Skip to main content

Gr 2-Eerste Addisionele Taal-Leesboek-Fase 3

Page 1

Fase 3

Linda se pop

Lees is lekker


Inhoudsopgawe

Fase 3 Linda se pop........................................................................ 7 Die gat in die draad............................................................ 17 Ons hou vakansie by die huis............................................ 27 Die nag is mooi.................................................................. 37 Tandi gaan bakkery toe...................................................... 47


Linda se pop

7


Mamma soek na iets hoog in die kas. Mamma kry 'n mooi, blou boks en gee dit vir Linda. 8


In die boks is iets wat kosbaar is. Dit is iets wat van porselein gemaak is. Ouma het dit self gemaak. 9


Linda staan op haar tone om te sien wat in die boks is.

10

Dit is 'n pop met wit hare net soos Linda

L

se hare.

D

Haar neus lyk ook soos Linda se neus.

L


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Gr 2-Eerste Addisionele Taal-Leesboek-Fase 3 by Impaq - Issuu