Skip to main content

VELDBRAND DIHLABENG

Page 1

FREE!

07 OCTOBER 2022

072 757 0514

info@veldbrandmediasa.co.za

NOW YOU KNOW!

Veldbrand BETHLEHEM | PAUL ROUX | ROSENDAL | CLARENS | FOURIESBURG 060 405 8979

@veldbrandvonk

@news_nuus

@veldbrandnow

Sneeu in Oktober! B ET HLEHEM | CORNÉ VAN NOORDWYK

LEES OOK BINNE: Gemeenskap gaan baat by reuse projek – BLADSY 2 en Brendin Horner se moordverdagtes dagvaar staat vir miljoene –

BLADSY 4

Foto: Facebook (L. Greeff)

Sneeu in Oktober? Nié die koue nat sneeu wat die Oos-Vrystaat gewoond is gedurende die winter-maande nie, maar dit blom behoorlik spierwit in Bethlehem. Plaaslike inwoner en sakevrou, Laura Greeff, het haar onlangs tot sosiale media gewend om te spog met verskeie prag blomme en plante wat hulle suksesvolle kwekery, wat sy en haar moeder saam besit en bes tuur, tans as vooraad ontvang het. Laura het beslis ‘n reuse liefde vir plante en beskryf juis dít op Facebook: “As geluk ‘n geur was!”, terwyl sy pronk met die prentjie-mooi plante wat aan hulle voorsien is deur M alanseuns Plesier Plante. Die plante is in volle bloei gedurende Oktober en Laura lyk heel vrolike tussen al die pl ante. – media@veldbrandmediasa.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
VELDBRAND DIHLABENG by Veldbrand Dihlabeng - Issuu