Bewonder werktuie van toentertyd én vandag op fees
Die Bloem Familie-trekkerfees is op Saterdag 25 Oktober in Quaggafontein aangebied Besoekers van oor die Vrystaat heen het die fees bygewoon,waar ’n rits aktiwiteite aangebied is en trekkers,van splinternuut tot stokoud,uitgestal is Hier op een van die trekkers is Willem Ludik (links) en Willie du Plessis,twee gr9-leerders aan die Hoërskool
Skuiwetrekbestuurskeef
LIENTJIE MENTZ
Nie almal is tevrede met die uitvoerende burgemeester van die Mangaung-metro, Gregory Nthatisi, se skommeling van sy burgemeesterskomiteelede nie.
Nthatisi het op Vrydag 24 Oktober die nuwe komitee aangekondig en gesê die oogmerk hiermee is om diensverskaffing meer effektief te maak, dit te versterk en te stabiliseer Een van die verskuiwings is dié van Lulama Titi-Odili, onderburgemeester, wat nou die burgemeesterskomiteelid vir finansies is Dirk Kotzé, DA-raadslid, meen dit is ’ n roekelose besluit wat die ANC se voortgesette minagting van aanspreeklikheid en gesonde geldelike bestuur weerspieël in ’ n metro “wat deur korrupsie, onregmatige uitgawes en ineenstorting van dienslewering verlam word” Kotzé sê die DA gaan die saak na die
Vrystaatse Provinsiale Wetgewer verwys om alle geldelike mislukkings tydens Titi-Odili se ampstermyn in Mangaung, van 2016 tot 2021, te ondersoek Die DA vra ook dat sy ondersoek word vir die ses maande in 2023 dat sy in hierdie pos aangestel was “Onder haar leierskap as lid vir finansies, en later as adjunkburgemeester, is Mangaung geteister deur aanhoudende geldelike wanbestuur en bestuursmislukkings”
Van die mislukkings waarna Kotzé verwys, sluit in provinsiale ingryping weens die voortslepende geldelike onstabiliteit en ineenstoring van die munisipaliteit in Desember 2019 Verder is die bevindings van die ouditeur-generaal vir 2017-’18 dat in dié tyd meer as R4,5 miljard se onregmatige uitgawes was en meer as R500 miljoen in verkwiste besteding aangewend is ’ n Strafregtelike ondersoek deur die Valke word ook gedoen oor die betaling van R4,2 miljoen aan Maine Management en Geoktrooieerde Rekenmeesters vir dienste wat nooit gelewer
is nie Interne rekords dui op vervalste handtekeninge en dat Titi-Odili bewus was van die betalings, sonder dat sy opgetree het Vermorste uitgawes op die 2023-’24-jaarverslag, op onvoltooide projekte, is bo R5,5 miljoen Geen dissiplinêre optrede is geneem nie Kotzé sê daar is herhaalde versuim om voorwaardelike toelae te benut, wat gelei het tot ernstige onderbesteding, weerhouding van geld deur die nasionale tesourie en ook verlore diensleweringsgeleenthede
“Hierdie mislukkings het openbare vertroue afgetakel, noodsaaklike dienste ontwrig en Mangaung se geldelike krisis verdiep Mangaung verdien bekwame, deursigtige en etiese leierskap, nie herwinde kaders wat verbind kan word met korrupsie en geldelike wanbestuur nie”
Kotzé sê die die metro se verslag van die laaste kwartaal dui daarop dat dit slegter gaan in die metro as drie maande gelede
“Watervermorsing het selfs nog verder gestyg, van 50% tot 51% van die stad se watervoorraad”
Verder het invorderings gedaal van 80% tot 50% Kotzé sê die metro se strawwe program wat vroeër vanjaar begin is om munisipale skuld in te vorder, het wel suksesse opgelewer Die ander burgemeesterskomiteelede is:
■ Pani Twala, wat by landbou en landelike ontwikkeling bly;
■ Alfred Qai by gemeenskapsdienste;
■ Ntombi Nhlapo by menslike nedersettings;
■ Cusi Soqaga by infrastruktuur;
■ Theodorah Mosala, wat by vullisverwydering en vlootbestuur was en na geïntegreerde ontwikkelingsplan (IDP) en pligsvervulling skuif;
■ Vuyelwa Jonas, by beplanning en ontwikkeling, wat na vullisverwydering en vlootbestuur skuif;
■ Sibongile Tsoleli, wat by IDP en pligsvervulling was en na korporatiewe dienste skuif;
■ Logan Kruger, wat by finansies was en na openbare veiligheid en vervoer skuif; en
■ Manthuse Letawana, wat by korporatiewe dienste was en is nou die lid vir ekonomiese ontwikkeling is
Rayton Road, Lilyvale Bloemdal Street Bloemfontein 051 436 1550
Zastron Lees op bloemnuus co za meer oor die dag se aktiwiteite FOTO: Lientjie Mentz
Bloem Spa Hotel marks decades of excellence
Nestled in the north-west of Bloemfontein, the Bloem Spa Hotel and Conference Centre celebrates its 20th anniversary under the visionary leadership of Manny and Teresa Viveiros a milestone that reflects two decades of unparalleled hospitality and purpose-driven management
This exquisite establishment will mark the milestone on 2 November this being the date the current management took over in 2005
The Bloem Spa Hotel and Conference Centre has evolved from a modest lodge into a cornerstone of luxury and community engagement, hosting countless guests from around the globe and weaving itself into the fabric of the citys vibrant history
When Manny and Teresa took over the establishment, it was a lodge with 42 bedrooms and a conference centre
to accommodate clients needs and offer value for money
A boma area was added to the lapa to create a space guests could book for casual events, surrounded by the beauty of the landscape
Additionally over the years a larger lapa was built for bigger events or conferences, accommodating up to 300 guests A third lapa was added to the front of the building and serves as a lounge for hotel guests
ing global Covid-19 pandemic in 2020
The lockdown was a particularly tough time in the history of the establishment
Post-pandemic, the hotel is still standing and offering its services to hotel guests as well as for weddings events and conferences
Centre employs over 30 capable staff members, some of whom have been with the hotel since the current management of Manny and Teresa took over
The two decades have been crucial, and are as much of a milestone for these long-term staff as they are for the business
It had a breakfast room, a large dining hall, a large conference hall and three smaller conference rooms plus one lapa Since then it has received a major facelift, transforming from a white and blue building to the colours we see now: burnt orange beige and caramel along with sandstone, to bring in a natural and warm feel
The spa has also evolved Initially when the business was taken over 20 years ago the spa was closed, with only one therapist renting a space for massages But after many requests for spa services, the spa area was renovated and reopened offering services ranging from facials manicures and pedicures to massages and popular spa packages
The lodge also expanded by adding 26 rooms for accommodation, which led to Bloem Spa Lodges name changing to Bloem Spa Hotel
Much has been adapted and added
Just last year the spa received another revamp to give the space a modern and serene feel
Throughout its journey, Bloem Spa Hotel and Conference Centre has thrived amid challenges including the economic recession and the devastat-
Bloem Spa Hotel and Conference Centre is a place where lasting memories are made for guests from across the globe reflecting its true patronage
The establishment hosted the Brazil soccer team for the 2009 Confederations Cup, and also provided accommodation for various international teams that competed in the 2010 Fifa World Cup games, hosted in Bloemfontein
These teams included the likes of the English Nigeria Honduras Cameroon and Paraguay, as well as South Africas own Bafana Bafana
Being able to host these diverse nations and to be recognised by Fifa remains a big highlight in the hotels years of excellent service Bloem Spa Hotel and Conference
To celebrate this anniversary Bloem Spa Hotel and Conference Centre invites guests to visit the establishment: Make use of the facilities whether for accommodation or conferences or just dropping in for a coffee lunch, or a spa treatment
Bloem Spa is rewarding customers for their continued patronage as part of celebrating 20 years The biggest prize available to win is a night’s stay in the suite breakfast and dinner included, and the Spa Tropical Experience package
The spa is also running a special for the month of November
Visit Bloem Spa Hotel and Conference Centre and stand a chance to win some prizes on offer
The main entrance to the Bloem Spa Hotel and Conference Centre PHOTO: Khumo Sello
Saamstaan bring hoop en genesing
LIENTJIE MENTZ
Wanneer die plaaslike sakegemeenskap saamstaan, gebeur daar wonderwerke
Dit was duidelik tydens Dinamiese
Netwerk Bemarking (DNB) se jaarlikse gholfdag op 16 Oktober, hoe die groep se omgee-harte twee mense se lewens positief geraak het
Een van vanjaar se begunstigdes is Gert Castleman (55), ’ n geliefde DNBlid wat onlangs sy linkerbeen in ’ n motorfietsongeluk verloor het
Gert en sy vrou, Esmé, was Saterdag 27 September op pad van Kimberley terug Bloemfontein toe ná ’ n motorfietssaamtrek, toe ’ n motor hulle omstreeks 15:30 tref
“Ek het dadelik geweet iets ergs het gebeur – my been was weg, ” vertel Gert eerlik
“ ’ n Vriend wat agter ons gery het, het alles gesien en onmiddellik hulp ontbied”
Gert is na Mediclinic Gariep in Kimberley geneem waar hy gestabiliseer is, en oorgeplaas na die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal in Kimberley vir die amputasie
“Die dokters is tevrede met my herstel Ek moet nog ’ n veloorplanting kry voordat ek ’ n prostese kan kry –gelukkig is die amputasie onder my knie gedoen’’ , vertel hy rustig Hoewel die herstelpad lank is, sê Gert hy is oorweldig deur DNB se ondersteuning “DNB is soos familie Ek kon nie die gholfdag bywoon nie, maar het aanlyn gekyk Ek was diep geraak Daar is nog mense wat opreg
‘n Skenking van R40 000 is Donderdag 23 Oktober aan Solidariteit Heldende Hand se Studiefonds oorhandig Op die geleentheid by die Aasvoëlklub is van links Caeleigh Joubert (Solidariteit Helpende Hand),Lilian Zaaiman (DNB),Marli Buys (Solidariteit Helpende Hand),Bernard Wiid en Chris Connoway (albei van DNB) FOTO: Lientjie Mentz
vir mekaar omgee – en dit gee my hoop”
Die tweede begunstigde is ’ n jong vrou wat haar LLB-graad by Akademia voltooi Sy ontvang vir die tweede jaar hulp uit die Solidariteit DNB Studiefonds, wat studente met rentevrye lenings bystaan Marli Buys van Solidariteit Helpende Hand het op 23 Oktober ’ n skenking van R40 000 namens die fonds ontvang “Ek is ongelooflik dankbaar vir die kans om my studies voort te sit Sonder hierdie ondersteuning sou dit byna onmoontlik gewees het om akademies aan te hou groei,” het die student oor die
lening gesê
Volgens Buys maak die studiefonds landwyd dit moontlik vir sowat 1 100 studente om met rentevrye lenings ter waarde van R61 miljoen te studeer
“DNB se bydrae word in ’ n aparte rekening gehou,” verduidelik sy “Hulle kies self jaarliks ’ n student om te ondersteun – dit wys die groep se betrokkenheid by hul gemeenskap”
Lilian Zaaiman van DNB sê die groep is trots om nie net besigheid te bevorder nie, maar ook om mense se lewens aan te raak “Ons doen dit omdat ons glo in die krag van saamstaan – dit gaan oor mense ”
14 NOVEMBER 2025 (Sal geskenk word aan liefdadigheid)
Esmé en Gert Castleman die naweek by hul huis in Bloemfontein FOTO: Verskaf
Young singers needed for BCC
The Bloemfontein Children’s Choir (BCC) will hold auditions on 7 and 8 November
Children aged 9 to 15 who have a passion for singing and wish to be part of the choir,
As part of the choir’s
concert season, the BCC will perform in Ladybrand on 1 November at the Dutch Reformed Moedergemeente at 15:00 and on 22 November at the Reddersburg Dutch Reformed Church, also at 15:00 The concert in Ladybrand wil feature a special collaboration with singers from the Ladybrand Primary School Choir, Encore Maluti and the church choir, conducted by Katleho Mothae and accompanied by Ronél Henning Tickets are available on Webtickets and at the doors
Children that want to book an audition, can do so by contacting Elzanne Kruger at 082 323 5728 or send her an email to bloemfonteinchildrenschoir@gmail com
Diary
DONDERDAG 30 OKTOBER
WEDNESDAY 5 NOVEMBER
VRYDAG 14 NOVEMBER
Hein Griesel van die Aasvoëlklub gesels om 18:00 by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) oor sy kortverhaalbundel Water: 13
+ 1 kortverhale met byt deur Naledi uitgegee Bevestig bywoning by vriendevannaln@gmail com
VRYDAG 31 OKTOBER
Die Heuwelkruin-kuierfees duur van 16:00 tot 21:00 by die NG kerk Heuwelkruin in Stratfordstraat met kosstalletjies speletjies vir kinders ’n witolifanttafel en meer
SATERDAG 1 NOVEMBER
Die Afrikaanse Protestantse Kerk in Rooiwalsingel, Uitsig, bied van 09:00 af ’n basaar aan Verwag alles van handgemaakte produkte tot eetgoed en vars vleis
Vrystaat-Versorging in Aksie bied om 18:00 vir 18:30 n Golden Twilight Ball by Tevah in Ferreira aan Dit gaan ’n spoggerige geleentheid wees met musiek en ’n ete Kaartjies kos R300 en is beskikbaar deur 072 645 6172 te skakel
De Oude Kraal Country Estate and Spa bied om 16:00 n Skaap-en-wynaand aan Gaste sal kan proe aan die vleis van agt verskillende skaaprasse wat bedien word met tien van die land se voorste wyne Om 19:00 word skaapboud van elk van die agt rasse met mekaar vergelyk en gaste sal kan besluit watter ras hul gunsteling is Kaartjies kos R495 en is beskikbaar op deoudekraal com of skakel 071 679 6596
’ n Nuwe alkohol-en-dwelm-rehabilitasiesentrum open op 6 Januarie in Bainsvlei Cherut Executive Recovery Estate is n 36-bed-sentrum waar pasiënte in n rustige plaasatmosfeer weg van die geroesmoes van die stad behandeling kan ontvang n Bekendstelling is op Dinsdag 28 Oktober gehou Lee-Ann Uys, een van die stigterslede van Cherut, sê die sentrum bied aan pasiënte ’ n nuwe begin Cherut beteken vryheid in Hebreeus Vryheid van verslawing Ons wil vir elkeen wat by ons aankom hierdie vryheid gee om nuut te begin ” verduidelik sy Die plaasomgewing gee aan pasiënte rus en vrede waarin ware refleksie en herstel kan plaasvind “Daar is oop ruimtes met vars lug, oop hemele en groen velde wat sal help met die herstelproses Herstel vind plaas wanneer daar ruimte is om asem te haal, en vryheid
CityRun presents the 5km MoonlightRun starting at 18:30 for 18:45 on Naval Hill Entry costs R70, and R40 for children younger than 12 years Donations of non-perishable food can be made Pancakes and burgers, as well as coffee and cold drinks, will be on sale Call Elize-Maré Cilliers on 082 414 4565 for more information
The Westdene Neighbourhood Association (WNA) holds its annual general meeting at 17:30 for 18:00 at the Saints Club in Reid Street
THURSDAY 6 NOVEMBER
Dr Adrnold van Dyk, a researcher and expert on the Anglo-Boer War, will do a presentation at a meeting of the University of the Third Age (U3A) starting at 10:30 in the Sewe Damme Hall Members pay R10 and visitors R20 Call Pam Gradwell on 083 253 6293 for more information
SATERDAG 8 NOVEMBER
’n Vroueoggend met die akteur Lindie Strydom begin om 10:00 vir 10:30 op die Monte Bello-landgoed Dit is ten bate van die NG kerk Bainsvlei Kaartjies kos R250; ligte ontbyt word bedien Koop kaartjies op quicket co za
Die Genealogiese Genootskap bied n lesing deur Jan Greyvenstein aan oor die stamvaders wat na die Kaap geïmmigereer het Die praatjie begin om 14:00 by die Vrystaat-argief in Badenhorststraat Bywoning is gratis
“Hier by Cherut glo ons in ’ n holistiese herstelproses dit is meer as net terapie Ons fokus daarop om die liggaam siel en gees te lei tot genesing deur programme wat vir elke individu ontwerp is met aktiwiteite en geleentheid vir geestelike groei
Die nuwe rehabilitasiesentrum bied goed toegeruste kamers n eetsaal en ontspanningsgeriewe aan inwoners n Splinternuwe swembad en konferensiekamer word boonop in die vooruitsig gestel
Die herstelproses is uitdagend genoeg, sê Uys
“Ons glo nie daarin dat die helingsproses soos n straf moet voel nie Die landgoed bied n omgewing waar elke pasiënt se waardigheid gerespekteer word
Cherut is reeds by siekefondse vir die 21-dag-rehabilitasieprogram geregistreer Die langtermynrehabilitasiesentrum wat tot nou in Shannon was, sal in 2026 na Cherut verskuif word
Op die bekendstelling van Cherut Executive Recovery Estate is van die spanlede,van links,Vanessa Booysen ,Lee-Ann Uys ,Emily Machai ,past Dries Booysen en Smith Bindeman FOTO: Lientjie Mentz
Carols with the Stars met Refentse as gaskunstenaar begin om 19:00 by die Laerskool Willem Postma Staan die kans om ’n nuwe Toyota Vitz 1 0 MT te wen deur inkopies van R300 of meer by Pick n Pay Preller Walk te doen Plaas die inkopiestrokie met jou naam en van, ID-nommer en telefoonnommer agterop die strokie in die gemerkte houers by die winkel Inskrywing sluit n dag voor die Carols-geleentheid, op 13 November Die wenner van die motor word op die geleentheid getrek en deelnemers moet teenwoordig wees om die prys op te eis Toegang kos R10; dié geld gaan vir liefdadigheid
SATERDAG 15 NOVEMBER
Blouwillem Theron bring hulde aan Fanus Rautenbach in die Nasionale Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) Dit begin om 10:00 Die Vriende van Naln se jaarvergadering vind voor die praatjie plaas Bevestig bywoning deur e-pos na vriendevannaln@gmail com te stuur
A beginner-friendly crochet workshop will be presented from 09:00 to 13:00 at Villa Avianto in Quaggafontein Tickets cost from R320 to R350; all materials and a light meal will be provided Tickets available online on villa-avianto co za or phone 076 672 1444
Stuur inskrywings vir BloemNuus se weekliks dagboek Maandae teen 12:00 na lientjie mentz@novusmedia co za
The Bloemfontein Children’s Choir will perform in surrounding towns in November PHOTO: Supplied
Mosa Setlaba (beradingsielkundige,links) en Lucy Sinyanya (kliniese sielkundige)
Van links is dr.Jeannette Pienaar,Sanette Lischke en Elsabé Bester almal van Mind Matters
Drie merkwaardige dekades in styl gevier
’ n Geselligheid is op Vrydag 24 Oktober by Lemo Green Park in Heidedal gehou om CityMed Daghospitaal se 30ste bestaansjaar te vier Personeel, dokters, verteenwoordigers van die Departement Gesondheid, hospitaalbestuurders van ander hospitale in die stad, asook die direksie van die hospitaal en ander betrokkenes, het die geleentheid bygewoon.
by die hospitaal betrokke is
Dr Jaco Strydom (ginekoloog en infertiliteitspesialis) en sy vrou,Marlize
Op die geselligheid is van links dr David Walsh (algemene praktisyn),prof Corena Walsh (verbonde aan die departement dieetkunde aan die Universiteit van die Vrystaat),dr.Lynette van der Merwe (akademiese hoof van die afdeling gesondheidswetenskap-onderrig aan die UV) en dr Anthony Travers (narkotiseur)
Met CityMed Daghospitaal se 30ste verjaardagvieringe,waarvoor ’n geleentheid Vrydag by Lemo Green Park aangebied is,is van links Christo Nienkemper (direkteur en aandeelhouer van die CityMed-hospitale), Jana Britz (hospitaalbestuurder van die CityMed-hospitale),dr.Gina Jacobs (kliniese bestuurder van die CityMed-hospitale) en Koos Raubenheimer (voorsitter van die direksie en aandeelhouer in die CityMed-hospitale) FOTO
bestuurder van die CityMed-hospitale)
Citymed Rehabilitation Hospital, which was established in 2022, forms part of the CityMed Group and is celebrating it’s 3rd birthday this year
CityMed Rehabilitation Hospital provides a MULTI-DISCIPLINARY, PATIENT-CENTRED rehabilitation service to individuals with PHYSICALOR COGNITIVE IMPAIRMENT DUE TO INJURYOR ILLNESS.
Our main aim is to assist with the process of helping an individual achieve the highest level of function, independence and quality of life possible.
Comprehensive rehabilitation plan tailored to meet every individual's specific needs.
S: Gerhardus Bosch
Van links is Hilda Bouwer,dr Bennie Bouwer (narkotiseur),Chantelle Hoek en dr Kobus Hoek (mond- en kaakchirurg)
Fransie Grobler,die enigste personeellid van CityMed Daghospitaal wat sedert die heel begin
Van links is Jana Britz (hospitaalbestuurder van die CityMed-hospitale),Vivienne Pistorius (bemarkingsbestuurder) en dr Gina Jacobs (kliniese
Die gaskunstenaars vir die aand was Eclectic.Dié groep is van links Thabo Hlongwane,Cézanne Yzelle en Mario Lategan
Runners promised a race to remember
After the phenomenal success of the 2025 Mimosa Mall Marathon, Bloemfontein’s biggest running celebration returns on Saturday 28 February
This event wil be bigger faster and more unforgettable than ever before The 2025 instalment, hosted in March saw record-breaking participation with double the number of entries compared to that of its debut year 2023
Thousands of runners took part from elite athletes chasing qualifying times to families lacing up for the 5km fun run They filled the streets with energy, colour and community spirit, turning Bloemfontein into a festival of fitness and pride
The event continues its proud partnership with the Louzanne Coetzee Foundation, raising funds to empower differently-abled athletes and promote inclusion through sport a cause that lies at the very heart of this event
With preparations well underway, the 2026 Mimosa Mall Marathon hosted in association with Bloemfontein Striders is set to deliver an even more elevated experience
The marathon will once again be an official Comrades qualifier race and offer runners the chance to test their endurance on a fast, scenic and well-supported route through the city
Runners and supporters can look forward to refreshed race-day experiences, lively activations, and a true celebration of Bloemfontein's commu-
nity spirit, all centred around the heartbeat of the city, Mimosa Mall
“The response to this year ’ s marathon was beyond anything we imagined ” says Neelofar Issa general manager of Mimosa Mall
Seeing the streets come alive with runners families and supporters reminded us how powerful sport can be in uniting a community
The Mimosa Mall Marathon has truly become more than a race it’s a shared moment of pride for our city culture and community and we can’t wait to make 2026 even more extraordinary
Jeannine van Zyl, general manager of Novus Media Community News in the Free State and Northern Cape, has also expressed excitement about the 2026 event
It is a privilege to be the media sponsor of the Mimosa Mall Marathon for the second consecutive year There was such a wonderful atmosphere on race day this year and we are sure there will be more runners that want to be part of the 2026 event
“We look forward to seeing how the race grows getting more and more of our readers involved and active When we come together as a community in this way we ’ re not only building health and fitness we ’ re also building overall wellbeing and a healthy mind An event like this strengthens what connects our people: perseverance, togetherness and having fun ”
■ Get more information in BloemNews in the following weeks
Thousands of runners took part in the Mimosa Mall Marathon in 2025 PHOTOS: Reblex
Each participant received a medal
Louzanne Coetzee and her guide Sewie Sewenster at the start of the 21km of the 2025 Mimosa Mall Marathon
Hlalele Funeral Parlour is of intention to open a Funeral Parlour at Address: 17 Boshoff Street Portion 2&3 of Erf 15
Reddersburg
If there is any objections please submit such objections in writing within 21 days to;
Municipal Health Services Department of Planning and Social Development
X h
Municipality Trompsburg 9913
ST24170/1999 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937 of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer ST24170/1999 passed by CHRISTOFFEL JOHANNES BADENHORST VISAGIE
Identity Number
5009225122007
Married out of community of property in favour of ERNA VISAGIE
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of the Deed of Transfer ST9463/1998 passed by DIE TRUSTEES VAN DIE FRANCHRIS
TRUST, Registration Number TMP 1265 in favour of BAREND STEPHANUS CLAASEN,
CATHARINA CHRISTINA
C
Number 4404210061087, in respect of A Unit consisting of (a) Section No 1 as shown and more fully described on Sectional Plan No SS 27/1998 in the scheme known as REINETTE in respect of the land and building or buildings situated at
Identity Number 5602200077004
Married out of community of property in respect of A Unit consisting of
T16196/1980 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T16196/1980, passed by ESTATE LATE LOUIS PETRUS CHEMALY, ESTATE NUMBER 1038 /1980 AND MARY NAMTHALA CHEMALY, BORN 1 MAY 1898, WIDOW, in favour of PHILIPPUS ARNOLDUS HENNING, BORN 18 N O V E M B E R 1 9 4 3 , Unmarried, in favour of in respect of certain:ERF NR. 20 SITUATED IN T H E T O W N TROMPSBURG, DISTICT TROMPSBURG which has been lost or destroyed.
All people who have objections to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the
T8626/1992
FORM JJJ LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T8626/1992 passed by PHILLIP RUDOLPH DU PLOOY
Identity Number 500216 5147 00 1 Unmarried in favour of TAMSANQA
CUNNINGHAM SIGUDU
Born on 7 August 1950 and SYLVIA
NOMALUNGELO SIGUDU
Born on 15 June 1950 in respect of: ERF 215
ZASTRON DISTRICT ZASTRON, PROVINCE FREE STATE which has been lost or destroyed. All persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of D e e d s a t BLOEMFONTEIN, ROOM
BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201
A.C.P. Van Vuuren
In the Estate of the Late: Anna Catharina Philippina Van Vuuren Estate number: 6887/2025
Identity number:380109 0028 083 Date of death: 29/07/2025, Last address: 36 Klerck Avenue , Brandwag , Bloemfontein
All persons having claims a
above-mentioned estate are required to lodge their c
undersigned within 30 days after the date of publication hereof.
Name and address of Executor or Authorised Agent: Irene Janse Van Rensburg - Agent Billing details: Advertiser Name:Exactum Executors Trust Postnet Preller Suite 16, Private Bag x 01
D.J VAN DEEMTER NOTICE TO CREDITORS IN DECEASED ESTATES
All persons having claims against the under-mentioned estate must lodge it with the Executor concerned within 30 days (or as indicated) from date of publication hereof Late estate DANIëL JACOBUS VAN DEEMTER, ID-no. 390618 5081 085, date of birth 1939-06-18, date of death 2025-08-25 last address: 6 SANFRED GROUND, 9 P
Province of the Master's Office FREE STATE and M
Estate-no. 007117/2025
M.J. DEYSEL
IN die boedel van wyle MARIA JOHANNA D E Y S E L i d e n t i t e i t s n o m m e r : 460402 0049 083, Boedelnommer:
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205
L.H JANSE VAN RENSBURG IN DIÉ BOEDEL VAN WYLE LOUIS HENDRIK JANSE VAN RENSBURG
W.J. BOTHA In the estate of the late: WILHELMINA JACOBA BOTHA, Identity number: 380130 0033 08 9, Born:
: 2024-03-09, Of last address: BLOEMFONTEIN, FREE STATE Estate Y. Feng In the Estate of the late Yang Feng Identity
C.J Kruger KENNISGEWING Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale L i
n Distribusierekening in die bestorwe boedel van wyle
Thursday, 30 October 2025
Gee sy span die oorhand met vlieënde vaart
Prince Nkabinde,die speler van die wedstryd,trek hier deur die lug nadat hy ’n drie gedruk het in Sondag 26 Oktober se uitdaagreeks-stryd in die Toyota-stadion Met sy twee drieë het hy die Cheetahs gehelp om ’n oorwinning van 24 5 oor die Black Lion-span te behaal Dit is ’n soete oorwinning vir die Cheetahs ná die eerste wedstryd,waarin hulle met 38 39 aan die verloorkant was.Die wedstryd tussen die Cheetah Legends en die Bulls Legends het die Bulls met 25 22 gewen.
FOTO’S: Johan Pretorius
Biathle en triathle dié fikses se kos
Talle Vrystaters wat deelgeneem het aan die nasionale biathle- en triathlekampioenskapsbyeenkoms wat op 3 tot 5 Oktober in Mbombela aangebied is, het medaljes verower
Medaljewenners
Biathle
■ o 13 seuns: Johnathan Matthew, 2de;
■ o 15 seuns: Dehan Cilliers, 2de;
■ meisies: Zoe Morgado, 1ste;
■ junior vroue: Danny Pienaar, 3de;
■ junior mans: WJ Kruger, wenner;
■ senior vroue: Shannon Kruger, 3de;
■ vroue 60+: Lynette Fischer, wenner, asook Rika Vermaas, 2de; en
■ mans 60+: Adri Vermaas, wenner
Triathle
■ o 15 meisies: Zoe Morgado, 2de, asook Chani Britz, 3de;
Vermaas,Ina Prinsloo,Danny Pienaar,Chani Britz en Zoe Morgado
■ junior vroue: Danny Pienaar, 2de;
■ Senior vroue: Gail Potgieter, 3de;
Atleet mik (en spring) ál hoër
LIENTJIE MENTZ
’ n Atleet van die Hoërskool Jim Fouché maak reg om binnekort aan die Afrika-jeugspele, van 10 tot 20 Desember in Luanda, Angola, te gaan deelneem
Anri Rautenbach (16) het op Wildeklawer se Grey-Oranje-byeenkoms, op 18 Oktober, haar naam ’ n tweede jaar agtereenvolgens in die rekordboeke geskryf Verlede jaar het sy die byeenkomsrekord vir meisies o 15 in hoogspring verbeter, na 1,68m; vanjaar het sy die rekord van 2009 in die o 16-afdeling verpletter met ’ n persoonlike beste wenhoogte van 1,71m Op die G4GA-junior, -jeug en -senior-springkampioenskapsbyeenkoms wat op Saterdag 25 Oktober gehou is, het sy ’ n eerste plek vir meisies o 17 behaal, met ’ n hoogte van 1,72m Anri Rautenbach op die atletiekveld FOTO: Verskaf
■ vroue 50+ : Ina Prinsloo, 3de;
■ vroue 60+ : Lynette Fischer, wenner, asook Rika
■
Runners snatch medals in a snap
LIENTJIE MENTZ
The Free State Modern Pentathlon Association (FSMPA) presented the South African Laser Run Championships at Be Human on the farm Middelwater, on 11 October
Athletes who earned a medal at the event, per school or club, are:
Eunice High School
■ Lisabelle Beukes (U15) third
■ Zoe Morgado (U15) second
■ Inge van Staden (junior) second
Laer Meisieskool Oranje
■ Miane Wessels (U11) winner
■ Almy Wessels (U13) winner
■ Lea Cilliers (U13) second
■ Z’Ney Piechaczek (U13) third
Hoër Meisieskool Oranje
■ Chani Britz (U15) winner
■ Rouvé Janse van Rensburg (U17) second
■ Danny Pienaar (junior) third
Willem Postma Primary School
■ LP Botha (U13) third
Central University of Technology, Free State (CUT)
■ Leana Esterhuizen (masters 50+) third
Kovsies
■ Divan Rossouw (junior) winner
■ Lané van Rooyen (senior) winner
■ Adri Vermaas (masters 60+) second
Pentagon Pistols
■ Dewald van Rooyen (masters 40+) second
■ Lena van Rooyen (masters 40+) second
■ Gerhard Beukes (masters 50+) second Individual
■ Gail Potgieter (senior) third
Vermaas, 3de
mans 60 + : Adri Vermaas, 2de
Van die medaljewenners wat in triathle op die nasionale biathle- en triathle-kampioenskapsbyeenkoms in Mbombela presteer het,is van links Gail Potgieter,Adri Vermaas,Rika
Medaljewenners in die biathle is van links Adri Vermaas,Rika Vermaas,Danny Pienaar,WJ Kruger,Johnathan Matthew,Shannon Kruger en Lynette Fischer FOTO’S: Verskaf
The South African Lazer Run Championships was held at Be Human on 11 October. PHOTO: Supplied