N$6
namib times
SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO 7085 FRIDAY 27 SEPTEMBER 2024 Tel: +264 64 - 205854 / +264 64 - 461866 /Fax: +264 64 - 204813 / 064 - 461824 / Website: www.namibtimes.net
Municipal Officials Address Dumpsite Concerns inside Governor with Inhabitants Launches In an effort to address growing concerns Eileen van der Schyff
about illegal activities at the local Walvis Bay dumpsite, over 170 inhabitants met with municipal officials on Wednesday morning this week. Led by John Esterhuizen, General Manager of the Walvis Bay Municipality, the meeting focused on the legalities of using the dumpsite and ensuring safety and compliance with Namibian waste management laws. Esterhuizen was joined by a team of municipal leaders including David Uushona, Manager of the site; Gustav and Riaan Archer, Foremen; Hendrik, the municipality's Public Relations Officer; as well as the Fire Chief and a police representative. Together, they sought to clarify the legal framework Continues on page 2
Operasie Opknap in Walvisbaai “Cape Flats”Omgewing Marshallino Beukes
Task Force to Combat GenderBased Violence
Page 2
Green Economy Conference Huge Success
Pelican Straat in Walvisbaai se Narraville woonbuurt is in die proses om 'n nuwe rokkie te kry, nadat besorgde lede van die gemeenskapslede besluit het om self hand aan die ploeg te slaan ten einde die straat se beeld op te knap. Volgens 'n lid van die groep het sy in die straat opgegroei en het dit nog nooit so gelyk soos dit nou daar uitsien nie – “morsig en vuil.” Ook in die spervuur, is die berugte woonstelblok in die straat, by baie bekend as die “Cape Flats.” Volgens nieamptelike inligting tot ons beskikking is die woonstelle 'n dwelmhool en broeiplek vir kriminele aktiwiteite. Die gebou self, wat eens 'n spog wooneenheid in die
hartjie van Narraville was, is ook vervalle en die mense woon in uiters haglike omstandighede. Daar is glo ook geen lopende water en elektrisiteit nie en inwoners van die woonstelle moet “ander planne” maak om hierdie geriewe te bekom. Blykbaar het die polisie se dwelmeenheid tydens 'n onlangse operasie by die woonstelle 'n bankie skunk dagga op 'n 6-jarige seuntjie gevind. “Die welsynwerksters sal 'n draai by daardie woonstelle
moet gaan maak. Daar woon klein kinders, sieklike mense en ou mense ook wie daagliks aan die haglike en onveilige lewensomstandighede blootgestel is,” is ons bron, wie ook 'n liefdadigheidswerker is, se mening. Die groep stel dit ook baie duidelik dat hulle nie ten doel staan om enigiemand te oordeel of af te kraak nie, maar slegs beter lewensomstandighede vir almal wil probeer skep. Namib Times het Vervolg op bladsy 2
Page 3
Sports News
Pages 18 - 20