Graad 10 Handleiding Lewensorientering

Page 27

Eenheid

1

Handleiding G10 ~ Lewensoriëntering

’n Aksieplan sluit in: • duidelike beskrywing of formulering van die doelwit wat jy wil bereik • die verskillende stappe wat nodig is om die doel te bereik • spertye vir die verskillende take wat voltooi moet word • ’n lys van hulpbronne wat nodig is om hierdie take te voltooi • ’n manier om jou sukses te evalueer en te meet.

Aktiwiteit 3: My persoonlike ontwikkelingsplan Voltooi die volgende tabel deur jou eie Persoonlike Ontwikkelingsplan te ontwerp. Fokus slegs op een doelwit vir die doel van hierdie aktiwiteit. My persoonlike ontwikkelingsplan Visiestelling ________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________ SMART-doelwitte Skryf jou doelwit hier: S: Is dit spesifiek? M: Kan dit gemeet word? A: Kan dit behaal word? R: Is dit realisties? T: Is dit tydgebonde? SWOT-ontleding Sterk punte

Swakhede

Geleenthede

Bedreigings

© Optimi

24


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Graad 10 Handleiding Lewensorientering by Impaq - Issuu