4
DIE BONTEBOK
DIE REDAKTEUR
W
elkom by die April 2021 uitgawe van Die Bontebok. Hierdie uitgawe is weer vol jagstories en artikels. Ek en Matt Relihan het besoek gaan aflê by Dr Andries De Klerk, wat Kaapjag se Gevorderde Jagters toekenning ontvang het en lekker by hom gekuier. Die artikel is op bladsy 12. Dawid Rossouw vertel ons op bladsy 14 hoe hy sy hond, Stella, opgelei het. Op bladsy 26 jag Greg Sykes en vriende lekker in die Oos Kaap. Dit was met skok en groot hartseer dat ons kennis geneem het van die onlangse heengaan van vier van KAAPJAG se aktiewe en mees gewaardeerde lede. Hulle het elkeen op hul eie unieke wyse ‘n noemenswaardige bydrae gemaak, oor vele jare, tot die voortbestaan en sukses van die vereniging. Ons eer die nagedagtenis en unieke bydrae deur hierdie ontslape lede: MOGAMAT NASIR JENSEN (NAZIR) 20/02/1947 – 3/01/2021 PHILLIPUS GERHARDUS BOTHMA
31/10/1950 – 30/12/2020 PETRUS JOHANNES ELOFF (PIET) 7/11/1947 – 30/12/2020 JACOB STEPHANUS VAN DER SPUY LOUW (JAPIE) 13/01/1934 – 12/02/2021 Ons vereniging is baie armer weens hierdie verlies. Die Algemene Jaarvergadering van Kaapjag word vanjaar deur OverbergTak op 24 April by Bredasdorp aangebied. Daar sal ook ‘n lekker skiet en ete wees. Die dag word geborg deur Guns & Bows.
Francois Rossouw
die eerste dag se stap in die veld is nie. ‘n Jaggeweer raak ook nie ligter soos die dag langer word nie. Ai, en maak maar seker van die skoene, want seer voete stap moeilik. Stap jou jagstewels lekker in voor jy hulle Dis amper weer daardie tyd van die inpak. Iets wat ek aangeskaf het ‘n jaar, jagseisoen tyd. Ek is ‘n groot paar jaar gelede is enkel kamaste. voorstander om te oefen by die huis As daar een ding is wat ek haat is dit en te gaan jag in die jagveld. Maak klitsgras in my sokkies. Jy kry hulle seker jou toerusting is reg en jou nooit almal uit nie en daar is altyd skietvernuf is opgeskerp. Maak seker een wat jou heeldag sal pla. jou geweer en teleskoop skiet net so goed soos jy. Dis maar ‘n tragiese jag Ons kompetisie wenner: Baie geluk aan Cohen Taljaard met sy wenfoto as jy moet begin soek na gekweste vir ons fotogallery. Hy kry ‘n R2 500 diere. geskenkbewys by Ivan Volskenck van Dis ook ‘n goeie idee om ‘n bietjie oefening in te kry voor die jag begin. Ells & Co. Dis nie ‘n lekker jag as jy stokflou na Groete en lekker lees.
DIE B O NT E B OK : EDI T ORI A L TEAM EDITOR: Francois Rossouw francois@salocums.com COPY: N Bertram • A Cilliers DESIGNERS: • Johan Du Toit • Jade Design • Alfred Smidt Design ADVERTISING & SALES: • Yolande van der Merwe frontpagemedia@gmail.com CORRESPONDENTS / EDITORIAL: • Matt Relihan • Hein Aylward PHOTOGRAPHY: • Landi Lombard • Ernst Lombard
DISCLAIMER Die Bontebok makes no representation, endorsements, warranties or guarantees about any of the products and/or services offered or advertised within this magazine. Die Bontebok expressly disclaims any and all liability relating to or arising from the sale, distribution, manufacture, use or misuse of all products and all services offered and advertised within this publication. COPYRIGHT Both nationally and internationally all material herein is held by Die Bontebok. No reproduction of any nature is permitted without prior written consent of the owner. INDEMNITY Die Bontebok, its owners, members and staff hereby advise that partaking in any activities, and handling any equipment advertised in, or written about in this publication, involve risk, potential injury or death to oneself or others. Great care and professional advice must be taken when carrying out these activities. Die Bontebok, its owners, members and staff cannot accept any responsibility or liability for any damage to personal property, including, but not limited to loss, financial loss, injury or death. PHOTOGRAPHS & ARTICLES Submissions of photographs and articles are welcome, however it will be deemed that submission shall be a warranty that they are original and do not infringe on the copyright of others.