Dihlabeng Now you know! Nou weet jy! 12 February 2021 | Edition 04 - 2021 | rekord@rekordmediafs.co.za
Besighede help SPCA met oop hande, harte en beursies!
âȘ CornĂ© van Noordwyk
Op die eerste foto links is Marius Dreyer (SPCA) by die Pick & Pay-span waar hy nĂłg ân stewige skenking van dierekos ontvang.
BETHLEHEM: Afgesien van ân pandemie wat die ekonomie bedreig en besighede regoor die land kniehalter, is daar nogsteeds besigheideienaars wie se hande, harte en beursies sonder huiwering oopgemaak word vir ân goeie saak. Daar staan selfs in Prediker 3:19 âDie lot van mense en diere is dieselfde. Die mens is nie beter daaraan toe as die diere nie.â As ân mens rondsnuffelâŠ(vervolg op Bladsy 4)