Lewensvaardighede Werkboek Graad 3 Naam: Klas:
Í2#È-A-LFS-WB01xÎ 1803-A-LFS-WB01
Lewensvaardighede Werkboek
1803-A-LFS-WB01
Í2#È-A-LFS-WB01xÎ
Graad 3
Aangepas vir KABV
Werkboek G03 ~ Lewensvaardighede
INHOUDSOPGAWE Kwartaal 1 ........................................................................................................................... 1 Tema: Oor my ...................................................................................................................... 1 Tema: Gevoelens ................................................................................................................ 8 Tema: Gesondheidsvoorligting .......................................................................................... 16 Tema: Hou my liggaam veilig............................................................................................. 28 Tema: Regte en verantwoordelikhede ............................................................................... 37 Kwartaal 2 ......................................................................................................................... 45 Tema: Gesonde eetgewoontes .......................................................................................... 45 Tema: Insekte .................................................................................................................... 55 Tema: Lewensiklusse ........................................................................................................ 61 Tema: Herwinning .............................................................................................................. 68 Kwartaal 3 ......................................................................................................................... 80 Tema: Openbare veiligheid ................................................................................................ 80 Tema: Water en besoedeling ............................................................................................. 93 Tema: Leefwyses uit die verlede ..................................................................................... 102 Tema: Ruimte .................................................................................................................. 107 Kwartaal 4 ....................................................................................................................... 112 Tema: Produkte en prosesse ........................................................................................... 112 Tema: Diere en organismes wat ons help........................................................................ 136
© Optimi
KWARTAAL 1
Datum: TEMA: OOR MY Aktiwiteit 1:
Jy gaan nou verskillende bewegings uitvoer wat kontras, spoed, rigting en posisie insluit. Jy sal ’n geleentheid kry om dit te oefen en vir die fasiliteerder op te voer.
1
Datum: Aktiwiteit 5: Verf met pap Jou fasiliteerder sal jou wys hoe om ’n pragtige kunswerk op ’n gewone lap te maak.
Wat om te doen: • Gooi ’n stuk wit katoenmateriaal op die vloer. • Teken ’n prentjie of verskillende patrone daarop met ’n potlood. • Doop ’n dun verµwassie in gekookte mieliemeel en verf oor jou potloodlyne. • Laat die mieliemeel droog word. • Gebruik ’n groter verµwas om kleursel tussen die mieliemeellyne te verf. • Laat die kleursel droog word. • Vra jou fasiliteerder of ’n ander grootmens om die materiaal vir ongeveer 10 minute aan elke kant te stryk. (Dit keer dat die kleursel uitwas.) • Was die materiaal goed. • Die mieliemeel sal uitwas en wit vorms los waar jy dit op die materiaal geverf het.
7
Datum: TEMA: GEVOELENS Aktiwiteit 1: Ons ervaar elke dag verskillende gevoelens. Gevoelens beïnvloed ons hele lewe. Wanneer ons dans, kan mense ook sekere gevoelens op ons gesigte lees. Opgewekte musiek sal ons opgewek laat voel en ons dansie sal ook opgewek wees. Stadige musiek sal ons hartseer laat voel en ons dansie sal ook stadig wees. Identifiseer die verskillende gevoelens op die dansers se gesigte. Teken die gesiggies: teleurgesteld
verbaas Jy gaan nou ’n dansie doen waar jy ’n gevoel deur middel van jou liggaam en gesig uitbeeld. Oefen dit goed en tree dan voor jou fasiliteerder op. 8
Datum: Aktiwiteit 4:
Bongani se verhaal My naam is Bongi. Ek wil julle van my gesin vertel.
1. Ek kom uit ’n doodgewone gesin.
2. My gesin was baie gelukkig. Ons het baie vriende gehad.
3. Toe het my ma en pa baie siek geword. Geen dokter kon hulle help nie.
4. Mense het bang geword vir ons gesin.
5. My ma is eerste oorlede en 6. Na my pa se dood was daar niemand om ons te toe het my pa ook gesterf. versorg nie. 11