BloemNuus - E-Edition - 20 Nov 2025

Page 1


Laat Kersklank oor stad weergalm

Danie Nunes da Silva is die
splinternuwe Toyota
nadat sy naam op Carols with the Stars getrek is FOTO: Hetta Steyn
Refentse was die gaskunstenaar op vanjaar se Carols with the Stars,aangebied deur Pick n Pay Preller Walk FOTO: Hetta Steyn

Two tots murdered in Glen

Barely 17 days after the gruesome disappearance and murder of the first Leeuw child in Glen, a second was found dead

In both incidents, family members have been arrested

The young victims are Katleho Joy Leeuw (3) and Onkarabetse Leeuw (5)

They lived with their parents in Glen, an agricultural area located just 20km outside Bloemfontein

Both children were found dead after they had been reported missing The Free State police have registered cases of kidnapping and murder at the Glen Police Station in connection with both deaths

The police investigations are ongoing The lifeless body of Onkarabetse was found near his home on Wednesday 12 November This gruesome discovery, made at approximately 16:17, marked the second devastating loss for the Leeuw family, still reeling from the death of Katleho

Onkarabetse vanished on 8 November, around 16:00, after leaving home to collect a cap from a friend According to his mother, he never returned

His body was found concealed beneath a cardboard box in dense vegetation on the southern periphery of the Glen Location The tragedy follows the equally horrific fate of young Katleho, who disappeared on 23 October

Her body was discovered two days later by a passer-by near her home, bearing evidence of sexual assault and murder

Katleho’s uncle Kholisiwe Jonas (30) was arrested in connection with the incident and ap

Onkarabetse Leeuw
Katleho Joy Leeuw

Vrees en twyfelgedagtes oorwin

’n Eiendomsagent en ma van twee is pas terug van die yskoue Antarktika waar sy 50km in die Ice Ultramarathon voltooi het

Woutri Mugglestone (50), oudleerder van die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) en voormalige verpleegkundige, sê sy het dié wedloop aangepak om mense hoop te gee Sy het redelik onlangs eers begin om aan uithou-byeenkomste deel te neem

“Ek het op ’ n punt in my lewe gekom dat ek nie meer geweet het wat dit is om regtig te lewe nie Ek het besef werk is nie alles nie Toe besluit ek om die onbekende aan te pak” Sy het haar seun, Zander (27), gehelp om sy droom waar te maak met die oprigting van CrossFit Hymn, ’ n gimnasium was spesialiseer in die afrigting van CrossFit en HYROX Sy het self afrigtingskursusse gedoen en neem ook deel aan dié sportsoorte

By die eerste HYROX-byeenkoms in Kaapstad in September 2024 het sy ’ n podiumplek gekry

“Ek het twee vrese: hoogte en koue Toe besluit ek om iets aan te pak om my vrese uit te daag,” vertel sy As deel van haar voorbereiding

vir die Antarktika Ice Ultramarathon het sy op Saterdag 27 September die Tafelberg-uitdaging oor 50km voltooi

’ n Deel van die finale voorbereiding was in Oktober met ’ n fokus op kankerbewusmaking

Om voor te berei vir die ekstreme koue in Antarktika, het sy in Country

Bird in Bloemfontein se koelkamers in temperature van -28°C geoefen

“ ’ n Mens pak nie so ’ n uitdaging op jou eie aan nie,” sê sy oor die ure se voorbereiding

“Daar was so baie mense agter die skerms wat die journey saam met my onderneem het,” vertel sy

Voor die wedloop het sy die regte uitrusting en voeding vir dié uitdaging gehad

“Die geheim is om lae klere aan te trek”

By die eindpunt van die Antarktika Ice Ultramarathon,Bloemfontein se eie Woutri Mugglestone. FOTO’S: Verskaf

Op 7 November het sy en die 18 ander deelnemers met ’ n toegewyde vliegtuig uit Kaapstad na Antarktika vertrek, en met aankoms by hul bestemming was die temperatuur -35°C

Die weer het saamgespeel, die baan oor 4,2km is geskraap en die volgende dag was die weer ’ n sonnige -18°C toe die wedloop amptelik begin het Al die atlete het 24 uur gehad om hul onderskeie afstande te voltooi

“Daar is baie aanpassings wat ’ n mens moet maak as jy in sulke koue toestande hardloop,” sê Woutri

“Jy moet deur jou neus asemhaal en jy moet jou ritme aanpas As jy sweet, moet jy so gou moontlik droë klere aantrek sodat die sweet nie vries nie Boonop dehidreer jy maklik en moet jy baie moeite doen om genoeg water

Piglets battle bullies

After Scratch the hedgehog taught children not to be scared and the bunnies Hip and Hop taught more about attention-deficit hyperactivity disorder (ADHD), two piglets have come out to play

And they did not play nice

The psychologists Esté Pistorius and Jaco van der Merwe who started guiding parents and teachers on mental health issues in children with their Mentanimals series, launched the third book in the series Bacon and Banger: The Bullies is meant to create awareness of bully behaviour and to help children manage such situations better Esté says the book is a valuable tool to help parents and teachers identify behaviour that p c s b i i S o t p also hurt others

“We have to strengthen good

te drink”

Op 30km het sy blase ontwikkel en moes sy stop om aandag aan haar voete te gee in ’ n verhitte kamer Sy het die 50km in 8:11 voltooi

“As jy so in die ys hardloop, ontdek jy jou innerlike krag Daar is niemand wat jou aanmoedig nie Dit is net jy en jou binnewêreld Jy kan enige tyd ophou hardloop, maar ek het ’ n ooreenkoms met myself gehad om die 50km te voltooi, en ek het

“Daar het later ’ n wind van so 17km/h opgesteek en die temperatuur het geval Dit het vir my gevoel soos -50°C”

Woutri is die enigste vrou wat die 50km voltooi het en sy was ook die enigste Suid-Afrikaner in die wedloop

Sy het op Donderdag 13 November teruggekeer huis toe

“Ek het met dié uitdaging myself dieper ontdek ’ n Deel van my journey het in Antarktika geëindig, en ’ n deel het daar begin,” sê sy Intussen het sy en Zander en haar dogter, Danae (23), begin om die wêreld se hoogste pieke te klim, met Kilimanjaro wat hulle reeds agter die rug het Dit is maar net die begin vir Woutri, wat met hierdie uitdaging die lewe gevier het

“Ek hardloop nie vir medaljes nie, maar om te groei in geloof en om vroue te inspireer

“Wanneer God jou storie skryf, het elke tree ’ n doel en elke eindstreep word ’ n getuienis”

Dié mark bied meer as verwag

’ n Fees van Kersgeskenke, kos en produkte vir die klerekas en huis is dié Saterdag, 22 November, op die Franse Kersmark

Villa Avianto in Quaggafontein bied aan markgangers Franse flair, met die aardsheid van die Vrystaat Altesaam 110 uitstallers bied kreatiewe gehalteprodukte

Die Franse Kersmark is die perfekte bestemming vir Kersgeskenke, maar ook meer as dit: ’ n bederfmark waar mense artikels kan koop wat hulle al lank begeer Dit

sluit juwele en handvervaardigde seep in, asook kosprodukte waarmee ’ n mens gaste kan verras en peuselborde ’ n unieke aanslag gee

Markgangers kan hul dag só beplan dat hulle daar ’ n ete geniet van pizza en braaihoender tot gebak Arco Musica maak musiek, en kinders het ’ n groot speelplek op die mark

Dié is die laaste Franse

Mark vir die jaar en duur van 09:00 tot 15:00 Toegang kos R35 Rig navrae by 083 329 4872

Woutri Mugglestone met haar medalje van die Antarktika Ice Ultramarathon
Catherine en André Cronje met baardolies van Ginger Fellas op ’n vorige Franse Mark FOTO: Lientjie Mentz
Esté Pistorius and Jaco van der Merwe launched their new book in their series PHOTO: Lientjie Mentz

Koor bring sy heel beste

LIENTJIE MENTZ

In die laaste voorbereiding van die Bloemfontein-kinderkoor (BCC) vir sy Belgiese Kersfeestoer in Desember, word dié koor se gala-konsert op 3 en 4 Desember in die stad aangebied.

Werner Stander, koorleier, sê op die konsert wat oor twee aande in die Odeion op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) aangebied word, sal die koor sy indrukwekkende program Sounds of Africa aanbied Gehore in Bloemfontein kan uitsien na ’ n opgewekte vertoning met gewyde werke, wêreldwye gunstelinge, klassieke Kersliedjies en musiek van Suid-Afrika, asook bekende werke soos “Adiemus” deur Karl Jenkins; “Heal the World” deur Michael Jackson; “Ode to Joy” deur Beethoven; en “Halleluja” van Handel se “Messiah”

Ingesluit in die program is ook ’ n huldeblyk aan Queen en ’ n mengsel van die mooiste Afrika-koorjuwele Dié is die vaarwel-konsert voordat die BCC na Europa vertrek, waar hy aan 16 konserte oor België heen gaan deelneem

Die koor sal die heel eerste keer binne die Europese Parlement in Brussel optree, asook in konsertsale en katedrale in Brugge, Leuven en St Truiden om net ’ n paar te noem Die BCC gaan ook op talle Kersmarkte optree

Samewerkings met Lisa Del Bo en Belle Perez, asook ’ n optrede saam met die Harmonie Herderen-orkes onder leiding van Toon Debaye, is sommige van die hoogtepunte van die toer

Dit sal vanjaar die sewende jaar sedert 1998 wees dat die koor na België toer Die BCC is genooi deur die Beschermcomité van het Bloemfontein-kinderkoor onder leierskap van Johnny Put Hoogtepunte die afgelope twee jaar onder die leierskap van Stander sluit in: twee goue medaljes in die junior koorafdeling van die Kaapstad-eisteddfod (2023); ’ n optrede saam met die nasionale Mzanzi Conductors Convention; optredes in Europa in 2022, waar gehore meegevoer is; en optredes in Disneyland, Parys

Kaartjies vir die vertoning op Woensdag 3

Desember om 18:00 en die een op 4 Desember, ook om 18:00, kos R150 en is beskikbaar op webtickets co za onder “Bloemfontein Childrens Choir Gala Concerts 2025”

Diary

Aspoestertjie is nog nooit só gesien

As jy gedink het jy ken die verhaal van Aspoestertjie (Cinderella), dan het jy nog nie gesien wat Xander Steyn opdis nie Soos altyd is The Rabbit-teaterskool se produksies propvol interessante karakters wat die ou feeverhaal inkleur en die gehoor met ’ n unieke storielyn verras Steyn, skrywer en regisseur, sê dat hierdie produksie propvol plaaslike talent is Jené Heymans, mede-regisseur, stem saam: “Die Bloemfonteiners verbaas ons altyd met hulle talente, veral omdat dit nie professionele akteurs is nie, maar mense wat dit as stokperdjie beoefen ná werk Dit is gemeenskapsteater op sy beste” Pinocchio het verdwaal en bevind hom in die verhaal saam met Grandpa Greyclock’ n baie wyse ou horlosie wat die storie-verteller is

In hierdie weergawe van Cinderella is daar twee fairy godmothers’ n goeie en ’ n slegte een Gwenyth the Good en Bellatrix the bad

Gwenyth het vir Ella (Cinderella) drie wonder towerdwergies gegee toe sy gebore is om haar op te pas en te beskerm Bellatrix het vir haar ’ n snaakse klein vlermuis-mannetjie gegee - Batman

Die lawwe Batman het altyd vir Ella gebyt as sy te naby gekom het en Ella moes toe ’ n hondsdolheid-inspuiting kry wat haar onwillekeurige stuiptrekkings gee Natat Ella se pa dood is, bevind sy haar alleen saam met haar stiefma en nuwe stiefsussies Hierdie stief-familie is al die pad van Rusland af en behandel Ella soos ’ n slaaf in die huis Ná ’ n lang dag se werk en met ’ n kettingsaag in die hand staan Ella in die bos waar sy ’ n boom afsaag toe sy die prins ontmoet Dit is liefde met eerste oogopslag, oftewel met eerste amperse fratsongeluk

Met die hulp van haar Gwenyth the Good kom sy uiteindelik by die bal uit en verloor haar

glasskoen op pad uit Die prins beveel dat al die alleenlopende vroue die skoen moet aanpas en die soektog na die prins se groot liefde begin

The Rabbit-teaterskool het studente van 5 tot 70 jaar en almal is welkom

Daar word in groepe met die studente gewerk en elkeen kry ’ n rol in twee produksies ’ n jaar

In 2026 is Alice in Wonderland eerste in Junie en dan Sleeping Beauty in November As jy meer wil uitvind, stuur ’ n e-pos na theatre@rabbithouse co za

Die hoërskoolgroep se eerste optrede van Cinderella is Vrydag 21 November om 19:00 en dit kos R80 Saterdag 22 November om

16:00 is die eerste laerskoolgroep aan die beurt en groep 2 se vertoning is om 19:00 Die kaartjies kos R60 Die tweede hoërskoolgroep se vertoning is Sondag 23 November 16:00 (R80) Die hoofvertonings met die volwasse akteurs begin Donderdag 27 November om 19:00 Vrydag 28 November se vertoning is om 19:00 en op Saterdag 29 November is daar twee vertonings om 16:00 en 19:00 Kaartjies vir die hoofvertoning kos R100 en is beskikbaar op www rabbithouse co za/events Sitplekke is onbespreek en kinders 2 jaar en jonger se toegang is gratis, maar hulle moet op ' n ouer se skoot sit

FRIDAY 21 NOVEMBER

Ballads of the British Ilses presented by the Secret Artist Club, is performed at the Naval Hill Planetarium, starting at 18:00 Performers include Adri Maryke van Heerden, Diandra Steenekamp Maretha Krige Esther van der Merwe Ilané van Wyk Kornelia von Eschwege and Jewel Voices, featuring the Bloemfontein Scottish Bagpige Band Tickets cost R50 on quicket co za Proceeds will go towards the funding of the organ installation in the Cathedral of St Andrew and St Michael

The Carpenter Show at the Aasvoëlklub with Priscilla Talbot, Lizelle Pietersen, John Smith, Nicol Viljoen, Johan Vivier, Angelo Mockie and Nico Greyling starts at 20:00 Tickets cost R150 and are availible from 082 612 0899

SATERDAG 22 NOVEMBER

Die Franse Kersmark by Villa Avianto duur van 09:00 tot 15:00 Toegang kos R35 Arco Musica tree om 12:00 op

Die Vrystaat-tak van die Botaniese Vereniging van SuidAfrika (BotSoc) bied om 14:30 ’n praatjie oor bolplante aan Bespreek deelname teen 21 November vir gratis toegang deur Deon Potgieter by 083 599 7145 te bel

Jou Tattoo van Dankbaarheid met Joy Slabbert begin om 08:30 vir 09:00 in die konsistorie van die NG kerk Bloemfontein-Wes Skakel 082 053 7575

Recycling collection is done from 09:00 to 11:00 at the park in Brill Street and Haarburger Crescent in Westdene Bring glass plastic cans and e-waste Call Michael Deutschmann on 071 348 5353 for information

SATERDAG 29 NOVEMBER

Die OVS Filateliese Vereniging vergader om 10:00 by Kopano Nokeng langs die Maselspoortpad Dit is die vereniging se afsluitingsgeselligheid vir die jaar Twee lede sal uitstal en lede sal medaljes en sertifikate ontvang Rig navrae aan Voet du Plessis by 082 449 9488

HL Music and Cantando@bloem presents Handel’s Messiah at the Dutch Reformed Church Berg-en-dal in Dan Pienaar, starting at 19:00 Soloists are Adri Maryke van Heerden, Anisja Smit, Thuso Stoffel and Dumisani Rini The performance is conducted by Heinrich Lategan Tickets cost R140, and R100 for pensioners School learners pay R50 Tickets are available on quicket co za

n Asemskep-oomblik vir swanger vroue en nuwe ma’s begin om 09:00 by die Lewende Woord-kerk se koffiewinkel Suster Appel ’n babakliniekverpleegkundige, kom gesels oor emosionele welstand ná geboorte Kaartjies kos R120 en is beskikbaar op quicket co za Rig navrae by Elizma Kriel by 082 773 4103

n Paddanag begin om 17:00 by die Bybelhuis by Nelson Mandelarylaan 220 Deelname kos R100 Deelnemers word aangeraai om ’n piekniekmandjie en kos kampstoel, waterskoene, kopliggies en musiekweerder te bring Rig navrae aan Erika Senekal-van der Merwe by 082 940 5783 Bespreek by quicket co za

SONDAG 30 NOVEMBER

RAAF tree op by Picnic@Warm Karoo om 14:00 Die deure open om 12:00 Raafontuur-wyne sal te koop

wees Kaartjies kos R225 per persoon, en R100 vir kinders 12 jaar en jonger Kaartjies kan op quicket co za gekoop word

SATURDAY 6 DECEMBER

The Dennis and Brian Show performing hits of Neil Diamond, Elton John, Billy Joel and other legends start at 19:30 at the Aasvoëlklub Tickets cost R100; dial 084 559 8991

Die Ware Wenner deur Schink Stories, geskryf deur Martin Schwella en verwerk vir die verhoog deur CW Laten, is om 09:00 en weer om 11:00 te sien in Doxa Deo Bloemfontein-suid Kaartjies na hierdie vertoning vir kinders en die hele gesin kos R50 op webtickets co za

SATERDAG 13 DESEMBER

Jannie du Toit tree om 15:00 in die Naval Hill Planetarium op met De wals van de liefde Die vertoning se program bied sy gunstelinge uit die Nederlandse kleinkuns van die twintigste eeu Marcel Dednam (klavier) en Deryn Dednam (alt-saksofoon) tree saam met hom op Kaartjies kos R150 en kan bespreek word by Ebeth Wilson van die ATKV-tak Gemeenskapsteater deur 083 560 9178 te skakel

DINSDAG 16 DESEMBER Adam Tas tree om 19:00 in die Aasvoëlklub op Hy bring hiermee sy vertoning Die Gelofte na Bloemfontein Kaartjies kos R200 en is by 084 559 8991 beskikbaar

Die Bloemfontein-kinderkoor (BCC) tree in die stad op voor die toer na België in Desember FOTO: Verskaf
Volwasse akteurs in Xander Steyn se Cinderella is van links Gooley Gnome (Keila van Vuuren),Cinderella (Khaila Mo),Gabby Gnome (Lehzé Niewoudt) en Gippy Gnome (Jalene van Niekerk) FOTO: Lientjie Mentz

Volg BloemNuus op Facebook vir die nuutste nuus.

atiwiteit kry vrye teuels

kunsprotuary in niet het Kobus kunstehet

at spesialikeling van 14 jaar op eimer, erste keer k aangenderlik om ntpop het s onder sy

vlerk geneem en saam met van sy ander studente vir hulle allerlei kunstegnieke gewys waarmee elkeen sy eie kunswerke kon maak Ouers is op 30 Oktober genooi na ’ n uitstalling van dié voltooide kunswerke

Die ouers was almal aangenaam verras oor wat die leerders gemaak het Sommige van hulle het hulle al ingeskryf vir ander kompetisies in die stad, soos Jess Nhlapo (7) wat in September die afdeling-wenner was van die Nasionale Museum se Vrystaat Jong Kunstenaar-eerbewyse

Heelwat nuwe talent is ontdek en Raubenheimer sê hulle beplan beslis om weer ’ n kunsprojek aan te pak en ’ n uitstalling daarvan te hou

Safe storage

Collect A Store Self Storage opened in Bloemfontein on Saturday 15 November These smart storage sollutions in East End Business Park o

The brand ambassadors is the actor and commedian Leon Schuster and rugby legends from Bloemfontein Ruan Pienaar and Frans Steyn Pieter Müller, one of the owners

At the opening of Collect A Store in Bloemfontein are from the left Pieter Müller,Frans Steyn,Ruan Pienaar and Lorenzo Wessels PHOTOS: Supplied
At the opening of Collect A Store Self Storage are former rugby players from the left Frans Steyn,Ruan Pienaar,Gysie Pienaar,Ryno Opperman,Pieter Müller and Helgard Müller
ard Robbertze by Charlotte (12) se kunswerke besigtig het,was aangeers gemaak het FOTO S: Lientjie Mentz
By van die kinders se kunswerke is van links Cherene Aucamp (onderhoof en arbeidsterapeut),Kobus Lotz (kunstenaar) en dr Marinda Raubenheimer
Kunswerke van die leerlinge op uitstalling by die Blazeskool

Talle reik uit na baba

Kort ná die geboorte van die babadogtertjie van twee oud-Bloemfonteiners wat nou in Shanghai, China, woon, moes hulle uitvind dat sy dringend ’n operasie moet kry.

Franco en Corlea de Wet se dogter, Mia Cosette de Wet is op 29 September gebore

“Ons het lank vir haar gewag, ” vertel Franco, ’ n oudleerling van Grey-kollege wat in die streng grendeltydperk in 2022 met Corlea getroud is

Kort ná die geboorte van Mia, het die egpaar gehoor hul dogter het Krabbe-siekte, ’ n seldsame genetiese opbergingsteurnis

Die egpaar is albei drama-onderwysers aan internasionale skole in dié Chinese stad

“Die nuus het ons geruk,” sê Franco “Daar is intussen baie toetse gedoen om te bevestig dat sy die siekte het Daar is geen kuur vir die siekte nie, maar daar is hoop in die vorm van ’ n stamseloorplanting”

Franco sê die prosedure sal die groei van die siekte vertraag en hul dogter ’ n kans op ’ n normale lewe gee

“Gelukkig bly ons in ’ n stad met een van die beste kinderhospitale in die wêreld, wat ook voorheen kinders met dié siekte behandel het”

Mia se oupa, die radio-omroeper Jaco de Wet wat deesdae in Somerset-Wes woon, was in Shanghai toe Mia gebore is Hy vertel die skandering om te bepaal of ’ n baba Krabbe-siekte het, wat ’ n baie skaars toestand is, word as standaardprosedure by alle babas gedoen met geboorte in China

Dit is hoe hulle van die siekte bewus

BEJAARDES SÓ BEDERF

Die ATKV-tak Gemeenskapsteater in Bloemfontein bring Jannie du Toit na die stad en hoop om ’n hele paar bejaardes te bederf

Ebeth Wilson van dié tak sê hulle wil bejaardes bederf met ’n vroeë Kersgeskenk in die vorm van 'n kaartjie vir Du Toit se vertoning De Wals van de Liefde Die vertoning is op Saterdag 13 Desember in die Naval Hill-planetarium met Du Toit se gunsteling-liedjies uit die Nederlandse kleinkuns van die twintigste eeu “Ons wil veral bejaardes in Siësta en Ons Tuiste in Westerbloem help om die vertoning by te woon Ons nooi dus die publiek om ’n kaartjie te koop en vir ’n bejaarde te skenk ” Wilson sê baie van die bejaardes kry ’n klein pensioen en bestee die meeste van hul geld aan verblyf

Daar is nie veel geld oor vir bederfies nie Mense wat graag wil help, kan self ’n kaartjie teen R150 koop en dit aanstuur of hulle kan geld inbetaal sodat die kaartjie gekoop word

Kontak Wilson by 083 560 9178 of stuur e-pos na bloemfontein gemeenskapsteater @gmail com

geword het, hoewel klein Mia nog geen simptome wys nie

Met hul familie wat almal in Suid-Afrika is, is dit moeilik om die jong egpaar fisiek te ondersteun, maar hulle het wonderlike vriende

“Vandat ons gehoor het Corlea is swanger, het ons vriende ons ondersteun en vir ons babaklere en doeke aangedra Dit is ’ n hele gemeenskap van Suid-Afrikaners en buitelanders, en ons almal se familie is ver, so ons is mekaar se familie” Franco sê hulle is reeds geseën met skenkings wat gaan help om die operasie, wat net minder as R1 miljoen gaan kos, moontlik te maak

Hoewel hulle ’ n private siekefonds het, betaal dit slegs ’ n gedeelte van dié operasie Hulle het intussen begin met

FOCUS ON: SOULSERENE

skarebefondsing soos Backabuddy en GoFundMe om die res van die geld in te samel

Jaco gaan op 15 Desember ’ n Bingo-aand by die Laerskool Onze Rust in Bloemfontein aanbied om geld vir Mia in te samel

“Ek het al honderde Bingo-aande aangebied en ek vlieg die afgelope twee jaar Bloemfontein toe om ’ n aand vir die Laerskool Onze Rust aan te bied,” sê Jaco

“Nou gaan ons op Maandag 15 Desember, net voor die vakansiedag, weer so maak, en ons gaan groot pret hê” Kaartjies vir die Bingo-aand kos R250, en ’ n ligte ete sal bedien word Bespreek bywoning deur ’ n WhatsApp-boodskap na 083 391 0900 te stuur

Treating what lies beneath

At SoulSerene in Bloemfontein, the staff believe that mental health is a vital aspect of overall well-being

Led by a vibrant and dedicated African female clinical psychologist, the practice offers a range of psychological services tailored to indi-

Coming to terms with loss

The Compassionate Friends support parents who lost a child,or children who lost a brother or a sister Members of the Bloemfontein branch visited the National Assembly from 31 October to 2 November in Betty’s Bay More than 150 parents from all across the country attended the meeting.The next local meeting of the Bloemfontein Group will be on Saturday 29 November Contact Hennie Louw on 082 464 2664 At the national meeting are,from the left,Hanré

PHOTO: Supplied

Verken

vidual needs

SoulSerene provides individual sessions couples therapy family interventions and group therapy ensuring a holistic approach that considers the mind, body, and soul

The practice boasts with extensive experience in treating teenagers adolescents adults and individuals facing and in need of help regarding substance use disorders (SUD)

Zyl (van Glenelly), prof Lyzette Hoffman en prof Pieter Verster FOTO: Lientjie Mentz
Corlea en Franco de Wet met klein Mia FOTO’s: Verskaf
Oupa Jaco de Wet met Mia in Shanghai, China
Thiart,Rachel Pietersen,Marthie Raymond,Hennie and Engela Louw,Eleonor Nel and Carin Raubenbach.

Gemeente vier 150ste met gejuig

Groot feesvieringe wag wanneer die gemeente van die St. Paulus Lutherse kerk in Dan Pienaar begin Desember sy 150ste bestaansjaar herdenk.

Die gemeente is in die beginjare in ’ n ou kerk in St Georgesstraat gehuisves, maar vergader sedert 1968 in die besonder mooi kerkgebou langs Emily Hobhouseplein

St Paulus is ’ n klein, lewenskragtige gemeente In die eredienste word Afrikaans, Duits en Engels gepraat, op so ’ n manier dat almal verstaan

Op 3 Desember word die gemeente se geboortedag in 1875 gevier met lesings oor die historiese bydrae van die Duitse gemeenskap in Bloemfontein Dit word deur dr Pascal Pienaar, prof Matildie Wium en dr Gideon van der Watt aangebied Hulle sal elk oor verskillende fasette van die vroeë Bloemfonteinse Duitse gemeenskap uitwei

Bywoning is gratis, maar bespreek voor 1 Desember deur e-pos te stuur na pastor stpaulus@gmail com

Geskiedenis

In die vroeë jare het gemeentelede ’ n buitengewone rol gespeel in die ontwikkeling van die stad Dit is duidelik met straat- en plekname wat herinner aan dié mense

Dit sluit in die broers Carl en Gustav Fichardt wat die bekende Fichardt-handelshuis gevestig het, dr C J G Krause, die eerste mediese dokter en stigter van die ou Oranjehospitaal, sy swaer dr B O Kelner, stigter van die Nasionale Hospitaal en Nasionale Museum, C R Wocke, argitek van onder meer die Tweetoringkerk en die ou regeringsgebou waar die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) nou gehuisves word Nog ’ n gemeentelid, Carl Borckenhagen, was koerantredakteur en persoonlike adviseur van presidente Brand, Reitz en Steyn

In die eerste 50 jaar van Bloemfontein se bestaan was Duitsers meestal die burgemeester Pres Brand se vrou was ook in die Lutherse gemeente J G Grosskopf was in die beginjare vir 27 jaar die pastoor van die gemeente Hy het tydens die Anglo-Boereoorlog heelwat gedoen om vroue en kinders in die wit en swart konsentrasiekampe te bedien en ná die oorlog noodhulp te verleen Dié mense se nageslag het ’ n rol in Suid-Afrika se ontwikkeling gespeel

Musiek deel van vieringe

Musici bied op Saterdag 6 Desember

die Louis van der Watt-gedenkkonsert in die kerk aan

Van der Watt, wat onlangs oorlede is, was die gemeente se orrelis

Die program deur die Cathedral Singers word gelei deur Lance Philip en soliste wat werke van Bach, Händel, Telemann, Mendelssohn en vele ander Duitse komponiste sal uitvoer

Die soliste is Adri Maryke van Heerden, Anmari van der Westhuizen, Elize van Zuilenburg, Jan Beukes, Lance Phillip, Maretha Krige, Matildie Wium en Petrus Krige

Kaartjies vir die konsert kos R120 en is op quicket co za beskikbaar

St Paulus se fees word afgesluit met ’ n diens op 7 Desember

Dr Gideon van der Watt, die pastoor van die gemeente, verduidelik die Lutherse tradisie is gebou op die vier pilare van “Christus alleen,” “genade alleen,” “geloof alleen,” en die “Woord alleen” alles alleen tot die eer van God

“Dit is ’ n mooi liturgie, en veral die tafel van die Here staan sentraal Dié klein gemeente sien homself as ’ n tafelgemeenskap waarheen mense genooi word om te proe en sien hoe goed die Here is”

Rig navrae by 072 725 8052

Ronel en pastoor Gideon van der Watt in die St Paulus Lutherse kerk FOTO: Lientjie Mentz
Die wit Lutherse kerk by Emily Hobhouseplein is ’n baken in die noorde van Bloemfontein FOTO: Lientjie Mentz
Petrus Krige by die orrel van die Lutherse kerk FOTO: Lientjie Mentz
Die Lutherse kerk in St.Georgestraat. FOTO: Nasionale Museum

T110803/1997NOTICE OF LOST OR DESTROYED DEED Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of DEED OF TRANSFER T110803/1997 in favour of 1 ELIZABETH MAY SOUTHEY, IDENTITY NUMBER 4009230102086, UNMARRIED and 2. ESTATE LATE MICHAEL ROBIN SOUTHEY, ESTATE NUMBER 2602/2010 in respect of: 1. ERF 152 COLESBERG, SITUATED IN THE U M S O B O M V U MUNICIPALITY, DIVISION COLESBERG, NORTHERN CAPE PROVINCE in EXTENT 1150 (ONE

T110803/97 NOTICE OF LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a c

C

E O F REGISTRERED TITLE T110803/97 in favour of 1 ELIZABETH MAY SOUTHEY, IDENTITY NUMBER 4009230102086, UNMARRIED and 2. ESTATE LATE MICHAEL ROBIN SOUTHEY, ESTATE NUMBER 26021/4010 in respect of:

1. ERF 152 COLESBERG, SITUATED IN THE U M S O B O M V U MUNICIPALITY, DIVISION COLESBERG, NORTHERN CAPE PROVINCE in EXTENT 1150 (ONE

T H O U S A N D O N E HUNDRED AND FIFTY) SQUARE METRES, and 2. ERF 153 COLESBERG, SITUATED IN THTE

T2228/1986 LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of the Deed of Transfer T2228/1986 passed by NIGEL VERNON

A S H W E L L

y Number 150812 5027 00 4, in favour of HUGH JAMES PATTERSON, I

4106225075002 in respect of a certain ERF 12476 B L O E

PROVINCE FREE STATE, which has been lost or destroyed

All persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Bloemfontein within two weeks after the date of this publication of this

T28380/1998 SHEET

PLASTICS PROPRIETARY LIMITED NOTICE OF INTENTION TO APPLY FOR A CERTIFIED COPY OF A LOST—ESTROYED DEED OF TRANSFER

Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937 of the intention to apply for the issue of a certified Deed of Transfer Number T28380/1998 passed by CHARL JACOB VENTER Duly authorized by the Trustees for the time being of JURIE HUMAN TRUST No: K298/1982D in favour of SHEET PLASTICS PROPRIETARY LIMITED Registration Number

respect of the property described as ERF 18863

T9571/1997 LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer No T9571/1997 passed by ADRIAAN IZAK VAN ZYL

Identity Number 460401 5017 00 2 Married out of community of property in favour of THE TRUSTEES OF THE VLUGKOP TRUST Registration Number IT2190/96 in respect of certain REMAINDER OF THE FARM VLUGTKOP NO 76, DISTRICT PHILIPPOLIS, PROVINCE FREE STATE IN EXTENT: 2548,2898 (TWO THOUSAND FIVE HUNDRED AND FORTY EIGHT COMMA TWO EIGHT NINE EIGHT) HECTARES which has been lost or destroyed.

J.F. VARNFIELD In the Estate of the Late: JOEY FRANCIS VARNFIELD Identity number: 3911210001082 L

WESTERBLOEM FASE 8, VAN HEERDEN STREET, BLOEMFONTEIN Date of Death: 17/10/2025 All persons having claims against the above-mentioned estate are required to lodge their c l a i m

w i

h t h e undersigned within 30 days after the date of publication hereof. FOR PUBLICATION ON: 2 1 / 1 1 /

number: 8050/2025 Advertiser Name: CLAUDE REID A T

Helgard van Schalkwyk 165 St Andrew Street, Bloemfontein 9301 Telephone: 051 447 9881 / ina@claudereid.co.za

, VOORHEEN WOONAGTIG TE 32 TROMPSTRAAT, BETHULIE, VRYSTAAT, GEBORE OP 11 MEI 1966 EN OORLEDE OP 12 JULIE 2024 BOEDELNOMMER: 6445/2024 MEESTER VAN H O O G G E R E

BOGENOEMDE BOEDEL WORD VERSOEK OM HUL VORDERINGE IN TE LEWER EN HULLE SKULD TE BETAAL BY DIE K A N T O O R V

BINNE 'N TYDPERK VAN DERTIG (30) DAE VANAF D I

PUBLIKASIE HIERVAN. NAAM EN ADRES VAN EKSEKUTEUR: RUSSIA PETRUSCA DAVIDS

All persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the REGISTRAR OF DEEDS: R.T. SYLVESTER IN DIE BOEDEL VAN

BOEDELKENNISGEWINGS

BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201

J.H. LUSARDI

LIQUIDATION AND DISTRIBUTION

ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION

In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the l i q u i d a t i o n a n d distribution accounts (amended first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified or from the date of publication hereof, whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court and Magistrates as stated Should no objection thereto be lodged with the Masters concerned during the specified period, the executors will proceed to make payments in accordance with the accounts. Late estate

JULIETTE HERMOINE

LUSARDI, ID-no.510528 0112 089, last address: Welgedacht 120, Fleurdal, Bloemfontein, Province of the Master's Office FREE STATE and Master's Office BLOEMFONTEIN Estate-no. 8054/2024

Advertiser Name:BLAIR

ATTORNEYS

BLAIR HOUSE, 32 S E C O N D A V E N U E , W E S T D E N E , BLOEMFONTEIN Email: viona@mfi.co.za Telephone: 0847288807

J.S. LABUSCHAGNE In die boedel van wyle: JOHAN STEPHANUS LABUSCHAGNE Boedel nr: 002691/2024

M e e s t e r s k a n t o o r : BLOEMFONTEIN

I d e n t i t e i t s n o m m e r : 361018 5050 088

Sterfdatum: 01 APRIL 2024 Geboortedatum: 1936/10/18

L a a s t e a d r e s : 5 9 MEMORIUM LAAN UITSIG BLOEMFONTEIN 9300 Die eerste en finale l i k w i d a s i e e n distribusierekening in bogemelde solvente bestorwe boedel sal ter insae lê in die kantoor van die Meester van die

H o o g g e r e g s h o f , BLOEMFONTEIN vir 'n periode van 21 (EEN EN TWINTIG) dae vanaf publikasie hiervan Indien binne gemelde tydperk geen besware daarteen by die betrokke Meester ingedien word nie gaan die eksekuteur oor tot die uitbetaling, ingevolge die rekening.

ADRES: DE VILLIERS

P R O K U R E U R S , 9 1 A O L Y M P U S D R I V E , P E N T A G O N P A R K , BLOEMFONTEIN TEL: (051) 023 0251

ME H. DE VILLIERS

D E V I L L I E R S PROKUREURS 91A OLYMPUS DRIVE PENTAGON PARK

M.E. Henning

L I Q U I D A T I O N A N D

D I S T R I B U T I O N ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION

In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the l i q u i d a t i o n a n d distribution accounts (amended first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified or from the date of publication hereof, whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court and Magistrates as stated Should no objection thereto be lodged with the Masters concerned during the specified period, the executors will proceed to make payments in accordance with the accounts.

Late estate MARTHA ETRECIA HENNING ID-no 640130 0088 089, deceased last address: 57

K E R K S T R E E T , DEWETSDORP, 9940, Province of the Master's Office FREE STATE and M a s t e r ' s O f f i c e BLOEMFONTEIN Estate-no. 4440/2025 Advertiser Name: LEACH ATTORNEYS

Advertiser Address: 1 PRESIDENT STEYN STREET WESTDENE

M.S. VAN NIEKERK LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION

In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the l i q u i d a t i o n a n d distribution accounts (amended first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified or from the date of publication hereof, whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court and Magistrates as stated Should no objection thereto be lodged with the Masters concerned during the specified period, the executors will proceed to make payments in accordance with the accounts. Late estate

MARTHA SOPHIA VAN NIEKERK, ID-no.360513 0053 088, last address: LIBRA 5, Heuwelsig, B l o e m f o n

E STATE and Master's Office BLOEMFONTEIN Estate-no 4311/2025 DATE 21/11/2025

T.L. Ferreira

ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION

In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the l

distribution accounts (amended first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified or from the date of publication hereof, whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court and Magistrates as stated Should no objection thereto be lodged with the Masters concerned during the specified period, the executors will proceed to make payments in accordance with the accounts.

Late estate THOMAS LEONARD FERREIRA ID-no 370122 5079 086, and surviving spouse GESINA WILHELMINA FERREIRA ID-nr 460318 0062 082, deceased last address: 22 Boom Street, Brandfort, 9400 Province of the Master's Office FREE STATE and Master's Office BLOEMFONTEIN. Estate-no 7277/2024

Advertiser Name: LEACH ATTORNEYS

Advertiser Address:

Thursday, 20 November 2025

Mooi so, Ysterbroers!

LIENTJIE MENTZ

Die broers Deon en Dattie Barnard wat op Sondag 16 November die Halfysterman 70 3-uitdaging in Mosselbaai ten bate van die Vrystaat-nasorgsentrum aangepak het, het goeie deelname gehad Deon, voorsitter van die Vrystaat-nasorgsentrum, sê hulle het dit baie geniet

“Die omgewing waarin ons gehardloop het, was pragtig en die gees van die ondersteuners langs die roete was ongelooflik” Hy sê toe hulle vanaf Santosstrand tot by De Bakke geswem het, oor 1,9km, was die water ontstuimig, maar dit het goed gegaan

“Die fietsry was maar ’ n nagmêrrie, veral met die suidoosterwind wat teen 30km/h gewaai het toe ons terugry Dit was nogal erg ” Die twee broers en Deon se swaer Melius de Wet was onder duisende deelnemers van vanjaar se Halfysterman in Mosselbaai

Deon sê die idee om deel te neem, het tydens hul Desember-familiekuier in Brandon, Engeland, ontstaan

“Ek en Dattie het sit en kuier en gesels oor gesond wees Dattie het

al drie keer meer as 30kg afgeskud en dit was weer tyd Vir my ook”

Dattie het in 2010 aan ’ n ysterman-byeenkoms deelgeneem en toe hy daarvoor geoefen het, 30kg verloor Hy is in 2012 met leukemia gediagnoseer en het gewig opgetel Hy het weer deelgeneem en weer gewig verloor

“Sedert ons op 1 Januarie vanjaar begin oefen het, het Dattie al 43kg verloor en ek 17kg”

Dattie, wat in Engeland woon, is reeds 13 jaar kankervry en gebruik elke geleentheid om terug te gee

“Hy is lief daarvoor om, as hy aan uitdagings deelneem, dit ten bate van een of ander organisasie te doen Toe hy my vra vir wie ons deelneem, was daar net een antwoord: Vrystaat-nasorgsentrum”

■ Die Vrystaat-nasorgsentrum se Liggiefees is nou aan die gang Dit is tot 29 November elke aand van 17:30 tot 22:00 oop, op die perseel langs Bloemdalweg

Lees meer op bloemnuus co za Toegang tot nuus hier is gratis

Deon Barnard in die fietsren as deel van die Halfysterman Sondag in Mosselbaai FOTO’S: Verskaf
Dattie en Deon Barnard ná die Halfysterman 70 3-uitdaging Sondag
Atlete hardloop see toe vir die swem-gedeelte,van Santosstrand tot by De Bakke
Deon Barnard in die wedloop oor 21,1km

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.