Graad 4 Fasiliteerdersgids Lewensvaardighede

Page 10

Fasiliteerdersgids G04 ~ Lewensvaardighede

ROOSTER EN TYDSBESTUUR Vier uur per week word aan Lewensvaardighede toegeken in die NKV. Die inhoud word oor 40 weke versprei om te verseker dat die kurrikulum gedek word. GEWIG PER STUDIEVELD Studieveld Persoonlike en Sosiale Welsyn Liggaamlike Opvoeding Skeppende Kunste Totaal Weke

Tydstoekenning per week

Totale ure per jaar

1½ uur

60 uur

1 uur 1½ uur 4 uur

40 uur 60 uur 160 uur 40

8

© Optimi


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.