Afrikaans Huistaal Werkboek 2: Skryf en Handskrif Kwartaal 1 Graad 3 Naam: Klas:
Í3#È-A-AHT-WB03aÎ 1903-A-AHT-WB03
Afrikaans Huistaal Werkboek 2: Skryf en Handskrif Kwartaal 1
1903-A-AHT-WB03
Í3#È-A-AHT-WB03aÎ
Graad 3
Aangepas vir KABV
Dr N Scheepers
Werkboek 2: Skryf en Handskrif; Kwartaal 1 Graad 3 ~ Afrikaans Huistaal
Inhoudsopgawe Aktiwiteit 1: Lopende skrif _ ‘v’ en ‘V’.....................................................................................5 Aktiwiteit 2: Lopende skrif _ ‘w’ en ‘W’...................................................................................6 Aktiwiteit 3: Lopende skrif _ ‘i’ en ‘I’.......................................................................................7 Aktiwiteit 4: Verlede tyd.........................................................................................................8 Aktiwiteit 5: Lopende skrif _ ‘a’ en ‘A’...................................................................................10 Aktiwiteit 6: Lopende skrif _ ‘s’ en ‘S’................................................................................... 11 Aktiwiteit 7: Skryf ’n paragraaf.............................................................................................12 Aktiwiteit 8: Lopende skrif _ ‘t’ en ‘T’....................................................................................14 Aktiwiteit 9: Aanhalingstekens.............................................................................................15 Aktiwiteit 10: Lopende skrif _ ‘w’ en ‘W’...............................................................................16 Aktiwiteit 11: Lopende skrif _ ‘k’ en ‘K’.................................................................................17 Aktiwiteit 12: Leestekens.....................................................................................................18 Aktiwiteit 13: Lopende skrif _ ‘n’ en ‘N’................................................................................19 Aktiwiteit 14: Lopende skrif _ ‘m’ en ‘M’...............................................................................20 Aktiwiteit 15: Lopende skrif _ ‘h’ en ‘H’................................................................................21 Aktiwiteit 16: Aanhalingstekens...........................................................................................22 Aktiwiteit 17: Lopende skrif _ ‘o’ en ‘O’................................................................................23 Aktiwiteit 18: Lopende skrif _ ‘d’ en ‘D’................................................................................24 Aktiwiteit 19: Lopende skrif _ ‘b’ en ‘B’................................................................................25 Aktiwiteit 20: Teenwoordige tyd...........................................................................................26 Aktiwiteit 21: Lopende skrif _ ‘r’ en ‘R’.................................................................................28 Aktiwiteit 22: Lopende skrif _ ‘p’ en ‘P’................................................................................29 Aktiwiteit 23: Lopende skrif _ ‘e’ en ‘E’................................................................................30 Aktiwiteit 24: Leestekens.....................................................................................................31 Aktiwiteit 25: Lopende skrif _ ‘j’ en ‘J’..................................................................................32 Aktiwiteit 26: Lopende skrif _ ‘y’ en ‘Y’.................................................................................33 Aktiwiteit 27: Lopende skrif _ ‘g’ en ‘G’................................................................................34 Aktiwiteit 28: Toekomende tyd.............................................................................................35 Aktiwiteit 29: Lopende skrif _ ‘u’ en ‘U’................................................................................37 Aktiwiteit 30: Lopende skrif _ ‘f’ en ‘F’.................................................................................38 Aktiwiteit 31: Lopende skrif - ‘c’ en ‘C’.................................................................................39 Aktiwiteit 32: Lopende skrif _ ‘q’ en ‘Q’................................................................................40 Aktiwiteit 33: Aanhalingstekens...........................................................................................41 Aktiwiteit 34: Lopende skrif _ ‘x’ en ‘X’.................................................................................42 Aktiwiteit 35: Lopende skrif _ ‘z’ en ‘Z’.................................................................................43 Aktiwiteit 36: Lopende skrif..................................................................................................44
3
© Optimi
Werkboek 2: Skryf en Handskrif; Kwartaal 1 Graad 3 ~ Afrikaans Huistaal
Aktiwiteit 1: Lopende skrif _ ‘v’ en ‘V’ Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Skryf die woorde in lopende skrif.
v v V V
vis
veer
vaak
voor
vurk
vark
Vera
vat
Victor
vuis
vir
Vida 5
© Optimi
Werkboek 2: Skryf en Handskrif; Kwartaal 1 Graad 3 ~ Afrikaans Huistaal
Aktiwiteit 12: Leestekens Voltooi die sinne deur die leestekens op die regte plekke in te vul.
Wanneer kom Ouma weer kuier Mamma koop roomys koeldrank brood en kaas Sara loop vinnig want sy wil betyds by die skool kom Oppas Jy gaan op die nat vloer gly Hoe oud is jy Hoera Hoera Ons het gewen Jy het ’n baie mooi prent geteken sê Mamma Waar woon Ben en Karin Hennie pak sy boeke pennesakkie en kosblik in sy skooltas Baie dankie vir die mooi blomme sê Ouma Jana gooi lemoensap in die glas © Optimi
18
Werkboek 2: Skryf en Handskrif; Kwartaal 1 Graad 3 ~ Afrikaans Huistaal
Aktiwiteit 24: Leestekens Voltooi die sinne deur die leestekens op die regte plekke in te vul.
Trek jou trui aan want dit is koud Kom Emma Kom kyk gou hier Hoe ver moet ons nog ry Oppas Jy gaan jou kop stamp Mamma sit tamatie kaas en ham op my toebroodjie Waarom is jy so kwaad Kyk die groot vliegtuig sê Leon Kan ek vir Mamma help vra Mina Hou jy ook van pienk roomys Basjan hardloop vinniger as Hero Karla ry op die groot bruin perd Sy naam is Klasie 31
© Optimi
Werkboek 2: Skryf en Handskrif; Kwartaal 1 Graad 3 ~ Afrikaans Huistaal
Aktiwiteit 27: Lopende skrif _ ‘g’ en ‘G’ Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Skryf die woorde in lopende skrif.
g g G G gee
gaap
Gert
geel
gou
gans
griep
Griet
geld
gras
Gerda
gas
© Optimi
34
Werkboek 2: Skryf en Handskrif; Kwartaal 1 Graad 3 ~ Afrikaans Huistaal
Aktiwiteit 28: Toekomende tyd Skryf die sinne in die toekomende tyd.
Ons slaap in ’n tent by die dam. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________
Kobus het ’n hokkiewedstryd gespeel. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________
Hero grawe ’n groot gat in die blombedding. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________
Die vink het ’n mooi nessie gebou. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ 35
© Optimi
Werkboek 2: Skryf en Handskrif; Kwartaal 1 Graad 3 ~ Afrikaans Huistaal
Aktiwiteit 30: Lopende skrif _ ‘f ’ en ‘F’ Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Skryf die woorde in lopende skrif.
f f F F fee
Faan
±ets
fout
¶its
fees
feit
±ks
fraai
Frans
Frits
¶ooi
© Optimi
38