FREE!
24 OKTOBER 2022
072 757 0514
info@veldbrandmediasa.co.za
060 405 8979
NOW YOU KNOW!
Veldbrand
BETHLEHEM | PAUL ROUX | ROSENDAL | CLARENS | FOURIESBURG
Die kroon kom Bethlehem toe! Foto: Facebook
■ BETHLEHEM
Veldbrand Dihlabeng het in die vorige uitgawe berig oor Yulienke Jacobs, ‘n Gr.10 leerder van Hoërskool Witteberg wat al die pad na Suid Amerika toe gevlieg het, om deel te neem vir ‘n Internasionale titel. Haar skool, Witteberg, kon op sosiale media die goeie nuus met Bethlehem deel, dat Jacobs ‘n kroon huistoie bring. Hulle skryf op Facebook: “Yulienke Jacobs is pas gekroon as ‘Miss Teen International’ in Equador, SuidAmerika! Baie geluk Yulienke! Jy’s ‘n ster.” Alda van der Merwe, ‘n bekende sakevrou van Bethlehem het op sosiale media geskryf: “Baie baie geluk Yulienke...jy maak ons Bethlemiete trots!”
Beeste vrek soos vlieë - 2