Donderdag22Januarie 2026

Tel: 051404 7600
![]()
Donderdag22Januarie 2026

Tel: 051404 7600
LIENTJIE MENTZ
Diebees- en kleinveeskoue watin April as deel van Bloemskou aangebied souword, is weens bek-enklouseerafgestel.
ElmariePrinsloo, uitvoerendehoof vanBloemskou, sê diébesluit is geneem deur die omstandighede weens diesiekte in Suid-Afrika te oorweegen in belang vandie groter landbougemeenskap.
“Die risiko vir verspreiding vandie siekte onder beeste,skape en bokke moet soverasmoontlik beperk word Daarom is besluit om die samekoms vangespeletehoefdieretot verdere kennisgewingopdie Bloemfontein-skouterrein te beperk.”
Die uitbrekingvan bek-en-klouseer in die Vrystaat neem steeds toe, en dreigomdie vleisbedryf in die provinsietot stilstand te bring.
Meer as 220 bevestigde gevalle vandie siekte is reedsindie Vrystaat aangemeld.
Dié syfer groeisteedsnamatestreng kwarantyn- en bewegingsbeperkings op besmette plaseingestelword.
Landwyd is 188 nuwe gevalle aangemeld, en die getal bevestigde gevalle in die land staannou op 655.
Die siekte,wat veroorsaak word deur die bek-en-klouseervirus,wat slegsdieremet gespletehoewe aantas, veroorsaak pynlikeletsels in en om die mond en pote vandiere, watveroorsaak datvee ophoueet en boere gevolglik grootekonomieseverlies ly Die virus versprei maklik deur direkte kontak,maarook viamense, voertuie, toerustingenklerewat met besmette veeofomgewings in aanrakinggekom het.
Prinsloosêdie besluit om dieskoue af te stel is nie ligtelik geneem nie,en het op konsultasies met bedryfsleiers en belanghebbendes gevolg Die uitbrekingkom te midde van reedstoenemende druk op boere ná ’n moeilikeeinde van2025 en ’n

stilstand in uitvoermarkte weens die siekte.Boere in die Vrystaat is veral bekommerdoor die moontlikeverlies aaninkomste,veewaardes en marktoegangnamatedie siekte versprei.
DieRooivleisprodusente-Organisasie(RPO) hetdit duidelik gestel dat hy diedepartementvan landbou se pogingsomdie siekte te bekamp wel aanvaar, maardat belangrike kwessies dringendaangespreek moet word om die situasie om te keer
DieRPO het spesifiek herhaaldat ’n ministeriële taakspan dringend saamgestel moet word om entstowwe
doeltreffend,gekoördineerdentegnies korrek in te span, veralaangesien boerebeperktetoegang totdie toepaslikeentstof hetenonduidelikheid oorverspreidingenbeskikbaarheid heers.
Die RPOverwelkom die regering se strategieseplanne om die siekte aan te pak, maarstelindringende vrae oordie insteldaarvan en dringaan datprodusente meer betrek word by besluitnemingendie uitvoeringvan beleid watlewensvatbaarheid raak Terwyl entstowwesteedsvia staatskanale en privatemaatskappye
beplan en ingevoer word,benadruk kennersdie belangrikheid vanstreng biosekerheidsmaatreëls op grondvlak, insluitend die ontsmettingvan voertuie en toerusting, die beperkingvan vee-bewegings en die opleidingvan werknemersoor hoehulle besmetting kanhelpvoorkom Data dui daarop datdie piek van die bek-en-klouseer-uitbrekingnog nie bereik is nie, en hoewel daar hard agterdie skerms gewerk word deur die ministervan landbou,John Steenhuisen, watvandeesweek ’n nasionale strategie afgekondighet om die
Die besluitomdie skoueaf te stelisnie ligtelik geneem nie. ElmariePrinsloo
risiko’s te beperk,wil dit voorkomof die risiko’s te grootisvir die aanbied vandie vee-afdelingbyBloemskou. Prinsloo bevestig datanderafdelings en aanbiedings op Bloemskou voortgaan. Ditsluit in die Nasionale Saalperdskou, perde-kompetisies, asookdie kommersiële deel vandie skou watdie vermaak, pretparken kosstalletjies insluit
Reëlings is reedsgetref en dit gaan met entoesiasme aangebiedword.
Dr.Wynand Boshoff,die VF Plus se hoofwoordvoerder oorlandbou,sê die partyhet op Maandag 19 Januarie ’n beroep op Steenhuisen gedoen om ’n ramptoestandaftekondigendat hy bevestig het datdit met die eerste kabinetsvergaderingbespreeksal word Boshoff sê toetsingvir die siekte wassedertdie uitbrekingdaarvan in 2021 tydrowend. Teen die tyddat besmettingbevestigis, is die betrokke dierealgesond, en sommige daarvan kanreeds bemark wees.Dit behels verspreiding, nogvoordat enige kwarantyningestelis.
Selfsnadat die siekte epidemiese afmetings aangeneemhet,was daar noggeenpadversperringsofander moniteringvan die beheer vandiere nie.
Bloemskouseaankondigingbehels datvyf nasionalekleinvee-kampioenskapsbyeenkomste en vier nasionalebeeskampioenskapsbyeenkomste,asook agtprovinsiale en streeks-kampioenskapbyeenkoms wat op Bloemskouaangebied souword, afgestelis. “Ons vertroudat al die betrokkenes en die publiek begrip sal hê vir die situasie en die besluitewat geneem is,” sê Prinsloo ■ VanjaarseBloemskousal duur van 23 Apriltot 2Mei op die Bloemfontein-skouterrein


LIENTJIE MENTZ
Klagtesoor Bloemfontein se twee stortingsterreinewordgereeld gehoor.Die VF Plus hetnou ooksy stem by ander gevoeg om dieMangaung-metroaanspreeklik te hou virdie wanbestuur vandié terreine
VF Plus-wetgewerlid Armand
Cloete het onlangs ’n brief aandie kommissarisvan dieSuid-Afrikaanse Menseregtekommissiegestuur waarin gevraworddat dié instellingdie toestande hier ondersoek
“Die noordelikeensuidelike stortingsterreine hou’nernstige en voortdurende omgewings- en gesondheidsrisikovir omliggende gemeenskappein,”sêCloeteindie brief watop7Januarie versend is “Voortdurende uitdagings sluit in gereelde en onbeheerde brande, onvoldoende afvalbedekking, swak terreinbestuur,giftige rookvrystelling, onwettigestortingbuitedie stortingsterrein se grense, onveilige en soms ontoeganklikeingange en chroniese tekorteaan operasionele hulpbronne soos masjinerie,voertuie en diesel,” lui dieuiteensetting.
Cloete sê hierdie mislukkings het gelei totonbeheerdestortings langs openbarepaaie en op aangrensende grond.
Dit beïnvloedinwonerssegesondheid, veiligheid en welstand direk, meen hy ’n Afvaardigingvan dieVFPlus het7Januarie albei stortingsterreine besoek
Valerie de Kock sê die noordelike stortingsterrein is in ’n baie beter toestand as die eenindie suide Op die suidelikestortingsterreinis steedsbaie mensewat onwettig daar woon.
De Kock sê baie toerustingopdie terrein werk nie en die publiek stort hope vullis buitedie terrein.

Die weegbrugenkantoor op die noordelikestortingsterrein.Klagteswordgereeldoor die twee stortingsterreine vandie
Mangaung-metrogelug FOTO:Lientjie Mentz
’n Manwat ’n vullisverwyderingsdiens bedryf,sêdie padbinne die noordelikestortingsterrein waar vullis afgelaai word,isgoedenhulle kan maklik daar omdraai.
Metdie VF Plus se besoek wasdie noordelike stortingsterrein bedrywig en dievullisverwyderingsvoertuig van AfriForum hetook ’n draaigemaak om vullisaftelaai. Die weegbrug waaroorvoertuie kon ry,was egtersteedsbuitewerking.
Die Mangaung-metrohet in Augustusverledejaar’ntariefverhogingvir die gebruikvan dievullisterrein afgekondig, maar dit is nievan toepassing nie solank as watdie weegbrûe nie werk nie
Dr.Elizabeth Snyman-VanDeventer sê 15 veiligheidswagteis rondom die suidelikestortingsterrein geplaasentienwerkbinne dieterrein, volgensdie terreinbestuurder
Opdie noordelikestortingsterrein waswagte ookbydie ingang sigbaar,
watmensegenaderhet wathulp nodiggehad het.
Cloete sê met sy besoek aandie suidelikestortingsterrein wasdaar baie afvalwat buitedie grensevan die terrein gestortword.
“Dit is omdat dit byna onmoontlik is om toegangtot die amptelike ingang te kry.
“Hierdie voortdurende toestand weerspieël sistematiesenie-nakoming eerder as geïsoleerde operasionele mislukkings
“Artikel 24 vandie Grondwet waarborg almal die regop’nomgewing watnie skadelik is virhul gesondheid of welstand nie
“Dit verpligdie staat om redelike wetgewendeenander maatreëlste tref om besoedelingenekologiese agteruitgang te voorkom,”sêhyindie brief aandie kommissaris.
“Die VF Plus versoek’nformele klag en vradat die Mangaung-metro verantwoordbaargehou word.”

Vandie plakkershutte op Bloemfontein se suidelike stortingsterrein. FOTO:Verskaf

VF Plus-raadslede doen inspeksie vandie noordelikestortingsterrein.VanlinksisBraam Voster,dr.Elizabeth Snyman-VanDeventer en ValeriedeKock. FOTO:Lientjie Mentz

Raadslid Hennie vanNiekerk by die voetoorgang oordie treinspoor in Gardeniapark FOTO:Lientjie Mentz
LIENTJIE MENTZ
Leerderswat tydens skoolkwartale oor ’n spoorlynstapwaaroptreine daagliksbeweeg, word aan’nreuse-risiko blootgestel.
DA-raadslidHennie vanNiekerk vanwyk 26 vra dat'nstaalheining dringendallangsdie spoorlyn tussen Gardeniapark/Wilgehof en Fichardtpark/Hospitaalpark opgerigword.
“Daaris twee voetoorgange,maar niemand maakdaarvan gebruik om oordie spoorlyntestapnie,” verduidelikhy. Dit is vuil rondom dié oorgange en dikwels slaaphaweloses op diebrûe, watdit ooknie veiligvir kinders maak om daaroortestapnie

’n Versoekskrifisintussenopgestel om die Mangaung-metroteversoek om in te gryp
“Daaristalle skole in die gebied,” sê VanNiekerk. Dit sluit die Laerskool Wilgehof,Hoërskool JimFouché, LaerskoolSandduPlessis,Hoërskool Sand du Plessis, LaerskoolFichardtpark en die Martie du Plessis-skole in.
“Kinderswat weerskante vandie spoorlynwoonenskoolgaan, stap daaglikshier en stel hullewein gevaar.Daarisniemandom’nogie te houofteversekerdat hulle veiligis nie.” Benewens dieskole is daar ook die Pasteur-hospitaal.
Metdie versoekskrif word gevradat ’n heiningvan Curielaanbydie skou-
grondeoor ongeveer 1kmtot by die N1-brug by Brandkop opgerigword.
“Dit salkindersenandervoetgangersdwing om die voetbrûe te gebruik Dit geeook geleentheid om veiligheid romdom die toegange na die voetbrûe te monitor en op te skerp.”
Die versoekisaldie laaste vier jaar op wyk25en26seruimtelike ontwikkelingsplan. “Tot nouishierdie versoekgeïgnoreer,”sêVan Niekerk.
“Hier wasoor die jare al talle ongelukkeenmisdadigers vlug gereeld oor die spoorlynenverdwyn in ’n ander woonbuurt.”
Hy sê eenvan die suksesse wasdie oprigtingvan spreiligtein2024 wat help datdie veld niesodonkerisnie

Die voetoorgang oor dietreinspoor tussen GardeniaparkenFichardtpark.
Voeg joustembydie meer as 2649 mensewat reedsdie versoekskrif getekenhet deur petitions.da.org za/p/railway-fence te besoek
Die VF Plus hetdie munisipale bestuurdervan dieMangaung-metro, Sello More, versoekom op te tree tenopsigte vandie skokkende feit dattallemunisipale huise, en selfs tehuisevir bejaardes, steedsasbesdakkehet Mare-LizeWewege,VFPlus-raadslid in die Mangaung-metro, sê dit is noualmeeras’n dekade nadatdie 2014-asbesverwyderings-projekveronderstelwas om hierdie gevaar te verwyder
Dieprojekisegter verbind met korrupsie, werk is nooit voltooinie en dit hetuiteindelik tot ’n strafregtelikesaakgelei waarvandie hofproses vir jare reedsvoortsleep.
“Intussenleefinwoners,insluitende bejaardes en siek mense, steedsmet asbesoor hulkoppe Hoewel dieVrystaatse regering in November 2025 ’n beperkte R20 miljoen-projek aangekondighet om asbesinsekeredelevan die provinsie te verwyder,bly ditonduidelik watinMangaung

self gebeur,” sê Wewege
“Die VF Plus wilweethoeveel huiseindie metrosteedsasbes bevat, watter dakkevervang gaanwordenwatterbegroting, indien enige, hiervoor beskikbaar gestel is
“Ons ontvangklagtes uit gebiedesoos Heidedal, asookvan tehuisevir bejaardes,waar bejaardes en inwoners met bestaande gesondheidsprobleme aanhierdie gevaarlikemateriaal blootgestelword.
“Ons eis datdie metrovolledige deursigtigheid bied oorinspeksies,begroting, beplanningentydraamwerke.
“Daarmoetook duidelik uiteengesit word watter stappe nougeneemgaanwordom oorblywende asbesdakke te verwyder en met veilige,gesondheids-enomgewingsvriendelike boumateriaal te vervang.
“Die gesondheid vaninwonersisnie onderhandelbaarnie.Dat die ANC-regering meer as 11 jaar ná ’n nasionaleasbes-skandaalsteeds inwoners in huiselaatwoonwat hulle aanernstigelong- en gesondheidsrisiko’sblootstel, is ’n bewysvan ’n totale gebrek aanverantwoordbaarheid,”sêWewege
DieHoërskoolJim Fouché in Bloemfontein spog metdie nommer-een matrikulantin dieVrystaatvir 2025.
Jaco Deysel vandié skool het op Vrydag 16 Januarie die gesogteeerbewysontvang op die Vrystaatse departement vanonderwyssegeselligheid om die top-matriekpresteerderstevereer, watopdie Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT)seBloemfontein-kampusaangebiedis.
Benewens hierdie prestasiehet hy onderskeidings in al sy vakkebehaal: Afrikaans (huistaal),Engels (huistaal), lewensoriëntering,wiskunde, ekonomie, fisiesewetenskap, rekeningkunde,inligtingstegnologie en wiskunde (IEB).
“Dankie tog, wat’ngroot verligting. Ek kannet Goddaarvoor dank,” wasJaco se eerste reaksietoe hy sy matriekuitslae ontvanghet
“Omdie nommer-een matrikulant in die Vrystaat te wees,laat my emosioneelvoel. In gr.10 het ek tuisonderrig oorweegweens boelie-gedrag teen my,enekhet netnie meer daarvangehou om skooltoe te gaannie.Dit het regtigbaie van

JacoDeyselvan die HoërskoolJim Fouché,die Vrystaat se topmatrikulant,saammet sy pa,ook Jaco.
FOTO:Verskaf
my geverg om dit te oorkom en aantehou skoolgaan.
“Soomhier te staanente weet ek hetdit oorkom en al hierdie bereik,is’nspesiale voorregeneer vir my gr.10-self en virwie ek nouis.
“Ekistrots op watekoorkom hetsodat ek kanweeswaarek vandag is.”
Jaco sien uit na ’n blink toekoms en gaanaktuariële wetenskapaan die Universiteit vanKaapstad (UK) studeer Sy opgewondenheid oor hierdie nuwe akademiese avontuur is tasbaar,enhyvertel
dathyregtigvan dievakke ekonomie, wiskundeeninligtingstegnologie gehouhet
“Ekglo datdit die perfekte kombinasie is virdit watekmet my studie wilbereik.”
Hy meen Bloemfontein is ’n afgesonderde plek.
“Ekkan nie wagomnuwe menseteontmoet en al die nuwe geleenthedeinKaapstad aantegrypnie
“Een vandie anderhoofredes waarom ek Kaapstad gekies het, is die see. Ek wil’nveranderingvan omgewing hê,enek is regtiglief virdie see. ”
Jaco vertel sy grootste uitdaginginsymatriekjaar was die hoeveelheid ekstra werk wathyinsyeie tydmoesinsit virEngelshuistaal, aangesien dit nie ’n vakiswat by sy skool aangebiedwordnie
Om die senuwees deur die loop vanmatriek te kalmeer, meen hy datdie belangrikste is om te geniet watjydoen.
“Mensehet verskillende stokperdjies,maarekvoelmy stokperdjies wasmyvakke by die skool. Ek hetdit regtig geniet en dithet virmynie soos werk gevoel nie.Ekdink watjy ookalgeniet,moetjybalanseer met jouwerk.
“Andersasdit,het ek ook daarvangehou om te lees,tyd saam met my familie en my

LIENTJIE MENTZ
Boys of the Kidz Care Trusthad the opportunitytoget some workingexperience at the Bon HotelBloemfontein Central.
Marita vanKraayenburg, manageratKidz Care, said this formedpartofthe IndependentLivingProject,through whichthe boys areexposed to jobopportunities
At the beginningoftheir school holiday,three boys worked at the BonHotel for aweek, helpingtoclean the hotel rooms TshepoMafereka, Leloko Majara and Tumelo Pule said theyenjoyed it,but it washard
work.After the week theysaid theydid not knowthere wasso much to be done to getrooms prepared for guests John Ntleko,ofBon Hotel management, said it wasa pleasuretohavethe boys workingatthe hotel
“They couldsee here are wonderful work opportunities.” VanKraayenburg thanked the hotel for givingthe boys this opportunity.
“TheBusamedBramFischer International AirportHospital welcomedsome of ourboysto learn moreabout jobs there
“Wereallyappreciate businesses that open their doors so that these young mencan
seeopportunities for work andget some insight into how businessesoperate.”
Therestofthe Kidz Care boys joinedthosethatshadowed in BonHotel,for afull hotel breakfast.
On 7December, the boys enjoyed apoolparty at Credo Home of Hope
“Theboysloved to splash around andhavefun. It is just alwaysa huge challengeto transportthe boys,” VanKraayenburgsays.
They need aminibus or a bigger vehicletotransport the children to school and events such as theseworkweeks and small parties



Die aansoek tesamemet die betrokke planne, dokumente en inligting lê gedurende kantoorure (08h00-15h00)ter insaeindie kantoorvan die Stad en Streek Beplanning Sub-direktoraatvan die Mangaung Metro Munisipaliteit, Kamer802,8steVloer, BramFischer Gebou, H/vNelsonMandelaenMarkgraafstraat, Bloemfontein vir ‘n tydperkvan 30 daevanaf die datumvan publikasie hiervan,naamlik Donderdag,22Januarie2026.
Enige persoon wat‘nbelang by die saakhet, en watteendie toestaanvan die aansoekbeswaarwil maak of watverlang om in die saak gehoor te word,ofvertoë in verband daarmee wil indien,moetbinne 30 daenadie datumvan plasinghiervan sy beswaar/ vertoë skriftelik indien by die Stad en Streek Beplanning Sub-direktoraatvan die Mangaung Metro Munisipaliteitbybogemeldeadres of e-pos: george.masuabi@mangaung.co.zaofpos aanPosbus 3704,Bloemfontein, 9300 binne die tydperkvan 30 daevanaf die datumvan publikasie hiervan, naamlik22Januarie 2026 –21Februarie 2026 tesame metjou naam,adres,kontakbesonderhede, belangstellingindie aansoek en redes virjou kommentaar.Die Munisipaliteit magweieromkommentareteaanvaarnadie sluitingsdatum. Enige persoonwat niekanskryfnie,saldeur'nmunisipaleamptenaarbygestaanwordomhulkommentaaropskriftestel
KENNISGEWING
Hiermee word ingevolge Artikel50van die Mangaung Metro Munisipaliteit MunisipaleGrondgebruik BeplanningsBywette (2021)kennis gegeedataansoekeingedienisdeurMakechaDevelopmentAssociates,handeldrywendasMDA,virdievolgende: AansoekomToestemmingsgebruikingevolgeArtikel21(2)(b)(iv)
(1) Erf 13013, Bloemfontein Uitbreiding 77,Brandwag(80 Melvillerylaan)(Toestemmingsgebuik- Kommune).Eienaar: Kanathasen Munsamy,IDNo.6301055227082&MarlinMunsamy,IDNo.6712010920084 (2)Erf8434,BloemfonteinUitbreiding55,Universitas(67JimFouchlaan)Section1&2ofAltohofSectionalScheme(ToestemmingsgebuikKommune).Eienaar:ZisilePropertiesPtyLtd,RegNo.2023/537775/07&NomsaElizabethZaly,Born6March1991 (3) Erf 13202, Bloemfontein Uitbreiding 77,Brandwag(62 McHardylaan) (Toestemmingsgebuik- Kommune). Eienaar: Hui-YuNaomi Chen IDNo.0204180084087
(4) Erf 12873, Bloemfontein Uitbreiding 76, Universitas(36 Jacobs Straat)(Toestemmingsgebuik- Kommune).Eienaar: DMLProperties Pty Ltd,RegNo.2018/579300/07 (5) Erf 13015, Bloemfontein Uitbreiding 77,Brandwag(76 Melvillerylaan)(Toestemmingsgebuik- Kommune).Eienaar: EliaTrust RegNo. TMP4182/1994 OpheffingvanbeperkendetitelvoorwaardesennToestemmingsgebuikingevolgeartikel21(a)(iii)&(vii) (6) Erf 8179, Bloemfontein Uitbreiding 55,Universitas (22BlokStraat) (Opheffing vanvoorwaarde(s)B(a)opbl.3 vanT15944/2019 en n Toestemmingsgebruik-Kommune).Eienaar:AlettaCatharinaMeades,IdNo.6808030019087 (7) Erf 8428, Bloemfontein Uitbreiding 55,Universitas (4 VonBonde Straat)(Opheffing vanvoorwaarde(s)B(a)enB(b)opbl.3 van T16810/2017ennToestemmingsgebruik-Kommune).Eienaar:DJJacobsEiendomstrust,RegNo.IT743/2016(B) (8) Erf 9085, Bloemfontein Uitbreiding 55,Universitas (29Steven Straatt) (Opheffing vanvoorwaarde(s)ii(a)and ii(b)opbl.3 van T7559/2022 and en nToestemmingsgebruik-Kommune). Eienaar: Finie vanWyk, ID No.8403030062085 &Abraham vanWyk, ID No 8701025004081 (9) Erf 8957, Bloemfontein Uitbreiding 55,Universitas(16 DreyerStraat) (Opheffing vanvoorwaarde(s)(a) op bl. 3van T12188/2020enn Toestemmingsgebruik-Kommune).Eienaar:DMLPropertiesPtyLtd,RegNo.2018/579300/07
Opheffingvan Beperkende Titelvoorwaardes ten einde nTweede Wooneenheid op te rigingevolgeartikel 21(2)(a)(iii)and 21(2)(b)(v) (10) Erf 4487, Bloemfontein Uitbreiding 22,Noordhoek(27 JohanBrits Straat)(Opheffing vanvoorwaarde(s)(a) and(b) op bl.2van T15807/2020).Eienaar:Car-LuTrust,RegNo.IT813/2016 (11) Erf 4186, Bloemfontein Uitbreiding 22,Bayswater (11GelderlandStraat) (Opheffing vanvoorwaarde(s)(a),(b) and(c) op bl. 3van T168/1992.Eienaar:JohannesHendrikvanderWalt,IDNo.5901125007089&ErikavanderWalt,IDNo.6705300009089 OpheffingvanBeperkendeTitelvoorwaardesenOnderverdelingingevolgeartikel21(2)(a)(iii)and(v) (12) Erf 179 Langenhoven Park (12 FransVenter Straat)(Opheffing vanvoorwaarde(s)1(d), 2(a)(i), 2(b)(i), 2(b)(ii) en 2(d)opbl.4 van T7247/2024,endieOnderverdelingvanErf179LangenhovenPark).Eienaar:DeonJordaan,IDNo.7012035039088
Vanjaarvier dieKlein-Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) 30 jaar van kuns en vermaak. Hugo Theart, uitvoerendehoofenartistieke direkteur, sê daar word metdié fees teruggekyk na waar allesbegin hetenophoe diefeesoor diejare ontwikkel het.
Dié bekende fees vind van28Maart tot4April in Oudtshoorn plaas.
“Die vieringkyk ookvoluit vorentoe. Feesgangers kanvir die 30ste jaar uitsien na ’n fees watbruis vantalent –dié vanveterane én opkomende kunstenaars
“Die gewilde aanbiedings vandie fees is volgepak,met ’n paar nuwighede en opwindende aanpassings.
“Opdie teaterprogramisverskeie debuutproduksies vannuutgeskrewe tekste en vertalings,asook ’n keur van bekroonde en gewilde werkewat die afgelopetyd by ander teaters en feeste te sien was. ”
Die Feesmarkisekstrawoelig, met twee musiekverhoë waar vanSuid-Afrika se voorsteengewildste sangers en musikantetesien is
’n Spesiale Voluit-openingskonsert op 28 Maartmet verskeie verrassings, asookdie ou bekendeKaroo Pops, op 29 Maart, en Kaktus,op2April, is terug.
Verder bieddie Feesmarkook kinderteaterindie Klein KKNK-teater, kort teaterproduksies met Blitsteater, asookmarkteenleefstylervarings deur die loop vandie fees
Bykomend is gratis vermaakin Baronvan Reedestraat by die RSGen ATKV-Kuierkol, verskeie gespreksreekse en visuele kuns
Teaterhoogtepuntesluit in die terugkeervan NicolaHanekom met ’n plekspesifieke drama, Die gebedvan ’n halfmens,onder regie vanHanekom– met Tobie Cronjé,Annelisa Weiland, MarloMinnaar, Brendon Daniels,Alyssa vanReenen en Gretha Brazelle
Die gevierde Vlaamseskrywer TomLanoye se herbesinningoor die Trojaanseoorlogin Atropa:Die wraak vanvrede –onder regie vanMarthinus Basson met Anna-Martvan derMerwe,Antoinette Kellermann, Rolanda Marais,Tinarie vanWyk Loots,Carla Smith en Geon Nel– debuteer op die KKNK

SaartjieBothaisterug met ’n splinternuwestuk, ge-gebergtes,met Nicde Jager, Daneel vander Walt,Miché van WykenNtombiMakhutshi. Bothahanteer ookdie verwerking van Die ander dogter,’nnuweeenpersoonvertoningmet SandraPrinsloo. Die teks is deur Annie Ernaux geskryf, uit Frans vertaaldeurNaòmi Morgan en onderregie vanLaraFoot.
CarlaSmith se eerste toneelstuk debuteer op die KKNK. CRYBABY, waarvoor sy ookdie regie hanteer, is te sien met onderandereFrank Opperman, Nicole Holm,WianTaljaard en René Cloete
KanyaViljoenhanteer die regie van diekomediedrama Lemoene,lemoene, lemoene,lemoene,lemoene met Mienke EhlersenDeanJohnSmith
Deep Heat met CarinBesteren
Hendrik Nieuwoudt is ’n plekspesifiekedrama en vertalingvan ’n teks deur Ashraf Jamal, vertaalenonder regievan IlanaCilliers
Gewilde dramas vanander feeste

FRIDAY23JANUARY

Die komediedrama Lemoene,lemoene,lemoene,lemoene,lemoene met Dean John Smith en MienkeEhlersdebuteer op die KKNK. FOTO:Gys Loubser
sluit onder andere in Danie Marais se Ek is nieDanie met AlbertPretorius en Schalk Joubert, onder regie van Nico Scheepers; asookAthol Fugard
se BoesmanenLena met Veronique Jephtas, BrendonDanielsenTshamano Sebe,onderregie vanChristo Davids
Die geleentheid vir skaterlagop die programistalryk, met ’n keur van komedies en stand-up-vertonings Onder die komedies telLizzMeiring in Die‘Real Housewife’;Wynand vanVollenstee en Thiart Li in Geagte kampeerders;Chris Vorsterin Gebou soos Steffi Graf;Marion Holm in Gryp elke grasHOLM;Holm en Dean John Smith in Kryvir jou’ntux; Thomas, Hannesvan WykenDesiréGardner in MagdaLouwenhaarErhard: How Louw canyou go?;Margit MeyerRödenbeckin Ouma en dieoukoeie; ’n wêreldgehaltetrefferkomedie Police Cops: TheOriginal;Frank Opperman in Reünie;enMandriSutherland in Vrou ens. 1.2.
Die volledige programvir die 30ste KKNKisopkknk.co.za beskikbaar. Kaartjies is te koop by die KKNKse kantoor, of op webtickets.co.za Virinligtingbesoekkknk.co.za, skakel 044 203 8600, stuur e-posna info@kknk.co.za of stuur ’n WhatsApp na 065 285 2337.
VRYDAG 14 FEBRUARIE
The TennesseeWhisky Show withsongsof Chris Stapleton, Don Williams, Kris Kristofferson, Brookes andDunn, Smokie andmanymoreispresented at the Aasvoëlklub. Theshowcommences at 20:00 and tickets cost R100 per person. Book by dialling 084 5598991.
SATERDAG 24 JANUARIE
Rudo Schwimm stel sy eerstealbum by die Aasvoëlklubbekend. Sony Select Music hetdié liedjieskrywer en sanger 'n musiekkontrakaangebied nadat hullehom hoor sing het.Vroeë kaartjies kosR100,enby diedeurkos dit R150.Bespreek deur 084 5598991te skakel of ’n boodskap te stuur
DieOVS-FilatelieseVerenigingvergader om 10:00 in die personeelkamer vandie Laerskool Sentraal.Enigeen kan ditbywoon. Rig navrae aan Voet du Plessis by 082449 9488
From Earth to the Universe,anAfrikaans and English showwith Natalie Matchettand AneilaFrylinck, takesplace at 19:00atthe NavalHillPlanetarium. Tickets cost R30per person andare availableon computicket.com.
SATERDAG 31 JANUARIE

DieLewendeWoord-kerk Bloemfontein bied 'n BabyonBoard-voorgeboortekursus aan.Dit duur van 08:00 tot14:00 en wanneer die inskryfgeld vanR150
betaal word,word'ninligtingstuken'nligte ete verskaf.Sprekers ligkursusgangers in oor wat om te verwag by geboorte, met inentings, borsvoeding, kwaleenskete vanbabas, asook fisieke ontwikkeling vandie baba.Die geestelikereis van’nouerwordook as deel vandie kursus bespreek. Kaartjiesisbeskikbaar op quicket.co.za
Solar System Extremes,a show by Mariette Erwee, takesplace at the NavalHillPlanetarium at 19:00. Tickets cost R30 per person andare availableon computicket.com.
SATURDAY 7FEBRUARY
An International Clarinet Extravaganzatakes placeat19:30 at theOdeiononthe main campus of theUniversityofthe Free State(UFS). Tickets cost R60per person and canbebought online on quicket.co.za
Journey to the Stars – alivepresentation in English by Natalie Matchettwith narrator WhoopiGoldbergis presentedatthe NavalHillPlanetariumat19:00. Tickets cost R30 per person andare availableon computicket.com.
THURSDAY 12 FEBRUARY
Watershed willperform at theAasvoëlklub, startingat20:00.Earlybirdtickets cost R150 per person,while tickets bought at thedoor cost R200 Book tickets forthe show withHeinGriesel on 084 5598991.
Wandel onder die Sterre,'nvertoning in Engelsen Afrikaans, word om 19:00deurLucas Erasmus in die NavalHillPlanetariumaangebied. Kaartjies kosR30 per persoon en kanopcomputicket.com aangeskaf word
SATERDAG28FEBRUARIE
Die Mimosa Mall Marathon, in samewerkingmet die Louzanne Coetzee-stigtingendie hardloopklub Bloemfontein Striders,wordaangebied. Wedlope sluit 'n marathon (42km), halfmarathon (R21km), 10km-wedloop en ’n 5km-pretloop in. Groot pryseis op die spel. Skryf in by mimosamall.co.za.
SATERDAG14MAART

Be Human op Middelwaterbied die BeVonk-musiekfees aan. KunstenaarssoosSpoegwolf,Zaan Sonnekus, Sunset Sweatshop,asook Francois vanCokeendie Gevaar,treevan 14:00afop. Die hekkeopen om 13:00. Bussevertrek om 13:00vanaf NorthridgeMall, en weer om 15:00; dié bussekeer om 22:30 terugnadie winkelsentrum, vir feesgangers se gerief. Kaartjies is op computicket.com beskikbaar.As’nalternatief, bel HermanRedelinghuysby064 9376947om'nlosie vir dié fees te bespreek.
Stuur volledige dagboekinskrywingsna lientjie.mentz@novusmedia.co.zavoor of op ’n Maandagom12:00.Inskrywingswordgratis geplaas.















ST9193/2004LOST OR DESTROYED DEED
EK KOOP NETJIESE
gebruikte klere, skoene, linne, gordyne, komberse &kombuiswarekontant. Ek besoek utuis.Skakel 072185 8217
LOOKING FOR working or broken fridges, wash ing mac hin es , Transformers, electric pumps and electric motors, LCD TVs, hi-fi's and furniture to buy and repair. Call 074 850 6366 073 257 4565

ST576/1997 LOST DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68of the Deeds RegistriesAct, 1937,ofthe intention to applyfor the issue of a certified copy of Deed of Transfer No ST576/1997 passed by JOZ EF FR A NC O IS LUTJENS, IDENTITY NUMBER: 6910195036086 Married outofcommunity of property, in favour of PHILIPPUSSTEPHANUS VAN DE RW ALT , IDENTITY NUMBER 501012 5019 087, UNMARRIED, in respect
Ernestina soek huiswerk
Notice is herebygivenin termsof Regulation 68 of theDeeds RegistriesAct, 1937, of theintentionto apply for the issue of a certified copy of DEEDOF TRANSFER NUMBER
ST9193/2004 passed by:
Marthinus Aucamp Identity Number
3004235023081
Unmarried In favour of: Anna Elizabeth Jordaan IdentityNumber 391029 0118089
Unmarried is theregistered owner in respectofcertain: AUnit consisting of (a)Section No.88as shownand more fully described on Sectional Plan No
SS99/1997inthe scheme knownasSTRIATA in respectofthe land and buildingorbuildings situ ated at BL O EM FON TEI N EX TE NSI ON 76, MA NG AU NG METROPO TA

T14355/2022 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby givenin termsofregulation68of the DeedsRegistriesAct, 1937, of the intentionto applyfor the issue of a certified copy of Deed of Transfer T14355/2022 passed by JACOBUS
NICOLAAS VANDER
MERWE Identity number: 5105155053087 and HENDRIKA HERMINA VAN DER MERWE Identity number: 5605310078085 in favour of FLORAINE SANETTE VENTER Identity number: 5709140020083 in respect of certain ERF 10510
BL OEM FO NTEIN
EXTENSION63DISTRICT
BLOE MFONTE IN, PROVINCE FREE STATE IN EXTENT 1094 (ONE THOUSANDAND NINETY FOUR)Square metres whichhas been lost or destroyed
Allinterested persons

A. SWARTZ
In dieboedelvan wyle ANITA SWARTZ (Identiteitsnommer : 3305030046080), in lewe 'n weduweeen woonagtigte WesterbloemFase 7Nr 224, VanHeerdenweg, Bloemfont ein (Boedelnommer: 9133/2025)wat oorledeis op 6Desember2025. Krediteureendebiteure word hiermeeversoekom hulle eise in te dien en hulle skulde te betaal binne 'n tydperk van30 (DERTIG) daegerekenvan datum vanverskyning van hierdieadvertensie af EKSEKUTEUR p/a MAREE&VENNOTE POSBUS3293 9300 BLOEMFONTEIN

C.G.J. PRINSLOO
IN THE ESTATE OF THE LATE COR NELIA GERTRUIDA JACOBA PRINSLOO, IDENTITY NUMBER 2609190018 081, WIDOW, OF WESTERBLOEMOLD AGE HOME,37VAN HEERDEN STREET, WILLOWS, BLOEMFONTEIN DATE OF DEATH: 19 NOVEMBER 2025 ESTATE NUMBER: 008922/2025,NOTICEis hereby giventoall
Creditors and Debtors in the abovementioned
Estate to prove their claims and settle their debts at th e undermentionedaddress within THIRTY (30)DAYS of publicationofthis

G. van der Merwe
In die boedel van wyle Gideon van der Merwe (Identiteitsnommer : 4605175065087), in lew eg etroud in gemeenskap van goed met Sarie van der Merwe (Identiteitsnommer: 5604280028089)en woonagtig te Plot 29, Quaggafontein, Bl oemf ontein, Boedelnommer : 8872/2025, watoorlede is op 7November2025. Krediteure en debiteure word hiermee versoek om hulleeiseintedienen hulleskulde te betaal binne 'n tydperk van 30 (DERTIG) dae gereken van datum van verskyning van hierdie advertensieaf.
GE TEKEN TE BLOEMFO NTEIN OP HIERDIE13deDAG VAN JANUARIE 2026
EKSEKUTEUR p/aMAREE &VENNOTE POSBUS 3293 9300 BLOEMFONTEIN

J.H. BOTHMA
In die boedel van wyle
JANETTA HENDRIKA BOTHMA ldentiteits nommer
3812100043087gebore 10 DESEMBER 1938 oorlede 14 JANUARIE 2024 van OGL IVE THOP SON STRA AT, HE UWELS IG, BL OEMFONTEIN, VRYSTAAT en WEDUWEE boedelnommer 8311/2024. KREDITEURE EN DEBITEURE in die bogemelde boedel word versoek om hul vorderings in te lewer en hul skulde te betaal by die kantoor van die ondergemelde binne 30 (DERTIG) (30) vanaf 22 JANUARIE 2026 Naam en adres van eksekuteur of gemagtigde: HENDRIKZ & DE VLETTER
PROKUREURS POSBUS 17 VOORTREKKERSTRAAT 65






J.M. MERTEN KENNISGEWING
IN DIE BOEDEL VAN
WYLE JACOBA
MAGHARETA MERTEN
IDENTITEITSNOMMER:
401018 0023 08 2, IN
LEWE WOONAGTIG TE
JOHN CHARDSTRAAT 34, BRAN DWAG, BLOEMFONTEIN BINNE
GEMEE NSKAP VAN
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205
A.L. DE JAGER
In die boedel van wyle
ALICELOUISE DE JAGER
Boedel No:8161/2023
Ide n titeit n ommer : 6010300074088 van 46 HIP OCRAT ESL AAN, HO SPITAALPARK, BLOEMFONTEIN Kennis geskied hiermee in termevan Artikel 35 dat die Tweede Likwidasie en Distribusie Rekening ter insae sal lê te die kanto

G.A.WHITEHEAD KENNISGEWING Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale Lik wi dasie- en Distribusierekening in die bestorwe boedelvan wyle GEORGEALEXANDER WHI TEHEAD (Identiteits nomme r: 5609205026084) (Boedelnommer: 3425/2025), in lewe

J.C. VORSTER
In dieboedelvan wyle, JACOBA CORN ELI A VORSTER, iden titeitsnommer 4111110062081 van WESTERBLOEM 173, FASE 7, VA N HE ERD ENW EG 22, WILGEH OF BLOEMFONTEIN, 9301, boedelnommer 004103/2025. Kennis skied hi edat di

J.B. MARAIS
In dieboedelvan wyle: JAKOBUS BERNARDUS MARAIS
Boedel nr: 008474/2024
Me es te rskantoor: ME EST ER BLOEMFONTEIN
Ident iteitsnommer: 6906115021083
Sterfdatum:2024/11/12
Geboortedatum: 1969/06/11
Laasteadres: 20 CACHET STRAAT DANPIENAAR BLOEMFONTEIN 9301, Die eerste en finalelikwidasie en distribusierekening in bogemelde solvente bestorweboedelsal ter insaelêindie kantoor van dieMeester vandie Hooggeregs ho f, BLOEMFONTEIN vir'n periodevan 21 (EEN EN TWINTIG) daevanaf publikasiehiervan.Indien binne gemeldetydperk geen besware daarteen by diebetrokke Meester ingedien word nie, gaan dieeksekuteuroor totdie uitbetaling,ingevolgedie rekening.
ADRES: DE VILLIERS PROKUREUR S,

J.V.DEBRUYN KENNISGEWING
IN DIEBESTORWE
BOEDELVAN WYLE JOHN VICTOR DE BRUYN
IDENTITEITSNOMMER: 390305 5001 08 7, WEWENAAR IN LEWE
WOONAGTIGTE: GILLES
VANDER WALL STRAAT 35, DAN PIENAAR, BLOEMFONTEIN
BOEDELNOMMER: 001257/2025
OORLEDE OP :30
JANUARIE 2025 KENNIS WORD HIERMEE
GEGEE DA TD IE
GEWYSIGDE EERSTE- EN FINALELIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIE REKENING IN BO GE NO EMDE BOEDEL TER INSAESAL Lê TE KANTORE VANDIE
MEESTER VANDIE
HOOGGEREGSHOF, BLOEMFONTEIN VIR'N
PERIODE VAN21(EEN EN TWINTIG) DAE GEREKEN VANAF 23 JANUARIE 2026.
ABRAHAM DU PLESSIS
REIDSTRAAT50 WESTDENE
BLOEMFONTEIN 9301 SEL: 0514363751











