Aktiwiteits- & Inkleurboek
sal aan kinders baie ure se pret verskaf! Dit bevat: • • • •
Meer as 80 kleurvolle plakkers 72 aktiwiteits en inkleurbladsye bied aan kinders ure se vermaak 24 gebede
Gebruik My gunsteling Storie Bybel en My gunsteling Storie Bybel Aktiwiteits & Inkleurboek saam om kinders te help groei in hulle verhouding met God en Sy Woord. ISBN: 978-1-92059-334-6
www.christianmediapublishing.com