Skip to main content

Gr 12-Fisiese Wetenskappe-Eksamenvoorbereiding

Page 1

Fisiese Wetenskappe KABV Fisiese Wetenskappe

• Al die nodige eksamenvoorbereiding vir fisika en chemie opgedeel in klein stukkies maklik verstaanbare “kwanta”. • Elke les bevat ’n opsomming, wenke en ’n oefening. • Die oefeninge dek verskillende tipiese eksamenvrae om vaardighede te oefen en kennis en redeneervermoë te toets. • Bevat stap-vir-stap bewerkings en antwoorde. • Bevat ’n handige opsomming van vaardighede wat nodig is om fisiese weten­ skappe suksesvol aan te pak. • Sluit formuleblaaie en opsommings van definisies en wetenskapwette in. • USB-geheuestokkie met video-opnames van verduidelikings en demonstrasies help leerders om moeilike en abstrakte begrippe te visualiseer. • Gebruik in die klaskamer of tuis.

VOO-fase Graad 12 • Eksamenvoorbereiding

home classroom college workplace Eksamenvoorbereiding 12


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook