Fisiese Wetenskappe KABV Fisiese Wetenskappe
• Al die nodige eksamenvoorbereiding vir fisika en chemie opgedeel in klein stukkies maklik verstaanbare “kwanta”. • Elke les bevat ’n opsomming, wenke en ’n oefening. • Die oefeninge dek verskillende tipiese eksamenvrae om vaardighede te oefen en kennis en redeneervermoë te toets. • Bevat stap-vir-stap bewerkings en antwoorde. • Bevat ’n handige opsomming van vaardighede wat nodig is om fisiese weten skappe suksesvol aan te pak. • Sluit formuleblaaie en opsommings van definisies en wetenskapwette in. • USB-geheuestokkie met video-opnames van verduidelikings en demonstrasies help leerders om moeilike en abstrakte begrippe te visualiseer. • Gebruik in die klaskamer of tuis.
VOO-fase Graad 10 • Eksamenvoorbereiding
home classroom college workplace Eksamenvoorbereiding 10