Skip to main content

Bloemnuus - E-Edition - 12 Feb 2026

Page 1


Lede vandie Megaforce-motorfietsklubinBloemfontein het Saterdag 7Februarie ’n opgeboude wasmasjien aanHospiceBloemfontein geskenk.Lede watsaamgekomhet toedie wasmasjienbydie hospiesaan Hanneke Lubbe (heel links) oorhandig is,is vanlinks,voor: Wona Lawrence,LouiseWiese(sekretaris),GerhardRaath (Sergeant @Arms),Wynand Lawrence,Janine Pitout,Linda vanDeventerenAndreCronje (RoadCaptain); agter: Paul Pitout (vise-president)enMarius Wiese(president). FOTO’S:Lientjie Mentz

Hospice waardeer klub se omgeehart

Lede van dieMegaforcemotorfietsklub in Bloemfontein hetsaamgekom om ’n opgeboudewasmasjien aan HospiceBloemfontein by die Siesta-aftreeoordteoorhandig.

HannekeLubbe, wat namens die hospies die wasmasjien ontvanghet,sêdit is ’n wonderlikevoorbeeld vanhoe die gemeenskapbydie hospies betrokkeis.

“Dit wysvir ons datdie gemeenskapomgee,endit maakons deel vandie mense om ons.”

Talle vandie sowat12lede watSaterdagbydie hospies was, het iemand gekenwat hier was.

“Dit wysnet hoeveelhierdie

MariusenLouiseWiese vandie Megaforce-motorfietsklubin Bloemfontein by die wasmasjien wataan die Bloemfontein Hospice geskenk is.

gerief virdie gemeenskap beteken,”sê Lubbe. Sy sê daar is nounege kamershiervir Hospice Bloemfontein, met sowat20

pasiënte watmaandeliksbehandelingontvang “Benewens diepasiënte hier, gaanvrywilligers en dokters uit na sowat30menseindie gemeenskapper maand.”

Lubbesêdie skenkingvan die wasmasjien is wonderlik “Tot noutoe hetons Siesta se wasmasjiene gebruik.Nou kanalons linne en wasgoed apartgewas word.Dit moet in warmer watergewas word om aanvereistesvir infeksiebeheer te voldoen.”

Marius Wiese, Megaforce se president, heteindeJanuarie ’n inligtingsessiebydie Hospice-winkel by die Oorlogsmuseum bygewoon. Hier hetLubbeenPhoebe Pretorius,wat dié winkels begin het, virmensevertel hoeombyhospice betrokkete raak.Rig navrae aanLubbeby 076 912 9490.

Komkuier op Valentynsdagopdie FranseAandmarkbyVilla Avianto. FOTO:Verskaf

Verliefdes só ekstrabederf

Hetjyalplanne gemaak virdie perfekte Valentynsdag?

Sluit die dagvan liefde af met’nkuiertjie by die FranseAandmark waar romansejou gaan omring. Die aandmarkbyVillaAvianto in Speserylaan, Quaggafontein, biedaan markgangersgoeie gehalte-uitstallings in ’n wyeverskeidenheid produkte vanfyn juwelierswareenleerprodukte totuniekeklereendie heerlikstekos

IanRautenbachenJani Niehaustreeopmet ligte, romantiesemusiek

Surethavan Heerden vanVilla Avianto, sê dit gaan'nonvergeetlikeaand wees met hope

Summerwood CountryEstate bied op 27 en 28 Februarie2026 dieLoveItAgain-markaan – ’n eerste virBloemfontein.

Alle stalletjiesisbinnehuisen toegang is gratis

Bring dusdie hele gesin, en familieook, vir’nlekkerkuier

Dieeienaar vanSummerwood, Dorothyvan der Merwe-Strydom, verduidelik dieideeagter die“Love It Again Market” is juis datdie koop van gebruikte ware,oftewel “thrifting”deesdae so gewildis.

“Want thrifting is lekker en goedkoop.”

Dekades lank al is sulke markte in Europa uitersgesog

Besoekersaan dieLoveIt Again-markkan rustigsoek na iets besonderswat iemand andersnie meer wil hê nie. Talle kosbaarhede en geliefde uitrustingsisalsógevind.

“Soveelmensehet kastevol klerewat hulle nooit dranie maar watvir iemand andersiets kanbeteken. Dit is voorwaar ’n nuwe klerekasvir ’n nuwe jaar, teen weggeepryse. ”

Sy sê Summerwood self pakstoorkamersreg,wat baie winskopies gaan bied

Ná diemarkkan jy jougaste onthaal en tafeldek met’nmooi glaspotjieofkandelaar watjyop diemarkgekoop het.

Summerwood Pop-Up Restaurant,wat Bloemfonteinersvan dieVrystaatKunstefees ken, gaan op dietweedae van diemark’nverskeidenheid

Die Love It Again-markwordop27en28Februarie by

liplekkergeregtebied.

’n Hele reeksander stalletjies is ook op diemark.

Diemarkisdie perfekte uitstappievir diehele gesin om die Vrydag of Saterdag saam met vriende in ’n heerlikeatmosfeer saam te kuier, te koop en te ontspan.

Die“thrifting”-afdeling het onder meer klere, boeke, kinderspeelgoed, meubels en ou plate

Op Vrydag 27 Februarieword Nationale Melktertdagopdie Love It Again-markgevier.

Meer nog,hulle doen dit sommer diehele naweek lank metheerlikekoffieenmelktert teen R55.

Pensioentrekkerskry ookdie

Vrydag gratis koffie, teeofsap as hulle op diemarkkuier Jonk en oudiswelkom Daar is nog stalletjies beskikbaar – nienet virthrifting-ware nie, maar ook enige ander produk.

Dit bied dieideale geleentheid om nuwe en bestaandeondernemingstebemark – al word slegs ’n diens verkoop.

DiemarkwordopVrydag27 Februarievan 13:00 tot20:00 gehou, en dieSaterdagvan 08:00 tot15:00,bySummerwood Country Estate – 4,5kmuit op Bultfonteinpad (R700), met duidelikenaamborde.

Rignavraeaan Madelein Landman by 079276 3277

atmosfeer,interessantestalletjies en heerlikekos waaraanbesoekers kansmul.

Daar salselfs geleentheid wees virpaartjies omindie tentsaal te dans

Beplan jouValentynsdagSaterdag14Februariedus so datjydie aand komkuier by die mark Nooi daardie spesiale mens in jouleweofnooi al jouvriende en vier die liefde op die Franse Aandmark.

Diemarkopenom17:00enduur tot22:00.

Toegangtot diemarkisR50 en is by die hek beskikbaar.Besprekings kanook vooraf gedoen word op die webwerfvilla-avianto.co.za. Besoek diewebwerf virmeerinligting.

Summerwood Country Estate aangebied.

Enkelsnitverkendit watmense bind

Diesanger en liedjieskrywer Luna Paigesenuutsteenkelsnit, “Die oral”isopVrydag6Februarie uitgereik.

Sy vertrekbinnekortopdie landwye #DieReisegers-toerensal hiermee ookbyBloemfontein inloer

Die nuwe snit volg op die sukses vanhaarvorigesomervrystelling, “Rustyd&herhaal”.Paige sê “Die oral” is ’n roerende lofsangvir menslike verbintenis en dienas’nvoorsmakie vir haarnuwealbum, Die reisigers

Die inspirasie vir “Die oral”het vorm aangeneem op ’n stoepinPorto, Portugal, tydens haarreisein2024, vertel Paige. Terwyl sy die universele taal vandie liefde op ’n afstand dopgehouhet –van families wat op die kaai skater tottienerswat op hawemure flankeer– is sy diep geraak deurdie inherente menslikebehoefte aanveiligheidengeborgenheid. “Om’nvreemdelingin’nvreemde land te wees,herinner jounet weer aanhoe eendersons almalisenhoe

afhanklik ons vanmekaaris,”sêPaige

“Ons verloorsomaklik dit watons as mensebind uit die oog. Ek hetdie frase‘everywherepeople lovingpeople everywhere’ neergepen, en met my terugkeernaSuid-Afrika het‘Die oral’ lewegekry.”

Paigehet weer met André Scheepers, vervaardiger en musikant, kragte saamgesnoeromdie snit op die lug te kry. Die duo hetdie oorspronklike vertoningsweergaweverfyn deur met vokale melodieëeninstrumentele oorwurms te eksperimenteer

Die snit spog met die kenmerkende kitaarwerk vanHenry Steel, watdie lied se klank help vorm het. Hy het ooksyhand totbaskitaar gewend, terwyl Paige’nstemstylwat effens buitehaartradisionele gemaksone lê, verken het.

Paigebegin op 19Februarie toer en salop Saterdag 28 Feruarie in die Aasvoëlklub in Bloemfontein optree Kaartjieskos R150 by die deur en R100 met vroeëbesprekingdeur die WhatsApp-nommer 084 5598991. Paigesetoergaanhiernavoort,

Luna Paigetreeop28Februarie in Bloemfontein op FOTO:Verskaf

en sy tree in Aprilopdie Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op ■ Eenleser van BloemNuus kantwee

kaartjies vir die #DieReisegers-vertoningop28Februarie in die Aasvoëlklub wen.

Besoek BloemNuus se Facebookblad om in te skryfomdie kans te staanomtewen

Nuwe blik op Bybelse verhaalbinnekortopplanke

’n UniekePassiespel kombinnekort op dieverhoog in Bloemfontein danksy diejarelangeideevan twee gesouteakteurs van dieATKV-takGemeenskapsteater.

Moses – Geroep! is ’n oorspronkliketeks geskryfdeur CW LatenenNic Beukes.

“Ons het al die ideesedert2013 en was maloor die rolprent Prince of Egypt,” sê Laten.

“Die stuk handel oordie menslike kant vandie verhaalvan Mosesensybroer Ramses vanEgipte. Die broers wasnaby aanmekaar. NadatGod met Mosesin die doringbos gepraat het,het daar groot skeuringtussendie twee broers gekom.”

Hierdie konflik tussen die broers vorm die middelpuntvan ’n nuwe perspektief op dieverhaalvan Moseswat sy volk uit Egiptesou lei.

“Ons haalmet die verhaaldie verg-

rootglasuit en fokus op die karakters,” verduidelik Beukes

Die professionele,bekroondeakteur PeterTaljaardisdie regisseur vandie stuk,endie akteur AnneriBosmanstaan hom by as mede-regisseur

Metdie storie so deel vanhulle,isdit netgepasdat Latendie rolvan Ramses speelenBeukes diévan Moses. Hulle vorm deel van’ntoneelgeselskap van60amateur-akteurswat in die stuk te sien is

“Dit is goed datons so ’n grootgroep is,” sê Beukes

“Die twee volke, die Egiptenareendie Jode,wordindie stuk ookkarakters wat uitgebeeld moet word.”

Jaco Bezuidenhout,bekende musiekvervaardiger vandie stad,isdie musiekregisseur

Moses – Geroep! word op Vrydag 20 MaartenSaterdag21Maart in die Sand du Plessis-teateropgevoer, albei aande om 19:00. Kaartjieskos vanR100 totR150 en is op webtickets.co.za beskikbaar

Diary

klag oor omb of na redak gere (arti forP that our reportageistruthful, accurateand fair.Shouldyou wish to lodgeacomplaint about our news coverage do so on presscouncil.org.zaoremail the complaint to enquiries@ ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 011-484-3612.

THURSDAY 12 FEBRUARY

Watershed performs at the Aasvoëlklub, with their show scheduled to start at 20:00.Earlybirdtickets cost R150 perperson,whiletickets bought at thedoor cost R200 Book tickets withHein Griesel at 084 5598991

TheUniversityofthe ThirdAge (U3A)lectureat10:30 in the Sewe Damma Hall. Marina Vogeswilltalk on their trip to Machu Picchuand take visitors on avirtualtourof the Lost City of theInkcas. Members payR10 andvisitors payR20.CallPamelaGradwellon083 2536293with anyquestions.

VRYDAG 13 FEBRUARIE

Robbie Wessels en Riaan Benadé tree by Route66op tenbatevan Kovsie Jool. Deureopen om 17:00.Kaartjies kosR400bydie deur.Vir toegangtot die BBP-ruimtekos kaartjies R500. Stuur navrae na joolamelia@gmail.com.

SATERDAG 14 FEBRUARIE

Wandel onder die Sterre,'nvertoning in Engelsen Afrikaans,wordom19:00 deur LucasErasmus in die Naval Hill-planetarium aangebied. Kaartjies kosR30 per persoon en kanopcomputicket.com aangeskaf word

DieOld Dollsand Toys-speelgoedklubseeerstejaarvergadering begin om 10:00 by PPSsestreeks-kantoor in Brillstraat, Westdene. Rig navrae aan RitaWillers by 074 0748352.

DieFranseAandmark op Valentynsdag van18:00 tot

22:00byVilla Avianto. Kosstalletjies, kontantkroegen optrede deursangers. ToegangisR50.Rig navrae by 083 3294872.

THURSDAY 19 FEBRUARY

DONDERDAG 26 FEBRUARIE

Muller Minaar stel sy debuutdigbundel Die langstejaar om 18:00byNALN plaas. Bespreek vooraf by vriendevannaln@gmail.com.

VRYDAG 27 FEBRUARIE

TheElectrical Contractors Association SouthAfrica (Ecasa)inthe Free Stateand Northern Cape is hosting a CharityGholf Dayatthe Schoemans Park Gholf Course in aid of Autism SouthAfrica. Theentry feeisR2000 per team, and R2 000 per sponsored hole.Toenter,dial 074 2475569orsendanemail to adminfs@ecasa.co.za

Gert Coetzee gesels met Albé Grobbelaar oor die bekendstelling vansypublikasie Historiesealmanak.Die praatjie vind om 18:00indie NasionaleAfrikaanseLetterkundigeMuseum en Navorsingsentrum(NALN) plaas. Bespreek vooraf deur 'n e-postestuur na vriendevannaln@gmail.com.

FRIDAY 20 FEBRUARY

Flip Flop Dayinaid of the Childhood Cancer Foundation South AfricaChildhood Cancer Foundation South Africa (CHOC). Buyyour ticket forR10 from CHOC or anyTekkie Town nationwide.Wearyour stickers and flipflopsand sharephotos, then tagCHOC with#FlipFlopDay26 and spreadawareness of childhood cancer

SATURDAY 21 FEBRUARY

Pianorecital by Christian-Pieter Hiemstraat19:00atthe Odeion. Tickets cost R60toR120and areavailable on Quicket or at thedoor (card payment only).

Kindersomdie Son,'noptrede met woordkuns, kuns en musiek met PetronelBaardenLindi de Waal, begin om 19:00indie Aasvoëlklub. Kaartjies kosR150. Bespreek by Hein Griessel by 084 5598991.

Love it Again Marketfrom13:00 to 20:00atthe Summerwood Country Estate.Preloved, vintage, curated chaosthrift market forclothes, furniture, stalls and much more. Seethe estate's Facebook page formore information. Call Madelien Landman on 079276 3277 to book astall

SATERDAG28FEBRUARIE

Die Mimosa Mall Marathon, in samewerkingmet die Louzanne Coetzee-stigtingendie hardloopklub Bloemfontein Striders,wordaangebied. Wedlopesluit 'n marathon (42km), halfmarathon (21km), 10km-wedloop en 'n 5km-pretloop in. Skryf in op mimosamall.co.za.

Die 80's Partymet musiek vanToto, ABBA, Berlin, Tracy Chapman, Bonnie Tyler, Anton Goosen, LucasMaree en Annelivan Rooyen begin om 18:30 by die NG kerk Universitasrif in Hendrik Kotze-singel. Die kunstenaars is Cézanne Yzelle,Petrusvan ZylenPetroEngelbrecht Kaartjies kosR100–bespreek by 082824 5507.

Lede vandie span agter Moses – Geroep! is vanlinksJacoBezuidenhout (musiekregisseur),CW Laten,Nic Beukes (albei skrywers)enPeter Taljaard(regisseur) FOTO:Lientjie Mentz

Twee bejaardes is op soek na 'n een-slaapkamer woonstel.

Ons is bereid om te help met die instandhouding van die huis, binne en buite. Ons kan ook help met die oppasvan kinders en met dievoorbereivan etes Kontak Paul: 074 495 9626

ST17022/2022LOST

OR DESTROYED DEED

Notice is hereby given in termsofRegulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937,ofthe intention to applyfor the issue of a certified copy of DEED OF TRANSFER NUMBER

ST17022/2022passed by:

HEIDE LILLY BRITTAVAN

DER WESTHUIZEN Born on 20 February 1945

EK KOOP NETJIESE gebruikte klere, skoene, linne, gordyne, komberse &kombuiswarekontant. Ek besoek utuis.Skakel 072185 8217

Unmarried In favourof: MARIA CLARKE Identity Number 7211210070088 Married outofcommunity of property is the registered owner in respectofcertain: AUnit consisting of (a)Section No.6as shown and morefully described on Sectional PlanNo

ST28800/2000 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalingsvan Regulasie 68 van die Registrasievan Aktes Wet,1937, ditdie voorneme is om aansoek te doen om dieuitreiking van 'n gesertifiseerde afskr if van TRANSP OR TAKTE

ST28800/2000 gepasseerdeur

DIE TRUSTEES VANDIE

PCL TRUST,IT282/97 ten gunste van DIETRUSTEES VAN DIE ALIQUANDO31TRUST ten aansienvan sekere 'n Eenheidbestaandeuit

(a)Deel Nr.31soos

aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr SS96/1999indie skema bekendasALIQUANDO ten opsigte di nd

ST9193/2004 LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby givenin termsofRegulation68of the DeedsRegistriesAct, 1937, of the intentionto applyfor the issue of a certified copy of DEEDOF TRANSFERNUMBER

ST9193/2004 passedby: MARTHINUS AUCAMP Identity Number

3004235023081

Unmarried In favour of: ANNA EL IZABETH JORDAAN Identity Number

3910290118089

Unmarried is the registeredowner in respectofcertain: AUnit consistingof (a)SectionNo. 86 as shown andmorefully describedonSectional Plan No SS99/1997inthe scheme known as STRIATA in respectofthe land and buildingorbuildings situated at BL OEM FO NTEIN EX TENSI ON 76, MAN GA UN G METRO POLI TA N

T1426/1982 LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby givenin termsofRegulation68of the DeedsRegistries Act, 1937, of the intentionto applyfor the issueofa certified copy of Deed of Transfer Number T1426/1982 passedby

ESTATE LATE WILLEM

KARELVAN DER MERWE, Estate Number 1915/1980 in favour of ZACHARIA JACOMINA

PETRONELLAVAN DER

MERWE,Bornon26June 1920, in respectof certain:

1.ERF 428PHILIPPOLIS

SITUATE IN TH E

KO PAN ON GL OCAL

MUNICIPALITY

PROVINCE FREE STATE IN EXTENT 650

(SIX HUNDREDAND FIFTY) Square metres

2.ERF 429PHILIPPOLIS

SITUATE IN TH E

KO PAN ON GL OCAL

MUNICIPALITY

PROVINCE FREE STATE IN EXTENT 650

(SIX HUNDREDAND FIFTY) Square metres

Which hasbeen lost or destroyed

All persons having

T2834/1983 LOST OR DESTROYED DEED

Noticeishereby givenin termsofRegulation 68 of the DeedsRegistries Act, 1937, of the intention to apply forthe issue of a certified copy of Deed of Transfer T2834/1983 passed by MICHAEL TIMOTHY WIESE, Identity Number 5301165048007 in favour of JACOBUS JO HA NNES BO TES, Identity Number 530626 5058 00 4, in respectof ERF 18534

BLOEMFONT EI N EXTE NSION 124, DIST RIC T BLOEMF ON TEI N, PROVINCEFREE STATE IN EXTENT: 1125 (ONE THOUSAND ONE HUNDREDAND TWENTY FIVE)SQUARE METRES which has beenlostor destroyed

C.I. MOCHOARI

In the estate of the late CHINAISAAC MOCHOARI, Identity number: 690922541608 6, Born: 1969-09-22, Died: 2025-06-14, of: 31 FERRE- ZEE TOWNHOUSES, 9 BRA NDT ST REET, BRANDFORT Estate number: 5556/2025 Mast er's Offic e: BLOEMFONTEIN, Debtors and Creditors in the above estate are hereby required to lodge theirclaims with and pay theirdebts to the undersigned within thirty (30)daysfrom date of publicationhereof.For a period of thirty days(30) daysfrom 2026-02-12 Name and addressof

N.S. MSIMANG

In the Estate of the Late NELLIE SPI NKI E MSIMANG, Iden ti ty Number:5407050308 081, who diedon23 December 2021, Last Address: 66 Reyneke Avenue, Gr oenvlei, Bloemfontein, Estate Reference:2235/2022 Creditors and Debtors are hereby requested to submit theirclaims and pay theirdebts within 30 (THIRTY) days from Friday, 13 of February 2026. THE EXECUTOR BUSISIWE GULWA C/ OH AYCOCK ATTORNEYS PO BOX879 GEORGE 6530

W.A. Badenhorst

In die boedel van wyle:

Wille mA bra ham

D. COLLETT LIQUIDATION ANDDISTRIBUTION ACCOUNTS

E.F. ABRAHAM LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYINGFOR INSPECTION In terms of section35(5) of the Adm f

S.J. Jonker

In dieboedelvan wyle Schalk JohannesJonker

lden titeitsn ommer

5202135003082 gebore

1952-02-13 oorlede

2025-06-02 van7La Motte Straat Bayswater

BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Bloemnuus - E-Edition - 12 Feb 2026 by Novus Media - Issuu