BETHLEHEM 04â02â19
www.rekordmediafs.co.za
Memel Rekord
072 757 0514
RDE02
@rekordmedianow
Dog fighting on the increase NSPCA offers reward Page 2
VS Kunsmis het ân vakante posisie vir ân
Debiteure Klerk Pligte sluit die volgende in maar is nie beperk tot die lys nie: Dag tot dag fakturering van versending Uitstuur van maandelike state aan debiteure Verwerking van bestellings Skakel met agente span Hantering van navrae en rekonsiliasies op rekeninge Debiteure rapportering en bestuur Persoonlike Eienskappe: Moet baie deeglik, noukeurig en akkuraat kan werk Profesioneel met ân sterk kommersiĂ«le bewustheid Analities Streng maar diplomaties Moet onder druk kan werk Goeie beplanning en organisering Selfstandig en gebruik van eie inisiatief Moet deel wees van die span met goeie kommunikasie
Vereiste vaardighede: Matriek/Graad 12, relevante tersiĂȘre kwalifikasie sal voordelig wees Minimum van 5 jaar ondervinding in ân soortgelyke pos Moet ân bewese rekord en ân stabiele werksgeskiedenis hĂȘ Sterk rekenaar vaardighede
Stuur asseblief jou CV aan payroll@vsagri.co.za voor 22 Februarie 2019. Korresponensie sal beperk word tot suksesvolle kanidate alleenlik.