PULSE brings youweekly rewards, prizes and discounts.
Donderdag9Julie 2026
NM10064957-BX090726
Waar is almal dan nouheen .. .fees toe, natuurlik!
DieVrystaat Kunstefees is pret viralmal – vandie kinders wathulle verkyk aan die oulike handpoppe by MarykeduPisane se stalletjie Concert Creations totsoetkoekies vir oupabydie Vrystaat-Nasorgsentrum-stalletjie en mamma watmet lekker varsgebakindie Summerwood-restaurantkan ontspan.Endit is allesnet in die Eksamenlokale.Daar is ook nogstalletjiesindie hoofwandelgang op dieUniversiteit vandie Vrystaat (UV) se hoofkampus en in die Callie Human-sentrum.Benewensdie stalletjies is daar PatsoBoerekombuis in die Eeufeessaal,Queens Tableindie OdeionenTevah Venue in dieWynand Mouton-teater.Die drie meisies met die handpoppe is vanlinks MikaFaber en die tweelingTaylahenHannahBlay.Lees meer oor die fees op bl.6. FOTO:Lientjie Mentz
Legalaction pursuedtosavejobsatprison
TEBOHO SETENA
ThePoliceand Prisons CivilRights Union (Popcru) confirmed that an urgent application was filedon Wednesday1Julyinthe Labour Court to compel theDepartmentofCorrectional Services (DCS)tofully complywitha courtorder regarding the takeover of theMangaung Correctional Centrein Bloemfontein.
triggeredbythe departmentlocking out morethan500 workerson1July– the day of transition.
“Thedepartmentisheartless.How canitlockout people who served this correctionalcentrefor morethan25 years? Theseare humanbeings,and these members of Popcru have families they need to providefor,” shesaid.
MaximumCorrectionalCentrefollowing the takeover on 30 June at midnight, was previously managedundera25-year public-private partnership (PPP)between thedepartment,Bloemfontein Correctional Contracts (BCC)and security firm G4S –a partnership that officially ended on 30 June
applies to the transfer,ensuringemployeesare absorbed by the departmentupon its takeover.
Ramahlokoane indicated the departmentviolated abindingcourt order “Thedepartmentproceeded without givingeffecttothe rights and protections of affectedworkers as requiredbylaw.” Thedepartmentannouncedearly in June that it hadadvertised 668 centrebasedposts –seeminglytoreplace the 500-plus union employeesemployedfor the duration of the PPP contract ■ Editor’s note: Thedepartmentpostponedamedia briefing,scheduledfor 1July, at which it wasexpectedtoprovide an explanation about thetransition. Anew date is yettobeconfirmed. SibongileRamahlokoane
AccordingtoSibongile Ramahlokoane, spokesperson for the union in theFree State, the matterwas scheduledtobe heardon Thursday 9July. Sheexplained the filingofthe applicationhad been
Dozens of workerswereforcedtostand outside in the cold,while others were seen queuingalongthe R702 as theywere deniedaccesstothe facility. This is the prison where convicted murderer and rapist ThaboBester, known as the Facebook Rapist, escapedon3May 2022 with the assistance of selected officials Theprison, renamedthe Grootvlei
National Commissioner Makgothi Thobakgale reportedly oversawthe transition. On 18 June,the departmentlostin the Labour Appeal Courtthe decision to appeal the absorption of the workerswith full benefits,thereby stayingthe execution of the initial judgmentmade on 30 April in favour of the union.Popcruand G4S hadpreviouslyapproached the Labour Courtseeking adeclaratory order that
PHOTO:Teboho Setena
Handevan hoop reik uitlangsN1
LIENTJIE MENTZ
In ’n gebaar van meelewing en omgee hetmensevan verskillende kerkeoor Bloemfontein heen dienaweekopkort kennisgewing ingespring en duisendevlugtelinge gevoed.Ds. JanLubbe, moderator van dieNGkerksealgemenesinode, hetVrydagom16:00 ’n oproep ontvang wat’ngroot netwerkvan ondersteuning in werking gestel het.
Bussevol vlugtelinge –meestal burgersvan Zimbabwe en Malawi –is die naweek vanKaapstad na ’n tydelikekampinMusinavervoer
Ds.Riaan de Villiersvan De Groote
Kerk in Kaapstad het kontak gemaak met die Vrystaters sodatdie bussevol vlugtelinge ’n etekon kryophul lang tognoordetoe
Altesaam1786 vlugtelinge is sedert Vrydag vandie EppingRepatriasiesentrum in Kaapstad op 26 busse gelaai. Die vlugtelinge het sedert
Vrywilligers het op Saterdag en Sondagvan vroegoggend tot laataandkospakkies aan bussevol vlugtelingeuitgedeel.
FOTO’S:Verskaf
Sondag 28 Juniehier gewagvir repatriasiena hultuislande ná die optogte teen ongedokumenteerde migrante watoor Suid-Afrikaheengehou is Andreas Nieuwoudt vandie welsynsorganisasie Toringsvan Hoop in Bloemfontein, hetdie plaaslikeprojek
Altesaam het 26 busse met1786 vlugtelingedie naweek op reis op die N1 by Bloemfontein aangedoen,waar vrywilligers kospakkies uitgedeel het.
gekoördineer
“Dit waswerklik’nspanpogingmet nie net NG kerke, maar ooklidmate vandie AnglikaansekerkenMethodiste kerkeinBloemfontein watóf voorrade óf geld geskenk het,”sêhy. Die bussehet Saterdag en Sondag
totlaataandbydie Shell UltraCity langsdie N1 stilgehouwaarvrywilligers hulle vankos voorsien het Nieuwoudt sê alles het blitsvinniggebeur,maarhulle konvir die vlugtelinge warm kos, vrugteeniets te drinkegee
“Ons het vir elkevlugteling’n bekersop,’nbottelwater,vrugteen’n broodjie gegee. Onskon ookmammas met babashelp met doeke. Onshet vanTorings vanHoopsegeld, maar ookkontantvan De Groote Kerk en ander kontantskenkings,gebruik om voorraad te koop.Van oral af het ons skenkingsgekryvan vrugteenwarm klerewat onsvir die menseenkinders op die bussekon gee. ” Hy sê dit wasmooiomtesien hoe mensehande vatomandertehelp Selfsgemeentelede watdeelvormvan Toringsvan Hoop se daaglikse voedingsprojekte,het ingespring en gehelp om kostemaakvir die vlugtelinge Ookgemeentelede vandie NG kerk Bainsvlei, Bloemheuwel en Pellissier het gehelp.
“Sonder die reuse-hulp vanvrywilligers vandie NG kerk Berg-en-Dal soudie pogingook niemoontlik gewees het nie,”sêNieuwoudt dankbaar Teen Maandag wasdaarnog sowat 300 vlugtelinge in Eppingwat gewag het op vervoernahul tuisland.
My mening Vrystaat Kunstefees: Dit is feesweek
Weersien laat ‘boek’lywiger
IGNO VANNIEKERK
Dienaamhet dadelik ’n klokkie gelui.Die uitnodigingvan Naln hetgelees datGerald Groenewald gaankom gesels oorM.E.R.en haarverhouding metpresident Steyn. Professor Gerald Groenewald.
Die fotowou-wou bekend lyk, maarekwas onseker.Ekonthouwoordeenname maklik, maareksukkel met gesigte, veralasekdaardie gesigmeeras30jaargelede laas gesien het.Die leerderwat stil in die Engels-klas gesithet en wat so lief wasvir lees datekhom saam metmyna die leeskringgesleep het Destydswas ek en Gerald dieenigste twee mans watopdie eerste Maandag vanelke maand die Bethlehem-leeskringsevergaderings bygewoon het.Die jong Engels-onderwyser en dieleerling. Die tannieshet ons bederfmet koek,tee,ennatuurlik boekbesprekings. ’n OproepnaAnnelien Diedericksby Naln het bevestig ek het nie diekat aandie stertbeetnie “Gerald is hier by my,wil jy met hompraat?” Diestemwas dadelik bekend. Dit wasdie regte Gerald. Ek wasnie verbaas nie. Gerald se passie vir geskiedenis en letterkunde watreedsopskool duidelik was, het hom in die rigtingvan dieakademie gestuur; sy navorsing in albei vakkehet sy loopbaanpad uitplavei; en hy wasnou deur die gode vangeleentheid na Bloemfontein geleivir navorsing. Natuurlik moes ons opvang.
Gelukkig wasGerald vir nog’ndag of watin die stad, en konons oor’nkoffiegeselsoor die goeie ou daeendie uitdagings vandie huidige. Ek het weer besefhoeveel rykdom dieherinneringswêreld van’nonderwyserbied. Virmyisdit elke keer ’n voorregom’noudleerlingraakte loop,die verpaaie vandie verledetegaanstap en “onthoujynog?”-stories te deel Disimmersons stories watons rykmaak. Elke storie-herinneringissoos’nbiblioteekboekindie brein wat– wanneer dit vandie rak afgehaal, oopgemaak, gelees,endan weer teruggeplaasword– nie in rakruimte teruggaan na al die jare gelede nie,maarna’nnuweplek op die rak. Vars bladsye vir nuwe onthou Soos ’n boeken fliek altyd andersiswanneer ons dit weer lees,wantons hetverander,soverander ons stories ookwanneerons vriendeuit die verledeontmoet.Hoe heerlikisdit danom agtertekom dathulle tenspyte vantitel en sukseslief geblyhet vir stories,geskiedenis,koffie, en die rykdom watgedeelde ervaringebring
Tydvir kuns en kuie
LIENTJIE MENTZ
Watteatergangers op dieverhoog op dieVrystaatKunstefees sien, is netdie kersie op diekoek.
“Teaterisharde werk,endie uur of watopdie verhoogisdie uiteinde vanmaande se voorbereiding.”
Só gesels gesouteakteur,regisseur en komediantMargit Meyer-Rödenbeck op Maandag 6Julie,pas nadat sy in Bloemfontein geland hetvir vanjaarsefees.
“Ons is almalverslaafaan die adrenalien vandie verhoog. Dit bly lekker.”
Sy is vanjaaropdie verhoogin twee produksies: Ouma en dieou koeie en Eerste viralles,saammet
Frank Opperman
“EkenFrank praatnou al 27 jaar daarooromsaamiets te doen; jy weet,soosomvir ’n vriend te sê ons moetbraai. Verledejaarhet ons
besluit,dit is noutyd Eerste viralles is ’n wonderlikeproduksieengroot pret.Dis ’n romantiesekomedie van Adam en Evaseeerstes.Eersteliefde Eerste kind.Eerstealles. En ná 600 jaar saam en 56 kinders, is allesnie meer so rooskleurig nie…”
“Dis so bevrydend om ontslaete wees vanDollasestiletto’s.Ekgeniet die rolvan Ouma.Syismeermenslik as Dolla.”
Ouma kryhaarstekies in –enhoë politieke bome word nie ontsien nie
“Een vandie hoogtepuntevan ’n fees is om ou bekendes raak te loop.”
Margit hetdit skaars gesê,toe Chrisvan Niekerkalbrommend daar aankom op soek na die feeskantoor. Sekondes laterisdie twee diep aan die kuier oorwat allesinhul lewe aangaan.
“Die lekkerstevan die fees is die sit en kuier tussen dievertonings.Die
opvang en vertel,”sêMargit
Chrisistesien in die vert ings in die NavalHill Plane tarium Die klein prinsie,ook in Engels TheLittle Prince, en die vertoningwat hy baie geniet, Tekenvir my ’n vliegtuig
Al sy vertonings is nog totSaterdagindie planetarium te sien
“Ekhou baie vandié teater,”sêChris
Dit is die perfekte lokaal vir die vertoningwat deur Bloemfontein se Naòmi Morgan vertaal is Die klein prinsie is die bekende verhaalvan die vriendskaptussen ’n vlieënier en ’n klein, blonde seuntjie met die versoek: “Teken vir my ’n skaap?”
Die fees duur nog totSaterdag.
Kaartjiesverkoop uitvir een feesvertoning ná die ander
LIENTJIE MENTZ
Die kaartjiesvir talle vertoningsopvanjaar se Vrystaat Kunstefees,wat nogtot Saterdag 11 Julieduur,isreedsuitverkoop. Die vertonings en geleenthedewaarvoorkaartjiesDinsdag reedsonverkrygbaar was, sluit in:
■ Gryp elkegrasHolm;
■ Eerste viralles;
■ Diedoolhof;
■ Rocco de Villiers:Klawer;
■ Kinderkombuis;
■ Science@Dinner –die Afrikaanse én die Engelsegeleentheid; en
■ Wetenskapvertoning: Wetenskapvan die Onsigbare.
Kaartjiesiswel nogbeskikbaarvir hierdie vertoningsopdie fees:
■ Jakob;
■ Kinderlê;
■ Waterbrief;
■ AGirlCalledOwl;
■ Eugene;
■ TheUglyNoo Noo;
■ TheFool’sGuide;
■ Hoort;en
■ Vivaldiendie vondeling Toegangtot diefeesterrein word nie meer by
Diary
DONDERDAG 9JULIE
Stephanie Baartman is vanjaar te sienindie verhoogstuk Hoort FOTO’S:Verskaf
AGirl called Owl is een vandie vertoningswat te sienisopvanjaar se Vrystaat Kunstefees.LarissaCrafford-Lazarus vertolkdie rolvan Olivia.
die motorhekkebetaal nie,maarmet toegangtot die feesterrein op diekampus. Dit kosR50 perpersoon.
Kaartjies vir produksies is op webtickets.co.za te kry, of by die kaartjiekantoor in die Odeion op die Universiteit vandie Vrystaat se kampus
SATURDAY 18 JULY
Dr.Pieter Mulder praat om 10:00,enweer om 16:00, in die Sewe Damme-saal op ’n byeenkoms vandie Universityofthe ThirdAge (U3A)oor sy boek Parlementpraatjies.Die boek saltekoop wees teen R260. Toegang kosR10 vir U3A-lede en R20 vir gaste. Bel PamGradwell by 083253 6293
Fanie Viljoen en Jaco Jacobsgeselsom15:00 in die ATKV-Boeke-oasesebinnehof op die Vrystaat Kunstefees met Wyno Simes vir die aanbieding “Tussentale en tekste.” Toegang is gratis. Die gesprek handel oor die kuns en uitdagingsvan vertaling, met onder meer verwysing na Janie Oosthuysensebydraetot die wêreld vanvertaling
MAANDAG 13 JULIE
Koos Kombuis tree op in die Aasvoëlklub. Vroeëkaartjies kosR150.Toegang kosR200 by die deur.Deureopen om 18:00endie vertoningbegin om 20:00.Bespreek plek vooraf by 084 5598991.
FRIDAY 17 JULY
Teams of four areinvited to enterthe Adventure Race Challengefor aCauseatR200 per team. This challenge willgive67 minutes to participatingteams whoare taskedwith completingactivities that act in honourof MandelaDay,and in aid of Vrystaat-Nasorgsentrum. Book ateam’sparticipationbycontactingLouise Pretorius on 084 506 7640 or send an email to louise.pretorius@psg.co.za
Bloembledonishostedbythe Wolf Pack Tennis Academy at the MariekoEstate. Players from U9 to adultcan participate. Get entryforms from Dawid vanNiekerk at 084 584 4345 or tennisacademy@gmail.com.
Die Vuur en Vlam Plaaskuier duur van12:00tot laat op die plaas Middelwater. Juan en Tasché,met Pieter Koen,Wentzel, Roux Cloete, RykKleinhans en Stephanie Baartman, maak musiek vir’nplaassokkie.Die Springbok-rugbywedstryd word om 17:40 op ’n grootskerm vertoon. Kaartjies kosR380 en kinders 12 jaar en jonger krygratistoegang.Besoek quicket.co.za vir kaartjies of Geelklip – MiddelwaterPlaas op Facebook vir inligting.
DONDERDAG 23 JULIE
Herman Kleinhans tree om 19:00 op in die Sterrewagteater in die NavalHill-planetarium. Kaartjies kosR250 Bespreek plek deur 083282 1306 te skakel.
SATERDAG25JULIE
Die AfrikaanseProtestantseKerk in Langenhovenpark hou van08:00 tot14:00 basaar op die kerkterrein in TopsySmithstraat.Kos soos braaivleis en pap, pannekoek, kerrie-en-rys en gebaksal te koop wees.Rou vleis salook beskikbaar wees. Rig navrae by 082614 5857.
VRYDAG 31 JULIE
Die Suide se Kerkbasaar vindvan 12:00afplaas in Altonapark, Fichardtpark.Altesaam 12 gemeentes uit die
suidevan Bloemfontein beman15stalletjies.Rig navrae by 066122 3382.
SATURDAY 1AUGUST
Musical Madness featuring EmilyDanwa and Petro Engelbrecht starts at 18:00atthe Du MoneyArt Gallery. Theprogramme explores shades of madness: psychological turmoil, playfuleccentricity, and themadness of falling in love.Tickets cost R120.Book your spaceat 082824 5507.
VRYDAG 14 AUGUSTUS
Elandrétreeom20:00 in die Aasvoëlklubop. Vroeë kaartjies kosR180 en by die deurkos dit R250.Deure open om 18:00endie vertoning vind plaas om 20:00. Bespreek vooraf by 084 5598991.
VRYDAG 21 AUGUSTUS
Die Vier die lewe-vroueoggend word gehou tenbatevan EngoVrystaat,met Leandie du RandtenJacobusSilwer. Die geselligheid duur van08:00 tot12:00byLeopards and Lace.Kaartjies kosR3500 vir ’n tafelvan 10 Bespreek by alda@engo.co.za of skakel 082991 0488
SATURDAY 5SEPTEMBER
Theevent UnfilteredAutism Conversations takesplace from 09:00to16:30 at BeudeneDaycare at 58 Ray Champion Road. Tickets cost R50.Childcareisavailable at R50 per child. Foodstalls areopen.Cardpayments canbemade.CallBeulahvan Aswegenon083 3831978.
Margit Meyer-Rödenbeck en Chris vanNiekerk geemekaar ’n stywedruk op vanjaar se Vrystaat Kunstefees.Die fees duur nog totSaterdag11Julie op diehoofkampus vandie Universiteit vandie Vrystaat (UV). FOTO:Lientjie Mentz
Jong leiers se outentieke stem gehoor
SISKAMARTIN
“Inisiatiewe soos dieMatrikulant van dieJaar-kompetisie bevestig virjong mensedat húl stem waarde het.”
Só sê Leoni Wessels,verhoudingsbestuurder vir Absa Premium Besigheidsbank,oor die motivering virdie bank se betrokkenheid by die kompetisie vandie Universiteit van die Vrystaat (UV) en Novus Media. Die eerste inskrywings is al ontvang.
“Wanneer jong mensedie geleentheid kryomhulself uit te druk en erkenningteontvang,bou dit selfvertroue,leierskap en identiteit.In ’n land met uiteenlopende uitdagings is hierdie kompetisie ’n bevestiging virjongmensedat hulagtergrond of omstandighede nie hultoekoms definieer nie.”
Twee vanverlede jaar se finaliste, Emile Dawson en Jané de Villiers, albei mediesestudente,stemsaam dathul deelname aandie uitronde hul sefvertroueversterkhet
“Omdeelteneemwas ’n groottree vorentoe om selfvertroue te bou. Dit het my uit my gemaksone gedwing. Ek het besefomverhoogvreesteoorkom, moet jy net opstaan en begin praat,”sê Dawson, ’n oudleerder vandie HoërskoolWilliam Pescod in Kimberley Haar deelname het vir De Villiers,
’n oudleerder vandie HoërskoolWitteberg in Bethlehem, die geleentheid gebied om ’n nuwe en beterweergawe vanhaarselfteontdek
“Dit hetmybuitedie grensevan my gemaksone geneem en …myselfvertroue’nenorme hupstoot gegee. ” Wessels sê die bank se betrokkenheid by die kompetisie weerspieël sy verbintenis om ’n aktiewekragvir groeienvooruitgang in Suid-Afrika en Afrikate wees
“Deur jong menseteondersteun, help ons om hulstories sigbaarte maak engeleenthede te skep waar hulle hulpotensiaalkan ontwikkel.
Dit strook metons doel om ’n waardevolle en tasbarebydraetelewer om volhoubare, vooruitstrewende gemeenskappetebou.”
Die bank hoop sy borgskap laat elke finalis besefdat hulreis betekenisvol is en hulpotensiaal onbeperk is “Deur hierdieplatformwil ons help om deureoop te maak, hulunieke stories te versterk en hulle te inspireer om ’n impaktemaak. Onswil hê hulle moet wegstapmet die oortuigingdat hulstorienog net begin het– en dat dit saak maak.”
’n Huis wat’nheenkomebiedvir pasgebore babaswie se ma’s hulle agterlaat, vier vanjaar sy 20steverjaardag
El PizoHouse of Hope in Hospitaalparkhet die afgelopetweedekades reeds380 babasvan geboortetot ongeveer twee jaar versorg. PastoorDeonBosch en sy vrou,Helen, is al sowat16jaarnou betrokkebydie huis
Deon verduidelik diehuis kansowat 12 vondelingbabas op ’n slagversorg
“Van die slegstegevalle watons gehadhet, is diebabawat op die ashoop gevindis; en ook onlangs ’n baba watlangs dieN1onder ’n brug gevind is
“Die meesonlangsevondelingwas ’n premature baba van1,8 kg waarvandie mammanet uit diehospitaal verdwyn het
“Babas wathierheen kom, is byna almal erg ondervoed.”
Hy sê daar is nege personeellede watsaam met die huismoeder, ThomokaziNkxenkile, werk om die babasteversorg
Daar is daremook goeie stories,soosdié van diebabawat onlangs met ’n internasionale aanneming’nnuwehuis gekryhet
“Een vandie babaswat by ons was, was verledejaar’ndux-leerder in gr.7.”
Deon sê die huis is by die departementvan maatskaplike ontwikkelinggeregistreer.
“Ons kry’nsubsidie,maarons hetelkemaand ’n groottekortwat ons moet aanvul.
“Skenkings help ons baie om ons rekeninge te betaal.Ons gebruik baie doeke, babaklere,vars groenteenmaalvleis;enaldie produkte wat’n baba nodighet soos salf,babaseepenpoeier Die babaskry ookInfacare-melk.”
Hy sê die huis hetnou ’n grootuitdaging om die voertuig te laat versien en hulle hoop iemand biedaan om dit te doen.
Hullebenodig ookiemandwat hulle kanhelp om diehuis se mattetewas
“Ons waardeer ditasvrywilligers met die babaskom speel.
“Die gemeenskapvan Bloemfontein se hande is regtig oopvir hierdie projek
“Ons wilregtigdankiesêvir 20 jaar se omgee en almal watalgehelphet om diébabas te help op padna’nmooilewe.”
didateverstaaniets baie besonders: “Hulle probeernie iemand anders wees nie,hulle is outentiek –hulle omarmhul eie storie!” Dawson beklemtoon ookdeelnemerswat die eindronde haal,moetdit geniet en nethulself wees
“Grypdie geleentheid aanen gebruik dit om jouself beterteleer ken, jouself uit te daag en goeie vriendskappetevorm. Gaan groot en geniet die lekker bederf!” sê De Villiers
Albei studente het ookverwysna die vriendskappewat gevorm is
Skryfjou só in
Matrikulante vanoor die land heen watleiersenpresteerdersinakademie,kultuur en sportis, en wat beoogomvolgende jaar aandie UV te studeer,kan hulle inskryf.
Beurse en prysgeld terwaardevan sowatR500 000 is op die spel vir die 25 topdeelnemers, danksy die borge UV Studentewerwingsdienste,die Kovsie-Alumnitrust, Forvis Mazars, Absa en Pickn PayPreller Walk
Leerlinge kanhulself inskryf of deur hulskool benoem word,met vorms watdeur die skoolhoofonderteken en vandie amptelikeskoolstempel voorsien is.Altesaam25semifinaliste salgekies word,waaruit 14 finaliste
saldeurdringnadie eindronde van5 tot7Oktober in Bloemfontein Die wenneren finaliste ontvang prysgeld,beurse en geskenke,terwyl semifinaliste ookpryse en beurse ontvang.Inskrywingsluit op 31 Julie Skandeer die QR-kode, laai die inskryfvormaf, vul in en stuur terug na LindaGreylingbygreylinl@ufs. ac.za.Sykan ookgekontak word vir meer inligting.
Vroue brei omgee ál wyer uitmet vlytige vingers
LIENTJIE MENTZ
’n Groepywerigevroue van Bloemfontein hetwol watgeskenk is in pragtige truievir behoeftigekinders omskep.
Die vrouevan die Welgedacht-aftreeoordinFauna wathulself dieKnitty Gritters noem,het truie virkindersvan alle ouderdomme gebrei.
Belindavan derVliet, bestuurder van Therapéa Kidz, watnamesdie 32 meisies van dié kinderhuis vandie truie in ontvangs geneem het, was verstomomdie prag vandie “kunswerke” te sien.
“Ons kannie genoeg dankie sê virdie vlytige vingerswat sulkemooitruie gebrei hetnie Hierdie truie is tasbarevoorbeelde vanhoe menseJesus se liefde virmekaargee.”
Die wolisgeskenk deur John Melvillle,wat dit namens OVK oorhandighet.John sê dit is noualbaiejaredat OVKwol aandie breiklub skenk
Vier vandie vroue wathardgewerkhet aan dieprojek om truie vir kinderstebreiisvan linksCorrie Bredenkamp,Marie Duvenhage,Stanis Botha en Retha Gravette FOTO’S:Lientjie Mentz
Corrie vanHeerden van Welgedacht,wat die projek koördineer en ’n geselligheid in Juniebydie aftreeoord gereël het,sêdie vrouewat so fluks brei, is almaltussen80en90 jaar of ouer
“Ons is so dankbaar vir die wolskenking. Onshet tyden vaardigheid om te brei, maar die uitdagingisomwol te kry.”
Die groepisook al baie jare betrokkebyBloemskou
van
se Back-to-back-projek, waar hulle wyshoe wolwat van’n skaapgeskeer word,in’nmooi produk gebrei word.Elmarie Prinsloo,uitvoerende hoof vanBloemskou, asookAlicia vanHeerden,organiseerder vandie afdelingvir kreatiewe handwerkenkuns op die skou, het die geselligheid by Welgedachtbygewoon. Bloemskoureëlelke jaar ’n projek saam met BloemNuusExpress waaraan enigeenkan deelneemom gebreide produkte te maak en te skenksodat dit aanliefdadigheidsorganisasies oorhandigkan word Benewens dieskenkingvan truie vir Therapéa Kidz,het kinders by OnsKinderhuis, asookanderEngo-kinderhuise, truie ontvang. Serpeisook deur verteenwoordigers vanBloemskou en BloemNuusExpress oorhandigaan inwoners vanAthalia se Huis Liefde,waarmense met Alzheimer se siekte woon OVK, asookJohan vanAswegen, het reedswol geskenk vir nogso’nprojekvolgende winter
Leoni Wessels(verhoudingsbestuurder vir Absa PremiumBesigheidsbank) saam met voormalige finalisteEmileDawsonenJané de Villiers FOTO:Charl Devenish
Heerden (middel) en Teresa vanZyl (huismoeder by Therapéa Kidz).
Thomokazi Nkxenkile,huismoeder vanElPizoHouse of Hope,met een vandie vondelingbabas; en Helen en Deon Bosch,metnog een vandie babas.
Leerders vandie Christian Brother’s College(CBC) in DanPienaar hetdie huis op 4Junie besoekenskenkings oorhandig. FOTO’S:Lientjie Mentz
M.A.Maritz
BOEDELKENNISGEWING
Engo Adoptions is calling on thebiological father of Melokuhle Azania Silwana born on 2022-07-27 to contact Esmari du Plessis on 0822024306 with regards to her adoption
G.T. MBONISWA
In the estate of the late GLADYS THENJIWEMBONISWA
Identity number: 750526 0761086
Born: 1975-05-26
EK KOOP NETJIESE gebruikte klere, skoene, linne, gordyne, komberse &kombuiswarekontant.
Ek besoek utuis.Skakel 072185 8217
Liesbet soek Huiswerk vir 4dae. Ek is betroubaar. 065 147 8350
Died: 2025-12-12 of: 17 ANSIESNOOK, RAYMONDMHLABA STREET, NAV ALSI G, BLOEMFONTEIN, FREESTATE PROVINCE
Estate number: 597/2026
Master's Office: BLOEMFONTEIN
Debtors and Creditorsin the above estate are hereby required to lodge their claims withand pay theirdebts to the undersignedwithinthirty (30)days from date of publication hereof.For a periodofthirty days (30) days from 10JULY 2026
In die boedel vanwyle:
MARGARET ANTOINETTE
MARITZ
Boedel nr: 002994/2026
Me esterskant oor:
BLOEMFONTEIN
Identiteitsnommer: 5311290213087
Datum van Dood: 2024-02-07
Huwelikstatus: GESKEI Laaste adres: 58AHALDON ROAD, WILGE HOF, BLOEMFONTEIN
Krediteureendebiteurein bogemelde boedel word hiermee versoekomhul vorderings in te leweren hulskulde tebetaalbydie ondergenoemde adres binne'ntydperkvan 30 (dertig) dae vanaf publikasie vanhierdie kennisgewing.
ADRES: KRAMER, WEIHMANN IN GELYF, BARNESSTRAAT 24, BLOEMFONTEIN. TEL:
M.I. Nyareli FINAL LIQUIDATIONAND DISTRIBUTION ACCOUNT LYING AT THE MASTER'S OFFICE BLOEMFONTEIN
Allpersons havingclaims again st th e under-mentionedestate must lodgeitwith the Executorconcerned within 21 days (or as indicated) from date of publication hereof Late estate MMETLA IS AAC NYAR ELI, ID-no.6303255750087, Date of birth25/03/1963, Date of death5/10/2025 andsurviving spouse
SEIPATI LYDIANYARELI (BORN MOLEBATSI), ID 6608170423085, Date of birth17/08/1966, last address: 28 KIEPERSOL STREET, LOU RIER PARK,BLOEMFONTEIN, FREE STATE. Province of the Master's OfficeFREE STATEand Master's OfficeBLOEMFONTEIN.
Estate-no. 008906/2025
AdvertiserName: SETENANE ATTORNEYS; (MOKGETHI VINCENT SETENANE) AdvertiserAddress:
T.J. RUDMAN
Estate Late: TIMOTHY JOHN RUDMAN
Identity Nº: 6101105130082
Estate Nº:533/2014
Master's office: BLOEMFONTEIN
Date of death: 2014-01-06
Date of birth: 1961-01-10
Marital status WIDOWED
Lastaddress: FARM OUDEFONT EI N, BETHULIE, The AMENDED FIRSTAND FINAL LI QUI DATI ON AND DISTRIBUTION ACCOUNT on the above-mentioned estate willbeavailable forinspectionfor aperiod of 21 days from 10 JULY 2026 at the Master of the High Court'sOfficein BLOEMFONTEIN and Ma gistrate Co urt BETHULIE. If there areno objections filedagainst the estate withinthis 21-dayperiodatthe relevant Master's Office, then the executor of the estate willproceed with payment of the account.
AL VISSER KRAMER,
NOTICEOF ADMINISTRATOR
In termsofSection 75 of the Administration of Estates Act, N. 66 of 1965 (as amended)readwith Section 85 of the Administration of Estates Act, notice is hereby given of the appointment of an Administrator by the Master of the High Court, or of terminationofsuch appointment
Estate Number: CR9/2026
Personunder Administration: PETER ALAN SWANSON
Address: 4B Apollo Crescent, Pentagon Park, District of Bloemfontein, 9301
Name and Addressof Administrator: BRENT PETERSWANSON, 4B Apollo Crescent, Pentagon Park, District of Bloemfontein, 9301
As from: 4February 2026
Master of the High Court: Bloemfontein
Advertiser&Address: O/b
W.S. CRONJE Kennisgewing van Aanstelling van Kurator
Ingevolge Art. 75 vandie Boedeladministrasiewet nr. 66 van1965, soos gewysig, geskied kennis hiermee Persoononder kuratele: WI LHELMINA
SUSANNA CRONJE, Adres: BAYSWATER CARE, BLOEMFONTEIN, Naam van Kurator of Voog
ALETTA JOHANNA BRINK,adres: 7COLLINS AVENUE, ARBORETUM, BLOEMFONTEIN as kurator deurdie Meestervan Hooggeregs hof , Bloemfontein. Boedelnr: CR39/2025 Datum van Beëindiging: 2026-05-24
AdvertiserName:
TheKovsie men’stechnical team rejoiceafter winning theVarsityFootballmen’strophy. From the left are Teboho “Double”Moeti,Mokete Tsotetsiand Donald Nkopane PHOTO:Supplied
Football pitchready forplayers
TEBOHO SETENA
The2026 Varsity Football competition, which provides for both male andfemale players,is settorenew football rivalries.
At the centreofthe rivalryinthe men’ssection will be defendingchampions, the University of the Free State(UFS) They will be attemptingto defend South Africa’s premier university football title
TheKovsielads wonthe crowninOctober last year after beatingthe four-time champions,the Tshwane University of Technology (TUT), 5-4 on penalties following a0-0drawinregulation time
TheUFS men made history by winning the first-ever majortrophyafter it eludedthem foryears,despiteimpressiveperformancesin previous years. An additionalpiece of history wasthatformer Jomo Cosmos and Bloemfontein Celtic defender Mokete Tsotetsiled the UFS men to cupglorywithin just three months of his appointmentasheadcoach He signed athree-yeardealwith the university
Thewomen’s tournamentwill once again showcasethe country’stop studentfootballers. Contendersinthe women’ssection arethe Walter Sisulu University (WSU,Eastern Cape), University of Limpopo(UL,Limpopo), Cape PeninsulaUniversity of Technology (CPUT) and University of the Western Cape (UWC)fromthe Western Cape,and the TUT, University of Johannesburg(UJ)and University of Pretoria (UP) representingGauteng
Thedefendingchampions, the UWC, will be aimingtomakehistory by securing afourth VarsityFootballwomen’s title
Other teams in the men’s sectionare the UJ, TUT, UWC, University of the Witwatersrand (Wits), DurbanUniversityofTechnology(DUT) in KwaZulu-Natal,UPand UL
This year’s edition of the tournamentisscheduledtorun from 7Augustto2 October, with the finalonthatdate.
Thewomen’s tournamentisset to kick off on 1Augustand will be contestedovertwo bumper weekends before attention shifts to the men’s competition,whichruns from 7Augustto 2October
Thetournamentreturnswith excitingchanges that will seethe men’smatches played on Friday nights,whilethe newly introducedwomen’s games will be hostedonSaturdays
Previously,games were always heldon Wednesdays
VarsityFootballmanager Siya Noqayi believes the continuedgrowthofthe competition reflects the increasing qualityand competitivenessof university football in South Africa
“Weare excited to introduce Friday night football this year wherewewon’t just be hosting afootballtournament…wewill be creatinga movement. With the women’stournamentexpandingits footprint and the men’s competition welcoming newteams alongside the return of familiar rivals, we arelooking forwardtoanother unforgettable season that celebratestalent, opportunityand the passion of football,”said Noqayi.
Alle oë op talent
DieDednam-naamisbekend in pluimbalkringe. Chrisen Roelof Dednam hetinhul tyd baie titels gewenenselfs op dieOlimpiese spele hul slag gewys
Chrisseoudste seun, Aiden, het reedsopdie baie jong ouderdom van14systempel afgedrukenselfs al gevorder totdie senior Suid-Afrikaanse kampioenskapsehalfeindstryd.Hyhet onlangsin die KwaZulu-NatalseOpe vir Seniorsdie Suid-Afrikaanse mansdubbelspel-kampioene getroefomtot in die eindstryd te vorder,waarhydeur die Suid-Afrikaansenommereen-speler vanBloemfontein, Caden Kakora, en sy dubbelspelmaat WJ Bestbier,ook van Bloemfontein, gestuit is Aiden se jonger boetie,
Charltin Dednam met die medaljes en trofeë wathyindie KwaZuluNatalseOpe Pluimbalkampioenskapgewen het FOTO:Verskaf
Charltin, maak ookopgang. Op die pasafgelope Suid-Afrikaanseo.13-kampioenskapsbyeenkoms in Durbanvan
28 Junie tot4Julie hethy’n driekuns vantitels gewen; in die enkelspel, dubbelspel en gemengdedubbelspel. In die dubbelspel hethynogal saam sy neef ShaunDednamdie titel gewenteenNamibië se toppaar.Namibië se topspelerwas ironies genoeg die moeilikste teenstand virCharltin en die enigste speler wat’nstelvan hom konafneem in die spanen die individuelekompetisie JohanKleingeld sê die afrigtersinBloemfontein is baie opgewondeoor dievolgende paar jaar virCharltin, want fisiek is hy nogklein en hoewel hy staatmaakopsyspoed, gaanhybaieverbetersooshy natuurlik groei. Charltin se volgendedoelwit gaanweesomdie Suid-Afrikaanse o.15-span te haal watin 2027 aandie Afrika-o.15-kampioenskapgaandeelneem
Tennis op grasbane om die draai
Bloemfontein se tennisliefhebbers kanuitsien na ’n uitsonderlikesportgeleentheidwanneer die derde Bloembledon buiteBloemfontein aanbiedword.
Die prettige tennistoernooi deur Wolf Pack Tennis Academywordop18JulieopMarieko Estate in Bainsvlei gehou. Ywerigetennisspelers kanhulle nouhiervoor inskryf Natuurlik valdie tennistoernooi loswegsaam met die wêreldbekende Wimbledon-tennistoernooi, met ’n plaasliketoernooi watopgrasbane gespeelword– iets watmin Suid-Afrikaanse tennisspelersalooit die kans gekryhet om te ervaar
Die doel vandie toernooi is om mededingende tennis aantebied, maarook meer as dit: om tennis in die Vrystaat verder te ontwikkel en meer mense by die sportsoort betrokketekry Dawidvan Niekerk, hoofafrigtereneienaar vanWolf Pack Tennis Academy, is passievol daarooromtennis toeganklik enopwindendvir spelersvan alle ouderdomme te maak. “Bloembledon geeons die geleentheid om iets besondersvir Bloemfontein se tennisgemeenskapaan te biedenterselfdertyd die unieketradisie vangrasbaantennis te vier,”sê VanNiekerk.
Op die geleentheid saljunior en senior spelerskan meeding, en daar is ookafdelings vir gemengdedubbelspelvir volwassenes
Benewens die tennis-aksie, salbesoekers kos,
koffieenaarbeie en room op MariekoEstatekan geniet.
“Ons wilspelers diegeleentheid geeomiets anders tebeleef.Grasbaantennis het’nunieke karakter en geskiedenis,enBloembledon bring daardie Wimbledon-geesnaBloemfontein.”
Deelnemersentoeskouerssal deur die dagkans kryomweggeeprysetewen. Daar salook pryseweesvir die bestespelers in die onderskeieafdelings,asook ’n spesiale prys vir die deelnemer met diebeste Wimbledon-geïnspireerdetenniskleredrag.
Juniorskan deelneem in afdelings viro.9, o.11 en o.13, en 14 tot18jaar; danisdaarook spel vir volwassenes –indubbelspelengemengde dubbelspel. Inskrywing kosR600 vir’nsenior dubbelspanenR400 perjunior speler Registrasiebegin dieoggend om 07:30.
Cyclersstrap in forchallenge
TheFreeState CyclingFederation, alongwith theNational CyclingFederation, will host the fourth and finalSouth AfricanMountainBikeCup Championship forthe weekend of 17 to 19 July in theHappy Valley Conservancy.
This event, whichcaters forall provincial cyclists,will attractaround 350 ridersfrom the ageof13tothe elites.Italso serves as the national championships andaninter-provincial challenge. Theevent is staged over threedays.
Friday is theunofficial course practice wherethe riderslearn the course,the technical aspect,and the jumps.
On the Saturday,the riders race amuchshortercourseof only950 minlaps. This racing is very intensedue to it being on ashortenedcourse, which hasnotechnicalchallenges
The finishingpositions of the days’racingare used to determine the startingpositions for Sunday Sunday’s racingisona longer4,5 km course on the very challengingtechnicalcourse. Part of what theyrodeonthe Saturday, forms part of the Sunday racingwhich caters for those16years andolder.
Both coursesare spectator friendly.
Theracingisexpectedto be very fast paced, closewith perhapssprint finishes The podium ceremonies forthe Saturdaystartsat15:00, while on Sunthe podium ceremonies commence at 11:30, 12:00, and
17:00.
Such an eventcannot happen without jointpartners ensuring the hostingand managementisofthe highest quality. Bringingthis event to central South Africa with Bloemfontein as the hosting city, requiresatop-class partnership
Some of the sponsors and partners have contributed funds,suppliedequipment,
while othershaveassistedwith manpower Therewill be plenty of food and drinkvendors Thepublic is invited to supportnot only the riders, but also the vendors Therewill be plenty of parkingatthe Reservoir Island, at asmall fee. Spectators do not need to payanentry fee. VisitFreeState Cyclingon Facebook and Instagramfor moreinformation
NASIONALEWFFSA-KOMPETISIE WEER IN STAD
Die nasionalebyeenkoms vanWorldFitness FederationSouth Africa(WFFSA)wordop28en 29 Augustus in Bloemfontein aangebied
Die federasie se nasionalekompetisie is in 2021 laas in die stad gehou en dit bied dus nou virdie eerstekeer in ’n lang tyddie perfekte geleentheid vir Vrystaters en deelnemersvan nabye provinsies om op so 'n groot byeenkoms meeteding.
Die WFFSA fokusbenewenskompetisie ook op diebevordering van'ngesonde leefstyl, dissipline, selfontwikkeling en sportmanskap.InSuid-Afrika hetdie WFFSAonderleiding vandie Suid-AfrikaanseenAfrika-WFF-president,Hende-Mari Strydom vankragtot krag gegaan. Die Vrystaatse
federasieislid vandie Vrystaat-sportkonfederasie Die WFFSA se nasionalekampioenskapsbyeenkoms is jaarliks ’n hoogtepunt vandie kompetisieseisoen. Deelnemersvan oor Suid-Afrikaheen kwalifiseer deur streek-enprovinsialekompetisies om op dienasionaleverhoog te wees.Die geleentheid dien ook as platform virinternasionaledeelname Vanjaar se kompetisie beginop29Augustus om 13:00 in dieBig Willie-auditorium by Tempe. Deelnemers registreer dievorigedag van16:00 tot18:00 by Sangiro Lodge. Ná registrasiesal 'n inligtingsessieplaasvind watverpligtend is Kryinligting oor dieafdelings en deelname deur Esramé Pelser by 072698 8666 te bel.
Veerpyltjies treksekuur virkans in nasionalekragmetings
Spelersvan die Mangaung-metrogaanvan Saterdag11Julie tot19Julie deelneemaan die Suid-AfrikaanseVeerpyltjiekampioenskapsbyeenkoms in die Bellville Velodrome-stadion in Kaapstad.
Talle familielede is in diespanne,veral die Krugers, Rossouws en Fouries.AmandaKruger, HelenaNel en Alet Botesverteenwoordigook dieVrystaat in senior en veteraan-spanne Gert KotzeenDeonZietsman is ooklid van die Vrystaat se provinsiale spanne
Lede vandie Mangaung-metro-veerpyltjieklubwat nasionaal gaan deelneem, is vanlinks,voor:Helena
Marlizaan Badenhorst en AmandaKruger.
Aparticipant of theFreeState XCOChampionship on 19 and 20 June, also heldatHappyValley. PHOTO:Dirkie Groenewald
Bloembledon vind weer op Saterdag 18 Julie in Bloemfontein plaas. FOTO:Verskaf
Die manspan is vanlinks,voor:: Pieter Fourie,Amanda Fourie (spanbestuurder)enDeonZietsman; agter: MauriceSmit,Hendrik Kruger,Gert Kotzeen Jan Rossouw
Die junior meisiespan is vanlinks,voor:ZanteJansevan Rensburg,MarléRossouw (spanbestuurder)enChaneySmith; agter: CherizeNel en Mandri Kruger FOTO’S: Verskaf
Die junior seunspan is vanlinks,voor: JancoRossouw, Theuns Lotter (spanbestuurder)enKyleHariparsad; agter: Ewan vanRensburgenHenru Swart
HenkVenter (kapteinvan die Protea-span,links) en spanmaat Jan Cilliers lê aan op die 900 m-platform op die naweek se langafstandbisley-kampioenskapsbyeenkoms op die Generaal De Wet-skietbaan by De Brug. FOTO:Lientjie Mentz
Die topskuts in die naweek se kompetisie is vanlinksJoe Deetlefs (vyfde),Jan vanTonder(derde),Natie Borrettdu Plooy(algehele wenner),Rudie Potgieter (tweede)enDirk Labuschagne (vierde). FOTO:Verskaf
Thursday,9 July2026
Heel besteskuts wyshierhóé
LIENTJIE MENTZ
Skotehet op Saterdag4Julie opgeklink vanaf dieGeneraalDeWet-skietbaan by De Brug buiteBloemfontein, waar dieSuidAfrikaanseBisley-unie se nasionale langafstand-skietkampioenskap plaasvindhet.
Skuts vanoor dielandheen, insluitend die 16 Protea-skuts watbinnekortinEngeland aandie wêreldbyeenkoms gaandeelneem, hetdie naweek kragte gemeet.Die verrigtinge hetDonderdagbegin, met die prysuitdeling hetSaterdag.
Onder die ProteasisJoe Deetlefs vandie Bloemfontein- MilitêreBisley-klub.Hysê die skietbaan by De Brug is eenvan die drie grootstesindie wêreld.Die ander twee bane vandié grootteisinAmerika.
“Die vorige wêreldbyeenkoms in 2023isop hierdie baan aangebied,”sêhy.
Die Protea-spanhet in daardie jaar die spankompetisie gewen, en HermannRolfes vanPretoriaisaswêreldkampioen in die FTR-klas (teikenskiet met ’n teleskoop) aangewys. Rolfes, watook die naweek aandie kompetisie by De Brug deelgeneem het,isin-
gesluit in dieProtea-spanengaan sy titel op diekompetisie van10tot 16 Augustus in Bisley,Engeland, verdedig.
Henk Venter,Protea-spankaptein, sê die naweek se kampioenskap waar 55 skuts meegedinghet,dien as oefenkampvir dienasionalespan. Hy sê die Suid-Afrikanersgaanvoordie wêreldkampioenskapeersvan 3tot 8A gustus aandie Britse F-klas Opedeeln Venter sê elke baan bied sy eie uitdagin Daarom datdie Britsekompetisie die waardevolle oefeningsal bied. Rolfesgaanbaieinternasionaletee standhêomsytitel te verdedig, maar geledereisook sterkkompetisie.Een twee vroueindie Protea-span, Natie Bo du Plooyvan Benoni, het van11tot 18 in Vereenigingopdie Suid-AfrikaanseB Opedie F-TR-klas gewen. Hier het sy afdelings gewen. Sy is ookSaterdagaan as die topskutindie langafstand-kompe Dienaweeksekompetisie het oor700 m, 800 men900 mplaasgevind. Rudie Potgieter wastweede, Janvan Tonderwas derde,Dirk Labuschagnewas vierde en Bloemfonteiner Deetlefs wasvyfde.
Die twee vroue in dieProtea-bisley-spanwat in Augustus in Engeland gaan deelneem,is Tiana Deetlefs(links) en Natie Borrett du Plooy. FOTO:Lientjie Mentz