Hierdie boek is vol lewendige en prettige illustrasies wat kinders aan God se Woord en sy liefde vir hulle bekendstel.
Elke Bybelverhaal het • ’n gebed om kinders te help om met God ’n band te vorm • ’n Christelike waarde wat die verhaal versterk • en ’n vraag om kinders te help om te verbaliseer wat hulle gelees, gehoor en verstaan het.
Kinders sal baie ure se genot uit hierdie kleurvolle Bybelverhale kry. ISBN: 978-1-92843-626-3
www.christianmediapublishing.com
Geskryf deur Ewald van Rensburg Illustrasies deur Lilani Brits