Skip to main content

BloemNuus- E-Edition - 26 Maart 2026

Page 1


Lekkasies kosMangaung-metro miljoene

Waterverlieswekkommer

LIENTJIE MENTZ

Meer as diehelfte van diebehandelde waterindie Mangaung-metro genereer geen inkomstevir die metronie

Waterverlieseweens lekkasies alleen oorskry 48% vangesuiwerde water, watdie metro sowatR340miljoen perjaarkos

Op talle plekkeoor die metroheen stroom wateralmaande lank

In Albrechtstraat in DanPienaar stroom wateruit pype van’nreservoir watboindie koppie geleëisweg,al byna twee jaar lank.Die metrohet in Julie 2024’npyp opgegrawe om herstelwerkdaartedoen. Dit blyk hulle hettoe ’n baksteen-en-sementbeskuttingomgestoot om aandie lekkende pyptewerk.

Die pyphier het al ’n hele dam gevorm.Hoëropspuit wateruit ’n stukkende pypinnog ’n pompkamer. Vandaarvloei dit in ’n stroom teen diekoppie af totinAlbrechtstraat voordatdit in ’n stormwaterkanaal wegspoel.

Besorgde inwonershet op Vrydag 20 Maartdie hoeveelheid waterwat in Albrechtstaat afstroom, gemeet.Daar loop ongeveer 120 liter/min, of ongeveer 172000 liter/dag of ongeveer 5,2miljoenliter permaand, uitdie twee pype watlek Dit komneeropvarswater gelykstaande aanongeveer130 mediumgrootteswembaddens watper maand verloregaan. Teen ’n kleinhandel-munisipale tarief vanongeveer R33/eenheid (1 eenheid =1000L) is diekleinhandelwaardevan hierdie verlies ongeveer R171 000 permaand. By die waterwat uit die boonste pomphuis stroom,lêbottels wat duidelik daarop wysdat vandie onwettigebewonerswat hulle skuilings op die koppie tussen HappyValleyen Albrechtstraat bou, hier waterskep. Michael Deutschmann, voorsitter

vanFriends of Westdene Park,sê diemense wathierskuilings bou, is vroeër deur metro-wetstoepassingsbeamptesverwyder.Opruimingswerk is daarnabegin om al dievullis op die koppieteverwyder metdie doel om binnekort ’n heininghier op te rigom dieomgewingtebeveilig.

DA-raadslidFrans Bothmasêin’n verklaring infrastruktuurbestedingin dieMangaung-metroisnou ongeveer 2% en onder dieaanvaarde 8%-maatstaf.Dit styg slegs totnet onder 4% ná aanpassingsindie begroting.Terselfdertydis diewaterhandelsrekening onderdruk, met ’n geskatte tekort van sowatR109 miljoen.

Bothmasê sowat50,6% vandie metro se gesuiwerde water, gaan verloreweens lekkasies, diefstalen onakkuraterekeninge

Intussen sê Nicolette Maysiels, waarnemende algemene bestuurder vir kommunikasieaan die Mangaungmetro, datdie metro bewus is vandie waterwat in Albrechtstraat vloei.

Sy sê die rede waarom herstelwerk nienou gedoen word nie,isweens oorwegings vandie stabiliteit vandie waterstelsel.

“Die werk aandie pype sal geskeduleer word sodradit die minste risiko virgroot watertekorte inhou.”

Intussen vind daar vandeesweek wateronderbrekingsplaas weens werk watdie metro laat doen om ’n nuwe pyplyn inKenneth Kaundaweg te installeer.Dit vervang’nouasbespyp.

Dinsdagisdaarook werk gedoen aan’nwaterpypleiding in Bellevuestraat

Inwoners wasvroeërdie week bekommerdoor die stad se waterwat ’n melkerige kleur gehadhet.Maysiels sê ditwas weensonderhoud watgedoen isaan die Seinheuwel-reservoir

“Die melkerige kleur en klein borrels watopsommige plekke, insluitenddie Bram Fischer-gebou, opgemerkis, wasweens die onderhoudswerk.Die waterisveilig vir gebruik.”

Botteltjies lê in die vars waterwat uit ’n waterlek teen die koppie vloei.Dit is duidelik dat onwettigebewoners wathul skuilingshier bou,hul waterhier skep FOTO:Lientjie Mentz

’n Poel waterhet reedsgevorm waar nog ’n pyplaer af vandie pomphuisielek.Sowat50,6%van die metrosewater gaan verloreweens ondermeer lekkasies. FOTO:Lientjie Mentz

Eenvan dieskuilingsvan onwettigebewoners watbytye teen die koppietussen HappyValleyenAlbrechtstraat woon.Opruimingswerkisbegin. FOTO:Verskaf

N8-tragedie: Sewe jaar opgeskort

Diebestuurder van dieToyota Hilux-bakkie in dieongelukwaarin drie kinders verledejaaropdie N8 oorledeis, Tristan Kearney (20), is Dinsdag24Maart in dieBloemfonteinsestreekhof gevonnis

Kearneyhet skuldiggepleit op drie aanklagte vanstrafbaremanslagenis daarnatot sewe jaar gevangenisstraf gevonnis,wat in geheel opgeskortis vir vyf jaar.Hysal drie jaar korrektiewe toesig uitdien Hy salook 576 uur gemeenksapsdiens verrigterwylhyinkorrektiewe toesig onder huisarresis.

Die bevindingspruit uit diemotorongeluk op 24 Januarie toeAyden (8)ensyboetie Ryan Smit (6) en hulniggie Leané vanPapendorp (8) oorledeis.

Kearneysebakkie het by die verkeerslig by die afrit na Kruger-

Die drie kruisewat opgerigister herdenking aan die kinderswat op 24 Januarie 2025 op die kruising vanKrugerlaan by die N8 in ’n botsing doodis.Die bestuurder vandie bakkie is Dinsdag24Maart in Bloemfontein gevonnis. FOTO:Lientjie Mentz

laan teen dieChevrolet Sparkgebots waarin Leané se ma,AdriJonck, die kinders na dieLaerskoolDr. C.F. Vissergeneemhet

Nog’nkind,Tennique Joubert(8), en Jonckisindie ongeluk beseer

Lisa-May Pietersvan Netwerk24 berigstreeklanddros Rasheed Mat-

thews het in sy uitspraakgesêKearney maggedurende die drie jaar vansy huisarressteedswerk, kerk toegaan, aangeorganiseerdesport deelneem, studeer en begrafnissebywoon.

Pietersberig verder Matthews het in sy uitspraakgesêKearneyhet in die ligvan sy jeugdige ouderdom’ngroot kans op rehabilitasieentoondiepe berou. Hy het gesê daar is geen vonnis watdie pynvan die oorledekindersse familie gaan wegneemnie Kearney behousyrybewysenmag ook’nvuurwapen besit.

Pieterse berigdie hofhet gehoor datKearneytydensdie ongeluk vir Custom Steeland Coatings gewerk het. Hy het met sy persoonlike Hilux-bakkie gery om twee werkersen toerustingnaTweespruit te neem Hy hetook ’n gehuurde sleepwa gesleep. Die hofhet gehoor datdie verkeersligtebydie N8-kruisingbyAljo’s Supersparfoutief wasenbygedra hettot die ongeluk.Die verkeerslig wasoranjetoe Kearneydie kruis-

ingbinnegegaanhet en het na rooi oorgeslaan toehyreeds in die kruising was. Die hofhet gehoor datJonck gedraaihet voordatdie groenpyltjie begin flits het.Dit is toedat die twee voertuie gebots het

Die hof het verder gehoor datgeen passasiersindie Chevrolet Spark vasgegespewas nie.

MojalefaSenokoatsane,woordvoerder vandie NasionaleVervolgingsgesag, sê die skuldigbevinding en vonnisbeklemtoon die ernstige gevolgevan roekeloseennalatige bestuur

“Die NPAbly daartoeverbindom aanspreeklikheid te verseker in gevalle waar lewensverloregaanasgevolg vanonverantwoordelikegedragopdie paaie,” sê hy in ’n nuusverkalring Hy sê lede vandie publiek word aangemoedig om versigtigtewees, verkeerswettetegehoorsaam, en die veiligheid vanalle padgebruikers, veralkwesbarevoetgangers,te prioritiseer.

Statesecures forfeited assetsworth an estimated R32m

TEBOHO SETENA

TheSouth African statehas secured an importantvictoryinthe R255 million asbestos roof removalcorruption scandal involvingthe Free State DepartmentofHuman Settlements.

This came after the Free StateDivision of the High CourtinBloemfontein grantedthe National Prosecuting Authority(NPA) of South Africa a final forfeitureorder on 21 March2025

Theorder resulted in the forfeiture of sixhigh-value properties and a Mercedes-BenzG63 AMG that was purchasedincash

Theproperties aresituatedinSandton, Hartbeespoort,Wonderboom, Randburgand Parys.

Thetotal value of all assets forfeited to the stateisestimated at approximatelyR32 million.

Theforfeiturecomes as criminal proceedings continue in the High Courtagainstimplicated individuals

in this high-profilefraud andcorruption case

Twocompaniesare central to the asbestos roofing tender awardedin October2014 to Diamond Hill Trading71, ownedbyslain Welkom-based businessmanIgnatius “Igo”Mpambani, and BlackheadConsulting, owned by EdwinSodi, aJohannesburg-based businessman.

Kaizer Kganyago,nationalspokesperson for the NPA,explainedthe significanceofthe forfeiture.

“Thecourt found on abalance of probabilitiesthatthe assets constitutedproceedsofunlawful activities, includingfraud, corruption, theft, contraventions of thePublic Finance ManagementAct (PFMA), and money laundering.

“Itfurther found that the properties and vehicle were instrumentalities used in the commissionofmoney launderingoffences linked to the irregularR230 million Free State

asbestos roofing tender

“Itshould be noted that this forfeiture order is distinct from the criminal recovery orderthatrequires aconviction andiscivil in nature.

“Therespondents in the forfeiture applicationfailedtodischarge the burden of provinganinnocentowner defence as theyraiseda bare denial with no credible evidence demonstratinga legitimatesourceoffunding for the acquisition of the assets in question. Hence the finalforfeiture order in favour of the State,”said Kganyago

He said thecourt dismissedtechnical defences raised by the respondents,includingarguments regarding theexpiryofthe preservation order andthe existence of parallelcriminal proceedings

“Thedismissalconfirmed that all procedural requirements were met andthatcivil forfeitureproceedings arenot barred by pendingcriminal

cases,”said Kganyago

He said an in-depth investigation revealedthe assets hadbeenregisteredundervarious trusts linked to individuals associated with the asbestos tender.

Theseincludethe McGina Property Trust, the VillaCastello Residence Trust, and the SABFamilyTrust Kganyago said the forfeited assets resulted from the National Directorof Public Prosecutions (NDPP) tracing the flow of funds from the Free State DepartmentofHuman Settlements to the acquisition of theseassets

High-end assetsseized Initially, the AssetForfeitureUnit (AFU) hadfrozenR300 million in assets

This included high-endsportscars ownedbySodiand his firm,Blackhead Consulting. Amongthem area Rolls-Royce Ghost, aBentleyContinentalconvertible,and aPorsche

Cayenne SCoupe

In total, 25 vehicles were registered to Blackhead, includingaFerrari,another Porsche, and another Bentley. Accordingtothe NPAreport, Sodi initially enteredacourt-ordered arrangementregardingthe seizure of his assets wherebythe AFUwould retain luxuryproperties to the value of R260 million forthe purposes of afutureconfiscation order,and the vehicles were returnedtohim Theother R40 million wasfrom assets of some of the other defendants.

Thestate described the fraudulent scheme as oneconceived by officialsinthe departmenttodisburse substantial sums of moneytoselected suppliersand contractorstoavoid the funds becomingunspent. Thefraud features prominentlyin the StateCapture Commission (Zondo Commission), particularly in the Part 4Reportreleased in April2022.

TO SHAKETHINGSUPFOR 2026

ar's theme invitesvisitors to see, and explorethe Bloem Showfrom angle –park differently, walk difly,experiencedifferently. Theshow phasises real,sensory experiences, ening visitors to enjoythingsnodevice ia canreplace,"said Prinsloo said planning had been adapted to oot-and-mouth disease (FMD)outwhichprevented cattle and small ock championships. year's agricultural programme still

hosts fivechampionships,including the WorldOutdoor Saddle HorseChampionship.

Bloem Showmaintains its reputation as acatalystfor growth in the Free State, injectingroughlyR100 million into the localeconomyfor Bloemfontein and the province annually

It continuestocreateopportunities for entrepreneurs and the private and public sectors to showcasetheir products and services

Spansaam terwille vansport

Tonele uit natuur hiér dietema

DieBritseviolis Rupert Marshall-LuckenSuid-Afrikaanse pianis PeterCartwright span saam om musiek van hul onderskeie tuislande in eenkonsert saam te bind.

Daarby ingesluit is ookwerke vanRussiesekomponiste in moderne tradisionele style.

Die konsertgenaamd Lyric Landscapes word Donderdag 16 Aprilom19:00indie Odeion-ouditorium by dieUniversiteit van die Vrystaat (UV) opgevoer LyricLandscapes bevatmusiek watwisselvan die neo-Barok elegansie vanStravinsky se Suite Italienne totdie intensiteit van Prokofiev se D-majeur Sonate Die programondersoek die ryke verskeidenheid musikale uitdrukkingindie 20ste eeu.

Delius se sagteenontwykende DerdeSonate roep die Engelse platteland op in sy pastorale skoonheid, dikwels gekombineer met jazz-agtige invloede uit sy tyd in Florida.

Klatzowsegewaagdeen suggestiewe Sonate bringdie klankwêreld vanSuid-Afrikain ’n aangrypende dialoog met die Westerse klassieketradisie

Hierdie konsertissaamgestel uit musiek uit die duo se bestaande repertoire, sowelasmusiek watspesifiek vir die 2026-seisoen voorbereiis.

Hulervaringmet vorige programme in Suid-Afrikadui daarop datverskeidenheid oor die kategorieë vanland van komponis,stylenmusikale uitdrukkingheensuksesvol wasby konsertgangers

Hierdieprogramis gebou rondom dietemavan landskappe watdeur die abstraktemedium vanklank beskryfword. Kaartjiesisbeskikbaarop quicket.co.zaenkos tussen R30 en R120.

Storyinspires alltolook within

“OhLord, grantmethe Serenitytoaccept thethingsIcannot change,courage to change the things Ican,and wisdom to knowthe difference.”

This inspiringprayerisnot onlya fervent,active, andpersonalcommunication with God, actingasa directline forguidance,strength andgratitude, butalsoatoolfor communion with our inner spirit

In abroader sense, Serenity is an abstract,site-specific, contemporary, devisedtheatre performance centered on exploringhuman experiences of failureand successtounderstandwho we are, whereweare going, andhow to remain calm in themidst of chaos through prayer

Subsequently, activatingour inner spirit to attain ourpurposes in life

Thesecond year dramastudents of the University of the Free State(UFS), under thedirection of Dr ObakengKgwazi, reminds us that in life,not everythinggoes ourway everytime

“Still, with faith,wetend to overcome all obstacles,challenges,and tribulations we encounter, understandingthat sometimes agreat act of prayerful obedience is needed to connect with one’s inner spirit

“Thus,inwhateverformhuman tribulations aredefined, it is imperativeto seek equilibrium in serenity.”

Theperformerstakespectators on a journeythrough loss, healing,and renewal depicted through theart of bodily movement.

Theaim is to cultivatea peaceful internal stateofphysical, mental, spiritual, andemotional freedom, for theonly freedomworth having liesinthe search forserenity.

Thedirector’sposture in this theatre andperformance device allows performerstocommunicatetheir thoughts andemotions aboutthe explored theme through aparticular form or content.

Within this devisedperformance,the Bosophytric theatre methodand practice is used to affordspectators fewer wordsortexts of rational explanationas aformofcommunication.

“Theaudience would rather experience theimmediatethoughts and emotions of the performance delivered through bodilymovement, the story unfoldinginspace and time whereitis embeddedinthe symbolicofeco-cosmological aspects that,fromancient

Diary

DONDERDAG 26 MAART

'n Paneelbesprekinginsamewerkingmet die Werkgroep Vrystaat vandie Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en die Vriende vanNaln begin om 18:00.Dr. Martin Laubscher, dr.FrancoisSmith en prof.Johann Rossouw gesels met skrywer Johannes de Villiers oor sy boek Op padna'nkloosterindie sneeu Bevestigbywoning deur e-posnahoffmanl@ufs.ac.za te stuur

Annalievan der Vyferisthe guest speaker at ameeting of the Universityofthe ThirdAge (U3A)at10:30 in the Sewe Damme HallinGen Beyers Street.She will talk aboutgardenbirdinginBloemfontein.Members pay R10 and guests payR20.CallPam Gradwellon 083253 6293 formoreinformation

VRYDAG 27 MAART

'n Musiekkonsert met rock, popencountry begin om 20:00 in dieAasvoëlklubten bate vanGenade in Aksie.Kaartjies kosR150.Bespreek plek by 082894 3013.

Die Innibos-bosmark duur van17:00 tot20:00.Dié maandelikse nagmark in Langenhovenpark bied 'n verskeidenheid stalletjies, plaaslikeprodukte en eetgoed te koop aan.

TheFarmyard Ultra, part of theBigsBackyard Ultra WorldSeries,isheldatBoomritsfrom27to29March. Inthis race with no end, amountain biketrail over 13,4km and atrail running trail of over 6,7kmis attempted everyhour,onthe hour.A R5 000 cash

times,havebeenand still, in contemporary times,are meanttohealthe body, mind, andspiritofsociety.”

Serenity will be performedinthe Scaena Theateronthe main campusof the UFS.

prizeisthen awarded forthe last person standing. Theentryfees rangefromR100 to R600 forboth theracewith no end formountain bikes and the race withnoend fortrail running. Enter on entryninja.com.

SATERDAG28MAART

Die OVSFilatelieseVerenigingvergader om 10:00 in die personeelkamer vandie Laerskool Sentraal. 'n Veiling word gehou, en nuweaanwinste word vertoon.Rig navrae aan Voet du Plessis by 082449 9488

Dark Universe,with narrator Neil deGrasseTyson and alivepresentationinEnglish by Natalie Matchett,is shownfrom19:00to22:00 at theNavalHillPlanetarium. Tickets, withprices ranging from R30 to R60, are availableoncomputicket.co.za

VRYDAG 3APRIL

Die KarooKunslied met Klaus-Louis Jansen van Vuuren (tenoor), Chris Vale (bariton) en Eugene Joubert (pianis) vindplaas om 19:00 in die Naval Hill-planetarium. Kaartjies kosR120enisbeskikbaar op die webwerk heyzuva.com. Die produksie word moontlik gemaak deur die ATKV-tak Gemeenskapsteater.Rig navrae oor die uitvoering aan MichelleHorn by 079898 1428

Performancesare scheduled for Thursday 26 Marchand Friday,and will commence at 18:00.

Entrycosts R25 to R60, with tickets either available on webtickets.co.za or at the door

aangebied. Markgangers word genooi om iets lekkers te eet terwyl hulle kuier en die atmosfeer genietvan dié mark.

SATERDAG11APRIL

Jazzin' Vibes begin om 17:30 by Doxa Deo in Bloemendalweg, langsdie Vrystaat-nasorgsentrum. MusikanteLizelle de Jager(stem),ClaireRöntsch (saksofoon), MarcRöntsch(baskitaar), Petro Engelbrecht (klavier)enAngeloMockie (dromme) is deel vandie uitvoeringhiervan. Kaartjies kos R100 by 082824 5507. Bring stoele en 'n piekniekmandjie

Manie Jacksontreeom20:00 in die Aasvoëlklubop. Deure open om 18:00. Vooraf-kaartjies is teen R150 beskikbaar,terwyl kaartjies R200 by die deur salkos Bespreek plek vir die vertoning deur084 5598991 te skakel.

DONDERDAG 16 APRIL

VRYDAG 10 APRIL

Die Langenhoven-herfsmark begin om 17:00. Vars produkte en handgemaakte artikelswordtekoop

Lyric Landscapes,with Rupert Marshall-Luck (violin) and PeterCartwright(piano),starts at 19:00inthe Odeiononthe main campus of theUniversityofthe Free State(UFS). Tickets cost beteen R30 and R120 and are availibleonquicket.co.za

SATURDAY 18 APRIL

Romantic Spirits withHeinrichLategan as conductor is performed by theRhapsody Orchestra at 19:00inthe Odeion. Tickets cost R50 to R100 and areavailableonquicket.co.za

Rupert Marshall-Luck
PeterCartwright is die pianis in Lyric Landscapes FOTO’S:Verskaf
Serenity is an upcoming production by the second-year drama students at the University of the Free State(UFS).They arefromthe left,front:Busi Sehlabela; back: SenamileNgubane, MbalentleSobuzaand Lufuno Makushu. PHOTO:Supplied

Oudwordis’nseën

Sy vertel nogaltelekker stories uit vergangedae en geniet'n sopie whiskyopsytyd.

Ouma Phoebe Hewett (née Saayman) het op 12 Maarthaar 100ste verjaardag gevier

Haar twee kinders, Leslie Barnard (68) en Arthur (65), en hul familie het haar lekker bederfmet partytjies vir dié grootdag

Ouma Phoebe het grootgeword op Komga(deesdaeQumrha), sowat64km buiteOos-Londen Sy het in die hoërskoolnadie koshuis gegaan, waar sy matriek aandie HoërskoolGrens voltooi het.Námatriek het sy in die bank gewerk.Syonthounog allerlei van haargrootwordjare

“Ons waslekker stout. Die huiseinKomga wasopdie straat gebou, en ons kindershet skelmpies aandie vensters gaan klop.Asdie mensedan met flitse komkyk wieklop,het onsonder die venstersit en giggel,”vertelsy met ’n glimlag.

Sy het haarman van63jaar, Neville Hewett,inKaapstad langs die strand ontmoet.Hulleisin 1955 getroud.

Die egpaar het in 1963 na Bloemfontein verhuis,waarhulle lank in DanPienaargewoonhet

Vroeër jare wasOumaPhoebe ’n eiendomsagent.

Sy meen dit is sportwat haar so lank jonk gehouhet.Syhet hokkie en tennis gespeelengraag in hul

Vier geslagte byeen:Van linksisLeane Barnard(10),oumagrootjie Phoebe

Hewett,Julie Barnard en JuliesedogterPhoebe Barnard(31). FOTO’S:Lientjie Mentz

swembadgeswem. Sy hetnog tot op die ouderdom van82gereeld tennis gespeel. Ná hulaftredehet dieegpaar in 2015naWesterbloem verhuis, voordatNeville in 2018 oorledeis. Sy hetin2024 haar intrek by OnsTuiste geneem Alpla diegehoordat sy lekker gesels,isOumaPhoebenog heel gesond en loop met die hulp van ’n loopraamwaarsywil wees

Ouma Phoebe kyknog graag sportoptelevisie “Ekgenietdie krieket, rugbyen veraldie tennis.”

Haar raad aanjongmenseisdat ’n mens ’n dankbare lewemoet lei

Leane Barnard(10), eenvan Ouma Phoebe se twee agterkleinkinders,sêouma-grootjie bederf haar baie.Sysêdit is lekker om ’n ouma-grootjie te hê watsooud is

Ouma PhoebeHewett(100) me foto vanhaar oorlede man,Nevil watsyinhaar beursie hou.

WillisStraat 8 -Langs AAAMeat,Hospitaal Park |8 Willis Street - Next to AAA, Meat Hospital Park

Maandag-Vrydag/Monday-Friday: 07:00 –19:00 Saterdag/Saturday: 09:00 –17:00 |Sondag/Sunday: 09:00 –15:00

R190

Scan theQRcode in storeand geta with your purchase B BAG OF ICCE E FREE Skandeer dieQRkode in diewinkelenkry 'n metjou aankope. P PAK K Y YS GRAATTIS

Harrier Whiskey 750ml

BAGOFICE FREE PAKYSGRATIS

Gordon’s Gin 750ml R185

R195

S Sp p s S l ls s 26 -31 March 2026

Richelieu Brandy750ml

R210

Smirno� Vodka750ml

Wellingt Brandy 75

R190

Skandeer dieQRkode en sluitaan by diespesialeaanbiedings groep, vir nog baie meer.

Scan theQRcodeand become partofthe group andbefirsttosee allthe specials andmuch more.

Geliefde dokter metdiens onthou

LIENTJIE MENTZ

’n Gedenkdiens virdr. Ludwig de Jager(68) vind op Saterdag28Maart om 11:00 in dieNG kerk Berg-en-Dal plaas.

De Jager, ’n oor-,neus-enkeel-spesialisvan Bloemfontein, wasalom geliefd.

Hy is op Dinsdag17Maart in dieMediclinic Bloemfontein oorlede.

Elsabe de Jager, rubriekskrywervir BloemNuus en sy eggenoot vanbyna35jaar, sê hulhartisstukkend.

“Ludwig was’nsagte mens,bekend vir sy medemenslikheid en omgee. ”

Die egpaar is oorspronklik vanBloemfontein, maarwas jare lank in Kanada.Hulle het hulle

Dr.Ludwig de Jagerensyvrouvan byna 35 jaar, Elsabe FOTO:Verskaf

onlangs eers weer in die stad hervestig. Ludwig het,nadat hy in 1990 sy spesialiseringaan dieUniversiteit vandie Vrystaat (UV) voltooihet,van 1991 tot2001 in die akademie gewerk in dieoor-, neus-enkeel-departement aandie UV

Dieegpaarwas hierna18jaarlankinKanada, waar hy ’n praktykinVancouver Island gehad het. In 2018 het Elsabe na Bloemfontein teruggekeer,enin2020 het hy gevolg Ludwig het eers ’n praktykbydie Mediclinic Potchefstroomgehad voordathyin2022 sy praktykbyMediclinic Bloemfontein begin het.

Hy is in Oktoberverlede jaar met kanker gediagnoseer, waarnahychemoterapie ondergaan het. Hy hetvolkome herstelenwas kankervry toehy sowattweeen’nhalf weke voor sy dood siek geword het.Elsabesêhyiserg deur gordelroos aangetas,endie inflammasie hetvinnig deur sy liggaamversprei.

Hy is op Maandag9 Maartindie hospitaal opgeneem,waarnahyalhoe sieker geword het totdat hy daar oorledeis.

“Dit wasvir ons ’n grootskok, veralnadat ons gehoor hetdat dit soveel betergaanendat hy kankervryis,”sêElsabe.

Sy sê Ludwig hetweervoluitbegin werk ná diekankerbehandeling.

“Wat kosbaaris, is datons Dinsdagtyd gehad hetomafskeid te neem.Dit wasbaiespesiaal. Hy hetvir my gesê die laaste vier jaar,hier in Bloemfontein,was die gelukkigstejarevan sy lewe.”

Elsabe sê Ludwig laat ’n baie groter nalatenskap as die 68 jaar vansylewe.

“Indie byna 35 jaar datons getroudwas,het ons ’n leeftydseherinneringe gemaak.”

Dieegpaarsetweedogters,Heidi (34) en Carlie deJager (29), asookHeidi se man, Rhys Davies, hetvandeesweek uit Kanada in Bloemfontein aangekom virhul pa se gedenkdiens

Front-row ticket to delights

Bloemfontein is settohosta majorculinaryevent in April as the Free Statebranchofthe South AfricanChefs AssociationpresentsInfoChefFree State2026 at the CentralUniversityofTechnology (CUT), Free State, in Bloemfontein. This annual food event hasbecome astaple on the culinarycalendar,bringingtogether professionals,students, andfood enthusiasts.

On Thursday 16 Aprilthe eventwill begin with abusinessbreakfast, providinga platformfor industryleadersto exchange ideas Afterward, chef competitions

will unfold, featuringboth seasoned professionalsand aspiringstudentchefs

Theevening will offer afourcourse fine dining experience, prepared by some of South Africa’s topculinarytalent, under the guidance of the South AfricanChef Association

On the following day, InfoChef will continue with aGr.11 cook-off competition,aslearnersfromlocal schools compete in the finals

Professional chefswill also showcasetheir skills,whilea varietyofexhibitorsfromthe culinaryindustrywill be on hand, offeringinsightsinto

newtrends and products

Theexpoisexpectedtodraw adiverse crowd, from aspiring chefs, professionals, hoteliers, and allwho arecurious about the futureofthe food industry. TheSouth AfricanChef Association and its Free State branchcontinue the body’s commitmenttofostering culinarytalentinthe region, making InfoChef ahighlight in Bloemfontein’s cultural calendar.

Forthoseinterestedinattending or learningmore, further detailsare available on the South AfricanChef Association websiteorits Facebook page

At aprevious Chef Expo arefromthe left Warren Franz,PatsoNikolov,JeanPierreRenaud,Deon Pastor and Ishmael Kholoera. PHOTO:Lientjie Mentz

Thursday,26March 2026

Spelers wys weer hulslagopveld

Ditwas ’n bedrywige naweek op die sportveld hier kort voor dieskoolvakansie

By die HoërskoolSentraalisdie

eerste hokkiewedstryde vandie Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks teen dieGoudveld-Hoërskoolreedsop Donderdag19Maart gespeel. Eenvan die hoogtepuntevan die dagwas die o.16A-meisiespanvan Sentraal wat’nindrukwekkende8 –0 oorwinningoor huleweknieëvan Goudveld behaalhet

Anel Fourie het uitgeblink metdrie doele,terwylDeteJansen en Chelsey Flaniganook met hulspelbeïndruk het.EmmaNel se uitsonderlike werktempohet verder bygedratot diespanseoorheersing op die veld Diespanwordafgerig deur Danielle Labuschagne.

Vrydag is die hokkie-, rugby- en netbalwedstryde gespeel. Altesaam11 wedstrydeisgespeel, waarvanSentraal10gewen het.Die enigste terugslagwas vir die o.16A-netbalspan, watteenGoudveld vasgeval het.

hulwedstrydmet 6-1oorheers. Die eerste seunswedstryd het 2-2gelykop geeindig. In ’n titaniesewedstrydhet die Fichie-Leeus Trio se eerste rugbyspan met 22 -19getroef. Daar was16netbal-,12hokkieen nege rugbywedstryde tussen die HoërskoolJim Fouché (JF) en HoërskoolWitteberg vanBethlehem JF wen14netbalwedstryde,speel eengelykop en verlooreen.Die o.19C-spanwen 30 –7met Liezaan Louw (HV) wattalle balle onderskep hetendie spel se momentumgedraai het. JF se eerste netbalspan wen 39 –26

Swaarweerstoestande hetook ’n invloedopdie programgehad.Die eerstespan-netbalwedstryd asookdie rugbywedstrydvan die eerstespanne konnie plaasvind nieensal op ’n latere stadium ingehaal word Die HoërskoolFichardtpark

(Fichies) wasdie gasheerskoolvir die HoërskoolTriovan Kroonstad. Fichies wasbaasinaldie o.14-, o.1-5, o.16-wedstryde.Fichies se eerste netbalspanhet hulwedstrydook met 41 -30gewen Trio se eerste meisiehokkiespanhet

Karmen Strausshet vir die eerste keer hierdie jaar al vier kwarte gespeel en sy hethaarself goedbewysonder druk.MiqniaCoetzee (JF) wasspeler vandie wedstryd JF se seunshokkiespanne het al vyf hulwedstryde gewen. Dieseuns o.16B-span klop Witteberg7–0.HJde Villiers wasspeler vandie wedstryd Die eerste seunspanwen met ’n tellingvan 4-0 en JF se Ruan Kleynis die speler vandie wedstryd

JF se hokkiemeisies het vier wedstrydegewen en Witteberghet drie wedstrydegewen In die meisieshokkiespanne se eerstespan-kragmetingwen JF 3-1. MinkeLabuschagne vanJFwat twee vandie drie doele aangeteken het,is aangewysasspeler vandiewedstryd. Die rugbywas mededingend met JF watdriewedstryde gewenhet en Wittebergwat sesgewen het.JFse eerste rugbyspanwen 24-19 nadatdie spanne teen halftydgelykop 5-5 was.

Drieëisgedrukdeur Stefan Labuschagne,ChristiaanJacobs,Arno Smit en die wendrie in die laaste sekondes vandie wedstryd is deur Madiba Mtamzimagedruk.

Christiaan is ookaangewysasdie speler vandie wedstryd

Stoei in die Vrystaat groei sterkmet rekordgetalbeginners

Daar is grootopgewondendheidonder die stoeigemeenskapdanksydie groot getal beginnerswat op 7Maart in Bloemfontein deelgeneem het aandie Vrystaatse Vrystyl-stoeikampioenskappe

Die 48 beginnerswat die eerste keer gestoeihet,wys datdié sportgroei

Klubs vanoor die Vrystaat heen het 94 stoeiersgehad wataan diekampioenskapdeelgeneem het Goue medaljes in dieeersteligais deur die volgende kindersbehaal. Medaljes is behaalindie vrystyltensy anders aangedui.

Uitblinkersbydie VanRooyenstoeiklub watgoudgewen het,was:

■ o.7-NathanDeVilliers;

■ o.7-Paulvan den Berg;

■ o.7-GeorgeSmith;

■ o.8-Percy-Leo Reynolds;

■ o.10 (Grieks-Romeinsestyl) -Francois Coetzee;

■ o.13 -JandrichKappasook goud in GR;

■ o.13 -Timo Nelasook goud in GR;

Stoeiers vandie VanRooyen-stoeiklubwat deelgeneem het aan die kampioenskap op 7Maart,is vanlinks,voor: Paul vanden Berg en Francois Coetzee; agter: Louis VanRooyen, WJ Etsebeth,RhynoGroenewald,Johan Bam,Timo Nel,FrancoisMarai en Fanie VanRooyen FOTO:Lientjie Mentz

■ o.15 -Jac-HendriEngelbrecht;

■ o.17 -Hendrikus Pienaar; en

■ o.17 -WJ Etsebeth Silwer medaljes:

■ o.7-Sion Schoeman;

■ o.7-Ruan Fourie;

■ o.8-LeanNel;

■ o.9-AdamNel;

■ o.9-Louis Grove;

■ o.10 -Francois Coetzee;

■ o.11 GR -KootSnymanensilwer in vrystyl; en

■ o.17 -EtiaanSaaiman Brons medaljes:

■ o.7-RouxGermishuizen;

■ o.9-Cobus vd Berg;

■ o.11 -LianSaaiman;en

■ o.15 -Johan Bam.

Die beginners VanRooyen-stoeiklubwat aan diekampioenskap deelgeneem het,isvan links,voor:Sion Schoeman,Jan Serfontein,Ruan Fourie,Pieter Grové, en Nathan de Villiërs; middel: Juan-Lukevan denBerg,Lean Nel,George Smith, Paul vanden Berg,Roux Germishuizen en Axel vanGreunen; agter: Lian Saaiman, Louis Grové,Adam Nel,Ruben PearsonenPercy-Leo Reynolds

Christiaan Jacobs vandie Hoërskool Jim Fouché is aangewys as die speler vandie wedstryd.Hier drukhy’ndrie in Saterdag 21 Maart se wedstryd teen Witteberg. FOTO: Verskaf

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
BloemNuus- E-Edition - 26 Maart 2026 by Novus Media - Issuu