FREE!
04 NOVEMBER 2022
072 757 0514
info@veldbrandmediasa.co.za
060 405 8979
NOW YOU KNOW!
Veldbrand
BETHLEHEM | PAUL ROUX | ROSENDAL | CLARENS | GOLDEN GATE | FOURIESBURG
Massa water bedreig dorp Foto: Carina van Niekerk (Verskaf)
■ BETHLEHEM Inwoners is in rep en roer nadat hoë reënval in die area in ‘n baie kort tydperk neergesak het en groot verwoesting gesaai het. Verskeie sosiale media platforms het berig dat inwoners laat deur die nag en vroeë oggend-ure water moes wegvee, sodat strome nie hulle besittings beskadig nie. Die… (vervolg op Bladsy 2)
Misdaad ruk hand uit in Bethlehem - 3