city.co.za

Electro City bedien die Handel sowel as oop vir die publiek. Electro city wholesales and retails to the public.

NM10017183-EX250625


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Bloemnuus - E-edition - 26 Junie 2025 by Novus Media - Issuu