baba se eerste God se beloftes is ’n kosbare geskenk vir ons kinders en skep ruimte vir hulle om groot te word binne ’n lewenslange verhouding met God. Hierdie betekenisvolle Bybel bevat: Lieflike waterverf illustrasies wat jong hartjies sal bekoor Twaalf spesiaal uitgesoekte verhale Elke belofte binne die Bybelverhale word mooi verduidelik en met ’n geskenk ikoon uitgelig Opregte gebede wat kinders en gesinne aanmoedig om gebed deel te maak van hul daaglikse lewens.
•
• •
baba se eerste
•
Vier die gawe van geloof en begelei jou kind op ’n pad van vreugde en ontdekking met hierdie kosbare Bybel.
Kopiereg © 2024 Alle regte voorbehou. Christian Media Publishing, Posbus 3228, Matieland Poskantoor Stellenbosch, 7602, Suid-Afrika www.christianmediapublishing.com Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm of langs enige elektroniese of meganiese weg weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, bandopname, of enige ander stelsel van inligtingbewaring. Reg no 2010/008573/07 Illustrasies: Leana Bothma Omslag ontwerp: Jacqui Crawford Design Eerste uitgawe 2024 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1 ISBN 9781991257369
Baby’s First Promise Bible_Board Book_COVER_JC.indd 1
2024/07/19 11:22:25